verbale gif by die werk - kate emmerson...0&"1) 2.3 ''124.5 3"%...

1
Klagte van die week Pluimpies Verbruikersforum Moedeloos gewag vir SAID Weier krediet ‘sonder rede’ Vervang eindelik mikrogolfoond Wen MTN-lugtyd, maar kry niks ‘In 10 dae herstel of jy kry ’n nuwe’ Waarborg net ses maande, nié 24 Kla so by ons Verbruikers kan hul klagtes nou elektronies by Tot u diens indien. Stuur ’n e-pos na [email protected]. Klagtes wat elektronies in- gedien word, kan spoediger afgehandel word. U kan ook ’n faks stuur na 086 693 5146. Onthou om die maatskap- py se faksnommer en be- sonderhede in te sluit. Tot u diens onder redaksie van Marthinus Koekemoer [email protected] Pols Onder redaksie van Carla Lewis-Balden [email protected] Beeld, Maandag 11 April 2011, bl. 9 A Skinder is verbale gif, maak seker jy besoedel nie jou lewe daarmee nie. Foto: DREAMSTIME Wenke Niks maak ’n skinderbek meer woe- dend of gefrustreerd as iemand wat weier om saam te skinder nie. Pro- beer die volgende, sê Mitchell: 1. Verander die onderwerp Kosbare tyd is aan jou kant, so sê iets soos: “Luister, mense, die lewe is te kort om te mors op dié praat- jies. Ek wil in elk geval eerder met julle praat oor . . . Onthou, ons het doelwitte om te bereik.” 2. Stap weg Jy hoef nie ’n woord te sê nie, ver- wyder jouself net van die groep. Jou stilte en afwesigheid sal genoeg sê. As jy voel jy wil iets sê, sê dan iets soos: “Ek is seker daar is ’n baie goeie rede vir Sannie se gedrag waarvan ons nie weet nie. Wat ek wel weet, is dat ek nie bereid is om hier te staan en my ore uit te leen aan iets wat ’n goeie persoon in ’n slegte lig stel nie.” 3. Verdedig die persoon wat bespreek word Sê iets soos: “Luister, dit klink eenvoudig net nie soos Sannie nie.” Of: “Dit is nie hoe ek die storie ge- hoor het nie.” Sê ook: “Dit is regtig nie regverdig om daaroor te praat terwyl Sannie nie hier is om haarself te verdedig nie.” Let op, jy gaan nié sê: “Julle is on- regverdig” nie. Die oomblik wat jy ’n sin begin met “jou” of “julle”, kom kommunikasie tot ’n stilstand terwyl die ander persoon ’n saak bou om hulself te verdedig. 4. Praat die waarheid met die regte persoon As jy hoor dat ’n gerug onwaar is, neem die persoon wat besig is om dit te versprei opsy en vergewis haar van die feite. Jy kan dit só doen: “Ek het gedink jy sal belangstel om te weet dat Sannie regtig die voorsitter was van die damesvereniging. Dit is dus ’n goeie idee om op te hou sê dat dit ’n leuen is.” Punt. Moenie ’n lesing gee nie, gee net die feite weer in ’n onemosionele, reguit stemtoon. 5. Skram weg, moenie herhaal nie Niks goeds kan daarvan kom om nietige gerugte te gaan oorvertel aan die persoon waaroor daar ge- skinder word nie. Dit maak net seer en daar is natuurlik die gevaar dat die boodskapper die skuld sal kry. Nog raad van ’n leefstylafrigter “Skinder sê ironies meer oor die persoon wat skinder, as die een waaroor geskinder word,” sê me. Kate Emmerson, ’n leefstylafrig- ter. Sy stem heelhartig saam met Mary Mitchell se siening oor skinder. “Skinder vul ’n gat in baie mense se lewens omdat dit hul- le verkeerdelik beter oor hulself laat voel. Daar is heelwat mense met leë lewens wat hulself ver- maak met sappige stories oor ander mense. As jou lewe inte- ressant genoeg was, sal dit nie vir jou nodig wees om tyd aan skinder te wy nie.” Emmerson sê sommige mense se liefde vir skinder kan aange- vuur word deur sepies. “Sommige kykers leef hulself so in die sepies dat dit onge- sond is. As jy ’n vol lewe lei, sal dit nie nodig wees om na ander se skinderstories op die TV te kyk nie.” Emmerson moedig mense aan om altyd eerlik te wees, met in- tegriteit op te tree en die waar- heid te praat. “Skinder doen skade aan dié wat die skinderwerk doen en dié wat daarna luister. Dit is ’n mors van energie wat jy eerder kon- struktief kon gebruik het. As jy met opset gemene skindersto- ries versprei, moet jy ’n slag goed na jouself en jou lewe kyk.” Emmerson kan gekontak word deur haar webwerf www. life-coaching.co.za te besoek. Verbale gif by die werk Probeer skinder-onding vermy

Upload: others

Post on 25-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Verbale gif by die werk - Kate Emmerson...0&"1) 2.3 ''124.5 3"% *''(24'6%" ..( !"#$%" &'()'* # 782 *"% ''12.5" +, 9(%*:(;'54'1 6"

Klagte van die week Pluimpies

VerbruikersforumMoedeloosgewag vir SAID

Weier krediet‘sonder rede’

Vervang eindelikmikrogolfoond

Wen MTN-lugtyd,maar kry niks

‘In 10 dae herstelof jy kry ’n nuwe’

Waarborg net sesmaande, nié 24

Kla soby ons

Verbruikers kan hul klagtesnou elektronies by Tot udiens indien. Stuur ’n [email protected].

Klagtes wat elektronies in-gedien word, kan spoedigerafgehandel word.

U kan ook ’n faks stuur na086 693 5146.

Onthou om die maatskap-py se faksnommer en be-sonderhede in te sluit.

Tot u diensonder redaksie van Marthinus Koekemoer [email protected]

PolsOnder redaksie van Carla Lewis-Balden [email protected]

Beeld, Maandag 11 April 2011, bl. 9

A

Skinder is verbale gif, maak seker jy besoedel nie jou lewe daarmee nie. Foto: DREAMSTIME

WenkeNiks maak ’n skinderbek meer woe-dend of gefrustreerd as iemand watweier om saam te skinder nie. Pro-beer die volgende, sê Mitchell:

1. Verander die onderwerpKosbare tyd is aan jou kant, so sê

iets soos: “Luister, mense, die leweis te kort om te mors op dié praat-jies. Ek wil in elk geval eerder metjulle praat oor . . . Onthou, ons het

doelwitte om te bereik.”2. Stap wegJy hoef nie ’n woord te sê nie, ver-

wyder jouself net van die groep. Joustilte en afwesigheid sal genoeg sê.

As jy voel jy wil iets sê, sê dan ietssoos: “Ek is seker daar is ’n baiegoeie rede vir Sannie se gedragwaarvan ons nie weet nie. Wat ekwel weet, is dat ek nie bereid is om

hier te staan en my ore uit te leenaan iets wat ’n goeie persoon in ’nslegte lig stel nie.”

3. Verdedig die persoon watbespreek word

Sê iets soos: “Luister, dit klinkeenvoudig net nie soos Sannie nie.”Of: “Dit is nie hoe ek die storie ge-hoor het nie.” Sê ook: “Dit is regtignie regverdig om daaroor te praat

terwyl Sannie nie hier is om haarselfte verdedig nie.”

Let op, jy gaan nié sê: “Julle is on-regverdig” nie. Die oomblik wat jy ’nsin begin met “jou” of “julle”, komkommunikasie tot ’n stilstand terwyldie ander persoon ’n saak bou omhulself te verdedig.

4. Praat die waarheid met dieregte persoon

As jy hoor dat ’n gerug onwaar is,neem die persoon wat besig is omdit te versprei opsy en vergewis haarvan die feite. Jy kan dit só doen: “Ekhet gedink jy sal belangstel om teweet dat Sannie regtig die voorsitterwas van die damesvereniging. Dit isdus ’n goeie idee om op te hou sêdat dit ’n leuen is.” Punt.

Moenie ’n lesing gee nie, gee net

die feite weer in ’n onemosionele,reguit stemtoon.

5. Skram weg, moenie herhaalnie

Niks goeds kan daarvan kom omnietige gerugte te gaan oorvertelaan die persoon waaroor daar ge-skinder word nie. Dit maak net seeren daar is natuurlik die gevaar datdie boodskapper die skuld sal kry.

Nog raad van’n leefstylafrigter

“Skinder sê ironies meer oor diepersoon wat skinder, as die eenwaaroor geskinder word,” sê me.Kate Emmerson, ’n leefstylafrig-ter. Sy stem heelhartig saammet Mary Mitchell se siening oorskinder.

“Skinder vul ’n gat in baiemense se lewens omdat dit hul-le verkeerdelik beter oor hulselflaat voel. Daar is heelwat mensemet leë lewens wat hulself ver-maak met sappige stories oorander mense. As jou lewe inte-ressant genoeg was, sal dit nievir jou nodig wees om tyd aanskinder te wy nie.”

Emmerson sê sommige mensese liefde vir skinder kan aange-vuur word deur sepies.

“Sommige kykers leef hulselfso in die sepies dat dit onge-sond is. As jy ’n vol lewe lei, saldit nie nodig wees om na anderse skinderstories op die TV tekyk nie.”

Emmerson moedig mense aanom altyd eerlik te wees, met in-tegriteit op te tree en die waar-heid te praat.

“Skinder doen skade aan diéwat die skinderwerk doen en diéwat daarna luister. Dit is ’n morsvan energie wat jy eerder kon-struktief kon gebruik het. As jymet opset gemene skindersto-ries versprei, moet jy ’n slaggoed na jouself en jou lewe kyk.” Emmerson kan gekontak

word deur haar webwerf www.life-coaching.co.za te besoek.

Verbale gifby die werkProbeer skinder-onding vermy