s a f a n graadr i k werkboek 3 b r naam: klas · afrikaans lit grr book 3 cover.indd 4 2013-12-20...

66
Naam: Klas: R Graad WERKBOEK 3 AFRIKAANS GRADE R – BOOK 3 TERM 3 ISBN 978-1-431507-12-2 3 Kwartaal 3 Boek WERKBOEK IN AFRIKAANS Hersien volgens die KABV Aa Bb Cc Dd Ee Ff Gg Hh Ii Jj Kk Ll Mm Nn Oo Pp Qq Rr Ss Tt Uu Vv Ww Xx Yy Zz 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 3 2013-12-20 05:40:58 AM THIS BOOK MAY NOT BE SOLD. 7th Edition 9 781431 507122

Upload: others

Post on 08-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

Naam: Klas:

RGraad

WERKBOEK 3 AFRIKAANS

GRADE R – BOOK 3

TERM 3 ISBN 978-1-431507-12-2

3Kwartaal 3

Boek

WER

KBOE

K IN

AFR

IKAA

NS

Hersien volgens

die KABV

Aa Bb Cc Dd Ee Ff Gg Hh Ii Jj Kk Ll Mm

Nn Oo Pp Qq Rr Ss Tt Uu Vv Ww Xx Yy Zz

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 3 2013-12-20 05:40:58 AM

THIS BOOK MAY NOT BE SOLD.7th Edition

9 781431 507122

Page 2: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

Published by the Department of Basic Education 222 Struben Street Pretoria South Africa © Department of Basic Education Seventh edition published in 2017

ISBN 978-1-431507-12-2The Department of Basic Education has made every effort to trace copyright holders but if any have been

rst opportunity. This book may not be sold.

Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM

Ons sing

Nkosi sikelel’ iAfrikaMaluphakanyisw’ uphondo lwayo,

Yizwa imithandazo yethu,Nkosi sikelela, thina lusapho lwayo.

Morena boloka setjhaba sa heso,O fedise dintwa le matshwenyeho,

O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso,Setjhaba sa South Afrika – South Afrika.

Uit die blou van onse hemel,Uit die diepte van ons see,Oor ons ewige gebergtes,

Waar die kranse antwoord gee,

Sounds the call to come together,And united we shall stand,

Let us live and strive for freedom,In South Africa our land.

Page 3: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

1 Vervoer ....................................................................... 2

2 Die werk wat mense doen .................................... 12

3 Water ........................................................................... 22

4 Op die plaas ................................................................ 32

5 'n Gesonde omgewing .............................................. 42

Die instruksies vir die uitknipsels is agter in die boek.

5 'n Gesonde omgewing

AFR

IKA

AN

S

Boek3

Kwartaal 3

RGraad

WW e rkk

bb oo e k

GEÏNTEGREERDE• Huistaal• Wiskunde• Lewensvaardigheid

Aan die opvoeder:Leerders moet genoeg geleentheid kry om aktiwiteite prakties te oefen voordat hulle die aktiwiteite skriftelik voltooi. Byvoorbeeld: • Indien leerders die regte antwoorde moet omkring, word daar

aanbeveel dat hulle eers ‘n merker op die regte antwoorde moet plaas. U as opvoeder kan die antwoorde dan kontroleer en die leerders herhaaldelik die geleentheid gee om dit te oefen. Sodra leerders die aktiwiteit bemeester het, kan hulle dit skriftelik voltooi.

• Indien dit ‘n “trek na”-opdrag is, laat die leerders dit eers met hulle vingers natrek voordat hulle dit skriftelik doen.

Let wel: Leerders verkeer in verskillende ontwikkelingstadiums. Indien u leerders se fynmotoriese vaardighede nog aandag geniet, word aanbeveel dat u leerders waar nodig die geleentheid gee om die betrokke aktiwiteite in hulle blanko A4-klaswerkboeke te oefen.

:

Leerders verkeer in verskillende ontwikkelingstadiums. Indien u leerders

Page 4: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

2

VervoerKw

arta

al 3

– W

eek

1–5

1

Page 5: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

3Onderwyser: Teken Datum

Ons praatOns praat

Kyk na die prente en gesels daaroor.Hoeveel verskillende soorte vervoermiddels sien jy?Hoeveel kinders steek die straat by die sebra-oorgang oor?Met watter vervoermiddel kom jy skool toe?Hoeveel kinders in jou klas stap skool toe?

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Kyk na die prente en gesels daaroor.

Omkring die prente in die korrekte kleur.Watter vervoermiddels gebruik ons op land?Watter gebruik ons op water?Watter gebruik ons in die lug?

Ons doenOns doen

Page 6: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

4

I come to school by

Teken 'n prent om te wys hoe jy by die skool kom.

So kom ek skool toe.

Ons skryfOns skryf

STOP

1.1Kw

arta

al 3

– W

eek

1–5

Page 7: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

5Onderwyser: Teken Datum

Kyk mooi na die prente en vertel jou maat dan wat in elke prent gebeur. Besluit wat hierna gaan gebeur, en teken die laaste prent.Ons leesOns lees

Teken 'n prent om te wys hoe jy by die skool kom.

Nomsa se hond wil ook graag skool toe gaan. Hy loop agter haar aan.

1 2 3

4

1.2

My naam is:My naam is:

Page 8: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

6

1.3 nTrek die letters na.

n n n n nn

nes

Ons skryfOns skryf

Trek die letters eers met jou vinger en dan met 'n potlood na. Begin by die kolletjies.

x

1

2

x

1

2

Kwar

taal

3 –

Wee

k 1–

5

Page 9: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

7Onderwyser: Teken Datum

1.4

n aald n ar

n ege n eus

n ul pa n Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

Vul die letter n in en luister na die klank terwyl jy die woorde hardop sê.Ons skryf

1.41.41.4

Ons skryf

aaldnn nn

My naam is:

Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

My naam is:

9

0

ar

Page 10: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

8

Kyk na die prent en tel hoeveel vliegtuie, motors, vragmotors, motorfietse, fietse en busse daar is. Trek dan die korrekte getal langs die prent na.

Ons tel

1 2 3 4 5 1 2 3 4 5 1 2 3 4 5 1 2 3 4 5 1 2 3 4 5 1 2 3 4 5

1.5Kw

arta

al 3

– W

eek

1–5

Page 11: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

9Onderwyser: Teken Datum

Voltooi die prent van die bus en kleur dit dan in.

Ons doenOns doen

1.6

Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

My naam is:

Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

My naam is:

Page 12: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

10

1.7

Ons praatOns praat

Kyk na die prente en gesels daaroor.Hoe het hierdie vervoermiddels van lank terug verander?Watter vervoermiddels word op land, op water en in die lug gebruik?Watter vervoermiddels het wiele? Trek die wiele na en kleur hulle in.Kw

arta

al 3

– W

eek

1–5

Page 13: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

11Onderwyser: Teken Datum

1.8

Page 14: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

12

Die werk wat mense doen

brandbestryders taxibestuurder dokter en verpleegster

motorwerktuig-kundige

2

Kwar

taal

3 –

Wee

k 1–

5

Page 15: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

1313Onderwyser: Teken Datum

Kyk na die groot prent en soek al die mense wat ons help. Sê wat hulle doen om ons te help.Waar mag jy die pad oorsteek?Watter voertuie sien jy in die prent?

werktuigkundige padwerkers

Ons praatOns praat

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Page 16: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

14

2.1

Kyk na die prente en gesels daaroor.Verbind elke persoon dan met die gereedskap wat hy of sy gebruik.Hoe help hierdie mense ons?

Ons doenOns doenHoe help hierdie mense ons?

My naam is:

Kwar

taal

3 –

Wee

k 1–

5

Page 17: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

1515Onderwyser: Teken Datum

Ons praatOns praat

2.2Watter van hierdie mense • werk met vervoer?• werk met bouwerk of herstelwerk?• hou ons gesond?• werk met kos?

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Skryf jou naam en gee jouself 'n sterretjie vir goeie werk.

My naam is:

Skryf jou naam en gee jouself 'n sterretjie vir goeie werk.

My naam is:

Vervoer

Dienste

Gesondheid

Voedsel

Gesondheid

Voedsel

Page 18: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

16

2.3

ssokkies ses sop

aagt bad hark

t t ien kat tol

i ink v is r ing

pperd pan pen

Trek die letters op die stippellyne na en lees dan die woorde. Ons lees

10

Kwar

taal

3 –

Wee

k 1–

5

6

8

Page 19: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

1717Onderwyser: Teken Datum

Ons lees

2.4Kyk na die prente in die eerste kolom en sê vir jou maat wat die probleem in elkeen is. Verbind elke probleem dan met die mense wat daarmee kan help.

Page 20: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

18

2.5

x x x

Ons telOns tel Merk die blokke wat 6 items bevat.

Oefen om die syfer 6 te skryf.

My naam is:

Kwar

taal

3 –

Wee

k 1–

5

Page 21: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

1919Onderwyser: Teken Datum

dokter

dok ter

2.6

My naam is:My naam is:

Klap hierdie woorde.Ons doenOns doen

dokter verpleegster

ver pleeg ster

verpleegster verpleegster

ambulans

am bu lans

ambulans

suster

sus ter

suster hospitaal

hos pi taal hos

dokterdokterdokter verpleegster

hospitaal

taal

sustersuster hospitaal

Page 22: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

20

2.7

m m m m m

m ma

Ons skryfOns skryf

mTrek die letters na.

Trek die letters eers met jou vinger en dan met 'n potlood na. Begin by die kolletjies.

x

1

2

x

1

2

My naam is:

Kwar

taal

3 –

Wee

k 1–

5

Page 23: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

2121Onderwyser: Teken Datum

2.8

m aan m es

swe m m us

da m m aat

Vul die letter m in en luister na die klank terwyl jy die woorde hardop sê. Ons skryf

2.82.82.8

Ons skryf

mmmm

Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

My naam is:

Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

My naam is:

m aatda

Page 24: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

22

Water

Ons praat Watter diere woon in water?Watter vervoermiddels sien jy wat op water kan beweeg?Waarop dryf die kinders?Watter voorwerpe ken jy wat kan dryf?Watter soort voorwerpe kan nie dryf nie?

3

Kwar

taal

3 –

Wee

k 1–

5

Page 25: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

2323Onderwyser: Teken Datum

Gebruik jou plakkertjies om die babas langs hulle mammas in te plak.

Ons doenOns doen

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Page 26: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

24

3.1

Plak die plakkertjies op die regte plekke. Sê dan of dit sal sink of sal dryf.

Ons skryfOns skryf

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Kwar

taal

3 –

Wee

k 1–

5

Page 27: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

2525Onderwyser: Teken Datum

3.2

Teken jouself waar jy swem, bad, in 'n boot roei of in of naby water speel. Ons doenOns doen

My naam is:My naam is:

Page 28: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

26262626

3.3 Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Ons leesWatter van hierdie diere kan swem en watter kan vlieg?Plak die plakkertjies in om te wys watter diere in water swem en watter in die lug vlieg.

Kwar

taal

3 –

Wee

k 1–

5

Page 29: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

2727Onderwyser: Teken Datum

3.4Ons telOns tel Volg die getalle van 1 tot 6 en help die duiker om die skat te vind.

1

2

4

3

5

6

Volg die getalle van 1 tot 6 en help die duiker om die skat te vind.

Page 30: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

28

3.5

d das

Ons skryf

dOns skryf

Trek die letters na.

d d d d dd

Trek die letters eers met jou vinger en dan met 'n potlood na. Begin by die kolletjies.

x

1

2

x

1

2

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Page 31: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

2929Onderwyser: Teken Datum

My naam is:My naam is:

3.6

d ak d rie

d ier d am

d onkie d ans

Vul die letter d in en luister na die klank terwyl jy die woorde hardop sê. Ons skryf

3.63.63.6

Ons skryf

d d d d d d d d

Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

3

d

d onkie ans

ier

Page 32: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

30

3.7

Ons telOns tel Maak in elke ry 'n kruis (X) in die raam wat die minste voorwerpe bevat.

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Page 33: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

3131Onderwyser: Teken Datum

Ons telOns tel

3.8

Merk die beker wat die meeste melk bevat.

Merk die koppie wat die meeste tee bevat.

Merk die bottel wat die minste olie bevat.

vol halfvol leeg

Kleur hierdie flesse in om hulle vol, halfvol en leeg te maak.

Page 34: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

32

Op die plaas4

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Page 35: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

3333Onderwyser: Teken Datum

Ons praatOns praat Kyk na die prent en gesels daaroor.Was jy al ooit op 'n plaas?Watter soorte vrugte sien jy in die prent?Watter soorte groente sien jy in die prent?Kweek julle groente by julle huis?Waarmee is elke kind besig?

Gebruik jou plakkertjies om die patroon te voltooi.Ons doenOns doen

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Page 36: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

34

4.1

druiwe piesang ertjies spinasie

pynappel peer aartappel wortel

papaja perske mielie pampoen

bone koolappel lemoen

vrugte groente

Plak die vrugte en groente in die korrekte kolomme.Gesels oor hoe elke vrug en groentesoort smaak en voel. Sê elkeen se naam en klap die ritme van elke naam, soos "pa/pa/ja".

Ons doen

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Page 37: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

3535Onderwyser: Teken Datum

4.2

Tel hoeveel vrugte- en groentesoorte daar is, en trek die korrekte getal dan na.

Ons telOns tel

3 41 25 34 52 14 67 66 7

korrekte getal dan na.

4

Page 38: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

36

4.3BoerderyBoerdery

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Page 39: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

3737Onderwyser: Teken Datum

4.4

Ons praatOns praat

Kyk na die prent en gesels daaroor.Waarmee is die mense besig?Watter verskillende produkte kry ons van hierdie plaas af?Waar kry ons melk vandaan?Watter ander kossoorte kan ons van melk maak?Waar kry ons wol vandaan?Waarvoor gebruik ons wol?Waar kry ons eiers vandaan?Waar kry ons heuning vandaan?

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Page 40: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

38

4.5

Ons lees Verbind elke dier met die produkte wat ons van hom of haar kry.

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Page 41: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

3939Onderwyser: Teken Datum

4.6

+ = 3+ =

+ =

+ =

Help die boer om sy diere te tel.Ons telOns tel

My naam is:My naam is:

Page 42: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

40

4.7 g gom

Ons skryf

Trek die letters na.g g g g gg

Trek die letters eers met jou vinger en dan met 'n potlood na. Begin by die kolletjies.

gOns skryf

x

12

x

12

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Page 43: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

4141Onderwyser: Teken Datum

My naam is:My naam is:

4.8

glas groen

gras gans

geld geskenkSkryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

Vul die letter g in en luister na die klank terwyl jy die woorde hardop sê. Ons skryf

4.84.84.8

Ons skryf

gggggggglas

ans

eld eskenk

Page 44: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

42

5 'n Gesonde omgewingKw

arta

al 3

– W

eek

6–10

Page 45: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

4343Onderwyser: Teken Datum

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Ons praat Kyk na die prent en gesels oor hoe belangrik 'n skoon omgewing is.Wat doen hierdie kinders om hulle speelgrond skoon te maak?Hoe kan ons gebruikte blikkies en papier weer gebruik?

Page 46: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

44

5.1Hoe kan ons gebruikte plastiek of papier in handwerk gebruik? Gebruik jou plakkertjies om te wys hoe jy gebruikte papier, plastiek en glas in die verskillende houers kan sorteer sodat dit weer gebruik kan word.

Ons doenOns doen

Plak die plakkertjies op die regte

plekke.

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Glas

Papier

PlastiekPlastiek

Page 47: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

4545Onderwyser: Teken Datum

5.2

Kleur 7 driehoeke in en trek die syfer na.

7Kleur 7 vierkante in en trek die syfer na.

7Kleur 7 sirkels in en trek die syfer na.

7

71

x x x

Ons telOns tel

Oefen om die getal 7 te skryf.

Page 48: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

46

5.3

o o o o o

o mot

Ons skryfOns skryf

Trek die letters eers met jou vinger en dan met 'n potlood na. Begin by die kolletjies.

o Trek die letters na.

x1

x1

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Page 49: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

4747Onderwyser: Teken Datum

r o t p o p

o s h o nd

t o l kl o k

5.4

Vul die letter o in en luister na die klank terwyl jy die woorde hardop sê. Ons skryf

5.45.45.4

Ons skryf

o o o o o o o o o

in en luister na die klank terwyl jy die woorde hardop sê.

My naam is:My naam is:

Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

Page 50: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

48

5.5

Ons praatOns praat

Kyk na die prente en gesels oor wat in die winter gebeur.Hoe bly jy in die winter warm?Wat gebeur in die winter met die plante?Wat maak diere in die winter?Wat eet ons in die winter? Wat trek ons aan? Watter speletjies speel ons?

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Page 51: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

4949TEACHER: Sign Date

5.6Kleur hierdie prent in. Hoe weet jy dat dit 'n wintersdag is?Ons doenOns doen

Page 52: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

50

5.7

Trek die syfer na.Kleur dan die korrekte getal items in elke ry in.

Ons tel

1234567

Kwar

taal

3 –

Wee

k 6–

10

Page 53: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

5151Onderwyser: Teken Datum

Hierdie kaarte is

tweesydig.Knip hierdie kaarte op die stippellyne uit en verbind elke prent dan met die korrekte getal. Jy kan die kaarte ook gebruik om domino's of "snap" met 'n maat te speel.

1 2

3 4

5 6

7

5.8

Ons telOns tel

7

Page 54: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

52

Ons doenOns doen

a nc mo dt s

Knip hierdie kaarte op die soliede lyne uit en verbind elke letter dan met die korrekte prent. Jy kan die kaarte ook gebruik om domino's of "snap" met 'n maat te speel.

appel nartjie

papegaai muskiet

otter dokter

tand sak

apot

Hierdie kaarte is

tweesydig.

Page 55: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

5353Onderwyser: Teken Datum

+ = 2+ =

+ =

+ =

+ =

Help die wildbewaarder om die diere te tel.Ons tel

5.9

Page 56: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

54

Uitknipsels

Leesboek:

VOU HIER

KNIP HIER

2

KRA

M H

IER

VA

S

4

4 5

3VO

U HI

ER

Volg die instruksies en maak hierdie uitknipboek. Neem dit huis toe en lees dit vir jou gesin en jou maats voor.

1

Reekskaarte:Knip hierdie kaarte uit en plaas hulle in die korrekte volgorde. Vertel dan die storie van wat in elke reeks gebeur.

Leesboek

we

gn

e e m b o e k i e

Geheuespeletjie: Skommel die kaarte en pak hulle met hul gesigte na onder op die tafel uit. Draai nou twee kaarte op 'n slag om. As hulle by mekaar pas, kan jy hulle eenkant sit. Kyk wie eerste al die kaarte wegpak.Gebruik jou geheuekaarte en speel "Snap" met jou maat.

1 2 3

Page 57: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

5555Onderwyser: Teken Datum

MY

UIT

KN

IPSE

LSKnip die bladsy op die stippellyn uit en plak dit dan op die buite-omslag vas om 'n sakkie te maak. Hou jou uitknipsels daarin sodat dit nie wegraak nie.

Ons doenOns doen

Page 58: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

PLA

K H

IER

VA

SP

LAK

HIE

R V

AS

PLAK HIER VAS PLAK HIER VAS

Page 59: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa
Page 60: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

Hierdie insekte wil die plante vreet.

Ons het baie groente wat ons by die mark kan verkoop.

Page 61: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

Ons plant 'n saadjieOns plant 'n saadjiewe

gn

e e m b o e k i e

Gou is die tamaties groot en rooi. 54

Hierdie insekte wil die plante vreet.

18

Ons het baie groente wat ons by die mark kan verkoop.

Nomsa en Jan werk elke dag in die groentetuin.

Page 62: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

Almal kom na ons tuin kyk.7

36

Nomsa lei die plante nat.Vandag gaan ek 'n tamatie eet.

2

Binnekort gaan ons tamaties hê om te eet.

Page 63: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

Almal kom na ons tuin kyk.

Nomsa lei die plante nat.

Page 64: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

Sara moet in die bed bly. Sy voel koorsig.

Sara is weer gesond. Sy kan teruggaan skool toe. Sy kan nou

weer met haar maats speel.

Page 65: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

Sara het waterpokkies. Haar lyf is vol kolletjies. 54

Sara moet in die bed bly. Sy voel koorsig.

18

Sara is weer gesond. Sy kan teruggaan skool toe. Sy kan nou

weer met haar maats speel.

Sara gaan dokter toe

we

gn

e e m b o e k i e

Page 66: S A F A N GraadR I K WERKBOEK 3 B R Naam: Klas · Afrikaans Lit GrR Book 3 Cover.indd 4 2013-12-20 05:41:35 AM Ons sing Nkosi sikelel’ iAfrika Maluphakanyisw’ uphondo lwayo, Yizwa

Sara neem haar medisyne.7

36

Sara het koors. Sy is te siek om skool toe te gaan.

Sara gaan dokter toe. Die dokter sê Sara moet

by die huis bly.

2

Sara voel te siek om ontbyt te eet.

Sara voel te siek om