by die huis · 2019-09-25 · by die huis saans gous- blom ... jy luister. die kantlyn is breed met...

1
0 200 600 800 400 ˚ C 50 40 30 20 10 0 -10 -20 120 100 80 60 40 20 0 ˚ F 5 4 3 2 1 BEGIN STOP 0 100 200 400 500 600 300 1 0 2 0 3 0 4 0 5 0 6 0 7 0 0 5 10 15 25 20 30 2 7 5 8 12 6 3 9 0 100 200 400 500 600 300 . . . MAAR NIE OORHAASTIG NIE Moenie net wegval met ’n vraag omdat dit bekend lyk nie. Lees behoorlik sodat jy die uitvangplek raaksien. EN DIÉ KNOPPIE? Sorg dat jy presies weet hoe om jou sakrekenaar te gebruik, veral in trigonometrie. KAFEÏEN KAN JOU KELDER Te veel koffie belemmer jou konsentrasie. Meer as twee koppies koffie per dag word algemeen aanvaar as te veel. BY DIE HUIS SAANS GOUS- BLOM, SMÔRENS MOLSHOOP As jy voor die eksamen tot laatnag of vroeg- oggend swot (of rinkink) en nie uitgerus is nie, kan jy nalatige foute maak, selfs al is jy goed voorbereid. VERSTEL JOU SAKREKENAAR Maak seker jou sakrekenaar is op die regte verstellings. Jou sakrekenaar moet op “degrees” ingestel word. WANNEER JY KLAAR IS . . . Lees die hele vraestel weer en kyk of jy dalk ’n som – of ’n blad – misgekyk het. DINK POSITIEF Die angs en vrees vir wiskunde kan jou oorweldig, en negatiewe gedagtes maak jou teenproduktief. Bly positief, al worstel jy met die werk. STOKKIESDRAAI IS UIT Moenie agter raak nie. As jy klasse misloop, gaan jy sukkel om in te haal. IN DIE EKSAMEN WOON EKSTRA KLASSE BY Indien jy ekstra klasse bywoon, kom om te leer. Wees voorbereid, ken die basiese werk en weet presies waarmee jy sukkel. IN DIE KLASKAMER IS JY NOG WAKKER, WILLEMIEN? As jy aandag gee in die klas, is die stryd half gewonne. Maak aantekeninge terwyl jy luister. DIE KANTLYN IS BREED MET ’N DOEL Maak jou handboek studie- vriendelik met aantekeninge in die kantlyn sodat jy die werk herken wanneer jy begin studeer. VERGEET VAN JOU SELFOON Trek jou kamerdeur toe en skakel jou selfoon af wanneer jy wiskunde oefen. Sorg dat jy nie gesteur word nie. WEER EN WEER Doen die somme wat jy verkeerd het, weer ’n keer. Deur somme oor te doen korrigeer jy jou denkpatroon. STIG ’N STUDIE- GROEP Kry ’n paar vriende en werk saam deur vraestelle. Dit is veel lekkerder as om op jou eie te sukkel. WERK VRAESTELLE UIT Dit berei jou voor op wat jy in die eksamen kan verwag. So bou jy selfvertroue en verlig die eksamendruk. DOEN EERS, KYK DAN Moenie na die antwoordstel loer terwyl jy die som doen nie. Die begin van ’n antwoord is deurslaggewend, want jy moet eers die soort som en die metode kan identifiseer. KRY VARS LUG Oefen drie keer ’n week vir 30 minute. Wanneer jy oefen, gebruik jy ’n ander deel van jou brein as wanneer jy leer. Endorfiene word ook afgeskei, wat jou gelukkiger laat voel. AANHOUER WEN Indien jy nie in jou eerste poging tydens huiswerk slaag nie, hou net aan. BEGIN VROEG Begin vroegtydig om vir ’n eksamen of ’n toets voor te berei. Jy het dan genoeg tyd om vrae te vra. Jou brein het tyd nodig om al die inligting te assimileer. WERK ELKE DAG Probeer om minstens ’n uur per dag aan wiskunde te bestee. WERK VINNIG . . . Ken die maaltafels uit jou kop en moenie tyd mors deur eenvoudige somme soos ½ + ½ = 1 met ’n sakrekenaar uit te werk nie. EET ONTBYT Maak tyd om ontbyt te eet, veral op die dag wat jy eksamen skryf. Eet gesond – vars vrugte en groente is goed vir die brein. VERMY DIE HISTERIE Moenie die oggend voor die vraestel met jou vriende oor wiskunde gesels nie. Hulle gaan jou net paniekerig maak. BOU SELFVERTROUE Voorbereiding bou selfvertroue, en self- vertroue maak die eksamendruk ligter. WEET WAAR JOU ACHILLESHIEL IS Maak ’n lys van die foute wat jy in die vorige eksamens en toetse gemaak het. Sorg dan dat jy ver- staan wat jy verkeerd gedoen het sodat jy dit nie herhaal nie. STEL ’N (GESAMENTLIKE) STUDIEROOSTER OP Dit help baie as almal in die studiegroep op dieselfde tyd aan dieselfde probleme werk. KYK, TOKS, DIE DING WERK SO . . . Verduidelik die moeilike werk aan mekaar. ’n Vriend verduidelik soms ’n som op ’n manier wat jy beter verstaan. As jy die werk vir iemand anders kan verduidelik, weet jy jy het dit bemeester. DOEN JOU HUISWERK – SÉLF Dit is ’n kans om te oefen. Jy doen nie jouself ’n guns deur huiswerk af te rammel of af te skryf nie. HOU DIE FORMULEBLAD BYDERHAND Al het jy die formules uit jou kop geleer, gebruik die formuleblad, want as jou formule verkeerd is . . . geen punte. MAAK ’N SKETS ’n Vinnige tekening help jou om vrae oor meetkunde en trigonometrie en kontekstuele vrae beter te verstaan. LEES DIE VRAESTEL Blaai eers deur die hele vraestel en sorg dat jy die geheelprentjie het. Merk dié somme wat jy maklik sal kan doen. Wees versigtig om soveel tyd aan die eerste of moeilikste vrae te bestee dat jy later die maklike vrae moet aframmel. PAK JOU PENNESAKKIE Maak die aand voor die tyd seker jy het alles wat jy nodig het. Onthou meet-instrumente, jou sakrekenaar, genoeg penne, potlode en ’n horlosie sodat jy jou tyd kan beplan. ABC-STUDIE- TEGNIEK Apply bum to chair! Sit en oefen, oefen en oefen. WERK MET ’N PLAN Bepaal: 1) Wat word gegee? 2) Wat word gevra? Begin by dit wat gegee is en werk na wat gevra word. HERLAAI JOU BATTERY Rus 15 minute ná elke 45 minute wanneer jy studeer. Moenie dan TV kyk of speletjies speel nie – gooi vir die hond ’n bal of stap om die blok. MOET. NIE. DOODKRAP. NIE. Moenie jou somme doodkrap voordat jy nie ’n beter antwoord het nie. As jou som dood- gekrap is . . . geen punte. 0 5 15 10 25 30 40 35 20 VERSTAAN EERS, VOLG DAN DIE “RESEP” Streef daarna om nie “wiskunde-resepte” te gebruik sonder dat jy dit verstaan nie. Eksamendruk kan jou ’n fout met die resep laat maak, maar begrip sal jou nie in die steek laat nie. VRA, VRA EN VRA . . . As jy in die klas ’n vraag gevra het en steeds nie verstaan nie, vra weer ná die tyd. As die onderwyser steeds Grieks praat, vra een van jou maats. As hulle nie kan help nie, vra die onderwyser weer. EERS TEORIE, DAN VOORBEELDE Leer elke hoofstuk se teorie voordat jy voorbeelde uitwerk. Anders gaan jy tyd mors omdat jy aanhoudend na jou aantekeninge of handboek moet terugverwys terwyl jy probleme uitwerk.

Upload: others

Post on 04-Feb-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BY DIE HUIS · 2019-09-25 · BY DIE HUIS SAANS GOUS- BLOM ... jy luister. DIE KANTLYN IS BREED MET ’N DOEL Maak jou handboek studie-vriendelik met aantekeninge in die kantlyn sodat

0

200 600

800

400

˚C

50

40

30

20

10

0

-10

-20

120

100

80

60

40

20

0

˚F 5

4

3

2

1

BEGIN

STOP

0

100

200 400

500

600

300

10 2

0 30 40 50 60 70

0

5

1015

25

20

30

27 58

12

6

39

0

100

200 400

500

600

300

. . . MAAR NIE OORHAASTIG NIEMoenie net wegval met ’n vraag omdat dit bekend lyk nie. Lees behoorlik sodat jy die uitvangplek raaksien.

EN DIÉ KNOPPIE?Sorg dat jy presies weet hoe om jou sakrekenaar

te gebruik, veral in trigonometrie.

KAFEÏENKAN JOU KELDER

Te veel ko�e belemmer jou konsentrasie. Meer as

twee koppies ko�e per dag word algemeen aanvaar as te veel.

BY DIE HUIS

SAANS GOUS- BLOM, SMÔRENS MOLSHOOPAs jy voor die eksamen tot laatnag of vroeg- oggend swot (of rinkink) en nie uitgerus is nie, kan jy nalatige foute maak, selfs al is jy goed voorbereid.

VERSTEL JOUSAKREKENAAR

Maak seker jou sakrekenaar is op die regte verstellings. Jou sakrekenaar moet op “degrees” ingestel word.

WANNEER JY KLAAR IS . . .Lees die hele vraestel weer en kyk of jy dalk ’n som – of ’n blad – misgekyk het.

DINK POSITIEFDie angs en vrees vir wiskunde kan jou

oorweldig, en negatiewe gedagtes maak jou teenproduktief. Bly positief,

al worstel jy met die werk.

STOKKIESDRAAI IS UITMoenie agter raak nie. As jy

klasse misloop, gaan jy sukkel om in te haal.

IN DIE EKSAMEN

WOON EKSTRA KLASSE BYIndien jy ekstra klasse bywoon, kom om te leer. Wees voorbereid, ken die basiese werk en weet presies waarmee jy sukkel.

IN DIE KLASKAMER

IS JY NOG WAKKER, WILLEMIEN?As jy aandag gee in die klas, is die stryd half gewonne. Maak aantekeninge terwyl jy luister.

DIE KANTLYN IS BREED MET ’N DOELMaak jou handboek studie-vriendelik met aantekeninge in die kantlyn sodat jy die werk herken wanneer jy begin studeer.

VERGEET VAN JOU SELFOONTrek jou kamerdeur toe en skakel jou selfoon af wanneer jy wiskunde oefen. Sorg dat jy nie gesteur word nie.

WEER EN WEERDoen die somme wat jy verkeerd het, weer ’n keer. Deur somme oor te doen korrigeer jy jou denkpatroon.

STIG ’N STUDIE- GROEPKry ’n paar vriende en werk saam deur vraestelle. Dit is veel lekkerder as om op jou eie te sukkel.

WERK VRAESTELLE UITDit berei jou voor op wat jy in die eksamen kan verwag. So bou jy selfvertroue en verlig die eksamendruk.

DOEN EERS, KYK DANMoenie na die antwoordstel loer terwyl jy die som doen nie. Die begin van ’n antwoord is deurslaggewend, want jy moet eers die soort som en die metode kan identifiseer.

KRY VARS LUGOefen drie keer ’n week vir 30 minute. Wanneer jy oefen, gebruik jy ’n ander deel van jou brein as wanneer jy leer. Endorfiene word ook afgeskei, wat jou gelukkiger laat voel.

AANHOUER WENIndien jy nie in jou

eerste poging tydens huiswerk slaag nie,

hou net aan.

BEGIN VROEGBegin vroegtydig om vir ’n eksamen of ’n toets voor te berei. Jy het dan genoeg tyd om vrae te vra. Jou brein het tyd nodig om al die inligting te assimileer.

WERK ELKE DAGProbeer om minstens ’n uur per dag aan wiskunde te bestee.

WERK VINNIG . . .Ken die maaltafels uit jou kop en moenie tyd mors deur eenvoudige somme soos ½ + ½ = 1 met ’n sakrekenaar uit te werk nie.

EET ONTBYTMaak tyd om ontbyt te eet,

veral op die dag wat jy eksamen

skryf. Eet gesond – vars vrugte en

groente is goed vir die brein.

VERMY DIE HISTERIEMoenie die oggend voor die vraestel met jou vriende oor wiskunde gesels nie. Hulle gaan jou net paniekerig maak.

BOU SELFVERTROUEVoorbereiding bou selfvertroue, en self- vertroue maak die eksamendruk ligter.

WEET WAAR JOU ACHILLESHIEL ISMaak ’n lys van die foute wat jy in die vorige eksamens en toetse gemaak het. Sorg dan dat jy ver- staan wat jy verkeerd gedoen het sodat jy dit nie herhaal nie.

STEL ’N (GESAMENTLIKE) STUDIEROOSTER OPDit help baie as almal in die studiegroep op dieselfde tyd aan dieselfde probleme werk.

KYK, TOKS, DIE DING WERK SO . . .Verduidelik die moeilike werk aan mekaar. ’n Vriend verduidelik soms ’n som op ’n manier wat jy beter verstaan. As jy die werk vir iemand anders kan verduidelik, weet jy jy het dit bemeester.

DOEN JOUHUISWERK – SÉLFDit is ’n kans om te oefen. Jy doen nie

jouself ’n guns deur huiswerk af te rammel

of af te skryf nie.

HOU DIE FORMULEBLAD BYDERHANDAl het jy die formules uit jou kop geleer, gebruik die formuleblad, want as jou formule verkeerd is . . . geen punte.

MAAK ’N SKETS’n Vinnige tekening help jou om vrae oor meetkunde en trigonometrie en kontekstuele vrae beter te verstaan.

LEES DIE VRAESTELBlaai eers deur die hele vraestel en sorg dat jy die geheelprentjie het. Merk dié somme wat jy maklik sal kan doen. Wees versigtig om soveel tyd aan die eerste of moeilikste vrae te bestee dat jy later die maklike vrae moet aframmel.

PAK JOU PENNESAKKIEMaak die aand voor die tyd seker jy het alles wat jy nodig het. Onthou meet-instrumente, jou sakrekenaar, genoeg penne, potlode en ’n horlosie sodat jy jou tyd kan beplan.

ABC-STUDIE- TEGNIEKApply bum to chair! Sit en oefen, oefen en oefen.

WERK MET ’N PLANBepaal: 1) Wat word gegee? 2) Wat word

gevra? Begin by dit wat gegee is en werk na wat

gevra word.

HERLAAIJOU BATTERY

Rus 15 minute ná elke 45 minute wanneer jy studeer.

Moenie dan TV kyk of speletjies speel nie – gooi vir die hond ’n bal of stap

om die blok.

MOET. NIE. DOODKRAP. NIE.Moenie jou somme doodkrap voordat jy nie ’n beter antwoord het nie. As jou som dood- gekrap is . . . geen punte.

0

5

15

10

25

30

40

35

20

VERSTAAN EERS, VOLG DAN DIE “RESEP”Streef daarna om nie “wiskunde-resepte” te gebruik sonder dat jy dit verstaan nie. Eksamendruk kan jou ’n fout met die resep laat maak, maar begrip sal jou nie in die steek laat nie.

VRA, VRA EN VRA . . . As jy in die klas ’n vraag gevra het en steeds nie verstaan nie, vra weer ná die tyd. As die onderwyser steeds Grieks praat, vra een van jou maats. As hulle nie kan help nie, vra die onderwyser weer.

EERS TEORIE, DAN VOORBEELDE Leer elke hoofstuk se teorie voordat jy voorbeelde uitwerk. Anders gaan jy tyd mors omdat jy aanhoudend na jou aantekeninge of handboek moet terugverwys terwyl jy probleme uitwerk.