€¦ · web view# die waterkloof virtuele skool. kurrikulumafhandeling: kwartaal 2 . leerders ....
TRANSCRIPT
LEERDERS VOLG DIE DAGROOSTER SOOS IN DIE KLOFIEDAGBOEK AANGEDUI IS.Indien daar enige vrae/onduidelikhede is, kan die betrokke Departementshoof/Vakhoof per e-pos gekontak word.
VAKNAAM GRAAD AFGEHANDEL WEEK EINDIG 22 MEI LESSE/INHOUD 25 – 29 MEI TEAMS-KODE
AFRIKAANS Departementshoof: [email protected] Graad 8-koördineerder: leandre.eksteen @klofies.co.za Graad 9-koördineerder: wilna.erasmus @klofies.co.za Graad 10-koördineerder: izelle.prinsloo @klofies.co.za
8
1)AKT. 7.3 Gedig: BokserLuister na die ontleding en maak aantekeninge in jou skrif.
Doen vraag 1 - 11 bl. 120 - 1212)AKT. 9.5 Begripstoets bl.155 - 157.
Jou tong en hoe jy proe. Doen vraag 1 - 113)AKT. 9.6 Werk deur taalstrukture en –konvensies bl.158 - 161
4) AKT. 9.7 Taal: Bl. 162 - 164 Sluit die moegoes uit.Doen vraag 1 - 20
5) Merk en verbeter alle werk.
1)AKT.9.4 Gedig: Bring-en-braai-taal Luister na die ontleding en maak aantekeninge in jou skrif.
Doen vraag 1 - 12 bl. 154 - 1552)Hfst.10 Halfjaareksamen bl.168 - 171
Doen: Vraag 1: Begripstoets 15 punteDoen Vraag 2: Taal 15 punte
3) Luistertoets Akt. 11.1 bl. 178Luister na die voorlesing. Doen Vraag 1 - 8
4) Merk alle werk en verbeter
4vzx624
9
Merk Akt 9.3 en 9.4. Memorandums sal op 18 Mei gelaai word.Doen Akt 9.7 en 9.8 bl. 159.
Merk Akt. 9.5, 9.7 en 9.8. Memorandums sal op 21 Mei gelaai word.Bestudeer “Woordsoorte in ‘n neutedop” onder Files.
Hierdie is hersieningswerk wat jy moet ken vir toetse en eksamens.Onthou om jou kontrolevorm elke week aan jou onderwyser te stuur.
Doen Akt 9.9 bl. 160.Doen Akt 9.10 bl. 161.
Bestudeer ”Lees - en skryftekens” onder Files Taalleer. Hierdie is hersieningswerk wat jy moet ken vir toetse en eksamens.
Merk Akt 9.9 en 9.10.Onthou om jou kontrolevorm elke week aan jou onderwyser te stuur.
d7jj3uq
10
Literêre opstel 2 en sien literêre opstel 1 na. Literêre opstel 4. Sien die gedigte en literêre opstel 2 en 4 na. Indien jy vasbrand met die literêre opstel kan jy jou onderwyser kontak. Onthou om die kontrolevorm elke week aan jou onderwyser te stuur.
Literêre opstel 6 en 8. Sien literêre opstel 6 en 8 na. Indien jy vasbrand met die literêre opstel kan jy jou onderwyser kontak. Onthou om die kontrolevorm elke week aan jou onderwyser te stuur. uuc99gv
Graad 11-koördineerder: annuska.pretorius @klofies.co.za
11
1. Merk aktiwiteite uit Via-handboek: Hfst. 9 Akt. 2 en 82. Merk oefenvraestel 1 en 2.
3. Luister opnames oor Droomdelwers: Hfst 13.4. Luister na die bespreking van ‘n literêre opstel.Vir enige navrae: gebruik Chat op TEAMS.
1. Voltooi literêre opstel (sien TEAMS).2. Gedig: Pa
3. Merk 101 taalvrae nr. 1 – 70Vir enige navrae: gebruik Chat op TEAMS.
l7b9np8
KURRIKULUMAFHANDELING: KWARTAAL 2
# DIE WATERKLOOF VIRTUELE SKOOL
12
18/5 memos chapters 56 - 6119/5 memos chapters 62 - 85
Listen to Video reading and add oral notes and do questions20/5 Chapters86 - 9121/5 Chapter 92
22/5 Chapters 93 - 94ALL QUERIES VIA TEAMS CHAT+WHATSAPP GROUP
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE TEAMS
WISKUNDE [email protected]
8
Meetkunde Les 4 – 6
Woensdag 20 Mei AanlyntoetsMeetkunde teorie 11:00 - 11:30
KLIEK HIERKontrole van werk voltooi
Meetkunde Les 7 – 10
Woensdag 27 Mei AanlyntoetsMeetkunde les 5 - 8 11:00 - 11:30
KLIEK HIERKontrole van werk voltooi
bjkch2o
9
Meekunde Les 1-4Dinsdag 19 Mei Aanlyntoets
Oplos van vergelykings11:00 - 12:00
Meetkunde Hoostuk 11, 12, 13Bl 167 - 188 u5rmxde
WISKUNDE [email protected]
10FUNKSIES – reguitlyn en parabool
Les 2 - 6Analitiese Meetkunde Les 1 - 4
TEAMS 38ga8dq
11Trigonometriese Vergelykings : Les 2 - 4
Trigonometrie video’s op Wolkskool soos op TEAMS
Trigonometriese Vergelykings : Les 5 - 7Trigonometrie video’s op Wolkskool soos op TEAMS
Assesseringsopdrag : Donderdag (Trigonometrie ) 12:00 – 13:00 pstxy8g
12Maandag tot Donderdag Hersiening Trigonometrie
TOETS Donderdag 21 Mei 14:00 tot 18:00Vrydag Euklidiesemeetkunde
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE zwh8zjm
LLUGVAARTKUNDE [email protected]
8
HEFKRAG en SLEURhttps://youtu.be/jyfijXB0uso?list=PLthUARlELoUWcj7-
XI9wlYLphyX5ZuoUHBladsy 17, 21, 22, 26, 27
HEFKRAG en SLEURhttps://youtu.be/Bh2rEqPCrhw?list=PLthUARlELoUWcj7-
XI9wlYLphyX5ZuoUHBladsy 21 tot 24
9
NAVIGASIE REKENSKUIFhttps://youtu.be/oCnbjoHEJ7o?
list=PLthUARlELoUUln7Qz83MvkM0idsrO3OabBladsy 25
Navigasie uitrusting sal uitgereik word met skool heropening
NAVIGASIE REKENSKUIFhttps://youtu.be/NK7BsJmOQfA?
list=PLthUARlELoUUln7Qz83MvkM0idsrO3OabBladsy 36, paragraaf g (i) en (ii)
Navigasie uitrusting sal uitgereik word met skoolheropening
WISKUNDIGE GELETTERDHEID [email protected] 10 Merk Akt 3 en Oef. 3
Doen toets B1 en B2Merk Toets B1 en B2Toepassingsaktiwiteit 9fjl3yh
Oefening 1 tot 4 (rooi)Bl 104 - 111
[email protected] 11Hoof stuk 2: Oef. 7 – 10, Bl.95 – 115
Blouboek
MerkOefening 10 bl. 114 - 116
Hfst 9 hersiening bl. 212 - 213Opsoming en vrae bl. 218
6fdtmje
HB Hoofstuk 7, vrae bl. 182 – 183HB Akt. 1, bl. 186 en Vb. 1 bl. 187HB Ops en Vrae, bl. 190 – 191
Hoofstuk 8, Hersieningsoef., bl. 216 – 217HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN
ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE i42n576
FISIESE WETENSKAPPE [email protected] 8
Merk chemiese reaksies deel 2 (bl 41 - 43)Doen hersienings oefening Week 8
Skryf totes Dinsdag 26 Mei
Voltooide Expo take kan aan wetenskaponderwysers ge-e-pos word, dan hoef dit nie gedruk te word nie. Take kan alternatiewelik
by wetenskaponderwysers gedurende die eerste week wat leerders terug is by die skool, ingehandig word.
Dan uitgedruk in boekvorm
26 Mei Aanlyntoets op TEAMS bl 16 – 3611:00 – 12:00
Merk hersieningsoefening Week 8
Voltooide Expo-take kan aan wetenskaponderwysers ge-e-pos word, dan hoef dit nie gedruk te word nie. Take kan alternatiewelik
by wetenskaponderwysers in die eerste week wat leerders terug is by die skool, ingehandig word. Dan uitgedruk in boekvorm
2uyu20v
FISIESE WETENSKAPPE [email protected]
9
18 Mei memorandum van oef 4 op TEAMS. Merk en stuur punte aan onderwysers.
18 Mei PowerPoint Skryf en balansering van vergelykings. Voltooi 22 Mei
Skryf toets Maandag, 25 Mei(Sure en basisse)
Voltooide Expo take kan aan wetenskaponderwysers ge-e-pos word. Dan hoef dit nie gedruk te word nie. Take kan alternatiewelik
by wetenskaponderwysers in die eerste week wat leerders terug is by die skool, ingehandig word. Dan uitgedruk in boekvorm
25 Mei Toets aanlyn op TEAMS12:00 –12:45
Sure en basisse bl 135 - 166
Hersieningsoefening oor kwartaal 2 se werk. Voltooi 1 Junie.
Voltooide Expo-take kan aan wetenskaponderwysers ge-e-pos word. Dan hoef dit nie gedruk te word nie.
Laaste datum van inhandiging: eerste week wat leerders terug is by skool. Dan uitgedruk in boekvorm
5nyu32a
10
Vektore en skalareFisiese hoeveelhede bl 160: huiswerk bl 165 no 1, 2, 3, 5
Simboliese voorstelling van vektore bl 161 : huiswerk bl 166 no 7Resultant van vektore bl 163: huiswerk bl 167 no 8, 9, 10
Beweging in een dimensie bl 169: huiswerk oef 1 bl 172 no 2 en 3Lesse word opgeneem en per periode op TEAMS geplaas
Memorandums van huiswerk word ook daagliks op TEAMS geplaasVrae of hulp: Chat op TEAMS of epos
Voltooide Expotake kan aan onderwysers ge-e-pos word. Laaste datum van indiening 15 Junie (nie verpligtend)
Voltooi afstand en verplasingHuiswerk bl 173 no 5 - 8 en 10 - 12
Gemiddelde spoed en snelheid bl 177 en 178Huiswerk bl 185 no 1, 2 en 7
Oombliklike spoed en snelheid bl 177 en 178Huiswerk bl 187 no 4, 5 en 8
Versnelling bl 195Huiswerk bl 196 no 1 - 5
Lesse word opgeneem en per periode daagliks op TEAMS geplaasMemorandums van huiswerk word ook daagliks op TEAMS geplaas
Vrae of hulp: Chat op TEAMS of e-pos
rohpg8n
11 Voltooi stoïgiometriese berekeninge op 20 Mei. 25 Mei 10:00 Toets Geometriese Optika op TEAMS. spk8r8e
Elke dag videoles en bespreking van huiswerk om 10 uur op TEAMS.21 Mei en 22 Mei videoles hersiening.
Geometriese Optika om 10 uur op TEAMS.29 Mei Hersiening vir toets 10:00 op TEAMS
1 Junie 10:00 Toets Gasse op TEAMS.Toets 25 Mei 10 uur op TEAMS. Toets 1 Junie 10 uur Gasse op TEAMS.
12
Voltooi Kunsmis op 18 Mei.Videoles 18 en 19 Mei om 11 uur hersiening.
Elektrochemie vir toets op 20 Mei. 21 Mei en 22 Mei videoles om 11 uur hersiening
Momentum vir toets 25 Mei.
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE rt77r19
Toetse stiptelik 11 uur op 20 Mei en 11 uur 25 Mei op TEAMS. Toets 25 Mei 11:00 op TEAMS Momentum.
LEWENSWETENSKAPPE [email protected]
8Lees die leesstuk oor Hfst 2 en 3. Die tweede deel van
die leesstuk is vir verryking. Kyk ook die skyfiereeks oor drakapasiteit. Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos [email protected]
Lees die leesstuk op TEAMS oor Balans in die Ekosisteem. Die werk in jou handboek is egter al wat jy moet ken.
Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos [email protected] d14hgek
9 Bestudeer die verskillende PowerPoints en huiswerk wat saam met diewerk gelaai word
Jy kry twee weke geleentheid om aan Expo-taak te werk en te voltooi. Onthou om voltooide Expo-taak aan jou juffrou te e-pos 50rviic
10Bestudeer die skyfiereekse van Hoofstuk 4 wat handel oor mitose.
Bestudeer ook die video’s wat oor mitose gelaai is.Voltooi die multikeuse hersieningsvrae oor hoofstuk 1, 2 en 3
Bestudeer skyfiereeeks wat handel oor kanker. Voltooi die res van die hersieningsvrae. Merk hoofstuk 3 se hersieningsvrae. Voltooi hersieningsvrae van multikeuse hersieningsvrae
x3h22n0
11 Menslike inpak op die omgewingGr 12 Wolkskool
Wolkskool YouTube LewenswetenskapDo 21 Mei – 29 Mei 9:30 16o1jfz
12Wolkskool:
kwartaal 3 PlanthormoneHersiening Impak van die mens op die omgewing.
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE zu1q9gi
GEOGRAFIE [email protected] [email protected]
8
Merk akt 10 – 12 (Memo op TEAMS)Doen aktiwiteit 13 (wind) en 14 (neerslag) (vrae op TEAMS) Gebruik
handboek bl 46 – 48Sien skyfiereeks op TEAMS oor weer, klimaat en neerslag
Navrae: E-pos of chat op TEAMS
Merk akt 13 – 14 (Memo op TEAMS)Doen aktiwiteit 15 en 16 (vrae op TEAMS)
Gebruik handboek bl 49 – 50Sien skyfiereeks op TEAMS oor KLIMAATSTREKE van die wêreld
Navrae: E-pos of chat opTEAMS
din66cv
9Merk Aktiwiteit 8. Gaan weer deur alle PowerPoint-aanbiedings
en opsommings. Aanlyntoets sal geplaas word op TEAMS vir 22 Mei.
Doen Hersieningsoefening van kwartaal se werk op TEAMS in Word-dokumentformaat. Navrae: e-pos en TEAMS Chat. ei2i24o
Kaartwerk – Merk Akt 10 - 12Doen Aktiwiteit 16 (Ortofotokaarte)
Teorie – Merk Aktiwiteit 13 - 15; 17 - 19.Doen Aktiwiteit 20 - 22. (Aardbewings en Tsoenami’s).NB Deeglike werk is baie belangrik. Alle notas, video’s
en inligting word op TEAMS geplaas. Navrae: e-pos en TEAMS Chat.
Kaartwerk – Merk Akt 16Doen Akt 17 en 18.
Teorie – Merk Akt 20 - 22Doen Akt 23 - 25.
NB Alle notas, video’s en verdere inligting word op TEAMS gegee. Navrae: e-pos, TEAMS Chat of WhatsApp group:
https:// Chat . WhatsApp .com/HScOp53kb0yKgrSY2XF7E2
b3v3mfr
Luister na leidrade op WhatsApp. Merk assesseringstaak bl 169 - 170Merk eksamenhersiening bl 172 - 173Merk kaartvaardighede bl 174 - 175
Bestudeer GIS bl 47 – 58 en video op TEAMSDoen akt 20,21,22 in ktw boek
Navrae: E-pos, Chat-TEAMS, WhatsApp
Luister na opdragte op WhatsApp Merk Akt 20 – 22 bl 47 - 54Bestudeer GIS-toepassings 55 - 57Kry vyf velle natrekpapier vir akt 23
Navrae: E-pos, Chat-TEAMS, WhatsAppedj7vrx
Merk aktiwiteit 33 bl. 238 en Kaartwerktaak Afdeling A en Bbl. 239 - 240
Doen Vraag 2 en 3 van 2018 Junie-oefenvraestel en Vraag 1, 2 en 3 van 2019 Junie-oefenvraestel
Kyk na skyfiereekse en lesse op TEAMS vir hersiening
Vraag- en antwoordsessie 12:00 - 13:00 op TEAMS Chat, WhatsApp en e-pos
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE 3mvn1uo
GESKIEDENIS [email protected]
8
Merk Akt 5 bl 166 memorandum sal op TEAMS geplaas word.Voltooi Akt 6 bl 168. Notas op
TEAMS oor Stormloop vir Afrika kan gebruik word om Aktiwiteit te voltooi.
Merk akt 6 bl 168 en doen Formele assessering bl 178Kyk video op TEAMS.
6qm9qkk
9 Som bl 145 en 146 op in jou skrif. Gaan deur Koue Oorlog deel 3. Voltooi akt 5 op bl 142. 5kgkhyl
[email protected] 10 Begin met Suider-Afrika voor 1750. Notas sal op TEAMS geplaas word en TEAMS-meeting Donderdag 10:00
Hersieningsvraestel vraag 1 en 2TEAMS-meeting Donderdag 10:00 h6orcah
[email protected] 11Begin met Australië en Eugenetika.
Notas sal op TEAMS geplaas word en TEAMS- meeting Donderdag 11:00
HersieningvraestelVraag 1, 2 en 3
TEAMS-meeting Donderdag 11:00
1t1c5bw
[email protected] 12 Leerder werk klasse deur oor Vraag 3 en maak ekstra notas.HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN
ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE 0uxpv5r
GASVRYHEIDSTUDIES 8 Doen hersiening van al die werk Opdragte wat op TEAMS is voltooi i621k2v
[email protected] 9 Doen hersiening van al die werk Opdragte wat op TEAMS is voltooi z2upc8z
Hoofstuk 18 bl. 229 – 242. 2 Skyfiereekse, 8 opsommingsbladsye, 3 werkkaarte op TEAMS.
Ekstra aktiwiteit bl. 234 – 235 en Ekstra aktiwiteit bl. 241 – 242.Prakties: Geen
Hoofstuk 19 bl. 243 – 261.2 Skyfiereekse, 7 opsommingsbladsye, 5 werkkaarte en video’s op
TEAMS.Ekstra aktiwiteit bl. 260 – 261
Prakties: Geen
lyt9esj
Hoofstuk 16 bl. 121 – 133. 2 Skyfiereekse, 3 video’s, 6 opsommingsbladsye, 1 werkkaart en hersienningsvrae op TEAMS.
Klaskameraktiwiteit 1 bl. 124 en ekstra aktiwiteit bl. 133.Prakties: Vis (oefen)
Hoofstuk 17 bl. 134 – 142Skyfiereeks, 6 opsommingsbladsye, 4 werkkaarte, 2 video’s
en ekstra vrae op TEAMS.Klaskameraktiwiteit bl. 136 en Ekstra aktiwiteit bl. 142
Prakties: Hoender (oefen)
5pnl156
[email protected] 12Skyfiereeks – wyn met met klank
Doen vraestel ( oopboek)wat op TEAMS geplaas is op foliopapier.Gaan in die klas gemerk word. 1 ste Junie moet dit klaar wees
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE 8jca8a6
TOERISME [email protected]
8 Google “Voetspore in Suid-Afrika episode 3” en kyk dit asseblief Ons reis deur Suid-Afrika 2lpzcoc
9 Hersiening van al die werk en op datum bring van al die vrae Sien TEAMS 4ut95q4
[email protected] 10Ons kyk na Toeriste-attraksies in die provinsies.
Bl 124 – 149 vir die volgende 3 weke.Begin met Oos-Kaap, Vrystaat en Gauteng.
TEAMS-meeting Maandag, 25/5 om 17:00.Kontroletoets op Donderdag, 28/5.
Besonderhede sal op “TEAMS” gelaai word.er2mxrk
[email protected] 11Buitelandse valuta
Bronne: Opsommings en Google Drive op TEAMS.T2W16 op Google Drive. Doen die aktiwiteite.
StreekstoerismeBronne: Handboek Bl. 154 - 162 en opsommings
Konsepte: Streekstoerisme/SAOG Dui SAOG-lande op kaart aanRETOSA/Rol van RETOSAVoordele van streekstoerisme
hapx5tv
Buitelandse markaandeel- statistiek vir inkomende internasionale toeriste.
Bron: handboek bl.202 - 207. Doen akt. 1 bl. 203 en akt. 2 bl.207. Kyk PowerPoint op TEAMS.
Vraag en antwoord sessie op Maandag, 18 Mei 2020 om 10:00.
Aktiwiteit 2 bl 116
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE ky0axzi
MUSIEK [email protected]
SK 8 Opdrag 5 – MEMO beskikbaar op TEAMSOpdrag 6 – Hersieningsoefeninge
PRAKTIES – kry gereed vir 1 Junie
Opdrag 6 – MEMO beskikbaar
Kyk na videos op TEAMS – Verhoging en verlaging van note EN Toonlere; PowerPoints ook beskikbaar
Opdrag 7 – Verhoging en verlaging van note en toonlere
PRAKTIES – kry gereed vir 1 Junie
5wif0uq
SK 9
INHANDIGING VAN PRAKTIESE ASSESSERING: TOONSETTING VAN GEDIG. Nie later as - Vrydag 22 Mei
Kan in Video/MP3 formaat gestuur word.
Via TEAMS/WhatsApp/E-pos Vir meer inligting raadpleeg TEAMS
Tema 4: Intervalle _ Mineur Werk: Oefening 6
Slides op TEAMS.
jfn0g9t
[email protected] [email protected]
10
MUSIEKTEORIE: Louis van Loggerenberg Musiekteorie gr. 4: bl. 23 en 24. Sekondêre drieklanke (konsonant en dissonant)
Huiswerk bl. 23 nr. 2 en bl. 24 nr. 1.
AMK: Laaste kans om seker te maak
al 4 van die LOCKDOWN QUIZES is opdatum:
#1: Klank & Vorm #2: SA Style
#3: Indiese Musiek #4: Rock & Pop
Sperdatum: Vrydag 22 Mei
MUSIEKTEORIE: Addisionele oefeninge in vierstemmige skryfwyse van primêre drieklanke asook
Louis van Loggerenberg bl. 23 en 24 (sekondêre drieklanke).Sperdatum vir al bg werk is: 28 Mei.
AMK:
Tema 5: Westerse Kunsmusiek: `n Historiese Oorsig
Handleiding en PowerPoint Lockdown Quiz #5
Sperdatum: Donderdag 11 Mei
u00g2c1
[email protected] [email protected] 11
AMK: Gr. 11 Handboek bl. 30 – 32: Die Impressionisme en Debussy aan die hand van ‘n YouTube-
skakel en die behandeling van lesmateriaal op die gr. 11 WhatsApp-groep.
Musiekteorie:Quizz op TEAMS (Microsoft Forms) - klaar op 22 Mei
Praktiese lesse deurlopend soos met praktiese onderwysers weekliks gereël (Zoom/Hangouts/WhatsApp-video)
AMK: Gr. 11 Handboek bl. 28, 29 Klastoets Dinsdag 26 Mei.Bl. 30 – 32 Impressionisme aan die hand van ‘n YouTube-
skakel op die Gr. 11 WhatsApp-groep.
inrl4oa
AMK:Selfstudie: Musiekindustrie (handboek bl 109-123)
Hersien Mendelssohn terwyl jy na die YouTube opname luisterMusiekteorie:
Quizz op TEAMS (Microsoft Forms) - klaar op 22 MeiNov 2018 Vraag 1 en 3 op TEAMS
MEMO op TEAMS op 21 MeiPraktiese lesse deurlopend soos met praktiese onderwysers weekliks g
ereël (Zoom/Hangouts/WhatsApp video)
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE
828ehtc
INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP [email protected]
10Hoofstuk 4:
Doen bladsy 39 - 41Daar is memo’s en PowerPoints op TEAMS gelaai
Hoofstuk 4:Doen bladsy 42 - 44
Daar sal memo’s en PowerPoints op TEAMS gelaai wees. huvh13z
11
NUWE HOOFSTUK: 8Gaan kyk eers die video link soos gelaai op TEAMS.Dis nuut ... so maak seker hoe dit werk voor jy begin
Doen bladsy 77, 78, 79
Hoofstuk 8Ontwikkelings wat nie simmetries in mekaar indring nie.
Doen bladsy 81, 82, 83 en 85Kyk opgeneemde video
b3ad04d
12
Hersiening van Analitiese hoofstukke begin, sien slideshows op TEAMS onder Files. (Meganies en Siviel Analities) Maak seker alles in jou oefenboek is korrek, elke slideshow eindig met
die MEMO. Doen 2 per dag, stadig en aandagtig.
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE u1p3q1q
SIVIELE TEGNOLOGIE [email protected]
10 Terugvoer oor vraestel en bestudeer video’s op TEAMS met betrekking tot die werk.
Hoofstuk 6 Verbinding - Toets Woensdag 27/05/2020Hoofstuk 7 Uitgrawings – Toets Vrydag 29/05/2020 9ri96dh
11Terugvoer oor vraestel en bestudeer video’s op TEAMS
met betrekking tot die werk.Hoofstuk 6 Verbinding - Toets Woensdag 27/05/2020Hoofstuk 7 Uitgrawings – Toets Vrydag 29/05/2020 sopgbs6
12Terugvoer oor vraestel en bestudeer video’s op TEAMS
met betrekking tot die werk.HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN
ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE i5m42kn
TEGNOLOGIE [email protected]
8
Hoofstuk 3Isometriese sketseTeken bladsy 38 - 39
Daar is memo’s en PowerPoints op TEAMS gelaai
Hoofstuk 3Isometriese sketseTeken bladsy 40 - 41
Daar is memo’s en PowerPoints op TEAMS gelaai.
AANLYNTOETS WEER VANAF 10:00-22:00 BESKIKBAAR VIR DIE LEERDERS WAT NIE OP 27 MEI TOEGANG GEHAD HET NIE.
Vraag-en antwoordsessie sal Donderdag, 28 Mei tussen 10:00 en 11:00 wees
en7ojqs
9
GEEN TOETS HIERDIE WEEK NIE.
Dan volg daar ook IGO PowerPoints (Hoofstuk 3)
-Maandag 18 Mei : Bl 35-Woensdag 20 Mei: Bl 36-Vrydag 22 Mei: Bl 37
(in die Graad 9-sketsboek)
GEEN TOETSE HIERDIE WEEK NIE.
Ons is klaar met die kwartaal se werk, sal meer fokus op die sketse wat volg in die komende week.
NB: Vraag- en antwoordsessies sal beskikbaar gestel word volgende week in die tydgleuf hier onder...
Dinsdag 26 Mei en Donderdag 28 Me i- 12:00 tot 13:00 op TEAMS.
8a4xw1p
LEWENSORIëNTERING [email protected]
8 Werkboek Les 31, 32 Werkboek Les 33, 34 8v4yu8c
9 Werkboek Les 31, 32 Werkboek Les 33, 34 sf1hmhr
10 Werkboek Les 31, 32, 33 Werkboek Les 34, 35, 36 usib701
11 Les 34, 35, 36 Werkboek Werkboek Les 37, 38, 39 0ef0ywg
12Werkboek Les 32, 33
Woensdag 20 Mei laaste dag van inhandiging van opdrag oor Gesinsgeweld in PDF-formaat aan jou LO-teorie onderwyser
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE 7c3alyy
SKEPPENDE KUNSTE:KUNS GRAAD8 [email protected]
SK: KUNS GRAAD 8
Verwys na jou TEAMS-opdragte.9he2kjf Voltooi Opdrag 1 en 2 op TEAMS 9he2kjf
SKEPPENDE KUNSTE:KUNS GRAAD 9 [email protected] [email protected] WhatsApp: 0608744298 (Juffrou Seegers)
SK: KUNS GRAAD 9
Verwys na jou TEAMS-opdragte.rf22vua
Verwys na jou TEAMS-opdragte.Rf22vua en rond alle werk tot dusver af rf22vua
SKEPPENDE KUNSTE: DRAMA GRAAD 8 [email protected] [email protected] WhatsApp: 0608744298 (Juffrou Seegers))
SK:DRAMA GRAAD 8
Verwys na jou TEAMS-opdragte.is0a22w
Verwys na jou TEAMS-opdragte.Is0a22w en rond alle werk tot dusver af is0a22w
SKEPPENDE KUNSTE:DRAMA GRAAD 9 [email protected] [email protected] WhatsApp: 0608744298 (Juffrou Seegers)
SK: DRAMA GRAAD 9
Verwys na lesse op TEAMS kwartaal 2. (Kode: ggototg).
Kamera beweging en quiz
Verwys na lesse op TEAMS kwartaal 2. (Kode: ggototg)
Musiekvideo: TaakKies groep, liedjie en storie
ggototg
DRAMATIESE KUNSTE [email protected] [email protected]
10 Verwys na TEAMS (kode: 0e3f5ux):Dialoog video vir assesering
Verwys na TEAMS (kode: 0e3f5ux):Dialoog: video vir assesering 0e3f5ux
11 Drama terme woordelys - Navorsing Prakties r94fj9y
12
Verwys na TEAMS (kode: a4baf6a):PAT3
Soek derde praktiese stuk (Own choice) en stuur vir goedkeuring. Stuur video’s van
Own Choice 1 aan juffrou van Staden
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE a4baf6
VISUELE KUNSTE [email protected]
10
Teorie:Waar is Griekeland gelee? (bl. 162)
Die Argaïsetydperk: Kouros van Tenea (bl. 168) Wat is Antropomorf? (bl.164)
Klassieke Argitektuur: Parthenon (bl. 171 - 173)
Prakties: Hou Juffrou Grobler op datum met jou vordering via WhatsApp.
Teorie:Klassieke beeldhouwerk: Discobolos (bl. 175)
Hellenistiese Tydperk (bl. 177) Laocoon (bl. 177)
Romeinse beeldhouwerk: Augustus van Prima Porta (bl 183 - 184)
Prakties: Teen hierdie tyd moet boek en tonaal heeltemal voltooid wees. BEGIN MET FINAAL (VERF)
WhatsApp-groep
11
Teorie: Alle teorie in handleiding voltooiTeorie: Junie-eksamen vraestel op TEAMS voltooi
Prakties: Portefeulje voltooiPrakties: Voltooi skildery vir indien teen 25 Mei 2020
POWERPOINT vir Departement van OnderwysMaak ‘n PPT van jou Kwartaal 1- en Kwartaal 2-werk.
Sien TEAMS vir voorbeeld van formaat. Save PPT as ‘n PDF en e-pos vir juf. Bonnie
WhatsApp-groep
12
Teorie: Tema 1 – 6 in handleiding voltooiTeorie: Vraestel op TEAMS voltooi
Prakties: Portefeulje en kunswerk Kwartaal 2 voltooi(bogenoemde word 1 Junie 2020 ingedien vir moderasie)
Prakties: Begin met PASSIE-portefeulje
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE
WhatsApp-groep
ONTWERP [email protected]
10 Teorie: Hersiening van werk tot dusver
Kralewerk (Aantekeninge) Zenzulu (Aantekeninge)Heath Nash (Aantekeninge en bl. 112)Kenmerke van Griekse styl (bl. 251)
Gotiese tydperk (bl. 273) Renaissance (bl. 273)Barok (bl. 273)
Prakties: Teen hierdie tyd moet boek en tonaal heeltemal voltooi wees. BEGIN MET FINAAL (VERF)
WhatsApp-groep
Argtektuur: Die Parthenon (bl. 255)
Prakties: Hou Juffrou Grobler op datum met jou vordering via WhatsApp.
11
Teorie: Hersiening van werk tot dusver
Hersiening en retrotendense (bl 394 - 395) Omgewingskwessies (bl. 409) Julie Bargmann (bl 413 - 446)
Prakties: Hou Juffrou Grobler op datum met jou vordering via WhatsApp.
Teorie: Hersiening van beginsels en elemente - gebruik prente van bv. ‘n stoel (x4)
(Ek gaan daarna kyk vir assessering )
Hersiening van al die tydperke (NB)
Prakties: Teen hierdie tyd moet boek en tonaal heeltemal voltooid wees. BEGIN MET FINAAL (VERF)
WhatsApp-groep
ONTWERP [email protected] 12
Teorie: Hersiening van werk tot dusver
Hersienning van ontwerpers: Heath Nash, Haldane Martin (bl. 380 - 384), Thomas Heatherwick (bl. 330 - 334)
Julie Bargman (nb), Zenzulu, Frank Gehry- Guggenheim museum, Blomimiek (bl. 233)
Prakties: Hou Juffrou Grobler op datum met jou vordering via WhatsApp.
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE
WhatsApp-groep
DANS [email protected]
10 Lesson plans week 3 and 4 sent from Western Cape.Les en week 5 en 6 van Wes Kaap. (Op WhatsApp gestuur.)
Zoom-Klasse soos WhatsApp-skedule. WhatsApp-groep
11Lesson plans week 4 and 5 sent by Western Cape.Practical work and theory all sent via WhatsApp.
Les en week 7 en 8 van Wes Kaap. (Op WhatsApp gestuur.)Zoom-Klasse soos WhatsApp-skedule. WhatsApp-
groep
12Lesson plans week 4 and 5 sent by Western Cape.Practical work and theory all sent via WhatsApp.
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE
WhatsApp-groep
FRANS [email protected]
8 Handboek bl 12 – 13 (Tekste)Qu’est-ce que c’est bl 8 - 11
Hersiening – opnames op TEAMS (informele dialoog) - luister en vergelyk met werk in boek. ya84wk7
9 Hersiening van verkwoord ALLERÀ + le ens.
Hersiening van werkwoord FAIREDe + le ensovoorts odzgmtm
10 Oefeninge op TEAMS Oefeninge op TEAMS e3s1lfv 11 Oefeninge op TEAMS Oefeninge op TEAMS nqfd11r 12 Voorgeskrewe boek HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN 2c9pt1b
ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE
REKENAARVAARDIGEID EN KODERING(RVK) [email protected]
8Lees deur bl. 29 tot 31.Doen die opdrag op
bl. 31 deur die instruksies tot volg soos dit gegee is op bl. 29 tot 30
Les 8: Maak my dokument interessant. Lees deur bl. 32 en 33. Doen dan die opdrag op bl. 33 en 34 in die handboek. Qa4h8cg .
9 Voltooi nou die vorige week se opdrag deur vraag 9, 10 en 11 op bl. 20, 21 en 22 te doen.
Les 6: Gevorderde Tabelle. Lees deur bl. 23 tot 25 en doen dan die Klaswerkopdrag op bl. 26. ojdm5la
REKENAARTOEPASSINGS-TEGNOLOGIE [email protected]
10
PraktieseVideolesse:
Bladsyrame, bladsyagtergrond, watermerke, SmartArt
PMA en SMA oefeninge aan einde van lesse gegee. Leerders het genoeg tyd om al die aktiwiteite te voltooi en in te handig.
Inhandig aktiwiteite soos in videolesse gegee op Dinsdag 26 Mei.
Praktiesevideolesse:
Eenvoudige kolpunteVeranderde simbole vir kolpunte
NumeringMultivlak-numering
Praktiese aktiwiteite soos verskaf aan einde van videolesse.Inhandig van aktiwiteite op Dinsdag 2 Junie.
11Mod 6.1 - webontwerp
Praktiese module aktiwiteit se nr. 2 moet 18 Mei in en nr 3 20 Mei.Werk aan PAT fase 1.
Mod 6.2 - webontwerpPraktiese module aktiwiteit vir 29 Mei.
Werk aan PAT fase 1. g9tlcrp
Praktiese Assesseringstaak finaliseer.
Skep van webtuiste in HTML. Webtuiste moet ten minste 3 bladsye hê.
Bladsye moet skakel met mekaar. Inhoud van die verslag in
WORD moet in webtuiste opgesom word. Verwysings is noodsaaklik.
Bronne is noodsaaklik. Formateer die webtuiste professioneel. FASE 3 word op
Vrydag 5 Junie ingehandig.
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE
INLIGTINGSTEGNOLOGIE [email protected]
10 Delphi hoofstuk 2 – oefen geneste if en case-stellingEkstra oefeninge sal gegee word..
Vrae kan via die TEAMS-groep gevra word
Delphi hoofstuk 2 – oefen geneste if en case-stelling. Voltooi hfs 2 (Delphi hoofstuk2 deel 3 sal 25 Mei geplaas word)Delphi hoofstuk 2 – oefen geneste if en case-stelling
Ekstra oefeninge sal gegee word..
7oyo93y
Vrae kan via die TEAMS-groep gevra word
11
Begin met Delphi en databasis-koppeling.Werk aan PAT fase 1.
Fase 1 moet einde Mei voltooi wees.Werk deur die merkblad van fase 1 om presies te weet wat van jou
verwag wordVrae kan via die TEAMS of WhatsApp-groep gevra word
Delphi en databasis-koppeling. (hoofstuk 9)Werk aan PAT fase 1.
Fase 1 moet einde Mei voltooi wees.Werk deur die merkblad van fase 1 om presies te weet wat van jou
verwag wordVrae kan via die TEAMS of WhatsApp-groep gevra word
su70or4
INLIGTINGSTEGNOLOGIE [email protected] 12
Berei voor vir die IT teorie kontroletoets wat Vrydag vanaf 14:00 tot 18:00 beskikbaar sal wees op TEAMS. Daar sal ‘n
Channel geskep word vanuit die gr 12 IT TEAMSgroep wat Toets 22 Mei genoem sal word. Toets sal uit 50 tel en jy het
‘n uur nodig om dit te voltooiDie toets is multi-keusevrae
en vrae met een woord as antwoord. Gaan leer die hele hfst 1 en 2 van die gr 11 en 12 HBE (Antwe van HB vrae sal in die LOCK
DOWN lêer op TEAMS wees)Vir die week se prakties - werk deur die vb. op bl. 86 en 87 in die
Delphi HB en doen akt. 9 vraag 1
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE
okkgh31 en WhatsApp-
groep
8
Verduideliking van Hoofstuk 3 vervolg. TEAMS-ontmoetings, Maandag, Woensdag 8:00
Doen oefeninge saam kinders geen Huiswerk
Doen Oefening 3.1 vir huiswerkGeen TEAMS-ontmoeting Maandag nie. Merk Woensdag 3.1
met vraag- en antwoordsessieGeen TEAMS-ontmoeting Vrydag nie
6ztpae7
9 Voltooi oefening 2.2 en 2.3 Debiteure grootboek. 2.1
Key 2: 4irw0kh Key 7:
ncbx75p Key 12:
wcqzpu5 BESIGHEIDSTUDIES [email protected]
10 Antwoorde van die hersieningsoefening word gestuur op 18 Mei. Eerste hoofstuk van kwartaal 3 (Kreatiewe Denke)
word bespreek d.m.v van PowerPoints en vrae aan die einde van die hoofstuk moet klaar wees die 25ste Mei
Leerders ontvang die antwoorde van Kreatiewe Denke en begin met die nuwe hoofstuk sakegeleenthede en verwante faktore. PowerPoints sa
l weer gestuur word om die inhoud te verduidelik. Die vrae aan die einde van die hoofstuk moet dan 1 Junie voltooid wees.
10-6: g8mlzgw
10-4: 4iu43pl
10-5: 0i6wupx
10-1: 84orrv6
Agste vak: ofblrd3
11 Leerders is steeds besig met Aanbieding van Data en antwoorde sal op 25 Mei gestuur word.
Leerders ontvang die antwoorde van Aanbieding van Data en moet dan die Hersieningsoefening aan die einde van kwartaal 2 in die handboek doen. Die vrae moet 1 Junie voltooid wees.
11-1: u0x1hlj 11-2:
766dnso 11:
k9onu73 11-4:
wewyj9j 11-5: pdmac3d
Agste vak: 1tgfwzy
BESIGHEIDSTUDIES [email protected] 12
Leerders is steeds besig met die informele aktiwiteite wat gestuur is en antwoorde sal op 25 Mei gestuur word. PowerPoints word
steeds gestuur met klank om die inhoud te verduidelik.
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE
12-1: 8d3r7xo
12-2: rm2dddn
12-5: fzhpsxh
12-6: 07nwuf7
Agste vak: hor6oep
EKONOMIE [email protected]
10 Einde van minimum loon en vrae Eksamen vraestel 1 06srig1
11
Assessering bl. 98 Akt 1Akt 2 bl. 99
Lv verhouding tussen markteAntwoorde van vorige week se huiswerk
Les - aanbodverhoudinge 33la8h3
12TEAMS aantekeninge. Kostetabel uit aantekeninge,
handboek bl.139, skriftelike werk bl130, 135 asook opdrag uit aantekeninge
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE
Gr 12 Key 5: wuvvlpn
Gr 12 Key 4: vugec68
REKENINGKUNDE [email protected]
8 KBJ oefening 26en oefening 24
Hersiennig oor brondokumente, rekeningkundige vergelyking en kontantjoernale m33ynv7
9 KJ (net die joernaal) - video en voorbeeld 2Doen Opdrag 6.2
KJ en KBJ (net die joernale)Doen: Opdrag 6.3KAJ verduidelikingDoen: Opdrag 6.4
hjszapm
10Salarisse en lone hoofstuk 9
Oorboeking en rekening klassifikasie van oefening 9.19 en 9.20Loonjoernaal
Loonjoernale en oorboeking van loonjoernale9.23 en 9.24
Teorie oor Vervaardigings ondernemings. Loonjoernale
etjc0es
11 Doen opdrag 7.23 Begin met Vervaardigingsondernemings Module 9 vxp6w7h
12Bankversoening : Hersiening
Lees opsomming : Bl 462 – Bl 464 Doen Opdrag 11.18, 11.21, 11.22, 11.23 en 11.24
HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAE siyuh47
LEES EN LEER LEESVAARDIGHEID (keusevak) [email protected]
8
LEESVAARDIGHEID: ONTHOU: dit is die KEUSEVAK 2 leeslesse en oefeninge
Dankie vir dié wat getrou lees. Onthou: Na Les 20:
Doen jou afsluitingsoefening om sertifikaat te kry
Daar is nog steeds leerders wat nie lees nieAsseblief Gr. 8. Dit is HUISWERK!
LEESVAARDIGHEID: ONTHOU: dit is die KEUSEVAK 2 leeslesse en oefeninge
Dankie vir dié wat getrou lees. Onthou: Na Les 20:
Doen jou afsluitingsoefening om sertifikaat te kry.
Daar is nog steeds leerders wat nie lees nie Asseblief Gr. 8. Dit is HUISWERK!
As jy nie gaan lees nie, gaan ek jou naam op hierdie blad sit....
Aanlyn lees: www.lab-on-
line.com
8
LEER: GEHEUE – werk inligting deur en pas toe: Hoe werk jou geheue? – video
Geheue: Hoe berei ek voor vir toets/eksamen? - video Verbetering van jou geheue.
Geheue en toepassing in skoolwerk Geheuekurwe vs Vergeetkurwe
LEES: OEFEN: sigwoordeskat van 1000 woordelys op eie tempo
Lees elke dag 10 minute aan eie boek/artikel
OUERLEIDING: word per e-pos gestuur: Kontroleer kinders se inligting op TEAMS gelaai.
Wat leer jou kind NIE by die skool NIE? Stappe tot positiewe welstand
Ontwikkel veerkragtigheid (resilience)
LEER:MOTIVERING & VRAAGWOORDE – werk inligting deur en pas toe:
Hoekom voel ek nie lus vir leer nie? Hoe lyk ‘n gemotiveerde persoon?
Vraagwoorde: - Eksamenwoorde en toetswoorde: wat moet jy beantwoord?
LEES: OEFEN: sigwoordeskat van 1000 woordelys op eie tempo
Lees elke dag 10 minute aan eie boek/artikel
OUERLEIDING: word per e-pos gestuur: Kontroleer kinders se inligting op TEAMS gelaai.
Hoe ondersteun ek my kind? Sien om na jou geestesgesondheid.
https://uncrate.com/video/night-
owls-vs-early-birds/
4vzx624
(Skakel by Afr.)
Lees en Leer
9 LEER: GEHEUE – werk inligting deur en pas toe: Hoe were jou geheue? – video
Geheue: Hoe berei ek voor vir toets/eksamen? - video Verbetering van jou geheue.
Geheue en toepassing in skoolwerk Geheuekurwe vs Vergeetkurwe
LEES: OEFEN: sigwoordeskat van 1000 woordelys op eie tempo
Lees elke dag 10 minute aan eie boek/artikel
LEER:MOTIVERING & VRAAGWOORDE – werk inligting deur en pas toe:
Hoekom voel ek nie lus vir leer nie? Hoe lyk ‘n gemotiveerde persoon?
Vraagwoorde: - Eksamenwoorde en toetswoorde: wat moet jy beantwoord ?
LEES: OEFEN: sigwoordeskat van 1000 woordelys op eie tempo
Lees elke dag 10 minute aan eie boek/artikel
https://uncrate.com/video/night-
owls-vs-early-birds/
d7jj3uq (Skakel by
Afr.) Lees en Leer
OUERLEIDING: word per e-pos gestuur: Kontroleer kinders se inligting op TEAMS gelaai.
Wat leer jou kind NIE by die skool NIE? Stappe tot positiewe welstand
Ontwikkel veerkragtigheid (resilience)
OUERLEIDING: word per e-pos gestuur: Kontroleer kinders se inligting op TEAMS gelaai.
Hoe ondersteun ek my kind? Sien om na jou geestesgesondheid.
LEES EN LEER LEESVAARDIGHEID (keusevak) [email protected]
9
LEESVAARDIGHEID: ONTHOU: dit is die KEUSEVAK 2 leeslesse en oefeninge
Dankie vir dié wat getrou lees. Onthou: Na Les 20:
Doen jou afsluitingsoefening om sertifikaat te kry
Daar is nog steeds leerders wat nie lees nieAsseblief Gr. 9. Dit is HUISWERK!
LEESVAARDIGHEID: ONTHOU: dit is die KEUSEVAK 2 leeslesse en oefeninge
Dankie vir dié wat getrou lees. Onthou: Na Les 20:
Doen jou afsluitingsoefening om sertifikaat te kry
Daar is nog steeds leerders wat nie lees nie Asseblief Gr. 9. Dit is HUISWERK!
As jy nie gaan lees nie, gaan ek jou naam op hierdie blad sit....
Aanlyn lees: www.lab-on-
line.com
ROBOTIKA [email protected]
8 PDF-dokument en Video op TEAMS:Graad 8 Robotika Opdragte(18-22 Mei).pdf
PDF-dokument en Video op TEAMS:Graad 8 Robotika Opdragte(25-29 Mei).pdf b1i7vyq
9PDF-dokument en Video op TEAMS:
Graad 9 Robotika Opdragte(18-22 Mei).pdfPDF-dokument en Video op TEAMS:
Graad 9 Robotika Opdragte(25-29 Mei).pdf 8vy8kci
ALPHA WISKUNDE [email protected] 8
Kyk video op TEAMSOef. 3.4, Bl. 21, nr. 1 en 2.1 - 2.6
Oef. 3.5, Bl. 22, net oor nr. 2.1 - 2.6Oef. 3.6, Bl. 22, nr. 1 - 10
Hersien Oef. 3.4 - 3.6Hoofstuk 4: Ander getallestelsels
Kyk video’s op TEAMS , doen voorbeelde en dan Oef. 4.1, Bl. 26, nr. 1 en 2
yvdhz5c
9Sintetiese deling oef.3.3 bl. 17
Video les op TEAMSMerk huiswerk
Hoofstuk 6 LogaritmesLes 1 en 2 Oefening 6 bl. 43-45 6bccexm
Mnr Fanus Vorster 084 3115385 10 Oef 12 bl 42 Klaar wees met oefening 12 op b ladsy 42 ezj5lti
Mnr Manie van Rensburg 0827831154 11 Booglengte Oppervlakte van sektore
Mnr Fanus Vorster 12 Oef 13HAAL AGTERSTALLIGE WERK IN
ONDERWYSER BESKIKBAAR VIR VRAEzwh8zjm
OMGEWINGSOPVOEDING [email protected]
8
Die antwoorde van die vrae van bladsy 9 - 13 is op TEAMS. Julle kan die vrae van bladsy
14 -16 solank doen. Kyk ook hoeveel spesies diere jy kan identifiseer op
die grendeltydperk video op TEAMS. Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos [email protected]
Die antwoorde van die vrae op bladsy 14 - 16 is op TEAMS. Kontroleer die antwoorde van die grendeltydperk diere-
spesielys op TEAMS. Die vrae op bladsy 17 - 19 kan gedoen word.Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos [email protected]
j2634aa
9
Die antwoorde van bladsy 5 en 6 is op TEAMS. Die leesstuk en video oor die selakant kan op TEAMS gelees en kyk word. Onthou
van die Taak op bladsy 15 – 17. Die taak is vir die begin van 3de kwartaal. Kyk ook hoeveel spesies diere jy kan
identifiseer op die grendelvideo op TEAMS. Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos [email protected]
Kontroleer die antwoorde van die grendeltydperk spesieslys van diere op TEAMS. Onthou die Taak op bladsy 15 - 17 wat in die begin van
die derde kwartaal ingehandig moet word.
Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos [email protected]
vj14jms
25 Mei 26 Mei 27 Mei 28 Mei 29 Mei 1 Junie 2 Junie 3 Junie 4 Junie 5 Junie
Graad 8
Fisiese Wetenskappe Aanlyntoets Bl 16 - 36
Wiskunde aanlyntoets 4 Meetkunde les 5 - 8
Tyd 11:00-12:00
EBW Rek Bl 6 - 29
Wiskunde aanlyntoets 5 Meetkunde Les 9 - 10 en
algebra Tyd 11:00 -
12:00
Graad 9
Fisiese Wetenskappe Aanlyntoets op
TEAMS. Sure en basisse. (12:00-12:45) English FAL online test.
Comprehension [17], (14:00-
15:00)
English FAL online test.
Language [20] (11:00-12:00)
English FAL online test.
Visual literacy [15] (11:00 - 12:00) English HL online test- Language
(11h00-12h00)
English FAL online test.
Prose "Holes" Chapters 1-35 [50] (11:00-
12:00)
Wiskunde aanlyntoets 3 Meetkunde
Tyd 11:00-11:30
Rekeningkunde Hfst 6 en 7
aanlyn 12:00-13:00
Graad 10
Siviele Tegnologie
Toets - Hoofstuk 6 Verbinding
(10:00 - 11:00).
Toerisme kontroletoets bl.
80 - 116. Toetsinligting sal
op TEAMS gelaai word
onder posts teen Maandag, 25
Mei.
Siviele Tegnologie
Toets - Hoofstuk 7 Uitgrawings (10:00 - 11:00).
Geografie Aanlyntoets op TEAMS. Net Teoriewerk.
(10:00 - 12:00)
Graad 11
Fisiese Wetenskappe Geometriese Optika 10:00 -
10:30 op TEAMS
Fisiese Wetenskappe
Gasse 10:00 - 10:30 op
TEAMS
Afrikaans: Aanlyn taaltoets
op TEAMS (11:00 - 12:00)
TOETSROOSTER 25 MEI TOT 5 JUNIE
Graad 12
Fisiese Wetenskappe Momentum
11:00 - 11.30 op TEAMS
Fisiese Wetenskappe Foto-elektriese
effek
VAKNAAM GRAAD AFGEHANDEL WEEK EINDIGEND 29 MEI 2020Sportopvoeding: Gholf
Christine [email protected]
8 Alle werk op TEAMS onder Kwartaal 2 gelaai by Files Swing Paths and Ball Flights. Putting-oefeninge
9 Alle werk op TEAMS onder Kwartaal 2 gelaai by Files Shaping Shots
Sportopvoeding: Hokkie
Mark [email protected]
8 Oefen vaardighede: dribbel (moving with the ball) ontwyke (elimination) vaardighede.
9 Werk deur “Coaching concepts and roles” (handleiding – SA Hockey Association Sports Leaders Hockey Manual).
Sportopvoeding: KrieketCobus [email protected]
8
Maak ‘n opwarmingsvideo wat nie langer as 30 sekondes moet duur nie waarin jy ‘n paar eksplosiewe strekoefeninge doen asook hand-oogkoördinasie-oefeninge met enige bal.‘n WhatsApp-groep sal vir kommunikasie gestig word. Plasing van die video moet op 29 Mei 2020 gereed wees.
9Maak ‘n tegniekvideo van nie langer as 30 sekondes nie. Jy kan kolf- of boulwerk gebruik. Maak seker jy noem die kernpunte van jou oefening.‘n WhatsApp-groep sal vir kommunikasie gestig word. Plasing van die video moet op 29 Mei 2020 gereed wees.
Sportopvoeding: NetbalGerda [email protected]
8 Opdrag: Netbalstatistiek van ‘n wedstryd te neem en stuur deur.
9 Gaan reëls en tekens deur om te kan skeidsreg Praktiese video maak van ‘n netbaloefening.
Sportopvoeding: RugbyRenier de [email protected]
8
Werkstuk 2: Die belangrikheid van voeding en dieet in rugby - https://klofies-my.sharepoint.com/:b:/g/personal/renier_devilliers_klofies_co_za/ETkGuX-0DA1Chl0ud4SdptsBJ2HYXmjT0sDv2SGUe6IdCg?e=Jf9q3XLees en voltooi aanlyntoets:https://forms.office.com/Pages/ResponsePage.aspx?id=0pYhEakVuUm0cXbz_aXkfWtcFn05UM9BodZEntv135dUOFhHVUdCU0FGNE9NQUlXTTFNS1hYSVdORS4u
9
Werkstuk 2: Die belangrikheid van voeding en dieet in rugby - https://klofies-my.sharepoint.com/:b:/g/personal/renier_devilliers_klofies_co_za/ETkGuX-0DA1Chl0ud4SdptsBJ2HYXmjT0sDv2SGUe6IdCg?e=Jf9q3XLees en voltooi aanlyntoets:https://forms.office.com/Pages/ResponsePage.aspx?id=0pYhEakVuUm0cXbz_aXkfWtcFn05UM9BodZEntv135dUOTQ4M0VCMjMxOTBLTjVRUE5OUDlPQzI1MC4u
Sportopvoeding: Tennis 8 Baanopmetings en lyne. Bl. 2 en 3.Alle baanopmetings en lyne, asook verskillende baanoppervlaktes.
WERK VIR SPORT TOT 29 MEI 2020
Alexandra [email protected]