1 inleiding - midstream college
TRANSCRIPT
1▼Inleiding
2▼Teorieë
Stelsels:
•Chemies (endokriene)
•Senuwee (SSS+neurons
Hormoon
Teikenorgaan
Kliere:
•Endokriene-
•Eksokriene-
Hipotalamus
Hipofise (neuro+adeno)
Tiroïed
Byniere (korteks+medulla)
Pankreas
Gonade (ovaria+testes
CHEMIESE KOöRDINASIE ▼ SENUWEE KOöRDINASIE
Endokrienestelsel ◄► Senuweestelsel
Hormone
(beïnvloed metabolisme van alle
selle chemies)
◄► Elektriese impulse
(reguleer spier- en kleiraktiwiteit
en )
Hormone vervoer in bloedstroom ◄► Impulse gelei deur neurone
Stadig ◄► Vinnig
Wydverspreide reaksie in baie
teikenorgane
◄► Spesifieke reaksie op
teikenorgaan
Langdurend ◄► Kortstondig
Hormoon
‘n Hormoon is:
•Chemiese stof
•Gewoonlik ‘n proteïen
•Soms ‘n steroïed
•Afgeskei deur endokrieneklier
•Vervoer in die bloedstroom
•Na die teikenorgaan
•Om metabolisme te reguleer
Teikenorgaan is:
•Sekere selle
•Met reseptorareas vir hormoon
•Staan bekend as teikenweefsel/ -organe
Endokriene klier:
•Bloedvatryke
•Buislose klier
•Hormone afskei
•Vervoer in die bloedstroom
Metabolisme:
•Anabolisme (opbouend)
•Katabolisme (afbrekend)
Steroïed:
•Lipiedgeassosieerde hormoon
Endokrienekliere:
•Buisloos
•Skei hormone af
•Direk in bloedstroom
•Tot by teikenorgane
Eksokrienekliere:
•Besit buise
•Skei ensieme af
•Direk na teikenorgaan
Endokriene kliere van die liggaam:
Hipotalamus:
•Deel van die brein
•Net bo die hipofise (pituïtêre klier)
•Beheer outonome senuweestelsel
•Beheer vrystelling van hormone vanuit die hipofise
•Skei ADH (antiduiretiese hormoon) af
•Werking
o Wanneer hipofise hormone moet afskei
o Hipotalamus vrystellingsfaktore via bloed na hipofise anterior lob
o Dit stimuleer hormoonvorming en vrystelling
• ADH en ander hormone benodig?
o Senuwee-impulse na hipofise posterior lob, vrylating van gestoorde ADH
Hipofise: (Pituïtêreklier)
•Chemiese koördineerder van ander kliere dus = meesterklier
•Met kort steeltjie vas aan die hipotalamus
•Lê in benige holte van die skedel (Turkse saal)
•Bestaan uit twee kliere…
•Groot voorste adenohipofise (anterior) lob uit klierweefsel, sekreterende selle.
•Klein agterste neurohipofise (posterior) lob uit neurone bestaan.
Hipofise
Anteriorlob: Adenohipofise (bloedvatverbinding)•STH (Somatotropien) – groeihormoon)
•TSH (Tiroïedstimulerende hormoon) – Stimuleer tiroïedklier om tirkosien af te skei
•AKTH (Adenokortikotropiese hormoon) – stimuleer bynierkorteks om kortisoon+aldosteroon af te skei
•FSH (Follikelstimulerende hormoon) – stimuleer oögenese in ovariums vir ovumvorming/
mans spermatogenese in testes
•LH (Luteiniserende hormoon) – Stimuleer ovulasie
•ISSH (Interstisiële hormoon) – soortgelyk aan LH maar stimuleer testes vir afskeiding van testosteroon
•Prolaktien – stimuleer vervaardiging van melk in melkkliere
Posteriorlob: Neurohipofise (senuweeverbinding)•ADH (Antidiuretiese hormoon)
•Verhoog deurlaatbaarheid van
nefronbuisies vir water herabsorpsie
•Hiposekresie = diabetes insipidus
Verlies van groot volumes verdunde uriene
•Oksitosien
Anterior(Voor)(Adenohipofise)
Posterior (Agter)(Neurohipofise)
Posterior: Twee hormone wat vrygestel word.
•ADH (Antidiuretiese hormoon of argenien of vasopressien)
•Oksitosien:oSametrekking van gladde spiere van die uterus (geboorte)
oSametrekking van die soogklierepiteel selle van die alveoli en buise
oUitskeiding van melk as refleks
oVerhoog ejakulasie in mans
o(Prolaktien (adenohipofise) betrokke by vervaardiging van melk)
Oksitosien afskeidingsbeheer:•Stimulering die nippel(suigrefleks) ↑oksitosien
•Visuele/ ouditiewe stimulering vanaf baba ↑oksitosien
•Ontsluiting en rek van uterus/serviks ↑oksitosien
•Geslagsgemeenskap ↑oksitosien
•Psigologiese en emosionele faktore (vrees, stress, pyn, ens) ↓oksitosien
•Alkohol ↓oksitosien
•Progesteroon verlaag die uterus se sensitiwiteit vir oksitosien
•Estrogeen verhoog uterus se sensitiwiteit vir oksitosien
Beide geproduseer in die hipotalamus•ADH (supraoptiese nukleus)
•Oksitosien (paraventrikulêre nukleus)
Posterior: ADH + Oksitosien
Posterior: Twee hormone wat vrygestel word.
•Oksitosien:
•ADH (Antidiuretiese hormoon of argenien of vasopressien) :o↑Water se herabsorpsie in distale en versamelbuise van nefrone
o↓osmotiese druk in die bloed
oSametrekking van vaskulêre gladde spiere (vasokonstriksie)
ADH Afskeidingsbeheer:•↑Osmotiese druk in bloedplasma stimuleer osmoreseptore in hipotalamus ↑ADH
•↓Bloedvolume (>10% stimuleer meganoreseptors in arteries(aorta=karotiede+ra) ↑ADH
•↓Atriële bloeddruk agv ↓bloedvolume gaan ↑ADH
•Ouderdom wat ↑ lei tot ↑ADH sekresie lei tot waterterughouding
•Pyn, emosionele stress en trauma - ↑ADH
•Dwelms (morfien, en nikotien) ↑ADH afskeiding
•Alkohol -↑ADH sekresie
Abnormaliteite van ADH-afskeiding
Hiposekresie•Te min ADH-afskeiding lei tot Diabetes insipidus
•Neurogeneties – probleem in hipotalamus/ tiroïedklier
•Nefrogenies – probleem in die versamelbuise van die nefrone
•Groeihormoon STH (Somatotropien)
•Vervaardig deur die hipofise
•Bevorder skelet en spiergroei
•Kinders (puberteit)
Hipersekresie – gigantisme (lang persoon agv tumor in klier)
Hiposekresie – dwergagtigheid (kort persoon)
•Volwassenes
Hipersekresie – akromegalie (groot hande, voete)
Somatotropien
Anterior: Adenohipofise
Tiroïedklier
Tiroïedklier: (Skildklier)
Tiroïedklier:
•Sit wydsbeen anterior rondom die trachea
•Twee lobbe net onder die larinks(stemkas)
•Skei die hormoon tiroksien af
•Jodium(I) is die kern-element vir die vervaardiging van tiroksien
•Vergroote tiroïed = goiter
Tiroksien: (hormoon)
•Verhoog metaboliese tempo (hitteproduksie, selresp)
•Bevorder normale hartwerking
•Bevorder normale senuweewerking
Tiroksien
Hipotiroïdisme: (onderaktief)
•Verlaag metaboliese tempo
•Kinders: Kretinisme groei nie, verstandelik gestrem
•Volwassenes: Miksedeem, verstandelik en fisies vertraag, lae bloeddruk,
stadige asemhaling, stadige hartklop
Hipertiroïdisme: (Ooraktief)
•Hoë metaboliese tempo
•Hoë liggaamstemperatuur + uitermatige sweet
•Versnelde hartklop
•Verhoogde bloeddruk
•Versnelde asemhaling
•Bewerasies
•Senuweeagtig
•Eksoftalmiese goiter (te veel I)
Goiter
Jodiumvlakke is te laag = Goiter (endemiese goiter)
Negatiewe terugvoermeganisme/ Negatiewe terugkoppeling
Negatiewe terugvoer
Tiroïedklier
Hipofise
Hoë [Tiroksien]Lae [TSH]
Lae [Tiroksien]Hoë [TSH]
Stimuleer
Inhibeer
Byniere
Byniere
Byniere:
•Piramiedvormig bo-op niere
•Twee dele nl binneste medulla en buitenste korteks
Bynierkorteks:
•Skei steroïedhormone af
•Kortisoon – weerstand teen spanning, anti-inflammatories en anti-allergenies, hou
bloeddruk konstant.
•Aldosteroon – terselfde tyd, herabsorpsie van Na+ en sekresie van K+
•Voortplantingshormone
•Word beheer deur 1’e – hipotalamus(vrystellingsfaktore) en 2’e hipofise(AKTH).
Byniermedulla:
Skei die hormoon adrenalien af (veg-of-vlug-hormoon)
•Bloeddruk verhoog – vasokonstriksie (bloedvate vernou), meer bloed na hart en spiere
•Bloeduiker verhoog – glikogeen omgeskakel na glukose (lewer en spiere)
•Bloedsuurstofinhoud verhoog agv vinniger asemhaling
•Hartklop verhoog – meer suurstof na spiere
•Spiertonus van skeletspiere verhoog – vinniger reaksie
•Pupille vergroot – beter sig
•Meer sweet – vinniger afkoeling
•Spysverteringsafname
•Verhoogte bewussyn
Pankreas:
Pankreas:
•Eksokriene (buise) betrokke by spysvertering, sowel as ‘n
•Endokriene (buislose) betrokke by bloedsuikervlakke, klier
Eilandjies van Langerhans (antagonistiese werking)
•Alfaselle – glukagon afskei (verhoog bloedsuikervlakke)
•Betaselle – insulien afskei (verlaag bloedsuikervlakke)
Glukose
Glikogeen
Vet
Wakker word/ oefen
Lae [bloedsuiker]
alfaselle – neem laer vlakke van glukagon waar
Verhoog [Glukagon]
Lewerselle se glikogeen omgeskakel na glukose
Hoë [bloedsuiker]
Verlaag[Glukagon]
Negatiewe terugkoppeling
Sopas geeet
Hoë [bloedsuiker]
betaselle – neem hoër vlakke van glukose waar
Verhoog [Insulien]
Glukose na glikogeen omgeskakel in lewerselle
Lae [bloedsuiker]
Verlaag [Insulien]
GLUKAGON
INSULIEN
Suikersiekte: Diabetes
Tipe 1-diabetes (insulienafhanklik)
•Moegheid
•Groot hoeveelhede verdunde glukosebevattende uriene
•Dorsheid
Oorsaak:
•Outo-immuunsiekte
•Betaselle wat Insulien vervaardig is vernietig
•Noodsaak insulien inspuitings, goeie oefening en gesonde dieet
Tipe 2-diabetes (nie-insulienafhanklik)
•Meer algemeen en by volwassenes
•Ouderdom
•Dieet wat baie suiker, vette en geprosesseerde kos bevat
•Te min oefening
Oorsaak:
•Minder insulien vorm of nie reg gebruik nie
Glismiese indeks of GI (meet gevolge van koolhidrate op bloedsuikervlakke)
Hoë GI beteken koolhidrate verhoog vinnig bloedsuiker (gevaarlik)
Gonade: Voortplantingsorgane
Gonade
♂ = Testes
♀ = Ovaria
Hipersekresies
Voortydige ontwikkeling
Virilisme – manlike eienskappe wat by vroue voorkom
Ovariums : Esterogeen en progesteroon
Estrogeen
•Groei tydens puberteit
•Sekondêre geslagseienskappe
•Volwassewording van geslagsorgane
•Sikliese veranderinge in endometrium tydens menstruasie
Progesteroon
•Sikliese veranderinge in endometrium tydens menstruasie
•Behou endometrium tydens swangerskap
Testes :Testosteroon
•Vinnige ontwikkeling en groei tydens puberteit
•Sekondêre geslags-einskappe vestig
•Volwassewording van geslagsorgane
Timusklier
•Die timusklier produseer volwasse T-selle.
•Dit is hier waar die onvolwasse timosiete, wat uit die beenmurg gemigreer het, deur
middel van 'n merkwaardige proses wat as T-sel-opvoeding bekend staan, groei -
oftewel immuun-volwasse word.
•Dit beteken dat die T-selle leer om tussen eie- en nie-eie-selle te onderskei. Eie T-
selle, wat voordelig is vir die immuunstelsel, kom ongeskonde uit hierdie proses, terwyl
nie-eie T-selle, wat moontlik 'n nadelige outo-immuunreaksie kan veroorsaak, uitgewis
word.
•Die volwasse T-selle word dan in die bloedstroom vrygestel
Pineale liggaampie
Pineale liggaampie:
•Produseer melatonien
•Word gestimuleer deur lae ligintensiteit (donker)
•Funksie nog nie 100% nagevors nie
•Betrokke by slaappatrone