winderous 30012014
DESCRIPTION
Winderous 30012014TRANSCRIPT
DieBreedekloof: Baiemeerasnet ’nwynroeteLISE BEYERS
Die Breedekloof Wynroete seslagspreukisnieverniet‘Muchmore than a wine route’ nie.Want hiér, anderkant die DuToitskloofberge lê ’n beeldskone vallei wat iets vir iederen elkeen bied.
En hoeveel pret kan ’n mens op ’nwynroete hê? Wel, behalwe die verwagte aanbieding van topgehaltewyne en heerlike kos, is daar hiér, tussen die majestueuse berge, wingerdeen sprankelende riviere, ’n natuurlikespeelgrond wat baie pret bied virbergfietsryers, stappers en hardlopers, 4x4 entoesiaste, voëlkykers envlieghengelaars en so meer.Nie net is dit ook die tuiste van die
beroemde Goudiniwarmwaterbronne nie, maar die berge bied ’n goudmyn van waardevolle en beeldskonefynbos vir die natuurliefhebber.Die Breedekloof strek vanaf Raw
sonville tot Goudini en dan tot anderkant Slanghoek.Alhoewel die Breedekloofvallei ’n
gemaklikeuur se rit is vanafKaapstad,verdien hierdie juweelstreek meer asnet ’n dagbesoek. Dink net, daar is 27wynkelders, wat wissel van klein boetiekkelders tot baie groot produsente.Hiér word nuwewêreldklaswyne
geproduseer wat soms kompleks kanwees, maar goed gebalanseerd.Op ’n onlangse warrelwind media
toer, het ons dag beginmet ’n heerlikekoppie boeretroos en beskuit by Grietjiesdrift bistrostyl padstal en gastehuis in Slanghoek.Grietjiesdriftgastehuis is maar net
een van die talle gerieflike blyplekke
in die omgewing. Boonop isdaar vanuit elkewooneenheidasemrowendeuitsigte oor honderde hektaarwingerd,met diereuse berge watdaar booortroon.Hierna is ’n
draai gemaakbydieberoemdeOpstal Landgoed. Opstal isnie net bekendvir sy besonderse wyne nie,maar ook as ’ngewildeonthaalen troulokaal enrestaurant. Juisby die restaurantwordonsgetrakteer op hul MillIron Tapas, watelk gepas is by ’nsmaaklike slukkie wyn.Die volgende
stop was BergsigLandgoed, waardie Lateganfamile geslagte lank alwyne produseer. Nou is dit tyd vir ’nwynenkosenwynervaring.Die volgende stop sou die Bosluiste
pel privaatkampeerterrein wees vir ’npiekniek langs die Holslootrivier.Maar weens die November vloedekon die rivier nie oorgesteek word nadie terrein nie.Maar oorkant die riviersien mens die lieflike afgeleë terreinteen die berge, met uitgestrekte gras
perke langs die oewer van die rivier.’n Perfekte uitspanplek vir die hele gesin, wat net wil wegbreek en die natuurskoon geniet.Ons het dus met ’n trekker gery tot
hoog teen die berg, waar ons heerlikpiekniek gehou het met asemrowendeuitsigte oor die vallei.En net omdie draai van Bosluistepel
is ’n paradys vir die kunsvlieghengelaar by Dwarsberg.
Maar daar is ook hengelplekkelangs die bruisende Molenaars,ElandsjachtenSmalblaarriviere.Hierkan jy ook met kajaks of kanoes baljaar.Of gaan saal ’n perd op vir ’n rit
deur die wingerd.Die Breedekloof is dus die perfekte
wynroete wat die hele gesin kan geniet.EnwanneerdiegoggavandieBree
dekloof eers gebyt het, gaan jy keerop keer terugkeer na anderkantdieberg.Maar die hart van die Breedekloof
is immers sy mense. Om elke hoek endraai en landgoed wat besoek word,word besoekersmet ope arms verwelkom en word dan later gegroet met’n opregte, warme: Kom kuier weerby ons. Wie gaan hom twee keer laatnooi?
DieWindmeul, diewynmaker en dieWeskussnoekLISE BEYERS
Bekroonde Windmeul Wynkel-der se wynmaker, Francois vanNiekerk, is nie juis ’n man vanbaie woorde nie. Maar as dit bydie vrug van die wingerd kom,dan spreek sy wyne boekdele.En Francois is nie eers ’n Bo-
lander nie. Hy is gebore en getoëin Jeffreysbaai en is nie eens ’nsurfer nie.Oorspronklik het sy voete nie
in die rigting van wynmaak ge-loop nie. Hy het immers na skoolbosbou by Saasveld studeer.Maar hier het die wyn-gogga welgebyt toe sy kamermaat op Saas-veld vertel het van sy ervaringeas parshulp by Slanghoek-kel-der.Sy stories oor diewerk en alles
om die parsseisoen het Francois
so geïnteresseer dat hy die jaarna Saasveld eers ’n seisoen bySlanghoek-kelder gaanwerkhet,gevolgdeur ’nseisoenbyKendallJackson in Kalifornië, VSA,voordat hy met sy wynmaakstu-dies by Elsenburg begin het.Francois is geenwyn-snobnie.
Hyhoubasies van enigewynwatgoed gebalanseerd, afgerond,suiwer en goed gemaak is,met ’nvoorkeur vir swaarder, vol rooi-wyne en ligter vrugtige en aro-matiese witwyne.Windmeul Wynkelder het die
afgelope jare vanuit ’n ou, koöpe-ratiewe wynkelder uitgestyg tot’n wynkelder wat bekend geraakhet vir bekroonde wyne.”Ekstreefdaarnadatonswyne
konstant goed sal doen, om so tehelpom’nhandelsmerkoptebouwat bekend staan vir baie goeie
kwaliteit wyn wat met die bestein die land kan kompeteer,” sêFrancois.En wanneer hy nie in die kel-
der of wingerd gevind kan wordnie, span Francois graag in dienatuur uit of besoek sy geliefdeYzerfontein - waar hy van snoek-braai geleer het.En so braai Francois sy snoek:Eerstenshetmens ’nmooivars
Weskus-snoek nodig wat nie tegroot is nie en waarvan die kopen stert afgesny is.Die snoek moet eers ordentlik
afgespoel word. Hierna word hydroog geveemet ’n lappie, en danvir ’n rukkie opgehang om effewinddroog te raak.Plaas dan ’n potjie op die vuur
om die bedruipsous te maak.Braai fynknoffel liggies inbotteren voeg dan appelkooskonfyt en
suurlemoensap by. Roer tot alleslekker gesmelt is.’n Snoek moet oopgevlek ge-
braai word. Smeer die velkantvan die snoekmet olie om te ver-hoed dat dit vassit aan die roos-ter. Plaas nou die snoek in dierooster met sy velkant na onderen sit die rooster oor die kole.Sprinkel dan die vleiskantmet
sout en peper en vee dit liggiesoor die vlees met ’n kwassie.Die totalebraaitydmoetminof
meer15minuteweesoorredelikewarmkole.Dievelkantmoet80%van dié tyd onder wees en die be-druipsous moet op geverf wordwanneerdievleiskantnabowys.Hierdie snoek behoort nou
baie lekker tewees enalwathombeter sal maak is ’n glasie Wind-meul Sauvignon Blanc langs joubord!
Drinkwat jy lusis om te drink
Teen dié tyd het die meeste Nuwejaarsvoornemens ’n stadige dood gesterf,of is hulle in die laaste stuiptrekkings. Diegimkaarthetalklaarstofopgegaar,daardie groentesapdieet het onder ’n skopgraaf pasta Alfredo gesterf en jy het reedsjou niggie se verjaarsdag vergeet.Voorspellings vir 2014 is ewe gewaag
as voornemens, hoewel mens seker noureeds met ’n mate van sekerheid kan sêdat die Stormers nie die Super 15, 16, 19ofwat dit ookal vanjaar genoemword, salwen nie.Tog is daar sekere veranderinge in die
wynkultuur op pad wat soos ’n teerpaalbo ’n dam Pinotage staan.Nou die aand staan ek in die lushof van
Rust en Vrede se tuin. Dit is een van dieland se topvyf wynplase, en die geleentheid was swierig en uit die boonste rakke,selfsdieeekhoringshadstrikdasse.Diegesigvanmansenvroue, stylvoluitgevat,watwyn drink het my herinner aan die styl enklaswaarmeeekgraagwynvereenselwig.Maar wat my opgeval het was hoe almalys saammet diewitwyn en rosé vanGuardian Peak, Rust en Vrede se sustershandelsmerk, nuttig.Tien jaar gelede sou die Stellenbosse
wyswynneuse jou wegjaag as jy dit durfwaagomysbyhulwyn tegooi.Maar vandag is dit algemeen soos meerenmeermense besef dat die genieting van wyngeen beperkings hoef te hê nie.Op ’n soelwarmaandis ’nglasiewitwynofroséheerlik met twee of meer blokkies ys. Dit verhoogdieverfrissingsfaktorensnydiealkohol. So waarom nie?Hierdie wegbeweeg van konvensies en
reëlskanwynnetgoeddoenenekvoorsiendat al hoe meer mense wyn waardeer as’n lekkerdrinkdrankie in stedevan ietswatmet gidse, ellelange beskrywings en ’nwysneushouding gepak moet word.Maar ek sal nou nie aan Jean Engel
brecht, Rust enVrede se eienaar, erkendat
ekook ’nblokkieys in sybekroondeShirazgeglip het nie . . . ons wag maar tot volgende jaar daarvoor.Maar waarom stop by ys?Wyn – veral
witwyn–kanmetsodawatergemengwordom ’nheerlike verfrissendedrankie te skepwat nie so stroperig soet is soos die Savannatipeciderswatdeesdaesogewildisnie.Sommer in ’n lang glas bedien met ys, isdie wynensoda Spritzer voor in die koorwat vanjaar se gewilde drankies betref.DiegenewatgedinkhetdatPort enMus
kadel, daardie heerlike vrugtige gefortifiseerde wyne, slegs tot die grys koeltes vanwinter beperk is, staan opsy. Die jongsteneiginginEuropaisomPortsaammet tonikumwater, dis nou “tonic” in die volksmond, te geniet. En dit is sommer heerlik.Die volwasse bitterheid van die tonikumwaterkomplementeerdiesoetvrugvandiePortomjoubehoorlikmetnuweoënahierdie sterk, vol wyn te laat kyk. Nou, as dieresepmetPortwerk,werkhybehoorlikmetMuskadel, een van die beste wynstyle watvan SuidAfrikaanse bodem spruit.Hardebaarde wat nie kalorieë tel nie
kandiePortugeesgeïnspireerdeCatembaprobeer as die avontuurlike wynlus hulbeetpak. Die Catemba benodig ’n grootbierglas wat gevul word met een helftedroërooiwyneneenhelfteCoke.Dis ietwatvan ’n aangeleerde smaak, maar as dieCatembagogga jou eers gebyt het, is jydit verby en voor jy jou weer kom kry singjy ’n ode aanpiripiri enChristiano Ronaldo.Dis hoe die wynwêreld lyk: sonder brie
ke. Onbeperk. Drink wat jy lus is om tedrink, hoe jy dit wil drink. Ondersteun netdie prag en magie van Kaapse wyn, diejuweel indiekroonvanomSuidAfrikaanste wees.*EmileJoubert is ’ngenietervan
wyn, iets waarmee hy heeldagwerk as wynbemarkingskonsultant en –skrywer.
TjeersSTARSTRUCK PICNIC AT SPIER: Make this Valentine’s Daymemorable with a romanticevening picnic under the stars atSpier. Each couple will receive abasket crammed with deliciouslyindulgent treats and a bottle ofSpier’s Signature Méthode CapClassique. Find a special spot onthe rolling lawns to settle downwith your complimentary blanketand cushions to watch the classicromantic movie, Breakfast at Tiffany’s starring Audrey Hepburn. AVIP option is also available, withan even more decadent picnicbasket. Regular Picnic for twoR380 per basket; VIP Picnic: R580for two per basket. Date: Friday14 February. Time: 19:00 for19:30. To book: www.spier.co.zaor call 021 809 1100.
BLOU, DIE NUWE HARTEDIEF: Wat gebeur as jy topgehalte Chenin Blanc en aromatiese swartbessieëkstrak saamvoeg? Die eerste en enig in sysoort – ’n hemelse blou vonkelwyn, Sparkling Blue. Bekroonde wynmaker, Erik Schlünz, hethierdie versnit oor die afgelope10 jaar ontwerp en verfyn enis baie trots om uiteindelik sysmaakvolle, lae alkoholinhoudnuutskepping bekend te stel.Sparkling Blue prikkel met ’noorspronklike Karibiese bloukleur en vars swartbessie geur.Die aroma komplimenteer dieChenin Blanc kulivar perfek enbederf met ’n elegante, fassinerende palet. Die ietwat soet,dog suur balans lei tot ’n vrugtige drankie met verfrissendenasmaak.
CRAZY STUPID LOVE: Treat yourself andyour loved one to a romantic evening on thesprawling lawns of Rhebokskloof Wine Estateoutside Paarl. The romantic movie Crazy Stupid Love will be screened during this specialoutdoor movie night. Gates open at 18:00and the movie starts at 20:00. Tickets areR75 per person, and children under 12 getin free. Scrumptious picnic baskets are available at R295 for two people. Bookings areessential.Call 021 869 8386 or visit www.rhebokskloof.co.za. Prego rolls, hamburger, popcornand drinks will also be on sale.
ROMANCE AT RUPERT WINES: In the heartof the Franschhoek Wine Valley is whereyou’ll find Anthonij Rupert Wines, offeringvisitors an unforgettable wine and dining experience with breathtaking views of the majestic mountains as its backdrop. This is theperfect venue to spoil your loved one at thisValentine’s Day. Promising a romantic experience visitors are invited to enjoy an exquisiteValentine’s Dayinspired High Tea. Enjoy aselection of beautifully prepared sweet andsavoury treats while sipping on a glass ofdelicious bubbly and making the most of thisromantic day with that special person inyour life. Your experience includes a bottle ofL’Ormarins Brut Classique and costs R350per couple, which will be available on 14and 15 February. Booking is essential.For further information and bookings contact021 874 9074 or [email protected].
StellenboschWine Festival: a feast for everyoneThe 2014 Stellenbosch Wine Festival presented by Pick n Pay is well under way andis a feast for the whole family.This wine and food extravaganza will de
light food and wine lovers with loads of exceptional culinary experiences, wine tastingsandexcitingoutdooractivities. The jampacked festival lineup offers a wide varietyof winery experiences ranging from picnicsto pairings, game drives to grape stomping,high teas to golf, open air movies and galadinners to superb gourmet pairings. Many
of the wineries have included specific childfriendly activities to keep the younger crowdentertained.The festival runs until Sunday 2 February.
Visitwww.stellenboschwinefestival.co.za forthe full festival schedule and more details onthe American Express Winery Experiencesand American Express Wine and Dine restaurantpromotions. For furtherupdates, jointhem on Facebook at StellenboschWineFestival or follow the StellenboschWine Festivalon Twitter @StellWineFest.
TREAT YOUR VALENTINE TO J.C. LEROUX: Add extraglamour to yourValentine’s Daywith J.C. Le RouxLa Fleurette, available in an eversopretty gift box,adorned with aflurry of cascadingpink hearts. To getyour hands on thisbeautiful, romanticgift in honour ofValentine’s Day,just follow yourheart to the bubbly isle of leadingstores. J.C. LeRoux La Fleuretteis a playful yetstylish sparklingwine that teems with sweet strawberry and sensualplum flavours. The J.C. Le Roux La Fleurette Valentine’s gift packs are available at selected Spar,Checkers, Shoprite and Pick n Pay stores countrywide. You will also find the gift pack at The Houseof J.C. Le Roux in Devon Valley in the StellenboschWinelands at a cellar door price of R53. So hurrywhile stocks last!