tema: laat alles wat asem het die here prys! teks: psalm 150

8
Telefoon: 012 361 3618 E-pos Adres: [email protected] Prediker: Dr Gavin Meistre Tema: Laat alles wat asem het die Here prys! Teks: Psalm 150 Teeskink: Caroli’s Groeigroep! Junior Kategese! Deurkollekte: Diens van Pyporrel Prediker: Dr Jaco Barnard Tema: Sien die kerk anders... Teks: 1 Kor. 12 Tienergroepe! 17 Feb 2020 08h30 : Leraarsbediening 18h00: Diensverhoudinge 19h00: Fondse 18 Feb 2020 06h00: Gebedsgeleentheid 08h30 : Elengos 09h00 : Kruisvroue Bybelstudie 18h30: Woordsterk (Konsistorie) 19 Feb 2020 09h00: Bybelstudie 18h30: Getroue Getuie Kursus 1 (Jeuglokaal) 20 Feb 2020 09h00 : Vlytige Hande 18h00 : Orkesoefening Groeigroepe 21 Feb 2020 05h30 : Mannebediening Belangrike datums: Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 - 13:00 : ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein, Rek nr: 1630 580 125, Menlyn (632 005) Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees bv. Dankoffer Potgieter Onthou asb dat die Finansies Dokter nou regdeur die jaar sal loop! Hou asb al jou R5de - Baie dankie vir u onder- steuning! Liewe Gemeente Ons is dringend opsoek na ‘n kategeet vir die Graad 4 leerlinge. Kontak asb vir Lamé indien jy kan help. Haar nommer is 073 769 9437! **Spesiale welkom aan Prof Wim Viljoen van Universiteitsoord (orrelis) en Renier Holtzhausen (trompetspeler) wat ons met hulle besonderse musiek kom bedien!

Upload: others

Post on 14-Apr-2022

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Tema: Laat alles wat asem het die Here prys! Teks: Psalm 150

Telefoon: 012 361 3618

E-pos Adres: [email protected]

Prediker: Dr Gavin Meistre

Tema: Laat alles wat asem het die Here prys!

Teks: Psalm 150

Teeskink: Caroli’s Groeigroep!

Junior Kategese!

Deurkollekte: Diens van

Pyporrel

Prediker: Dr Jaco Barnard

Tema: Sien die kerk anders...

Teks: 1 Kor. 12

Tienergroepe!

17 Feb 2020

08h30 : Leraarsbediening

18h00: Diensverhoudinge

19h00: Fondse

18 Feb 2020

06h00: Gebedsgeleentheid

08h30 : Elengos

09h00 : Kruisvroue Bybelstudie

18h30: Woordsterk (Konsistorie)

19 Feb 2020

09h00: Bybelstudie

18h30: Getroue Getuie Kursus 1 (Jeuglokaal)

20 Feb 2020

09h00 : Vlytige Hande

18h00 : Orkesoefening

Groeigroepe

21 Feb 2020

05h30 : Mannebediening

Belangrike datums:

Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 -

13:00

:

ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein,

Rek nr: 1630 580 125, Menlyn (632 005)

Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees

bv. Dankoffer Potgieter

Onthou asb dat die Finansies Dokter nou regdeur die jaar

sal loop! Hou asb al jou R5’de - Baie dankie vir u onder-

steuning!

Liewe Gemeente

Ons is dringend opsoek na ‘n kategeet vir die

Graad 4 leerlinge.

Kontak asb vir Lamé indien jy kan help.

Haar nommer is 073 769 9437!

**Spesiale welkom aan

Prof Wim Viljoen van

Universiteitsoord

(orrelis) en Renier

Holtzhausen

(trompetspeler) wat

ons met hulle

besonderse musiek

kom bedien!

Page 2: Tema: Laat alles wat asem het die Here prys! Teks: Psalm 150

Ons benodig maandeliks, geldelike bystand vir persone in ons gemeente. Kontak asb vir Lynette van Eeden indien u kan

help, 083 578 2088

Die gemeente se voorbidding word vir die volgende gevra:

Aftreeoorde:

Bid vir al die kroniese siek, verswakte persone in die volgende aftreeoorde.

Deo Gratia, Featherwood, Glenhaven, Haven Village, Serenepark en St Peters

Ander versoeke:

Chrissie Burgess was in Unitas hospitaal se Intensiewe sorg eenheid maar is oorgeplaas na Pretoria Oos hospitaal .(083 416

4595)

Vicky Behr het ernstige knieprobleme, wag vir knievervanging. (012) 361 7371.

Ida de Lange van Featherwood aftreeoord is gediagnoseer met Parkinsons. Bid asb vir haar. (082 324 1451)

Vossie Vorster het chroniese gesondheidsprobleme met sy hart en longe, bid asb ook vir Susie wat ook sukkel met haar

gesondheid (084 626 1423)

Tienerhuis dogters en Ds Jaco en Erika! Welkom aan die twee nuwe dogters in die huis!

Helena Zwart het motorneuronsiekte. (082 772 8488)

Erns Hein is bedleênd. Bid asb vir Erns en sy vrou Sannie wat hom versorg (076 275 7950)

Stienie Visser, Moeder van Rudi en Karlien van den Heever het nie-kwaadaardige gewasse op haar brein en in die rugmurg.

(071 181 5437)

Dawn Kelfkens sukkel met erge rugpyn, sy sukkel om te loop. (076 487 1516)

Kobie Booysen is tuis by haar eie eenheid in Featherwood. Sy het ‘n voltydse versorger wat na haar omsien.

Leendert Wijnja is opgeneem in Christiaan Barnard hospitaal. Toetse word gedoen vir ’n oorplanting so gou as moontlik. Bid

asb vir sy ouers. Sivera (Ma)(082 696 2689)

Bianca Petzer (11 jaar) wat die brein operasie gehad het sukkel steeds met hoofpyne. Dit het beter gegaan na die operasie

maar die hoofpyne het nou weer begin. Dokters is besig om verdere toetse te doen. Bid asb vir haar en haar ouers, Henry en

Rynette Petzer asook die Ouma Antonette Kachelhoffer.(082 458 5958)

Wanda Lourens(vorige lidmaat), gaan 17 Februarie vir ‘n rugoperasie by Unitas hospitaal (083 632 3846)

Daar is heelwat lidmate wat finansiële probleme ondervind. Dink asb in besonder aan hulle.

Kanker Pasiënte:

Bertus Siebert, seun van Esmé en Hennie se kanker het versprei na die brein. Bid asb vir hom en sy ouers. (082 573 7614)

Marieleen Preller het Leukemie. Bid asb vir haar en haar man Ferdie in hierdie tyd. Kontak asb vir Gerda haar dogter vir enige

navrae (072 414 0304)

Elize Groenewald is weer geopereer, hulle het nie alles verwyder met die eerste Lumpectomy operasie nie. Dink asb aan haar

in hierdie tyd. (083 288 8558)

Dankie!

Lulu Nel is tuis nadat sy in Pretoria Oos hospitaal was. Dankie vir u gebede.

Kobus Lubbe sterk tuis aan na sy anurisme operasie. Dankie vir u gebede (072 241 7740)

Lettie Childs van Glen Haven aftreeoord sterk tuis aan na ‘n hand operasie. Dankie vir u gebede!

ELENGOS

Elengos het ‘n kosmandjie begin. U is welkom om nie-bederfbare goedere te bring na die kerk wat uitgedeel gaan word aan

behoeftige gesinne. Die mandjie vir hierdie goedere is in die voorportaal of u kan dit inhandig by die kerkkantoor. Bring asseblief

ook leë bottels en houertjies waarin ons van die goedere kan verpak soos bv. Seeppoeier ens.

Voorbeelde van produkte is:

Tuna, Bulliebeef, Pilchards, Seeppoeier, lyfseep, mieliemeel, suiker, koffie, tee, rys, langlewe melk ens. Verkieslik blikkies wat

kan oopmaak. Baie dankie!

Lukas 6: 36 - Wees barmhartig soos julle Vader barmhartig is.

Page 3: Tema: Laat alles wat asem het die Here prys! Teks: Psalm 150

Van Noemnaam Landlyn Selfoon Verjaar

Bronkhorst Daan (012)9984721 0828859914 02/16

Du Plooy Monja 02/16

Rademeyer Leah 0826864667 02/16

Van Staden Marius 0768602222 02/16

Engelbrecht Hennie 0826321723 0826015914 02/17

Lange Mia 0825573200 02/17

Smith Elize 0826866051 02/17

Van Niekerk Melissa (012)9985903 02/17

Delport Dalene 0828543255 0828543255 02/18

Gerber Bees 0839870367 02/18

Kilian-Sinden Caitlyn 0729132228 02/18

Malan Bennie 0833818867 02/18

Malan Claudette 0825606432 0718865223 02/18

Marais Henrico 0824592929 02/18

Meier Michelle-Mari (012)3617232 0836608394 02/18

Pretorius Corné 0832128033 02/18

Rademeyer Jordaan Maarten 0741619294 02/18

Stockhoff Marilieze 0795174861 02/18

Van Staden Laetetia 0825651707 02/18

Coomans Krynauw 0824005045 02/19

Erasmus Cathy (012)3617272 0834074488 02/19

Louw Anim (012)3615005 0836027852 02/19

Petzer Bianca 0829438824 02/19

Van Dyk Anemé (012)3616253 0824613221 02/19

Van Heerden Shirley-Anne (012)9986199 0734219298 02/19

Kilian Colleen 0729132228 02/20

Krige Deon (012)3616390 02/20

Martens Iwan 0832789693 02/20

Pretorius Frederik 0823086659 02/20

Basson Ruben 02/21

Bester Chris 0828713721 02/21

De Waal Johanné 02/21

Grobler Louwrens 0828516640 02/21

Horak Jacques 0712331672 0795159601 02/21

Le Roux Delene (012)9437989 0791962104 02/21

Mare Meiring (012)9986413 0825725617 02/21

Schoeman Herman 02/21

Schoeman Conrad 0827763011 02/21

Van Der Hoven Wikus 0823251377 02/21

Delport At (012)993 3644 0837741484 02/22

Kleinhans Liana (012)998 4627 0729341891 02/22

Potgieter Iggie (012)9931010 0825722109 02/22

van der Schyff Jeanmari 0836771871 02/22

Van Tonder Elsabi (012)9930351 0825742376 02/22

Vaughan Ronell (012)3616068 0825877822 02/22

Page 4: Tema: Laat alles wat asem het die Here prys! Teks: Psalm 150

KURSUS IN DIENS-EVANGELISASIE

(GETROUE GETUIES)

Wil jy graag weet hoe jy op ‘n praktiese en diensbare wyse mense om jou kan bereik met

God se liefde? Dalk het jy ‘n behoefte om met ‘n familielid, ‘n vriend(in), ‘n kollega of

selfs ‘n vreemdeling gesprek te voer oor geloof, maar jy weet nie hoe nie. Waar begin

mens, hoe pak jy dit aan, wat sê mens? Hierdie is alles vrae waarmee ons dikwels

worstel. Ons wil so graag ons geloof met iemand deel, maar ons voel nie toegerus en

bekwaam genoeg nie. Tog vra die Here van ons almal om sy getroue getuies te wees.

Hier is ‘n uitstekende geleentheid om saam met ‘n groep mense hierdie reis aan te pak

sodat ons saam kan leer hieroor.

Kom wees deel van hierdie kursus wat naastenby weekliks op ‘n Woensdag aangebeid

word (vakansies uitgesluit). Ons begin met die kursus op 19 Feb 2020 en eindig op 3

Jun 2020. Vul asb die registrasievorm in by Michelle in die kerkkantoor of

Inligtingstoonbank. Die inskrywingsfooi is R85 vir die kursusboek. Daar is geen

ouderdomsbeperking nie, almal is welkom!

INLIGTINGSTOONBANK

Liewe gemeente,

Ons is baie opgewonde oor die nuwe inligtingstoonbank wat ingesit is in die saal.

Hierdie sal voortaan die besoekpunt wees vir enige navrae op Sondae. Die persone aan diens elke

Sondag sal julle graag daar help en nie meer in die kerkkantoor nie.

Ons het ook mense van ons Gasvryheidsbediening wat gaan behulpsaam wees daar, so julle is welkom

om enige vrae en versoeke daar te rig, al die vorms is ook daar beskikbaar. Onthou asb dat dieselfde tye

waarop die kerkkantoor aan diens sou wees Sondae is die tye wat die toonbank beman gaan word. Daar

sal dus nie iemand gedurende skoolvakansies en langnaweke daar wees nie.

Page 5: Tema: Laat alles wat asem het die Here prys! Teks: Psalm 150

HUWELIKSVERRYKINGKAMP

4-6 September 2020

Kom woon ‘n naweek by waarin jy belê in die belangrikste verhouding in jou en jou gesin se lewe…… jou huwelik! Datum: 4-6 September 2020 Plek: Effata kampterrein Aangebied deur Dr Jaco Barnard en Dr Johan Pienaar. Kostes: R1600 per paar vir die naweek. Sluit alle etes ook in (die kos is van hoogstaande gehalte) Daar is slegs plek vir 18 paartjies. Betaal nou reeds R200 om jou plek te bespreek. U kan dan afbetaal maandeliks tot en met die kamp. Verblyf opsies is tente en privaatkamers, asook ‘n huis met 4 kamers vir iemand wat wil deel. Kontak vir Michelle in die kerkkantoor om julle plek te bespreek!

Diamante Toer 2020 - Kaap en Weskus

As gevolg van baie hoë belangstelling kan ons nou in die Strand sowel as by Swartriet nog 1 woonstel bykry, maar dit beteken ons moet 5 persone kry wat sal kan gaan.

Daar is alreeds 3 persone wat klaar bevestig het en daarom kort ons nou 2 om die plekke te bevestig.

Kontak asb. dringend vir Amanda (0741671030) of die Kerkkantoor indien jy dalk nog wil saamgaan!

Hoop jou

Valentynsdag was

baie spesiaal!

Page 6: Tema: Laat alles wat asem het die Here prys! Teks: Psalm 150

Goeie dag aan die Manne van Garsfontein Gemeente!

Julle word weereens uitgenooi om by die groep aan te sluit elke Vrydag oggend van 05:30 tot so ongeveer 06:30. Ja, ons weet dit is vroeg, maar dink net aan al die voordele!

Jy kry ‘n geleentheid om in skakel by ‘n groep manne wat verstaan hoe jou kop werk, wat mekaar bystaan en ondersteun. Jy word deel van ‘n groep wat dieper delf in die Woord en ongelooflik baie by mekaar leer en groei in ons geloof. Ons is op die oomblik besig om elke tweede week ‘n entjie verder in Openbaring te delf. Ons gaan onsself die volgende maand besig hou met Openbaring 4 en 5, so ons het eintlik nou net begin, jy kan gerus nog inskakel. Dan gee ons ook elke ander week vir iemand ‘n geleentheid om voor te gaan met sy eie tema. Dit is so lekker om met mekaar te deel en die teenwoordigheid van die Heilige Gees te ervaar met sulke geleenthede!

Ons beplan as ‘n groep om weer ‘n Mannekamp te hou voor die middel van die jaar, hierdie keer gekombineer met ‘n uitreik aksie, maar ons sal julle op hoogte hou met die reëlings soos dit ontwikkel.

Laastens, kom sluit asb by ons aan by die Lux Mundi gemeente op Vrydag 6 Maart 2020 om 05:30 tot 06:30 vir ons viering van die Wêreld Biddag vir Mans. Ons het laasjaar hier by ons ‘n baie geseënde program aangebied en hulle gaan hierdie jaar voort met dit. Kom ons wys hulle hoe Garsfontein dit doen!!”

Manne Groete!

Joep Joubert (083 581 7354)

Page 7: Tema: Laat alles wat asem het die Here prys! Teks: Psalm 150

CHRISTELIK MAATSKAPLIKE RAAD GAUTENG-OOS

VAKATURE: Maatskaplike werk Bestuurder

WERKSGEBIED: Oostelike voorstede van Pretoria

DIENS AANVAARDING: 01/05/2020 POSVEREISTES: Geregistreerde maatskaplike werker Geldige bestuurslisensie 5 jaar ervaring as maatskaplike werker Minimum 2 jaar supervisie en bestuurservaring is ‘n sterk aanbeveling Werksure: 8/8 ste pos

Salarispakket: Onderhandelbaar

Aansoeke: Mev H van der Merwe,

e-pos: [email protected]

Tel. [012] 361 4613

Sluitingsdatum: 26 Februarie 2020

Liewe Gemeente,

Soos u almal reeds gesien het is die blombak in die

parkeerterrein reeds leeggemaak vir die nuwe

verwikkelinge rondom die parkering. Daar is lieflike

grond in hierdie bak.

U is welkom om van hierdie grond te kom haal. Ons

vra net ‘n vriendelike donasie. U kan gedurende die

naweek dit kom haal, gooi gerus die donasie in die

groen posbus by die hek as u uitgaan.

As u gedurende die week wil kom haal is u ook

welkom, die Kerkkantoor is oop gedurende die week.

ASWOENSDAG DIENS :

26 Februarie 2020 om

18h30

Aswoensdag lei die

lydenstyd in wat uitloop op

Paasfees. Die klem val veral

op die sterflikheid van die

mens en die belydenis van

ons sonde. Kom deel saam

met ons hierdie besondere

geleentheid. Jy is

baie welkom!

Page 8: Tema: Laat alles wat asem het die Here prys! Teks: Psalm 150

Gebruik gerus hierdie gedeelte van die bladsy vir erediens notas of enige gebedsversoeke wat u graag onder Elengos se aandag

wil bring (naam en telefoonnommer van persoon). Skeur dit af en gooi gerus in die kollektebord of in hout kassie wat teen

muur op is by ingangsdeure van kerk.