week 2 dag 1 85 minute - christelike media...aktiwiteit 2: klanke die onderwyser bou woorde met...

21
Week 2 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: j J (Apparaat) Assosiasieprent “j vir jas” (bl. 31) Letterkaartjies Leesstuk: “Die jas” (bl. 32) Leesboek 3 bl. 6 en 7 Werkboek 3 bl. 20-22 Natrekvel “j J” (bl. 33) Plastiese koeverte Witbordmerkers Kleurpotlode Aktiwiteit 1: Luister en praat Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan. Wens die leerlinge wat verjaar geluk. Bespreek die spesiale geleenthede van die dag. Voltooi die register. Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant en die leerling teken daarby. Aktiwiteit 2: Klanke Stel ’n nuwe klank bekend: j. Sit die klankkaart j J uit die Apparaat teen die bord. Vergroot die Assosiasieprent “j vir jas” (bl. 31) na A3 en sit dit teen die bord. 'LH RQGHUZ\VHU PDDN KRRタHWWHU J op die swartbord. Leerlinge wys j uit in sinne in die Klaskoerant, Weerkaart, Pligtekaart en name en vanne van leerlinge op Verjaardagkaart. Leerlinge wys j en J uit in hul name en vanne op die bord. Die onderwyser bou woorde met j met groot letterkaartjies op die bord, byvoorbeeld: jy, jas, jog, jou, jellie, jagter, ens. Leerlinge dink aan nog j-woorde. /HHUOLQJH VRHN QDPH HQ YDQQH PHW KRRタHWWHUV -DQ -DDS -DQHW -XUJ HQV 85 minute

Upload: others

Post on 10-Mar-2021

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

2�

Week 2

Dag 1

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Klankkaart: j J

(Apparaat)

Assosiasieprent “j vir jas” (bl. 31)

Letterkaartjies

Leesstuk: “Die jas” (bl. 32)

Leesboek 3 bl. 6 en 7

Werkboek 3 bl. 20-22

Natrekvel “j J” (bl. 33)

Plastiese koeverte

Witbordmerkers

Kleurpotlode

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant

en die leerling teken daarby.

Aktiwiteit 2: Klanke

Stel ’n nuwe klank bekend: j. Sit die klankkaart j J

uit die Apparaat teen

die bord.

Vergroot die Assosiasieprent “j vir jas” (bl. 31) na A3 en sit dit teen die bord.

J op die swartbord.

Leerlinge wys j uit in sinne in die Klaskoerant, Weerkaart, Pligtekaart en

name en vanne van leerlinge op Verjaardagkaart.

Leerlinge wys j en J uit in hul name en vanne op die bord.

Die onderwyser bou woorde met j met groot letterkaartjies op die bord,

byvoorbeeld: jy, jas, jog, jou, jellie, jagter, ens.

Leerlinge dink aan nog j-woorde.

85 minute

1� ������

1� ������

Page 2: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

Week 2

Aktiwiteit 3: Gedeelde les

Die onderwyser lees die vergrote leesstuk “Die jas” vir die leerlinge.

Leerlinge lees die leesstuk twee keer saam met die onderwyser.

Leerlinge soek rymwoorde, byvoorbeeld: swaar en sowaar, jas en sopas.

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groep 1 en 2 lees bl. 6 en 7 van Leesboek 3.

Leerlinge kyk na die prentjies en gesels daaroor.

Die onderwyser verduidelik die moeilike woorde aan die leerlinge.

Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na ’n kort

teksgedeelte wat hardop gelees word.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Leerlinge lees die j-woorde op bl. 20 van Werkboek 3 en kyk na die

prentjies. Leerlinge lees dan die sinne: In my kas ...

Leerlinge omkring die uitroeptekens (!) en die j (bl. 20 van Werkboek 3).

Leerlinge kies die regte woord en vul dit in op bl. 21 van Werkboek 3.

Leerlinge kleur dan die prentjies in.

Leerlinge lees die sinne op bl. 22 van Werkboek 3 en kleur die prentjies in.

Aktiwiteit 5: Handskrif

Leerlinge doen vingeroefeninge:1. Raak met jou duim aan elke vinger van jou hand. Doen oefening met

linker- en regterhand.2. Speel klavier: Maak jou hand die vorm van ’n voëltjie se nessie. Speel met

jou vingers 1, 2, 3, 4, 5. Doen dit met beide hande apart.3. Maak ’n vuis met jou hand en los die vingers een vir een 1, 2, 3, 4, 5.

Doen dit met beide hande.4. Maak ’n vuis en skiet die vingers gelyk los. Herhaal.5. Loop soos ’n spinnekop met jou vingers op jou tafeltjie.

�� �����

3� �����

�� �����

Page 3: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

��

Week 2

Die onderwyser wys weer klankkaart j J

op swartbord en vertel die storie

van j.

j

geel, oranje en rooi. Na die herfs kom die winter en word dit tyd om jou jas te dra. Die dae word kouer en dit word dan vroeg donker. Dit is die tyd van die jaar wat die veld geel is. Pappa oes dan die koring en die veld rus dan. Vroeg in die oggend moet jy jou jas toeknoop teen die koue wind.

Die onderwyser maak groot j op die bord en leerlinge oefen met ’n vingertjie

in die lug en maak ’n groot j.

J in die lug en die leerlinge doen dit na.

Leerlinge trek Natrekvel “j J” na op die plastiese koevert.

Die onderwyser beklemtoon beginpunte.

Page 4: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

31

jas

Page 5: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

32

Page 6: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

33

3

2

1

2

Natrekvel “j J”

Page 7: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

��

Week 2

Dag 2

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Letterkaarte

Natrekoefening 1: j (bl. 36)

Natrekoefening 2: j J (bl. 37)

Plastiese koeverte

Witbordmerkers

Leesboek 3 bl. 6 en 7

Werkboek 3 bl. 23-25

Skrifboek bl. 60 en 61

Kleurpotlode

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant

en die leerling teken daarby.

Aktiwiteit 2: Klanke

Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-

kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge klank saam.

Leerlinge bou dié woorde met hul eie letterkaartjies.

Leerlinge doen Natrekoefening 1: j (bl. 36) en trek die j-woorde na met wit-

bordmerkers.

As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser.

Leerlinge doen Natrekoefening 2: j J (bl. 37)

– Trek ’n x deur die woord en prentjie wat nie pas nie.

– Omkring die letter wat dieselfde is as die een in die blokkie.

– Trek die j en J na.

8� ������

� ������

� ������

Page 8: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

!"

#$ %&'()*A+,-.-,/-, 04 567/9://;

Groep 3 en 4 lees bl. 6 en 7 van Leesboek 3. Aktiwiteite word vir die groepe

herhaal.

Aktiwiteit vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Leerlinge vul die j-klank in op bl. 23 van Werkboek 3 en kleur dan die

prentjies in.

Leerlinge trek die j oor met kleurpotlode op bl. 24 van Werkboek 3 en kleur

die prentjies in.

Aktiwiteit 4: Handskrif

Leerlinge oefen j en J in die lug met met hul vingers en op die bankies.

Leerlinge trek j en J na en skryf ’n paadjie j in die Skrifboek op bl. 60.

Leerlinge skryf die woorde jou, jas en jaar en trek die sin Jan en Janus sit na op bl. 61 van die Skrifboek.

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge kies die regte woord en vul dit in op bl. 25 van Werkboek 3.

<= %&'()*

<$ %&'()*

Page 9: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge
Page 10: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

37

Page 11: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

>?

Week 2

Dag 3

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Klankkaart: p P

(Apparaat)

Assosiasieprent “p vir pyp” (bl. 40)

Fluisterlees sinne (bl. 41)

Leesboek 3 bl. 8 en 9

Werkboek 3 bl. 26-28

Leesaktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant

en die leerling teken daarby.

Aktiwiteit 2: Klanke

Die onderwyser stel die klank p bekend. Sit die klankkaart p P

uit die

Apparaat teen die bord.

Sit die vergrote Assosiasieprent “p vir pyp”

P langs die prent.

Leerlinge wys p-klank uit in die sinne in die Klaskoerant, Weerkaart, Plig-

tekaart en name en vanne op Verjaarsdagkaart.

@B CDEFGH

IJ CDEFGH

IB CDEFGH

Page 12: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

KL

MN OPQRSTUVWXYXWZXW [\ ]Z^ZZ_^Z _ZZ`

Die onderwyser lees die vergrote Fluisterleessinne (bl. 41) vir die leerlinge.

Die onderwyser vra die volgende vrae: 1. Hoe lyk die jas? 2. Wat maak mamma? 3. Wat doen pappa? 4. Moet jy soet of stout wees?

Leerlinge lees seuns/dogters die sinne saam.

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groepe 1 en 2 lees bl. 8 en 9 van Leesboek 3.

Die onderwyser lees en leerlinge luister.

Die onderwyser bespreek die moeilike en nuwe woorde.

Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na ’n kort

teksgedeelte wat hardop gelees word.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie aan groeplees deelneem nie:

Leerlinge vul die p-klank in op bl. 26 van Werkboek 3.

Leerlinge skryf die regte woord by die prentjie op bl. 27 van Werkboek 3.

Aktiwiteit 5: Selfstandige skryf

Leerlinge omkring die regte woord op bl. 28 van Werkboek 3, byvoorbeeld:

Die pan, pas is op die stoof.

MN OPQRST

ab OPQRST

Page 13: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

40

pyp

Page 14: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

41

Page 15: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

cd

Week 2

Dag 4

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Leesboek 3 bl. 8 en 9

Werkboek 3 bl. 29-32

Kleurpotlode

Natrekvel “p P” (bl. 44)

Natrekoefening: p (bl. 45)

Plastiese koeverte

Witbordmerkers

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant

en die leerling teken daarby.

Aktiwiteit 2: Groeplees

Groepe 3 en 4 kry geleentheid om bl. 8 en 9 van Leesboek 3 te lees.

Dieselfde aktiwiteite word herhaal wat die vorige dag reeds met groep 1 en 2

gedoen is.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie aan groeplees deelneem nie:

Leerlinge lees die storie en trek ’n huisie om elke p-woord op bl. 29 van

Werkboek 3.

Leerlinge trek ’n blok om elke “p” op bl. 30 van Werkboek 3.

Leerlinge leer die rympie “Pieter Prater” op bl. 31 van Werkboek 3 en teken

’n prentjie van Pieter.

ef ghijkl

mf ghijkl

no ghijkl

Page 16: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

pq

Week 2

Aktiwiteit 3: Klanke

Leerlinge trek die p-klank en dan die p-woorde van Natrekoefening: p (bl. 45)

na met witbordmerkers. As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met

die onderwyser.

Aktiwiteit 4: Handskrif

Die onderwyser wys weer klankkaart p P

en vertel die storie van p.

p

roep Ouma om saam met hul le op die stoep te kom sit. Ouma bring vir

sy tee, sit die koppie dan neer en stop sy pyp vol tabak. Dan sit hy terug in sy stoel en rook sy pyp. Arno hoor p ... p ... p ... soos Oupa sy mond om sy pyp sit. Arno hou nie van die rook wat die tabak maak nie en hy draai dan sy kop na die ander kant toe.

Die onderwyser maak groot p op die bord.

Leerlinge oefen met vingertjie in die lug en maak ’n groot p.

P, leerlinge doen na.

Leerlinge trek die p en P van Natrekvel “p P” (bl. 44) na op die plasiese

koevert.

Die onderwyser beklemtoon die beginpunte,Doen vingeroefeninge soos by Dag 1.

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge skryf sinne met die p-woorde op bl. 32 van Werkboek 3 en kleur die prentjies in.

rs tuvwxy

rs tuvwxy

rz tuvwxy

Page 17: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

44

Page 18: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge
Page 19: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

{|

Week 2

Dag 5

Leermateriaal

Werkboek 3 bl. 33 en 34

Witborde

Leesstuk: “Pappa se pyp” (bl. 48)

Leesboek 3 bl. 6-9

Skrifboek bl. 62 en 63

A5 woordeboekie

Aktiwiteit 1: Klanke

Leerlinge lees en klank die p-woorde saam met die onderwyser op bl. 33 van

Werkboek 3.

Die onderwyser sê die woorde hardop en leerlinge skryf dit op die witborde.

Aktiwiteit 2: Gedeelde lees

Die onderwyser lees die vergrote leesstuk “Pappa se pyp” en die leerlinge

luister.

Leerlinge lees dan saam met die onderwyser.

Leerlinge soek p-woorde in die teks.

Leerlinge maak mondeling nog p-woorde.

Leerlinge lees die leesstuk nog twee keer, verleen hulp waar nodig.

Aktiwiteit 3: Groeplees

Elke groepie kom lees ± 5 minute by die onderwyser uit Leesboek 3 bl. 6-9.

Gee geleentheid vir die leerlinge wat individueel wil lees.

Die week se aktiwiteite in Werkboek 3 word voltooi en afgerond.

}~ ������

�~ ������

�~ ������

�� ������

Page 20: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

��

Week 2

Aktiwiteit 4: Handskrif

Leerlinge doen vingeroefeninge soos by Dag 1.

Let op beginpunte.

Leerlinge werk in die Skrifboek op bl. 62 en 63, hulle trek p na en skryf ’n

paadjie p P na en skryf die paadjie vol P. Leer-

linge trek woorde na en skryf ’n sin: pet, peer, pan en Piet pla vir Paul.

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge skryf drie p-woorde in hulle eie woordeboek.

Leerlinge voltooi die sinne met p-woorde op bl. 34 van Werkboek 3.

15 minute

�� ������

Page 21: Week 2 Dag 1 85 minute - Christelike Media...Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser bou woorde met j-klanke op swartbord met groot letter-kaarte, byvoorbeeld: jas, jy, jag, jellie. Leerlinge

48