probleem oplossing 2(diagram)
TRANSCRIPT
Probleem oplossingMaak ‘n Diagram
Probleem oplossing: Stap 1
Verstaandie
Probleem
Stap 1 – Verstaan die Probleem• Lees die probleem noukeurig.• Soek die belangrikste inligting.• Skryf die inligting neer.• Soek wat jy moet op los.• Sal die antwoord kleiner of grooter
wees as die getalle wat ek reeds het.
Stap 1 – Verstaan die ProbleemLees die probleem.
• John het in die berge gaan stap. Hy loop 1 km oos, 2 km suid, 3 km wes en 1 km noord, en weer 2 km oos. Hoe vêr is hy van sy beginpunt?
Stap 1 – Verstaan die ProbleemSoek die belangrikste inligting.
• John het in die berge gaan stap. Hy loop 1 km oos, 2 km suid, 3 km wes en 1 km noord, en weer 2 km oos. Hoe vêr is hy van sy beginpunt?
Stap 1 – Verstaan die ProbleemSkryf die inligting neer.
• John het in die berge gaan stap. Hy loop 1 km oos, 2 km suid, 3 km wes en 1 km noord, en weer 2 km oos. Hoe vêr is hy van sy beginpunt?
Stap 1 – Verstaan die ProbleemSkryf die inligting neer.
1 kilometer oos,
2 kilometer suid,
3 kilometer wes,
1 kilometer noord,
2 kilometer oos
Stap 1 – Verstaan die ProbleemSoek wat jy moet op los
• John het in die berge gaan stap. Hy loop 1 km oos, 2 km suid, 3 km wes en 1 km noord, en weer 2 km oos. Hoe vêr is hy van sy beginpunt?
Probleem oplossing: Stap 2
Besluit hoe jy die
probleem gaan op los.
Stap 2 – Besluit hoe jy die probleem gaan oplos
Kies ‘n METODE
Gebruik ‘n Grafiek Gebruik formulesSkryf ‘n uitdrukking Maak ‘n lysVind ‘n patroon Werk terugRaai en Toets Diagram/PrentTabel Rolspel
Stap 2 – Besluit hoe jy die probleem gaan oplosMaak ‘n DIAGRAM
NO
SWbegin
1 km
stop
Probleem oplossing: Stap 3
Los die probleem
op
Stap 3 – Los probleem op
NO
SW
begin
1 km
stop
Meet die afstand waar hy beginen waar hy gestop het. Vergelyk dit met die km.
Probleem oplossing: Stap 4
Kyk terug en Toets
Stap 4 – Kyk terug en ToetsLees die probleem weer
• John het in die berge gaan stap. Hy loop 1 km oos, 2 km suid, 3 km wes en 1 km noord, en weer 2 km oos. Hoe vêr is hy van sy beginpunt?
Stap 4 – Kyk terug en ToetsVergelyk die inligting van die probleem met jou DIAGRAM
NO
SWbegin
1 km
stop
1 kilometer oos,
2 kilometer suid,
3 kilometer wes,
1 kilometer noord,
2 kilometer oos
Stap 4 – Kyk terug en ToetsHet jy die probleem op gelos?
NO
SW
begin
1 kmstop
Hoe vêr is hy van sy beginpunt?
1 km1 kilometer oos,
2 kilometer suid,
3 kilometer wes,
1 kilometer noord,
2 kilometer oos
Maak ‘n DIAGRAM en los die probleem op.
• ‘n Fotoraam met ‘n foto se lengte is 15 cm en breedte is 12 cm. Die rand rondom die foto is 1 ½ cm breed aan alle kante. Wat is die lengte en breedte van die foto?
1512
1 ½
1 ½1 ½
1 ½
15”12”
1 ½
1 ½1 ½
1 ½
Stap 1 – Tel die rande bymekaar.
1 ½1 ½+
2/22
Stap 2 –Ons weet 2/2 is 1 en tel dit by die heelgetal 2.
15”12”
1 ½
1 ½1 ½
1 ½
1 ½1 ½+
1
3
Stap 2 – Ons weet 2/2 is 1 en tel dit by die heelgetal 2.
15”12”
1 ½
1 ½1 ½
1 ½
15 3-12
Stap 3 – Om die lengte van die foto te kry trek on 3 van 15 af.
15”12”
1 ½
1 ½1 ½
1 ½
12 3-9
Stap 4 – Om die breedte van die foto te kry trek ons 3 van 12 af.
12”9”
1 ½
1 ½1 ½
1 ½12 3+15
Stap 5 – Die foto grootte is 12 x 9 cm. Toets jou antwoord, tel 2 keer die rande by die lengte van elk van die nuwe mate.
9 3+12
by Monica Yuskaitis
Edited by Nolan Damon