schoemiebeeld - lghs.co.za · elizabeth viljoen - 3 nuwe rekords (orsslag, vlinderslag en...

2
Jaargang 9/18 16 Oktober 2019 SchoemieBeeld KRIEKETUITSLAE 4 van ons spanne neem deel aan die Noordwes Kwarteind finale: GHS 0/11A speel teen Laerskool Baillie Park O/11A. GHS wen met 6 paaltjies. GHS 0/13B speel teen Laerskool Mooirivier O/13B. GHS verloor met 96 lopies. GHS 0/10A speel teen Laerskool Mooirivier O/10A. GHS verloor met 6 paaltjies. GHS 0/13A speel teen Laerskool Mooirivier O/13A. GHS verloor met 2 paaltjies. Baie geluk aan die volgende seuns wat vir die verskeie Noordwes spanne gekies is. O/11 Plaeland: Petri Denysschen en Stephan v Rooyen O/12 Plaeland: Ruan Harmse O/13 Plaeland: Nelis Strauss en Lowick v Heerden O/13 Momentum (Dragonspan): Divan de Villiers DANS Jarli Eksteen (Gr. R) het vanaf 4 -11 Oktober aan die nasionale Stage Questdanskompesie in Pretoria deelgeneem en het Tanya Jacobs dansskool van Hartbeespoort verteenwoordig. Sy het altesaam 15 danse gedoen waarvan 7 solo's, akrobaat, modern, ballet, hip-hop, tap, disco en showdance. Sy het vir al die items goue medaljes ontvang en die meeste 1ste plekke in haar afdeling ontvang, ook 2 duee-tap en modern. Sy ontvang goud vir tap en silwer vir modern. Sy doen ook 6 groepdanse in elke styl. Sy is Vrydagaand na die gala seremonie uitgenooi en het daar trofeë ontvang vir die beste mini modern en showdance solo vir die kompesie, asook beste tap duet. Die kompesie word in 3 ouderdomsgroepe ingedeel naamlik: Mini, juniors en seniors. Sy is aangewys as die Top Mini-danser van die kompesie. SWEM Swem Huisgala 10 Oktober 2019 Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het. Ons kan met groot trots aankondig dat daar altesaam 9 nuwe rekords opgestel is. Ruben Smit - 5 nuwe rekords (Vryslag, Borsslag, Rugslag, Vlinderslag en Individuele wisselslag) Elizabeth Viljoen - 3 nuwe rekords (Borsslag, Vlinderslag en Individuele wisselslag) Linique Rowles - 1 nuwe rekord (Rugslag) Bok-punte Victrix en Victor Ludorum: Hartbeeste 195 Jnr. Victrix Ludorum - Caitlin Rossiter Impalas 190 Jnr. Victor Ludorum - Leo Metz Gemsbokke 148 Snr. Victrix Ludorum - Elizabeth Viljoen Springbokke 77 Snr. Victor Ludorum - Ruben Smit Divan de Villiers V.l.n.r: Petri Denysschen Lowick van Heerden Stephan van Rooyen Nelis Strauss Ruan Harmse

Upload: others

Post on 26-Aug-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SchoemieBeeld - lghs.co.za · Elizabeth Viljoen - 3 nuwe rekords (orsslag, Vlinderslag en Individuele wisselslag) Linique Rowles - 1 nuwe rekord (Rugslag) Bok-punte Victrix en Victor

Jaargang 9/18

16 Oktober 2019

SchoemieBeeld

KRIEKETUITSLAE

4 van ons spanne neem deel aan die Noordwes Kwarteind finale:

GHS 0/11A speel teen Laerskool Baillie Park O/11A. GHS wen met 6 paaltjies. GHS 0/13B speel teen Laerskool Mooirivier O/13B. GHS verloor met 96 lopies. GHS 0/10A speel teen Laerskool Mooirivier O/10A. GHS verloor met 6 paaltjies. GHS 0/13A speel teen Laerskool Mooirivier O/13A. GHS verloor met 2 paaltjies. Baie geluk aan die volgende seuns wat vir die verskeie Noordwes spanne gekies is. O/11 Platteland: Petri Denysschen en Stephan v Rooyen O/12 Platteland: Ruan Harmse O/13 Platteland: Nelis Strauss en Lowick v Heerden

O/13 Momentum (Dragonspan): Divan de Villiers

DANS Jarli Eksteen (Gr. R) het vanaf 4-11 Oktober aan die nasionale “Stage Quest” danskompetisie in Pretoria deelgeneem en het Tanya Jacobs dansskool van Hartbeespoort verteenwoordig. Sy het altesaam 15 danse gedoen waarvan 7 solo's, akrobaat, modern, ballet, hip-hop, tap, disco en showdance. Sy het vir al die items goue medaljes ontvang en die meeste 1ste plekke in haar afdeling ontvang, ook 2 duette-tap en modern. Sy ontvang goud vir tap en silwer vir modern. Sy doen ook 6 groepdanse in elke styl. Sy is Vrydagaand na die gala seremonie uitgenooi en het daar trofeë ontvang vir die beste mini modern en showdance solo vir die kompetisie, asook beste tap duet. Die kompetisie word in 3 ouderdomsgroepe ingedeel naamlik: Mini, juniors en seniors. Sy is aangewys as die Top Mini-danser van die kompetisie.

SWEM Swem Huisgala 10 Oktober 2019 Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het. Ons kan met groot trots aankondig dat daar altesaam 9 nuwe rekords opgestel is. Ruben Smit - 5 nuwe rekords (Vryslag, Borsslag, Rugslag, Vlinderslag en Individuele wisselslag) Elizabeth Viljoen - 3 nuwe rekords (Borsslag, Vlinderslag en Individuele wisselslag) Linique Rowles - 1 nuwe rekord (Rugslag) Bok-punte Victrix en Victor Ludorum: Hartbeeste 195 Jnr. Victrix Ludorum - Caitlin Rossiter Impalas 190 Jnr. Victor Ludorum - Leo Metz Gemsbokke 148 Snr. Victrix Ludorum - Elizabeth Viljoen Springbokke 77 Snr. Victor Ludorum - Ruben Smit

Divan de Villiers

V.l.n.r: Petri Denysschen Lowick van Heerden Stephan van Rooyen Nelis Strauss Ruan Harmse

Page 2: SchoemieBeeld - lghs.co.za · Elizabeth Viljoen - 3 nuwe rekords (orsslag, Vlinderslag en Individuele wisselslag) Linique Rowles - 1 nuwe rekord (Rugslag) Bok-punte Victrix en Victor

Schoemie van die Week 7 Oktober 2019 Gr R – Jaden Oelsen, Rico van der Merwe Gr 1 – Lize Groenewald, Marizelle Vermaak Gr 2 – Leo Metz, Zander Salzman Gr 3 – Ariana Wilken Gr 4 – Lino Fouché Gr 5 – Gerhard Mostert Gr 6 – Amy-Leigh Papenfus Gr 7 – Wian Lourens

NUUSBLAD Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee,

kontak gerus vir Annita Steyn.

E-pos: [email protected] /[email protected]

Webtuiste: www.lghs.co.za Tel: 012 - 253 1011/33 Fax: 012 - 253 1171

RADIKALE REDENAARS NASIONALE FINAAL 2019 – UITSLAE (Derde plekke sal 17 Oktober op die webwerf wees) EERSTE PLEKKE INDIVIDUEEL EERSTE PLEKKE SPANVERBAND Gr 5 Tweetalig: Leané Gouws Gr 5 Afr. Span: Ruart van Staden, Leané Gouws, Chamoné Pienaar, Chanel Fourie Gr 7 Tweetalig: Menike van den Berg Gr. 7 Eks. Span: Daniël Bothma, Zander Wentzel, Lindsay Mc Manus, Kaitlyn Nelson TWEEDE PLEKKE SPANVERBAND TWEEDE PLEKKE INDIVIDUEEL Gr. 1 Eksp. Span: Lian Kriek, Christiaan Knoetze, Gabriël Bruyns, Nadine Hugo. Gr. 5 Afr. Moedertaal: Leané Gouws Gr. 2 Afr. Span: David Meyer, Samuel Robertson, Chloé Smit, Rougan Verwey Gr. 5 Eng. Eksp. Indiv. : Mieke Oberholster Gr. 3 Afr. Span: Dené van der Merwe, Klara Jonker, Cathleen Bernardo, Mathys Knoetze Gr. 4 Eksp. Span: Franco Steyn, De Wet Heyneke, Alisa Kriek, Miela van Sittert Gr.5 Eksp. Span Eng.: Owen Knapton, Xanthe Nagel Gr.6 Afr. Span: Josh Robertson, Minante Jonker, Kian Beeslaar, Zanté van der Merwe

Daniël Bothma, Zander Wentzel, Lindsay Mc Manus, Kaitlyn Nelson Franco Steyn, De Wet Heyneke, Alisa Kriek, Miela van Sittert

Ruart van Staden, Leané Gouws, Chamoné Pienaar, Chanel Fourie Menike van den Berg

Mieke Oberholster Owen Knapton, Xanthe Nagel Leané Gouws

Leoné van Jaarsveld

Baie geluk aan Leoné van

Jaarsveld wat as “Sweetheart

Rolemodel RSA 2019-2020”

gekroon is. Sy gaan ook

Internasionaal deelneem in

2020.