spreuke 8:22-31

26
Spreuke Spreuke 8:22-31 8:22-31

Upload: iram

Post on 08-Feb-2016

77 views

Category:

Documents


5 download

DESCRIPTION

Spreuke 8:22-31. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Spreuke 8:22-31

Spreuke 8:22-31Spreuke 8:22-31

Page 2: Spreuke 8:22-31

Ingenooi deur God

Ons raak bewus van Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee vrae en vrese en gee

ons oor aan Godons oor aan God

Page 3: Spreuke 8:22-31

Ingaan in God se tyd

Ons betree God se wêreld en Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede ingaan in God se vrede in

Page 4: Spreuke 8:22-31
Page 5: Spreuke 8:22-31

Luister na God se Woord

Ons luister dieper na die Woord en Ons luister dieper na die Woord en ontmoet Godontmoet God

Page 6: Spreuke 8:22-31

Om teen wysheid te Om teen wysheid te handel is om teen handel is om teen die Skepping en die Skepping en

Skepper in te gaanSkepper in te gaan

Page 7: Spreuke 8:22-31

“Wysheid was vir God soos ’n lieflingskind. Dag vir dag het Hy

haar geniet. Soos ’n blye huppelende kind het die

wysheid die hele aarde vol gespeel. Op ’n dag het die

wysheid met Adam se kinders kennis gemaak. Tot vandag toe

geniet sy hierdie vrolike verhouding met sy nageslag.”

Page 8: Spreuke 8:22-31

““Her laughter is an invitation to Her laughter is an invitation to people to enjoy creation by people to enjoy creation by

participation in its goodness. participation in its goodness. And the path to that goodness And the path to that goodness

is found in Wisdomis found in Wisdom..””

Page 9: Spreuke 8:22-31

Luister na mekaar

God maak ons ’nGod maak ons ’n luisterende luisterende gemeenskap en praat ook deur gemeenskap en praat ook deur

ander mense met onsander mense met ons

Page 10: Spreuke 8:22-31

We are called to learn the truth, We are called to learn the truth, tell the truth, tell the truth, live the truth. live the truth.

James W. SireJames W. Sire

Page 11: Spreuke 8:22-31

God’s gift of wisdom makes us more God’s gift of wisdom makes us more humble, more joyful, more godly, more humble, more joyful, more godly, more quick-sighted as to His will, more quick-sighted as to His will, more resolute in the doing of it. resolute in the doing of it.

J. I. PackerJ. I. Packer

Page 12: Spreuke 8:22-31

Wysheid is nader as ons kniel Wysheid is nader as ons kniel as wanneer ons vlieg as wanneer ons vlieg

Wysheid begin as ons kniel Wysheid begin as ons kniel voor God! voor God!

William WordsworthWilliam Wordsworth

Page 13: Spreuke 8:22-31

Luister na ander en die tye

Ons stel onsself oop om God van Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hooronverwagse kante af te hoor

Page 14: Spreuke 8:22-31

Hy wat nie weet nie Hy wat nie weet nie en nie weet dat hy nie weet nie – en nie weet dat hy nie weet nie –

hy is dwaas; ignoreer hom. hy is dwaas; ignoreer hom. Hy wat nie weet nie Hy wat nie weet nie

en weet dat hy nie weet nie – en weet dat hy nie weet nie – hy is onervare; leer hom. hy is onervare; leer hom.

Hy wat weet en nie weet dat hy weet nie – Hy wat weet en nie weet dat hy weet nie – hy is aan die slaap; maak hom wakker.hy is aan die slaap; maak hom wakker.

Hy wat weet en weet dat hy weet omdat hy weet Hy wat weet en weet dat hy weet omdat hy weet waar die Bron van wysheid is – hy is wys; waar die Bron van wysheid is – hy is wys;

volg hom.volg hom.– ’n Arabiese spreuk

Page 15: Spreuke 8:22-31

Luister weer na God se Woord

Ons fokus op die Gees se beweging Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtesin ons hart en gedagtes

Page 16: Spreuke 8:22-31

Alberic the WiseAlberic the Wise

““Dit is baie beter om Dit is baie beter om te soek na iets wat te soek na iets wat ek dalk nooit in die ek dalk nooit in die lewe sal hê nie as lewe sal hê nie as

om te vind wat ek nie om te vind wat ek nie regtig wil hê nie.”regtig wil hê nie.”

Page 17: Spreuke 8:22-31

In jou soeke na In jou soeke na wysheid is jy wys; wysheid is jy wys;

deur jou te verbeel deur jou te verbeel dat jy dit reeds bereik dat jy dit reeds bereik

het, is jy dwaas.het, is jy dwaas.

Page 18: Spreuke 8:22-31

Wysheid is brood vir Wysheid is brood vir jou lewensreisjou lewensreis

Page 19: Spreuke 8:22-31

Fokus op wat God nou doen

Ons fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rigen waarheen God ons lewe rig

Page 20: Spreuke 8:22-31

Antwoord met ons lewe

Ons besluit op ’nOns besluit op ’n gepaste reaksie gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê hetop wat God gegee/ gedoen/ gesê het

Page 21: Spreuke 8:22-31

Wysheid, skoonheid Wysheid, skoonheid of oneindige rykdom?of oneindige rykdom?

Page 22: Spreuke 8:22-31

Kies die wysheid!Kies die wysheid!

Page 23: Spreuke 8:22-31

Genade vernietFLAM 139

Genade verniet Genade verniet oor my uitgegietoor my uitgegiet

Ek skuld U al my dae Ek skuld U al my dae oor en ooroor en oor

Page 24: Spreuke 8:22-31

My wysheid my winsMy wysheid my winsHelp my net mooi niksHelp my net mooi niks

Ek smag na U en U Ek smag na U en U alleenalleen

My hart Jesus singMy hart Jesus sing

Page 25: Spreuke 8:22-31

Deur die koudste nagDeur die koudste nagDeur die langste dagDeur die langste dag

Elke oomblik sal ek onthouElke oomblik sal ek onthouvan U trou, o Heer,van U trou, o Heer,In my tyd van seerIn my tyd van seer

was U liefde om my gevou was U liefde om my gevou

Page 26: Spreuke 8:22-31

U liefde in my leweU liefde in my lewegaan my verstand te bowegaan my verstand te bowe

Geen ander belofteGeen ander belofteas dit wat U beloweas dit wat U belowe