romeine 5:1-11

31
Romeine Romeine 5:1-11 5:1-11

Upload: fergal

Post on 11-Feb-2016

58 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Romeine 5:1-11. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Om ’n Blye sekerheid te hê. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Romeine 5:1-11

Romeine 5:1-11Romeine 5:1-11

Page 2: Romeine 5:1-11

Ingenooi deur GodIngenooi deur God

Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan Goden vrese en gee ons oor aan God

Page 3: Romeine 5:1-11
Page 4: Romeine 5:1-11

Ingaan in God se tydIngaan in God se tyd

Ons betree God se wêreld en gaan in God se Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede invrede in

Page 5: Romeine 5:1-11

Luister na God se WoordLuister na God se Woord

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet GodOns luister dieper na die Woord en ontmoet God

Page 6: Romeine 5:1-11

Om ’n Blye sekerheid te hêOm ’n Blye sekerheid te hê

Page 7: Romeine 5:1-11

1. Paulus herinner ons 1. Paulus herinner ons daaraan dat ons deur geloof daaraan dat ons deur geloof

geregverdig isgeregverdig is

Page 8: Romeine 5:1-11

2. Omdat ons regverdig 2. Omdat ons regverdig verklaar is, is daar nou vrede verklaar is, is daar nou vrede

tussen ons en Godtussen ons en God

Page 9: Romeine 5:1-11

3. Omdat ons vrede met God 3. Omdat ons vrede met God het, het ons nou vrye toegang het, het ons nou vrye toegang tot God se heerlikheid en Sy tot God se heerlikheid en Sy

genadegenade

Page 10: Romeine 5:1-11

4. Omdat ons die hoop het op 4. Omdat ons die hoop het op die heerlikheid wat God virdie heerlikheid wat God vir

ons bestem het, kan ons ons bestem het, kan ons anders oor anders oor

swaarkry dink swaarkry dink

Page 11: Romeine 5:1-11

5. God gee vir ons goeie 5. God gee vir ons goeie gronde vir ons hoopgronde vir ons hoop

Page 12: Romeine 5:1-11

6. Daa6. Daarorom het ons ’n blyem het ons ’n blye sekerheid in God en Jesussekerheid in God en Jesus Christus deur wie Christus deur wie

die versoening die versoening geskied hetgeskied het

Page 13: Romeine 5:1-11

Luister na mekaarLuister na mekaar

God maak ons ’n luisterende gemeenskap en God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met onspraat ook deur ander mense met ons

Page 14: Romeine 5:1-11

““Alhoewel my sondes swart soos die Alhoewel my sondes swart soos die nag is, kan ek dit waag om voor God nag is, kan ek dit waag om voor God

te verskyn, omdat ek Sy Seun te verskyn, omdat ek Sy Seun vertrou, wat my geregverdig het” vertrou, wat my geregverdig het”

Martin LutherMartin Luther

Page 15: Romeine 5:1-11

““Wat is regverdiging? Dit is die Wat is regverdiging? Dit is die verklaarde doel van God om daardie verklaarde doel van God om daardie

sondaars wat glo in Jesus Christus te sondaars wat glo in Jesus Christus te beskou en te behandel asof hulle nie beskou en te behandel asof hulle nie

gesondig het nie” gesondig het nie” Albert BarnesAlbert Barnes

Page 16: Romeine 5:1-11

Luister na ander en die tyeLuister na ander en die tye

Ons stel onsself oop om God van onverwagse Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoorkante af te hoor

Page 17: Romeine 5:1-11

Luister weer na God Luister weer na God se Woordse Woord

Page 18: Romeine 5:1-11
Page 19: Romeine 5:1-11

““Don’t push Him too far...Don’t push Him too far...… … because His love will grab because His love will grab you and never let go of you you and never let go of you

again”again”

Page 20: Romeine 5:1-11

““...what God has always wanted ...what God has always wanted to do for us – set us right with to do for us – set us right with Him, make us fit for Him – we Him, make us fit for Him – we

have it all together with God... out have it all together with God... out in the wide open spaces of God 's in the wide open spaces of God 's

grace ...”grace ...”

The Message, Rom 5The Message, Rom 5

Page 21: Romeine 5:1-11

““Die regverdiging, die lewe Die regverdiging, die lewe deur die geloof, uit genade deur die geloof, uit genade

alleen. alleen. ““As dié waarheid uit die kerk As dié waarheid uit die kerk

verdwyn, sluip allerhande verdwyn, sluip allerhande soorte dwaling die kerk soorte dwaling die kerk

binne.”binne.”Martin LutherMartin Luther

Page 22: Romeine 5:1-11
Page 23: Romeine 5:1-11

God het klaar alles gedoen om jou in God het klaar alles gedoen om jou in die hemel te kry!die hemel te kry!

Page 24: Romeine 5:1-11

Jou rekord is skoonJou rekord is skoon

Page 25: Romeine 5:1-11

Die hofsaakDie hofsaak

Page 26: Romeine 5:1-11

““Ek is eintlik erger as dit. Want julle Ek is eintlik erger as dit. Want julle sien, ek het geleer dat dit vir my sien, ek het geleer dat dit vir my

onnodig is om myself te regverdig. onnodig is om myself te regverdig. Iemand het dit alreeds namens my Iemand het dit alreeds namens my

gedoen – Jesus Christus.”gedoen – Jesus Christus.”

Page 27: Romeine 5:1-11
Page 28: Romeine 5:1-11

Fokus op watFokus op wat God nou doenGod nou doen

Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rigons lewe rig

Page 29: Romeine 5:1-11

Antwoord met ons leweAntwoord met ons lewe

Ons besluit op Ons besluit op ’n’n gepaste reaksie op wat God gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê hetgegee/ gedoen/ gesê het

Page 30: Romeine 5:1-11
Page 31: Romeine 5:1-11

Nuut op die rak

Met reglemente, kerkordelike riglyne en funksionele besluite soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Junie 2007

Bestel by:Bestel by:0860 26 33 420860 26 33 [email protected]@bmedia.co.zawww.bybelmedia.co.za www.bybelmedia.co.za

Prys: Prys: R69.95R69.95

Die Kerkorde van die NG Die Kerkorde van die NG KerkKerk