graad 2: maandag, 15 junie 2020 afrikaans...graad 2: donderdag, 18 junie 2020 afrikaans klanke: dr-...

14
Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans Klanke: aai ; ooi oei ; eeu Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam- gestelde woorde vra en kyk hoeveel van hulle jy reg kan neerskryf: haai + vin ; kaai + muur ; uit + nooi ; hout + kooi ; bloed + rooi ; roei + boot ; foei + tog ; vas + boei ; leeu + hok ; see + meeu Geheuesin - Ek ry vinnig op my nuwe fiets. - Ek nooi my maatjie na ons nuwe huis. Taalwerk: Verlede tyd Verlede tyd beteken dit het alreeds gebeur. Skryf hierdie sinne oor in die verlede tyd: - Jan skop die bal. - Sy doen haar huiswerk. - Ek lees ‘n mooi boek. Lees (Opsioneel) Huistaal Boek 1 bl. 66 – 67: Lees die leesstuk Ons kry goeie nuus op bl. 66 – 67 en beantwoord die drie vrae op bl. 67 mondelings of skriftelik. Engels Phonics: f - sound h - sound Kyk weer na die woorde op bl. 8 en 9 in jou Phonics-boekie. Laat Mamma/ Pappa nou vir jou 10 van hierdie woorde vra as ‘n toetsie en kyk hoeveel van hulle jy reg kan neerskryf. Sentences Skryf die sinne op bl. 8 en 9 in jou Phonics-boekie uit jou kop uit. Reading (Opsioneel) English Book 1 bl. 43: Lees die leesstuk The animal train op bl. 43. Ons het dit al geoefen, so jy behoort dit nou mooi vlot te lees. Wiskunde Getal 11 & 12 Vandag hersien ons getal 11 en getal 12. (Werkvel 1) Geld Plus: 50c + 20c ; R1 + 50c ; R4 + R3 ; R2.20 + R4.30 Grafiek - Hersien die woordeskat: som van = plus ; verskil tussen = minus - Kan jy die grafiek doen? (Werkvel 2)

Upload: others

Post on 26-Dec-2020

9 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020

Afrikaans Klanke: aai ; ooi oei ; eeu

Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde vra en kyk hoeveel van hulle jy reg kan neerskryf: haai + vin ; kaai + muur ; uit + nooi ; hout + kooi ; bloed + rooi ; roei + boot ; foei + tog ; vas + boei ; leeu + hok ; see + meeu

Geheuesin - Ek ry vinnig op my nuwe fiets. - Ek nooi my maatjie na ons nuwe huis.

Taalwerk: Verlede tyd

Verlede tyd beteken dit het alreeds gebeur. Skryf hierdie sinne oor in die verlede tyd: - Jan skop die bal. - Sy doen haar huiswerk. - Ek lees ‘n mooi boek.

Lees (Opsioneel)

Huistaal Boek 1 bl. 66 – 67: Lees die leesstuk Ons kry goeie nuus op bl. 66 – 67 en beantwoord die drie vrae op bl. 67 mondelings of skriftelik.

Engels Phonics: f - sound h - sound

Kyk weer na die woorde op bl. 8 en 9 in jou Phonics-boekie. Laat Mamma/ Pappa nou vir jou 10 van hierdie woorde vra as ‘n toetsie en kyk hoeveel van hulle jy reg kan neerskryf.

Sentences Skryf die sinne op bl. 8 en 9 in jou Phonics-boekie uit jou kop uit. Reading

(Opsioneel) English Book 1 bl. 43: Lees die leesstuk The animal train op bl. 43. Ons het dit al geoefen, so jy behoort dit nou mooi vlot te lees.

Wiskunde Getal 11 & 12 Vandag hersien ons getal 11 en getal 12. (Werkvel 1)

Geld Plus: 50c + 20c ; R1 + 50c ; R4 + R3 ; R2.20 + R4.30 Grafiek - Hersien die woordeskat: som van = plus ; verskil tussen = minus

- Kan jy die grafiek doen? (Werkvel 2)

Page 2: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

Graad 2: Woensdag, 17 Junie 2020

Afrikaans Klanke:

bl- br-

Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde vra en kyk hoeveel van hulle jy reg kan neerskryf: blaar + slaai ; pot + blou ; om + blaai ; bloed + rooi ; koek + blik ; son + bril ; broek + sak ; braai + vleis ; broei + kas ; bruis + meel

Geheuesin Die bome se blare verkleur in die herfs. Taalwerk:

Toekomende tyd

Toekomende tyd beteken dit sal nog gebeur. Skryf hierdie sinne oor in die toekomende tyd: - Ek speel by my maat. - Anna lees ‘n boek. - Boetie spring baie hoog.

Lees (Opsioneel)

Huistaal Boek 1 bl. 70 – 71: Lees die leesstuk Waarheen gaan ons? op bl. 70 – 71 en beantwoord die drie vrae op bl. 71 mondelings of skriftelik.

Engels Phonics: k - sound

Kyk weer na die woorde op bl. 10 in jou Phonics-boekie. Laat Mamma/ Pappa nou vir jou hierdie 10 woorde vra as ‘n toetsie en kyk hoeveel van hulle jy reg kan neerskryf.

Sentence Skryf die sin op bl. 10 in jou Phonics-boekie uit jou kop uit. Reading

(Opsioneel) English Book 1 bl. 47: Lees die leesstuk Wild Animals op bl. 47. Ons het dit al geoefen, so jy behoort dit nou mooi vlot te lees.

Wiskunde Tyd - Hoeveel minute is daar in ‘n uur? Hoeveel minute is daar in ‘n

halfuur? Hoeveel minute is daar in ‘n kwartier? - Oefen weer ‘n bietjie jou tydsomme. (Werkvel 3)

Geld Minus: R2.50 – 50c ; R4.50 – 50c ; R8 – 50c ; R3 – 50c Plussomme

Minussomme Treintjiesomme

Jy is mos al baie oulik met somme waar jy die antwoord op enige plekkie in die getalsin moet kan invul. Kyk hoeveel van hierdie somme kan jy sommer die eerste keer regkry. (Werkvel 4)

Page 3: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020

Afrikaans Klanke:

dr- dw-

Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde vra en kyk hoeveel van hulle jy reg kan neerskryf: draf + skoen ; droog + rak ; krag + draad ; om + draai ; droom + rok ; dwars + deur ; dwerg + huis ; dwaal + spoor ; dwarrel ; verdwyn

Geheuesin Hulle kuier graag by ouma en oupa. Taalwerk:

Teenwoordige tyd

Teenwoordige tyd beteken dit gebeur nou. Skryf hierdie sinne oor in die teenwoordige tyd: - Gister het Anna baie mooi gewerk. - Môre sal ek die kat was. - Ons het ‘n rooi motor gesien.

Lees (Opsioneel)

Huistaal Boek 1 bl. 74 – 75: Lees die leesstuk Die bustoer op bl. 74 – 75 en beantwoord die drie vrae op bl. 75 mondelings of skriftelik.

Engels Phonics: l - sound

Kyk weer na die woorde op bl. 11 in jou Phonics-boekie. Laat Mamma/ Pappa nou vir jou hierdie 10 woorde vra as ‘n toetsie en kyk hoeveel van hulle jy reg kan neerskryf.

Sentence Skryf die sin op bl. 11 in jou Phonics-boekie uit jou kop uit. Reading

(Opsioneel) English Book 1 bl. 51: Lees die leesstuk At the beach op bl. 51. Ons het dit al geoefen, so jy behoort dit nou mooi vlot te lees.

Wiskunde Verdubbel

Halveer Onthou om hierdie somme op die korrekte manier uit te skryf. - Verdubbel: 42 ; 51 ; 34 ; 15 ; 28 - Halveer: 48 ; 64 ; 106 ; 12 ; 54

Tafels: X2 - Tel eers in 2’e van 0 – 20 om jou brein wakker te maak hiervoor. - 1 X 2 ; 5 X 2 ; 9 X 2 ; 4 X 2 ; 8 X 2

Tafels: X5 - Tel eers in 5’e van 0 – 50 om jou brein wakker te maak hiervoor. - 3 X 5 ; 7 X 5 ; 2 X 5 ; 6 X 5 ; 10 x 5

Page 4: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

Graad 2: Vrydag, 19 Junie 2020

Afrikaans Klanke:

fl- fr-

Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde vra en kyk hoeveel van hulle jy reg kan neerskryf: blok + fluit ; glas + fles ; flap + oor ; flits + lig ; flamink + nes ; frok + mou ; perd + fris ; frats + golf ; frons + plooi ; frikkadel

Geheuesin Hulle luister na die mooi musiek op die fluit. Taalwerk: Sinonieme Antonieme

- Sinonieme is woorde wat min of meer dieselfde betekenis het. Gee mondelings sinonieme vir die volgende woorde: woon ; heerlik ; pragtig ; hanswors ; byna - Antonieme is woorde wat die teenoorgestelde betekenis het. Gee mondelings antonieme vir die volgende woorde: lekker ; dik ; vinnig ; baie ; klein

Lees (Opsioneel)

Huistaal Boek 1 bl. 78 – 79: Lees die leesstuk Die stad op bl. 78 – 79 en beantwoord die drie vrae op bl. 79 mondelings of skriftelik.

Engels Phonics:

m - sound Kyk weer na die woorde op bl. 12 in jou Phonics-boekie. Laat Mamma/ Pappa nou vir jou hierdie 10 woorde vra as ‘n toetsie en kyk hoeveel van hulle jy reg kan neerskryf.

Sentence Skryf die sin op bl. 12 in jou Phonics-boekie uit jou kop uit. Reading

(Opsioneel) English Book 1 bl. 55: Lees die leesstuk At the farm visiting Grandmo-ther op bl. 55. Ons het dit al geoefen, so jy kan dit nou mooi vlot lees.

Wiskunde Tiene & Ene - Wiskunde Boek 1 bl. 73: Voltooi aktiwiteit 6 en aktiwiteit 7 deur elke

keer aan te dui uit hoeveel tiene en ene die getal bestaan. - Ons het al lekker gewerk met tiene en ene. Kyk wat jy nog alles kan onthou wanneer jy die werkvel voltooi. (Werkvel 5)

Geld Kleingeld (bv. R10 – R4.50: R10 – R4 ¬ R6 – 50c = R5.50): R10 – R3.50 ; R5 – R2.50 ; R10 – R6.50 ; R20 – R8.50

Ordening - Rangskik van groot na klein: 25 72 14 61 38 83 50 13 19 49 - Rangskik van klein na groot: 94 12 37 81 14 56 70 65 39 79

Page 5: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

SKAKELS NA YOUTUBE VIDEO’S

Afrikaans Vaslegging van aai, ooi, oei en eeu: https://youtu.be/uUi1oGLrhuM Vaslegging van bl- en br-: https://youtu.be/0aeMdhm2Vno Verlede, toekomende en teenwoordige tyd: https://youtu.be/Gv70aFGWu1cI Sinonieme en antonieme: https://youtu.be/YGn67Eyb5ZI

Wiskunde Verdubbel en halveer tot 20: https://youtu.be/Ak1Jf-3GXPo Verdubbel en halveer (2syfergetalle): https://youtu.be/dqSgzBBWrbQ Hoe werk maaltafels?: https://youtu.be/TWP4x-Y2yLI Tafels ¬ X2 (liedjie): https://youtu.be/VVAI9C0y1Gc Tafels ¬ X5 (liedjie): https://youtu.be/H4mpZjGXY1g Hersiening van tyd: https://youtu.be/RXQ736Nkm6k

Het julle geweet Sondag is dit Vadersdag? Probeer ‘n bietjie om Sondag vir Pappa te bederf. Dalk kan jy vir hom ‘n mooi kaartjie maak of vir hom ontbyt in die bed neem?

Hierdie week se addisionele werkvelle is ‘n “toets” wat al die werk dek wat ons hierdie week hersien het. Julle kan self kies hoe julle die

addisionele werkvelle wil gebruik. Dalk wil julle elke dag ‘n bietjie doen? Of dalk wil julle byvoorbeeld die hele Wiskundetoetsie op een dag doen? Lekker leer!

Page 6: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

Werkvel 1: Getal 11 & 12

Getal 11

Getalsimbool: Getalnaam:

Omkring: 11 is ‘n ewe/onewe getal Herbenoem: 11 = +

Wat kom voor 11? Wat kom na 11? Getal 12

Getalsimbool: Getalnaam:

Omkring: 12 is ‘n ewe/onewe getal Herbenoem: 12 = +

Wat kom voor 12? Wat kom na 12? Maats van 11 & 12 (plus en minus)

3 + = 11 12 – = 1 10 + 1 = 12 – 8 =

+ 6 = 12 – 4 = 7 2 + = 12 11 – = 11

9 + 2 = 12 – 7 = + 5 = 11 – 3 = 9

Treintjiesomme

9 + 2 + = 11 12 – 6 – 3 = 1 + 3 + = 11

4 + + 4 = 12 11 – 5 – = 1 5 + + 2 = 12

+ 2 + 3 = 11 12 – – 1 = 9 11 – 10 – = 1

2 + 6 + 4 = – 5 – 5 = 1 12 – – 5 = 3

Page 7: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

Werkvel 2: Grafiek

Die Graad 2 – klas besoek die dieretuin. Hulle maak ‘n prentegrafiek van die diere wat hulle daar gesien het. (Ons noem dit ‘n piktogram.)

leeus

sebras

luiperds

renosters

olifante

Wat is die verskil tussen die aantal olifante en die aantal luiperds? Wat is die som van die leeus en die renosters? Hoeveel diere het hulle altesaam gesien? Van watter diere het hulle die meeste gesien? Watter diere was die tweede minste? Hoeveel is die leeus, renosters en sebras altesaam? Hoeveel is die olifante meer as die sebras?

Page 8: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

Werkvel 3: Tyd

1. Hoe laat is dit op elke horlosie?

2. Teken die wysers in om die tyd aan te dui.

4 uur half 9 kwart voor 5 kwart oor 11

3. Kies die antwoord: Hoeveel tyd het verloop tussen die 2 horlosies?

uur halfuur

kwartier

60 minute 30 minute 15 minute

4. Teken die wysers in op die tweede horlosie in elke ry.

Begintyd Eindtyd Jannie het ‘n halfuur lank

boek gelees.

Anna het 15 minute lank televisie gekyk.

Page 9: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

Werkvel 4: Plus-, minus- & treintjiesomme

Plussomme

11 + 4 = 34 + 3 = 45 + 3 = 23 + 1 = 15 + 1 = 28 + 4 = 35 + 5 = 2 + 3 = 28 + 2 = 35 + 4 = 39 + 2 = 42 + 5 =

Minussomme

19 – 5 = 25 – 3 = 42 – 3 = 24 – 2 =

17 – 4 = 38 – 1 = 59 – 4 = 40 – 1 = 30 – 3 = 38 – 5 = 47 – 5 = 51 – 2 =

Treintjiesomme

11 – 3 – 6 = + 2 + 5 = 15 12 – 4 – = 6 14 – – 6 = 6 13 – – 6 = 5 3 + 4 + 4 = – 9 – 1 = 3 5 + 5 + = 11 + 2 + 3 = 14 + 4 + 3 = 12 12 – 3 – 1 = 15 – – 8 = 6

Werkvel 5: Tiene en ene

30 + 6 = 20 + 50 = 34 + 10 =

4 + 20 = 80 – 40 = 26 – 10 =

52 – 50 = 10 + 50 + = 90 52 + 20 =

83 – 3 = 70 – – 50 = 10 68 – 20 =

56 + 4 = + 20 + 30 = 70 – 20 – 30 = 40

Page 10: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

ADDISIONELE WERKVEL: Afrikaans

1. Skryf die sinne oor in die verlede tyd:

1.1 Die kat jaag die muis. ¬ 1.2 Ek hardloop baie vinnig. ¬

2. Skryf die sinne oor in die toekomende tyd:

2.1 Ek speel met my pop. ¬

2.2 Jannie skop die blou bal hoog. ¬

3. Skryf die sinne oor in die teenwoordige tyd:

3.1 Ons het lekker geëet. ¬

3.2 Mamma sal ‘n groot koek bak. ¬

4. Gee antonieme vir: 4.1 maer ¬ 4.2 lank ¬

5. Gee sinonieme vir: 5.1 pragtig ¬

5.2 heerlik ¬

6. Begripstoets: Lees die storie Lawwe nuus op bl. 126 van Huistaal Boek 1 en beantwoord dan die vier vrae op bl. 127 skriftelik.

7. Skeppende skryfwerk: Skryf nou jou eie Lawwe nuus vir ‘n koerant-artikel ¬ Voltooi bl. 128 in Huistaal Boek 1.

Page 11: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

ADDISIONELE WERKVEL: Afrikaans

8. Klanketoets: (Vra vir u kind hierdie woorde as ‘n klanketoets.)

haaivin ; bloedrooi ; roeiboot ; sneeubal ; koekblik ; broeksak ; droograk ; dwarsdeur ; blokfluit ; fronsplooi

ADDISIONELE WERKVEL: Engels

9. Phonics test: (Vra vir u kind hierdie woorde as ‘n klanketoets.)

five ; ham ; kettle ; lock ; mug ; fig ; hut ; kiss ; leg ; mix

10. Arrange these words in the correct order to form a sentence:

10.1 fish the The swims sea in ¬ 10.2 is wearing He his hat ¬ 10.3 kite kid a The has ¬

11. Match each sentence with a picture:

The hen is on her nest.

He is wearing his hat.

The hen lays her eggs.

He plays with a ball.

Page 12: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

ADDISIONELE WERKVEL: Wiskunde

12. Getal 11 & 12

5 + = 11 12 – = 3 8 + 3 = 12 – 10 =

+ 8 = 12 – 4 = 7 5 + = 12 11 – = 9

13. Grafiek (Piktogram)

sirkels

vierkante

driehoeke

13.1 Wat is die som van die sirkels en die driehoeke?

13.2 Wat is die verskil tussen die aantal driehoeke en die aantal

sirkels?

13.3 Hoeveel vorms is daar altesaam?

14. Geldsomme

R4 + R2 = R3.50 – 50c = 50c + 10c = R2 – 50c = R3 + 20c = R8.50 – 50c = R4.20 + R3.40 = R7 – 50c = R20 – R6.50 R10 – R4.40

Page 13: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

ADDISIONELE WERKVEL: Wiskunde

15. Tafels: X2 en X5

3 X 2 = 7 X 5 = 5 X 2 = 6 X 5 =

4 X 5 = 8 X 2 = 9 X 5 = 10 X 2 = 16. Teken die wysers op die horlosies in om die tyd aan te dui.

kwart oor 2 3 uur kwart voor 1 half 12

17. Tydsverloop: Kies die regte antwoord.

uur halfuur

kwartier

60 minute 30 minute 15 minute

18. Hoofreken: Plus-, minus- & treintjiesomme

36 + 3 = 21 – 4 = 48 + 5 =

19 – 2 = 6 + 4 + 1 = 12 – 3 – 4 =

+ 5 + 1 = 13 14 – 3 – = 6 6 + + 2 = 15 19. Tiene en ene

84 – 80 = 63 – 10 = 70 – 10 – = 30

20 + 20 + = 90 58 – 8 = 85 + 20 =

Page 14: Graad 2: Maandag, 15 Junie 2020 Afrikaans...Graad 2: Donderdag, 18 Junie 2020 Afrikaans Klanke: dr- dw- Ons hersien die klanke. Laat Mamma/Pappa vir jou hierdie 10 saam-gestelde woorde

ADDISIONELE WERKVEL: Wiskunde

20. Rangskik van groot na klein: 25 72 14 61 38

21. Rangskik van klein na groot: 94 12 37 81 14

22. Verdubbel

42 = ____ + ____

____ + ____ = ____

26 = ____ + ____

____ + ____ = ____

84 = ____ + ____

____ + ____ = ____

13 = ____ + ____

____ + ____ = ____

23. Halveer

24 = ____ + ____

____ + ____ = ____

56 = ____ + ____

____ + ____ = ____

62 = ____ + ____

____ + ____ = ____

38 = ____ + ____

____ + ____ = ____

94 = ____ + ____

____ + ____ = ____

16 = ____ + ____

____ + ____ = ____