voorbereiding week 9-10 vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. luister na die storie. vra...

21
Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5 1 Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 Naam: _______________ Van: _________________ Instruksies: Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik. Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf. Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Upload: others

Post on 04-Jul-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

1

Voorbereiding Week 9-10

Vlak 5

Naam: _______________ Van: _________________

Instruksies:

Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik.

Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf.

Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Page 2: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

2

Datum: ___________________

Luister en Praat 1. Oefen al jou spelwoorde. Skryf elke woord 5 keer uit. Lees hulle mooi hardop nadat

jy hulle geskryf het. Jy kan al die woorde ook in die sand skryf en vir iemand by die huis klank. Gebruik die klankkaarte wat jy in week 5-6 uitgeknip het om jou woorde te bou.

-ng woorde

slang kring hang bring gang

tong spring string vang bang

ring verlang wang tang sing

-nk woorde

plank dink drink blink skink

ink klink dank slank mank

vonk klank stank bank sink

Page 3: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

3

2. Jy word een oggend wakker en besef dat jy ‘n Superheld vir ‘n dag is. Beplan ‘n

praatjie waar jy verduidelik watter tipe Superheld jy is en wat jou towerkragte is. Hoe gaan jy die mense help?

Praat onafhanklik met die nodige selfvertroue. Woordeskat

1 Benodig hulp 2 Gedeeltelik 3 Goed 4 Uitstekend

Sukkel om effektief te kommunikeer agv beperkte woordeskat. Kan nie homself/haarself uitdruk nie.

Gebruik ‘n beperkte woordeskat. Maak baie grammatikale foute.

Gebruik gepaste woordeskat. Praat in volsinne en praat in die korrekte tyd bv verlede tyd.

Gebruik ‘n uitgebreide woordeskat. Praat in volsinne en praat in goeie gebruikte taal. Gebruik beskrywende woorde.

Inhoud Neem nie deel nie.

Beperkte inhoud. Onderwyser moet vrae stel om duidelikheid te kry.

Spontaan. Gee genoegsame inhoud wat van die leerder verwag word.

Spontaan en uitgebrei. Inhoud verskaf meer inligting as wat verwag word.

Dramatisering Gebruik nie stem, gesigsuitdrukkings of bewegings om karakters meer geloofwaardig of die storie meer interessant te maak nie.

Probeer om stem, gesigsuitdruk-kings of bewegings te gebruik om die karakters meer geloofwaardig en die storie meer interessant te maak.

Goeie gebruik van stem, gesigsuitdruk-kings en bewegings.

Uitstekende gebruik van stem, gesigsuitdruk-kings en bewegings.

Volume en stemintonasie

Praat sag of mompel. Moeilik om te verstaan of te hoor.

Praat te vinnig. Soms moeilik om te hoor.

Praat sag en duidelik. Maklik om te verstaan en te hoor.

Praat sag en duidelik. Kan ten alle tye verstaan en gehoor word.

Kontak met die gehoor.

Maak geen oogkontak met die gehoor nie.

Behou soms oogkontak met die gehoor.

Behou oogkontak met die gehoor. Behou soms die gehoor se aandag.

Behou ten alle tye oogkontak met die gehoor en die gehoor se aandag is ten alle tye by die toespraak.

Page 4: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

4

3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees.

Beantwoord dan al die vrae mondelings.

Hoekom is Haas se ore so lank.

Lank, lank gelede was Haas se ore kort. Op ‘n dag besluit hy om Boer se wortels te gaan eet. Daar is ‘n gat in die muur langs die groentetuin. Haas kruip deur die gat. Hy eet baie wortels. Hy eet en hy eet. Sy magie word vetter en vetter. Haas wil huis toe gaan. Hy probeer deur die gat kruip, maar sy vet magie sit vas. Jakkals sien hy sit vas en kom help vir Haas. Hy trek aan sy ore, maar Haas sit vas. Jakkals trek en trek. Haas se ore word al hoe langer en langer. Jakkals trek en trek en trek en uiteindelik trek hy Haas by die gat uit. Van daardie dag af is Haas se ore lank. 3.1 Wat het Haas eendag besluit om te doen? 3.2 Hoe het Haas daar uitgekom?

3.3 Het hy min of baie wortels geëet?

3.4 Kon Haas weer deur die heining kom om huistoe te gaan? Hoekom sê jy so?

3.5 Wie het vir Haas kom help?

3.6 Hoe het hy vir Haas probeer help?

3.7 Het hy dit reggekry om Haas uit die heining te kry?

3.8 Wat was toe anders aan Haas gewees?

Page 5: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

5

Lees, Kyk en Klanke

1. Kyk of jy al die -ng woorde in die woordsoek kan vind. Kleur hulle mooi in. slang kring hang bring gang

tong spring string vang bang

ring verlang wang

s a r v h k l g

f l a o a m a v

z n a w n n k d

g t o n g s w b

k r i n g a a r

n b g n a b n i

v e r l a n g n

s p r i n g s g

1.2 Kies een van die -ng woorde en skryf ‘n mooi sin met daardie woord. ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 1.3 Teken ‘n prentjie vir elke woord in die blokkie.

ring sing slang

Page 6: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

6

2. Kies die regte woord onder die prentjie.

2.2 Kyk of jy al die woorde in die woordsoek kan opspoor. plank dink drink blink skink

ink klink dank slank mank

vonk klank

p l a n k d m

k l a n k a a

s l a n k n n

k n i l b k k

n r v k o l n

i w n n k n i

r i k n i l k

d v o n k v s

2.3 Kies ‘n woord van 2.3 se woordbank om die sinne te voltooi. 2.3.1 My ouma ___________ vir my ma ‘n koppie tee. 2.3.2 My ma het haar ringe skoon gemaak. Dit __________ nou baie mooi. 2.3.3 Die _____________ van die musiek is vreeslik hard. 2.3.4 My pen is stukkend. Al die ____________ loop uit.

klank stink drink stink drink blink

Page 7: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

7

3. Lees die storie en beantwoord die vrae in volsinne.

Die reuse wortel.

Daar was eenmaal ‘n man wat saam met sy vrou en seuntjie op ‘n plaas gewoon het. Een oggend vroeg saai die man ‘n bietjie wortelsaad. Dis nie te lank nie, of die eerste klein blaartjies kruip bokant die grond uit. Toe gebeur ‘n vreemde ding. Die een wortel groei vinniger as al die ander. Hy groei en groei en groei. “Ons moet daardie wortel vir aandete kook”, sê die man. Hy probeer om die yslike wortel uit die grond te trek. Hy trek en trek. Maar die wortel sit. “Vrou! Vrou!” roep die man. “Kom help my om hierdie wortel uit die grond te trek.” Sy vrou kom op ‘n drafstap nader. Sy trek aan die man, en die man trek die wortel. Hulle trek so hard as hulle kan. Maar die wortel sit. “Seun! Seun!” roep die man. “Kom help ons om hierdie wortel uit die grond te trek. Die seuntjie hardloop nader en gryp sy ma vas. Hy trek aan sy ma, sy ma trek aan sy pa en sy pa trek aan die wortel. Uiteindelik kry hulle die reuse wortel uit en kon hulle dit vir aandete geniet.

3.1 Hoeveel mense het op die plaas gewoon? Noem hulle. ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 3.2 Watter tipe saad het die man gesaai? ______________________________________________________________________

Page 8: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

8

3.3 Wat het eerste aan die plant begin wys? _____________________________________________________________________ 3.4 Wat was vreemd van die wortels wat hy geplant het? _____________________________________________________________________ 3.5 Wat wil die man met die wortel doen? _____________________________________________________________________ 3.6 Kon hy die wortel uit die grond kry? Wie het hom almal probeer help voordat hy dit

reggekry het? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ 3.7 Dink jy dit sou lekker gewees het om so groot wortel vir aandete te kon eet?

Hoekom sê jy so? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________

Page 9: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

9

Skryf en Aanbieding

Ontwerp ‘n plakkaat waar jy vir die mense in jou dorp van die nuwe Superheld vertel. Beskryf hoe die Superheld lyk en wat sy/haar towerkragte is. Die mense in jou dorp moet aan jou plakkaat kan aflei dat hulle nie bang vir die Superheld hoef te wees nie. De Superheld is daar om almal te help. Ontwerp jou plakkaat in die blokkie. Jy kan van enige materiale gebruik maak om jou plakkat te maak. Wees kreatief.

Page 10: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

10

Kontrolelys

Kreatiwiteit /5

Inhoud /2

Spelling /2

Beeld die plakkaat die tema uit? /1

Totaal: /10

Taalstukture en Konvensies

Page 11: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

11

1. Pas die woord in kolom A by die Antoniem in kolom B. Skryf jou antwoord in kolom

C.

Kolom A (Woord) Kolom B (Antoniem) Kolom C (Antwoord)

1. netjies a. uitgerus 1.

2. mooi b. wild 2.

3. soet c. bedags 3.

4. stadig d. sterk 4.

5. tragies e. dwerg 5.

6. geboorte f. vriend 6.

7. vyand g. sterfte 7.

8. reus h. komies 8.

9. swak i. vinnig 9.

10. snags j. stout 10.

11. mak k. lelik 11.

12. moeg l. slordig 12

Page 12: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

12

2. Skryf die sinoniem van elke woord neer. 2.1 periode ______________________ 2.2 artistiek _____________________ 2.3 present ______________________ 2.4 slank _______________________ 2.5 preskripsie ___________________ 2.6 soen _______________________ 2.7 akteur _______________________ 2.8 dominee _____________________ 2.9 suinig _______________________ 2.10 wins ________________________ 2.11 sterrekunde _________________ 2.12 giftig ________________________ 3. Verbind die woorde met die sinoniem wat by hom pas.

giftig astronomie

periode toksies

soen inhalig

akteur tydperk

wins toneelspeler

suinig profyt

sterrekunde kus

4. Plaas die woorde in nommer 2 in alfabetiese volgorde. Skryf die woorde in die tabel

van links na regs.

1. 2. 3. 4.

5. 6. 7. 8.

9. 10. 11. 12.

Page 13: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

13

5. Skryf die sinne in die verlede tyd. 5.1 Bennie spring oor die groot muur. _____________________________________________________________________ 5.2 Mamma bak ‘n sjokolade koek vir pappa se verjaarsdag. _____________________________________________________________________ 5.3 My baba boetie huil baie wanneer hy honger is. _____________________________________________________________________ 5.4 Ek sukkel om in die aande te slaap. _____________________________________________________________________ 5.5 Ek kry ‘n nuwe fiets vir my verjaarsdag. _____________________________________________________________________ 6. Wanneer jy sinne in die toekomende tyd skryf moet jy die woord “sal” in die plek van

die werkwoord sit. Jou werkwoord beweeg dan na die einde van jou sin. Skryf nou die volgende sinne oor in die toekomende tyd.

6.1 Susan sing in die koor. ______________________________________________________________________ 6.2 Pappa werk aan die rooi kar. ______________________________________________________________________ 6.3 Ouma brei ‘n mooi trui vir my verjaarsdag. ______________________________________________________________________ 6.4 Ruan skop die sokkerbal oor die bure se muur. ______________________________________________________________________

Page 14: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

14

Probeer om al hierdie vrae op jou eie te beantwoord. Die antwoorde sal op die laaste bladsy van jou boekie beskikbaar wees. Vra vir iemand by die huis om jou vrae vir jou te merk sodat jy kan sien waaraan jy nog moet werk. 1. Skryf die sinne in die verlede tyd. 1.1 Mamma hou van kos maak. ______________________________________________________________________ 1.2 Pappa gaan elke oggend werktoe. ______________________________________________________________________ 1.3 Sannie speel in die eerste Netbalspan. ______________________________________________________________________ 2. Skryf die sinne in die toekomende tyd. 2.1 Ouma kyk televisie in die oggende. ______________________________________________________________________ 2.2 Oupa rook sy pyp in die aande. ______________________________________________________________________ 2.3 Wanneer dit koud is, drink ons koffie. ______________________________________________________________________

Hersiening

Page 15: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

15

3. Plaas die woorde in die alfabetiese volgorde. Skryf hulle in die tabel van links na

regs neer.

slang kring hang bring gang

tong spring string vang bang

ring verlang wang tang sing

1. 2. 3. 4. 5.

6. 7. 8. 9. 10.

11. 12. 13. 14. 15.

4. Lees die storie en beantwoord die vrae in volsinne.

Page 16: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

16

4.1 By wie gaan Willie speel? _____________________________________________________________________ 4.2 Wat gaan julle die hele dag doen? _____________________________________________________________________ 4.3 Noem al die aktiwiteite wat julle gaan doen. _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ 4.4 Het jy van die storie gehou? Hoekom sê jy so? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________

Page 17: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

17

Die reuse wortel.

Daar was eenmaal ‘n man wat saam met sy vrou en seuntjie op ‘n plaas gewoon het. Een oggend vroeg saai die man ‘n bietjie wortelsaad. Dis nie te lank nie, of die eerste klein blaartjies kruip bokant die grond uit. Toe gebeur ‘n vreemde ding. Die een wortel groei vinniger as al die ander. Hy groei en groei en groei. “Ons moet daardie wortel vir aandete kook”, sê die man. Hy probeer om die yslike wortel uit die grond te trek. Hy trek en trek. Maar die wortel sit. “Vrou! Vrou!” roep die man. “Kom help my om hierdie wortel uit die grond te trek.” Sy vrou kom op ‘n drafstap nader. Sy trek aan die man, en die man trek die wortel. Hulle trek so hard as hulle kan. Maar die wortel sit. “Seun! Seun!” roep die man. “Kom help ons om hierdie wortel uit die grond te trek. Die seuntjie hardloop nader en gryp sy ma vas. Hy trek aan sy ma, sy ma trek aan sy pa en sy pa trek aan die wortel. Uiteindelik kry hulle die reuse wortel uit en kon hulle dit vir aandete geniet.

Begripstoetse

Page 19: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

19

1. Skryf die sinne in die verlede tyd. 1.1 Mamma hou van kos maak. Mamma het van kosmaak gehou 1.2 Pappa gaan elke oggend werktoe. Pappa het elke oggend werktoe gegaan 1.3 Sannie speel in die eerste Netbalspan. Sannie het in die eerste Netbalspan gespeel 2. Skryf die sinne in die toekomende tyd. 2.1 Ouma kyk televisie in die oggende. Ouma sal in die oggende televisie kyk 2.2 Oupa rook sy pyp in die aande. Oupa sal in die aande sy pyp rook 2.3 Wanneer dit koud is, drink ons koffie. Wanneer dit koud is, sal ons koffie drink

Memorandum

Page 20: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

20

3. Plaas die woorde in die alfabetiese volgorde. Skryf hulle in die tabel van links na

regs neer.

slang kring hang bring gang

tong spring string vang bang

ring verlang wang tang sing

1. bang 2. bring 3. gang 4. hang 5.kring

6.ring 7.sing 8.slang 9.spring 10. string

11.tang 12. tong 13. vang 14.verlang 15.wang

4. Lees die storie en beantwoord die vrae in volsinne.

Page 21: Voorbereiding Week 9-10 Vlak 5 - irp-cdn.multiscreensite.com · 3. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees. Beantwoord dan al die vrae mondelings

Afrikaans HT Week 9-10 Kwartaal 2 Vlak 5

21

4.1 By wie gaan Willie speel? Willie gaan by my speel 4.2 Wat gaan julle die hele dag doen? Ons gaan baie speel en lag 4.3 Noem al die aktiwiteite wat julle gaan doen. Ons gaan met die bootjies vaar en in die water baljaar Ek sal vir hom storie lees van Willie en die Herfsfees Ons sal pannekoekies bak en lekkers steel op die rak Rol op die gras en soek speelgoed in my kas 4.4 Het jy van die storie gehou? Hoekom sê jy so? Ja/Nee, rede moet pas by die antwoord

30