t & i 16 aug - cdthompson.co.za · 2016 claas lexion 770 terra trac (enjin ure: 1888) 2 08 5 -...

1
Trekker & Implemente Veiling In opdrag van die Likwidateurs in die Insolvente Boedel Groenspan Velddienste CC, Registrasie nommer: 2011/005583/23, Meester verwysing nommer: L45/2018, asook gasverkopers, bied C&D Thompson Afslaers die volgende roerende bates per publieke veiling te koop aan op: 16 Augustus 2018 om 11:00 te Nywerheidslaan 13, Bothaville Bepalings & Voorwaardes: Afskrif van ID en bewys van adres (nie ouer as drie maande nie). R5 000.00 deposito betaalbaar per krediet/debiet kaart, tjek of EFO. Geen kontant word op die perseel aanvaar nie. 10% Koperskommissie + BTW. Volledige veilingreëls beskikbaar by afslaer. Die veiling sal gehou word ingevolge Wet 68/2008 van die WVBG. Ons behou die reg voor om enige artikels by te voeg of te onttrek. Navrae: Charl Thompson 082 335 1320 [email protected] Kantoor 056 515 1181 Trekkers: John Deere 3140 4x4 1996 John Deere 6410 4x4 met laaigraaf Stroper & Spuit: 2016 Claas Lexion 770 Terra Trac (Enjin ure: 1888) 2008 2500-lt Uniport Star self aangedrewe spuit Sleepwaens: 2 x 10 Ton massawaens (geen registrasie dokumente) 10 Ton Hoëspoed massawa (5m) 2 x 500-lt dieselkarre met pompe (geen registrasie dokumente) Vragmotors: 2008 MAN TGA 26.480 BLS met 1995 3 as lowbed 1419 Mercedes Benz 10 ton met massakante Nissan 10 ton (Benodig meganiese aandag) 1013 Mercedes tipper vragmotor Allerlei: 2 x 5 skaar hidroliese herset ploeë Bossiekapper 2016 7 ry Geringhoff mielietafel 17 skaar opvou skoffel Hidroliese press Lot sinke, staal dakkappe & plaashekke Lot parte rakke & werkstafels Lot ysterpale & droppers 2 x Elko topbemesting skoffels 2 x 36 skottel hidroliese disse 3-ry 5-vt rolstaaf Komatsu W60 laaigraaf 8000-lt water tenk op sleepwa 12-m opvou rolstaaf Elektriese snywiel Kompressors Kontrakteur elektriese toebehore en vele meer! Henning Viljoen 073 163 3330 www.cdthompson.co.za

Upload: trancong

Post on 19-Aug-2019

213 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Trekker & Implemente VeilingIn opdrag van die Likwidateurs in die Insolvente Boedel Groenspan Velddienste CC, Registrasie nommer: 2011/005583/23, Meester verwysing

nommer: L45/2018, asook gasverkopers, bied C&D Thompson Afslaers die volgende roerende bates per publieke veiling te koop aan op:

16 Augustus 2018 om 11:00 te Nywerheidslaan 13, Bothaville

Bepalings & Voorwaardes: Afskrif van ID en bewys vanadres (nie ouer as drie maande nie). R5 000.00 depositobetaalbaar per krediet/debiet kaart, tjek of EFO. Geenkontant word op die perseel aanvaar nie. 10%Koperskommissie + BTW. Volledige veilingreëlsbeskikbaar by afslaer. Die veiling sal gehou wordingevolge Wet 68/2008 van die WVBG. Ons behou diereg voor om enige artikels by te voeg of te onttrek.

Navrae: Charl Thompson 082 335 1320 [email protected]

Kantoor 056 515 1181

Trekkers: John Deere 3140 4x41996 John Deere 6410 4x4 met laaigraaf

Stroper & Spuit: 2016 Claas Lexion 770 Terra Trac (Enjin ure: 1888)2008 2500-lt Uniport Star self aangedrewe spuit

Sleepwaens: 2 x 10 Ton massawaens (geen registrasie dokumente)10 Ton Hoëspoed massawa (5m)2 x 500-lt dieselkarre met pompe (geen registrasiedokumente)

Vragmotors: 2008 MAN TGA 26.480 BLS met 1995 3 as lowbed1419 Mercedes Benz 10 ton met massakanteNissan 10 ton (Benodig meganiese aandag)1013 Mercedes tipper vragmotor

Allerlei:

2 x 5 skaar hidroliese herset ploeëBossiekapper2016 7 ry Geringhoff mielietafel17 skaar opvou skoffelHidroliese pressLot sinke, staal dakkappe & plaashekkeLot parte rakke & werkstafelsLot ysterpale & droppers2 x Elko topbemesting skoffels2 x 36 skottel hidroliese disse3-ry 5-vt rolstaafKomatsu W60 laaigraaf8000-lt water tenk op sleepwa12-m opvou rolstaafElektriese snywielKompressorsKontrakteur elektriese toebehoreen vele meer!

Henning Viljoen 073 163 3330 www.cdthompson.co.za