probleem oplossing 8(raai toets)

16
Probleemoplossing STAP 1: Verstaan die probleem STAP 2: Besluit hoe jy die probleem gaan op los STAP 3: Los die probleem op STAP 4: Kyk terug en Toets 4 STAPPE

Upload: nolan-damon

Post on 28-Jul-2015

88 views

Category:

Education


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Probleem oplossing 8(raai toets)

Probleemoplossing

STAP 1: Verstaan die probleem

STAP 2: Besluit hoe jy die probleem gaan op los

STAP 3: Los die probleem op

STAP 4: Kyk terug en Toets

4 STAPPE

Page 2: Probleem oplossing 8(raai toets)

Probleem oplossing: Stap 1

Verstaandie

Probleem

Page 3: Probleem oplossing 8(raai toets)

Stap 1 – Verstaan die Probleem• Lees die probleem noukeurig.• Soek die belangrikste inligting.• Skryf getalle neer.• Soek wat jy moet op los.• Sal die antwoord kleiner of grooter

wees as die getalle wat ek reeds het.

Page 4: Probleem oplossing 8(raai toets)

Stap 1 - Verstaan die ProbleemLees die probleem noukeurig.

• Die som van 2 opeenvolgende ongelyke getalle is 44. Wat is die 2 Heelhetalle?

Page 5: Probleem oplossing 8(raai toets)

Stap 1 - Verstaan die ProbleemSoek die belangrikste inligting.

• Die som van 2 opeenvolgende ongelyke getalle is 44. Wat is die 2 Heelhetalle?

Page 6: Probleem oplossing 8(raai toets)

Stap 1 - Verstaan die ProbleemSkryf getalle neer.

som van 2 opeenvolgende ongelyke getalle is 45.

• Die som van 2 opeenvolgende ongelyke getalle is 44. Wat is die 2 Heelhetalle?

Page 7: Probleem oplossing 8(raai toets)

Stap 1 - Verstaan die ProbleemSoek wat jy moet op los.

• Die som van 2 opeenvolgende ongelyke getalle is 44. Wat is die 2 Heelhetalle?

Page 8: Probleem oplossing 8(raai toets)

Probleem oplossing: Stap 2

Besluit hoe jy die

probleem gaan op los.

Page 9: Probleem oplossing 8(raai toets)

Stap 2 – Besluit hoe jy die probleem gaan op los.

Kies ‘n METODE

Gebruik ‘n Grafiek Gebruik formulesSkryf ‘n uitdrukking Maak ‘n lysVind ‘n patroon Werk terugRaai en Toets Diagram/PrentTabel Rolspel

Page 10: Probleem oplossing 8(raai toets)

Stap 2 – Besluit hoe jy die probleem gaan op los.

RAAI EN TOETS

Onthou:Die som van: tel getalle op (+)

opeenvolgende: ‘n Ongelyke getal en die volgende ongelyke getal wat dit volg.

Page 11: Probleem oplossing 8(raai toets)

Probleem oplossing: Stap 3

Los die probleem

op

Page 12: Probleem oplossing 8(raai toets)

Probleem oplossing: Stap 3

15 + 17 = 32. Werk nie. 32 is kleiner as 44, kies ‘n grooter getal.

19 + 21 = 40. Amper

21 + 23 = 44. Dis reg. Ons het die getalle gekry deur te raai!

Page 13: Probleem oplossing 8(raai toets)

Probleem oplossing: Stap 4

Kyk terug en Toets

Page 14: Probleem oplossing 8(raai toets)

Stap 4 – Kyk terug en ToetsLees die probleem weer

• Die som van 2 opeenvolgende ongelyke getalle is 45. Wat is die 2 Heelhetalle?

• Die som van• 2 opeenvolgende onglyke getalle• 44

Page 15: Probleem oplossing 8(raai toets)

Stap 4 - Kyk terug en ToetsVoeg die nuwe getal in

Die som van 2 opeenvolgende ongelyke getalle is 45. Wat is die 2 Heelhetalle?

• Die som van (+)• 2 opeenvolgende ongelyke getalle : 21 + 23• 44

Page 16: Probleem oplossing 8(raai toets)

by Monica Yuskaitis

Edited by Nolan Damon