probleem oplossing 7(maak lys)

16
Probleemoplossing STAP 1: Verstaan die probleem STAP 2: Besluit hoe jy die probleem gaan op los STAP 3: Los die probleem op STAP 4: Kyk terug en Toets 4 STAPPE

Upload: nolan-damon

Post on 09-Aug-2015

101 views

Category:

Documents


19 download

TRANSCRIPT

Probleemoplossing

STAP 1: Verstaan die probleem

STAP 2: Besluit hoe jy die probleem gaan op los

STAP 3: Los die probleem op

STAP 4: Kyk terug en Toets

4 STAPPE

by Monica Yuskaitis

Edited by Nolan Damon

Probleem oplossing: Stap 1

Verstaandie

Probleem

Stap 1 – Verstaan die Probleem• Lees die probleem noukeurig.• Soek die belangrikste inligting.• Skryf getalle neer.• Soek wat jy moet op los.• Sal die antwoord kleiner of grooter

wees as die getalle wat ek reeds het.

Stap 1 - Verstaan die ProbleemLees die probleem noukeurig.

• Judy neem foto’s van Jim, Karen en Mike. Sy vra hulle, " Hoeveel verskillende maniere kan julle in ‘n lyn staan vir ‘n foto?"

Stap 1 - Verstaan die ProbleemSoek die belangrikste inligting.

• Judy neem foto’s van Jim, Karen en Mike. Sy vra hulle, " Hoeveel verskillende maniere kan julle in ‘n lyn staan vir ‘n foto?"

Stap 1 - Verstaan die ProbleemSkryf getalle neer.

• Judy neem foto’s van Jim, Karen en Mike. Sy vra hulle, " Hoeveel verskillende maniere kan julle in ‘n lyn staan vir ‘n foto?"

Jim, Karen en Mike.

verskillende maniere kan julle in ‘n lyn staan vir ‘n foto

Stap 1 - Verstaan die ProbleemSoek wat jy moet op los.

• Judy neem foto’s van Jim, Karen en Mike. Sy vra hulle, " Hoeveel verskillende maniere kan julle in ‘n lyn staan vir ‘n foto?"

Probleem oplossing: Stap 2

Besluit hoe jy die

probleem gaan op los.

Stap 2 – Besluit hoe jy die probleem gaan op los.

Kies ‘n METODE

Gebruik ‘n Grafiek Gebruik formulesSkryf ‘n uitdrukking Maak ‘n lysVind ‘n patroon Werk terugRaai en Toets Diagram/PrentTabel Rolspel

Stap 2 – Besluit hoe jy die probleem gaan op los.

MAAK ‘n LYS

Jy moet onthou enige van die kinders kan EERSTE, TWEEDE en DERDE staan.

Jy kan ‘n lys maak om die verskillende maniere te kry hoe hulle kan staan. Kies die kind wat eerste staan, nog een om tweede te staan en die laaste een sal derde staan.

Probleem oplossing: Stap 3

Los die probleem

op

Probleem oplossing: Stap 3

EERSTE TWEEDE DERDE

Jim Karen Mike

Jim Mike Karen

Karen Jim Mike

Karen Mike Jim

Mike Karen Jim

Mike Jim Karen

Ons sien in die lys daar is 2 maniere vir Jim om eerste te wees, 2 maniere vir Karen om eerste te wess en 2 maniere vir Mike om eerste te wees.

Probleem oplossing: Stap 4

Kyk terug en Toets

Stap 4 – Kyk terug en ToetsLees die probleem weer

• Judy neem foto’s van Jim, Karen en Mike. Sy vra hulle, " Hoeveel verskillende maniere kan julle in ‘n lyn staan vir ‘n foto?"

Ons sien in die lys daar is 2 maniere vir Jim om eerste te wees, 2 maniere vir Karen om eerste te wess en 2 maniere vir Mike om eerste te wees.

Wanneer ons ‘n lys maak is dit makliker om die hoeveelhede bymekaar te sit.

Stap 4 - Kyk terug en ToetsVoeg die nuwe getal in

• Jack loop vanaf Santa Clara tot by Palo Alto. Hy neem 1 uur 25 minute om te loop vanaf Santa Clara tot by Los Altos. Dit neem 25 minute om te loop vanaf Los Altos tot by Palo Alto. Hy kom by Palo Alto aan om 2:45 P.M. Watter tyd het hy begin loop vanaf Santa Clara?

Begin by 2:45. Dit is die tyd toe Jack by Palo Alto aangekom het.Trek 25 minute af. Dit is die tyd wat dit geneem het om vanaf Los Altos tot by Palo Alto te loop.Die tyd is: 2:20 P.M.

Trek af: 1 uur 25 minute. Dit is die tyd wat dit geneem het om vanaf Santa Clara tot by Los Altos te loop.

Jack het begin loop vanaf Santa Clara om 12:55 P.M.