volgende kruiner klets verskyn op 10 oktober...

8
Omsendbrief 27/17 2017 09 18 “Ek probeer om nie te ver vorentoe óf agtertoe te kyk nie – maar ek kyk altyd op.” ~Charlotte Brontë~ Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Tennis Baie sterkte aan die spelers wat hierdie week ligawedstryde speel. Spelers moet asseblief om 14:00 by die betrokke skole se bane, geklee in volle wedstryddrag, aanmeld. o.11 Groen, o.11 Goud en o.14 Goud: Liga is afgehandel Maandag, 18 September: o.14 Groen: Helderkruin vs Florida (tuis) Woensdag, 20 September: o.14 Groen: Helderkruin vs Panorama (weg) 1.2 Krieket 1.2.1 Krieket o.9 tot o.13 Dankie aan ons krieketspelers wat verlede week aan onderskeie ligawedstryde deelgeneeem het. Wedstryde die week teen Laerskool Horison se program is as volg: - Dinsdag, 19 September: 2de span (tuis), 1ste span (weg) - Woensdag, 20 September: o.9 (weg), 3de span (tuis) - Donderdag, 21 September: o.10 (tuis), o.11 (weg) 2/... Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017. Hiermee ons laaste Kruiner Klets vir hierdie kwartaal. Ons wil graag vir almal baie dankie sê vir ‘n besige kwartaal waar ons, weereens, baie seëninge ontvang het. In besonder wil ons die volgende mense bedank: Leerders – baie dankie vir julle harde werk gedurende die kwartaal. Ouers – baie dankie vir u ondersteuning gedurende dié besige kwartaal. Personeel: Onderwysers, Administratiewe personeel en Algemene Assistente baie dankie vir u harde werk en lojaliteit teenoor ons leerders en ouers. (Bestuur)

Upload: others

Post on 17-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Kruiner-Klets... · 2017-09-19 · (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 WOW-Spelfees Geluk

Dit

Omsendbrief 27/17

2017 09 18

“Ek probeer om nie te ver vorentoe óf agtertoe te kyk nie – maar ek kyk altyd op.” ~Charlotte Brontë~

Geagte ouers

1. SPORT

1.1 Tennis

Baie sterkte aan die spelers wat hierdie week ligawedstryde speel.

Spelers moet asseblief om 14:00 by die betrokke skole se bane, geklee

in volle wedstryddrag, aanmeld.

o.11 Groen, o.11 Goud en o.14 Goud: Liga is afgehandel

Maandag, 18 September: o.14 Groen: Helderkruin vs Florida (tuis)

Woensdag, 20 September: o.14 Groen: Helderkruin vs Panorama (weg)

1.2 Krieket

1.2.1 Krieket o.9 tot o.13

Dankie aan ons krieketspelers wat verlede week aan onderskeie

ligawedstryde deelgeneeem het. Wedstryde die week teen

Laerskool Horison se program is as volg:

- Dinsdag, 19 September: 2de span (tuis), 1ste span (weg)

- Woensdag, 20 September: o.9 (weg), 3de span (tuis)

- Donderdag, 21 September: o.10 (tuis), o.11 (weg)

2/...

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Volgende Kruiner Klets verskyn

op 10 Oktober 2017.

Hiermee ons laaste Kruiner Klets vir hierdie kwartaal. Ons wil graag vir almal baie dankie sê vir ‘n

besige kwartaal waar ons, weereens, baie seëninge ontvang het. In besonder wil ons die volgende

mense bedank:

Leerders – baie dankie vir julle harde werk gedurende die kwartaal.

Ouers – baie dankie vir u ondersteuning gedurende dié besige kwartaal.

Personeel: Onderwysers, Administratiewe personeel en Algemene Assistente baie dankie vir u

harde werk en lojaliteit teenoor ons leerders en ouers.

(Bestuur)

Page 2: Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Kruiner-Klets... · 2017-09-19 · (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 WOW-Spelfees Geluk

2

1.3 Hokkie

o.11 + o.12 oefen Dinsdae en Donderdae, slegs van 14:00 tot 15:00.

Reëlings vir proewe sal nader aan die tyd deurgegee word.

1.3.1 Mini-hokkie: Rondomtalie

Baie dankie aan elke speler en ouers vir julle deelname en betrokkenheid by

ons Rondomtaliedag, 16 September 2017. Ons afsluiting vind plaas

op Dinsdag, 19 September 2017.

1.4 Landloop

1.4.1 Kruinlympics – 12 Oktober 2017

Baie dankie vir elke inskrywing wat ons ontvang het vir die

Kruinlympics. Die inskrywings is nou gesluit. Lande sal toe-

geken word aan leerders teen Vrydag, 22 September 2017.

Finale brief volg 9 Oktober 2017.

1.5 Skaak

Vir die volgende 2 weke verwelkom ons vir Johan Sadie wat betrokke is by die afrigting

van ons skaakleerders. Op Woensdag, 13 September het hy by ons aangesluit en het hom

goed van sy taak gekwyt. Hy is voorwaar ’n aanwins by ons skaakafdeling. Baie welkom

Johan!

(J Breet en T Breet)

2. KULTUUR

2.1 WOW-Spelfees

Geluk aan die volgende leerders wat in die top 10 geëindig het.

Graad 2: Liam Meintjies, 5de plek

Graad 3: Ruewan Henning, 8ste plek

Graad 4: Thea Kotze, 10de plek

Graad 6: Teneal Grundlingh, 9de plek

Graad 7: Liezl Cloete, 5de plek

Die volgende leerders is in die top 4 en gaan

deelneem in Stellenbosch op 21 Oktober.

Graad 6: Kayla Ferreira, 4de plek

Graad 3: Estée-Mari Smit, 3de plek

Graad 2: Hayden Vorster, 2de plek

Graad 5: Mia Kotzee, 1ste plek

Geluk aan al die leerders wat deelgeneem het aan die provinsiale uitdunrondte. Ons is

trots op elke deelnemer.

Dankie aan al die personeel wat betrokke was.

(K Lourens)

3. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

Mee Leandri Kok (Graad RR), Charlene Staples en Mari Müller (Graad R’e) sal hierdie week aan

diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel. Die ander

personeel is eers van 07:15 af by hul klasse.

(L Kapp)

3/...

Page 3: Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Kruiner-Klets... · 2017-09-19 · (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 WOW-Spelfees Geluk

3

4. SKOOLDRAG

Gedurende September kan winters- of somersdrag, afhangende van die

weersomstandighede afgewissel word (maar mag nie gemeng word nie).

Somersdrag is vanaf die vierde kwartaal verpligtend.

(Bestuur)

5. BELANGRIKE DATUMS

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

18 September 2017 - o.14 Groen: Helderkruin vs Florida (tuis)

- Krieket: Aandreeks

19 September 2017 -

-

Amptelike toets: Graad 7: Teg

Amptelike toets: Graad 4 tot 6: PSW

- Krieket: 2des vs Horison (tuis)

- Krieket: 1stes vs Horison (weg)

- Mini-Hokkie afsluiting

20 September 2017 - Krieket: o.9A vs Horison (weg)

- Krieket: 3de span vs Horison (tuis)

- o.14 Groen: Helderkruin vs Panorama (weg)

21 September 2017 - Krieket: o.10 vs Horison (tuis)

- Krieket: o.11 vs Horison (weg)

23 September 2017 - Juniorkoor: Sing in Harmonie (Finaal)

24 September 2017 - Kinderkoor: Sing in Harmonie (Finaal)

25 September 2017 - Skoolvakansiedag

27 September 2017 - Skaakafsluiting

- LAPA Uitgewers boekuitstalling (in die saal gedurende skoolure)

28 September 2017 - LAPA Uitgewers boekuitstalling (in die saal gedurende skoolure)

29 September 2017 - Skool sluit om 09:45. Leerders trek gewone klere aan.

Helderkruingroete

R VAN DER WATT EN REDAKSIE

ADJUNKHOOF

-----------------------------------------------------------------------------

Page 4: Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Kruiner-Klets... · 2017-09-19 · (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 WOW-Spelfees Geluk

Helderkruin Voortrekkers ROCK dit op Voorslagkamp! Die Graad 7 Renosterspan van Helderkruin Voortrekkers het die naweek van 8 tot 10 September die Voorslagtoetskamp te Hartbeesfontein Voortrekkerplaas bygewoon. Hierdie kamp was die kersie op die koek van hul laerskool Voortrekkerloopbaan, waar hulle getoets is in 10 afdelings, waaronder:

Ek as Mens – Lewensloop, Herkoms, Groepsdruk, Ontwikkeling as leier Ek in my Omgewing – Kaarte, Metodes om rigting te bepaal, Kampering, Touwerk Ek as Voortrekker – Wapen, Vlag, Samestelling en Range Voortrekkerwees – Grondslag, Wese, Kode, Belofte Ek as Afrikaner/Landsburger - Afrikaner vandag, Afrikanereienskappe, Nasionale lied en vlag,

Lands- en Voortrekkergeskiedenis Seremonies Sang en Spele Situasies

Die Penkoppe en Drawwertjies van Laerskool Helderkruin wat hierdie kamp bygewoon het is:

Zoë Labuschagne , Hansie Malherbe, Detlef Smit en Lenzo van Rooyen. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle - Helderkruin se naam is orals gehoor, en ons het net komplimente gekry! Neef Hein Coetzee en Nig Juliette Ferreira

Page 5: Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Kruiner-Klets... · 2017-09-19 · (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 WOW-Spelfees Geluk

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE

POOL MANAGEMENT SERVICES

FOR TOTAL POOL CARE

Monthly Pool Maintenance Repairs to Motors, Pumps, Filters & piping Re-Marbelite Acid Treatments Water Analysis Leak Detection Weirs & Lights All Repairs & Maintenance

SIMPLY DIAL 08 6000 POOL (7665)

Johan 082 414 0413

Kontak Master Maths en bespreek jou plek vir 'n vakansieprogram! Master Maths het 40 jaar ervaring met Suid-Afrikaanse leerders. Interaktiewe lesse en persoonlike aandag van tutors. Lesse ondersteun die IEB kurrikulum. Wiskunde ekstra klasse vir graad 4 tot 12. Kontak ons by 011 764 4430 of stuur 'n e-pos [email protected]

A& B KUNSSENTRUM

Kunsklasse met ‘n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! ‘n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal ‘n inskrywings-vorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin.

Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!

R1 845 000 3 slaapkamer huis met studeerkamer Loopafstand van Laerskool Helderkruin in Koedoebessiestraat. Swembad Dubbel automatiese motorhuis Kontak Nateli: 082 773 7392 [email protected]

Strandhuis op Marina Beach

Pragtige 3 slaapkamer vakansiehuis op Marina Beach langs Sanlameer in KZN. Geleë teen die lagoon by Kent Baai en 2km vanaf die blouvlag hoofstrand. Billike verblyftariewe. Kontak Suzette Prinsloo op 082 928 7515. [email protected] Kobus Prinsloo 072 061 5295

Probleme met KONSENTRASIE of HIPERAKTIWITEIT? Kontak my vir meer inligting oor 'n natuurlike alternatief. Antoinette Venter - 0826592240 www.wealthymothers.co.za/adhd

CDV ACCOUNTING EXELLENCE ~ INTEGRITY ~ PROSPERITY

www.cdvaccounting.co.za We consult with:

Business, Sole proprietors, Independent

Contractors, HOA’s, Individuals and Trusts

And provide cost effective solutions for:

Bookkeeping

Accounting

Taxation Services

CIPC assistance

Annual Financial Statement

Independent Review services

Call / SMS / WhatsApp: 082 564 3136 (Christel) Email: [email protected]

Page 6: Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Kruiner-Klets... · 2017-09-19 · (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 WOW-Spelfees Geluk

Kuns Klasse:

Weeklikse KUNS KLASSE vir oud en jonk. Corry Larsen kuns atlejee in Helderkruin vier sy 8ste jaar van uitstekende kuns onderig met asemrowende uitslae. Hulp met skool projekte (kuns). Geen kuns talent nodig nie net ‘n liefde vir kuns in verskye vorme bv. skets, verf, crafts, mosaic ens. Vanaf R75/uur. Skryf nou (in Sept) in vir volgende jaar en kry 10% - 100% af op Jan 2018 klas gelde. Vir meer besonderhede kontak Corry 0736562179

Fotografie

Fotografie klasse. Alle ouderdomme welkom.

Groot verskeidenheid om van te kies. Kontak Markus Leibbrandt

(Kondor Photographic) - 083-655-0908. Ons neem ook gesinsfotos, troues,

portfolios, ens. Besoek gerus www.kondor.co.za

Eden Lifestyle Organic Store 1st Order Special 10% off R2 500 Affordable prices! Free range Chicken, Eggs, Meat, Dairy, Fruit & Veggies, Nuts, Honey, Spices and Mayo’s No antibiotics or growth hormones! No preservatives. No GMO’s! www.edenlifestyle.store [email protected] 010 597 7815

LA Taidian Accounting Services Get up to 50% off your current Accounting Fees Taxes, bookkeeping, Tax clearance certificates WCA, PAYE, UIF and VAT returns 22 Years Experience with SARS and Labour Departments Registered Tax Practitioner Contact us today for a quote! admin@lataidian

Mondskerms

Dis sportseisoen!!!

Laat maak jou mondskerm teen billikste prys van R350 elk!!

Afdrukke kan by die skool gedoen word vir 10 of meer, of by die praktyk,

17 Van Oordstraat, Noordheuwel.

Vir verdere navrae kontak die kamer van Dr Johan Baard op 011 665 1327 of vir

Swane op 083 564 6808.

Bewaar jou herinneringe

Omskakeling van videos na DVD’s.

Skakel Willie 083 377 5667

Wiskunde klasse! Graad 1 tot 7 Me Ronelle Grobler 072 028 4708 Graad 8 tot 12 Me Euréka Jansen 072 432 1430 Vanaf 2de Kwartaal 2017. Geen oproepe tydens skoolure nie. Skakel enige tyd vanaf 14:00.

Page 7: Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Kruiner-Klets... · 2017-09-19 · (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 WOW-Spelfees Geluk

Ons bied Studiegroepe aan in die vakansietyd-perk teen R50 per uur U kind sal leer om te konsentreer, beplan en hul tyd te gebruik om die beste resultate te kry. Kip Mc Grath Adres: Galena Laan 30, Helderkruin Skakel : Carol 078 423 4118 www.kipmcgrath.co.za

FOKUS op die fyner dinge in die lewe. VERRYK jouself deur van die volgende kursusse by te woon: Flytige fotografie, Kranige kuns en betowerende tekeninge, Elite etiket, of Pronkende video produksies. Opedag: 26 Augustus 2017 10:00-16:00. Kondor Coaching - Helderkruin. Vir adres & verdere inligting http://openday.kondor.co.za (0836550908

MathAndante NOU IS DIE TYD….

- Verbeter wiskunde punte

- Bou selfvertroue.

- Gekwalifiseerde onderwysers met 15+ jaar

wiskunde en CAPS ondervinding.

- Billike fooie.

- Individuele aandag – intieme klein groepies.

- Skakel / Email nou om u kind se plek te verseker.

- Andre 082 376 5152 / [email protected]

SUKSES GEWAARBORG OF U GELD TERUG

LC ACCOUNTING offers their unique services to:

- All INDIVIDUAL TAX PAYERS and

- All BUSINESS OWNERS

Reminder: Tax Season 2017

To visit our website, type this link in your browser: www.Lcac.co.za/home or call us right now at 072 202-2539/011 475-2963 (Office Hours)

Snap Sustainable Energy Solutions (Pty) Ltd Power your home or business with a custom solar system to suit your needs and your pocket.

⚬Free consultation.

Ensure your safety and comfort with a solar system for your home. Installation of:

⚬Alarms & CCTV

⚬Gate Motors

Steven 083-327-4336 [email protected]

MET REDE: 'n LEWENSbelangrike toespraak-/skryf-/navorsingsingsHULPhandleiding - geskik vir 5-100 jariges;

1. Redenaars, asook ander leerders & volwassenes.

2. wegbreek van:

- aangekoopte praatjies - 'papegaai afrigting'

3. unieke voordra tegnieke

4. werkswinkels plus handleiding!

KOOP BETYDS AAN!! VOOR drukgang van 'n nuwe skooljaar aanbreek!

Ardene

079 873 9887

Probleme met KONSENTRASIE of HIPERAKTIWITEIT? Kontak my vir meer inligting oor 'n natuurlike alternatief. Antoinette Venter - 0826592240 www.wealthymothers.co.za/adhd

Tutor op die Wesrand area: Is jy 'n besige

beroepsvrou wat 'n passivolle,

gekwalifiseerde onderwyseres met 31 jaar

ondervinding nodig het om jou Gr 1-4 kind te

help met huiswerk, ektra klasse en met

sy/haar voorbereing vir toetse en eksamens?

Dan is ek net die persoon waarna jy soek.

Skakel Mariaan Deneys by 082 859 1142

Page 8: Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.kruiners.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Kruiner-Klets... · 2017-09-19 · (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 WOW-Spelfees Geluk

18 September Special up to & Including 23 September 2017: 25% Off ALL Mani/Pedi Combo’s Only on Presentation of this Voucher For Price List, sms/whatsapp “PRICE LIST” to 084 506 2921 SASSY SALON - 011 764-1609 / 084 506 2921