pretblad 1507 woensdag

13
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 15 Julie 2020

Upload: others

Post on 08-Jan-2022

16 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Pretblad 1507 Woensdag

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!15 Julie 2020

Page 2: Pretblad 1507 Woensdag

Blokraai-PRET

Pretblad1 uit 5

Blokraai

15 Julie 2020

Dwars1. Samedromming4. Voornaam van die pa van ’n gewese president7. Hy was in die begin van hierdie eeu Britse premier (sy van)8. 4 Dwars se van9. Olieryke staat wat in 1990 deur Irak geannekseer is10. Wat die heks gedoen het12. Militêre bevel15. Eerste deel van die donker tyd17. Die buitekantse grense van die muntstukke?18. Meer goddeloos of dalk kwaaier19. Mak gemaak20. Provinsie

Af1. Vooroor gebuig2. Suikersiektelyer3. Omvangryk, soos die speld wat verdwyn4. Byeenkoms vir perdesport5. ’n Dier of ’n suur kan dit doen6. Aandrif10. Een stryk deur11. Uit jammerte help13. Skenking14. Plesier15. Kwessie16. Word versprei en eindig aan jou agterkant

14 183

Page 3: Pretblad 1507 Woensdag

Pretblad2 uit 5

CrosswordAcross3. Customs7. Musical drama9. Sicilian volcano12. Depend on14. Strengthening medicines16. Overspread thickly17. Fuel18. Golf mounds19. Hoar frost21. Free from faults23. Mosque tower25. Spirit26. Obstructed

29. Tranquillity32. Ancient Roman days33. Separate34. Spanish nobleman36. Frees37. Standards of perfection39. Entrance40. Annexes41. Thick42. Pounding implement

15 Julie 2020

Down1. Overbalance and fall2. Scold3. Stopped4. Meantime5. Monetary unit of Brunei6. Peruvian Indian8. Considered as a�ront10. Fierce animal11. Advantage13. Acceptance15. Scandinavian chief deity20. Soften by steeping22. Silence

23. Wet, soft earth24. And so forth (abb)25. Opposes26. Country27. Languished28. Small valley29. Procession30. Wait on31. Holiday period33. Laundry item35. Probability38. Serpent

459

Page 4: Pretblad 1507 Woensdag

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 5 15 Julie 2020

1. Watter kleur balle tel in ’n snoekerspel die minste punte?2. Wie speel die titelrol in die fliek Joker van verlede jaar?3. Watter voormalige Engelse sokkerspeler is Gazza genoem?4. Was die Chrysler-gebou in New York ooit die hoogste gebou in die wêreld?5. Op watter dag van die week word Beeld, Die Burger en Volksblad nie uitgegee nie?

169Moeilikheidsgraad: KopkrapVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

Page 5: Pretblad 1507 Woensdag

Pretblad4 uit 5

Jongspan

15 Julie 2020

HOU KOERSHelp vir Snuffels om die regte pad te kry na sy maatjie se huis toe.

Page 6: Pretblad 1507 Woensdag

Pretblad5 uit 5

Oplossings

Breinknoop1. Rooi balle2. Joaquin Phoenix3. Paul Gascoigne4. Ja5. Sondag

15 Julie 2020

Sudoku [168 14 Julie]

Crossword [458 14 Julie]Across: 3. 1. Essays; 5. Scuds; 8. Elite; 10. Love; 12. Damage; 13. Persevere; 14. Ass; 15. Sense; 17. Total; 20. Stern; 22. Trip; 24. Led; 26. Ease; 27. Sages; 29. Tends; 30. Beret; 32. Oak; 34. Averaging; 36. Lintel; 37. Tsar; 38. Erase; 39. Aside; 40. Simmer.Down: 2. Stops; 3. Aver; 4. Several; 5. Stares; 6. Cemented; 7. Daggers; 9. Ides; 11. Vestige; 14. Acts; 16. Seasons; 18. Operated; 19. Let; 21. Neck; 23. Rabbits; 25. Debates; 28. Severe; 31. Tela; 33. Agave; 35.

Blokraai [14 182 14 Julie]Dwars: 1. Korrel; 4. Slaper; 8. Elsie; 9. Piep; 10. Bandiete; 13. E�ek; 15. Rêrig; 18. Deursoek; 19. Veer; 22. Netel; 23. Lelike; 24. Skamer.Af: 1. Klippie; 2. Rukke; 3. Eien; 5. Passeer; 6. Regie; 7. Asbak; 11. Durf; 12. Ski’s; 14. Fluweel; 16. Garneer; 17. Beits; 18. Dwaal; 20. Enorm; 21. Sluk.

Page 7: Pretblad 1507 Woensdag

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!12 Julie 2020

Page 8: Pretblad 1507 Woensdag

Blokraai-PRET

1 uit 6

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Stuur jou inskrywing na [email protected]

430Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die naam van ’n sekere struik met vlesige blare, ook bekend as die maerbossie (dit moet nie met die spekboom verwar word nie). SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 18 Julie om 12:00, en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie, en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 19 Julie aangekondig.

12 Julie 2020

Page 9: Pretblad 1507 Woensdag

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

2 uit 6 12 Julie 2020

Dwars1. Groot werktuie wat swaar voorwerpe oplig en verplaas6. Fort9. Sewende letter van die Griekse alfabet11. Kalender waarop o.m. vertel word wanneer tuinwerkers moet plant, saai en mis gee14. Simbool vir die element gallium15. Om iemand só ’n blik toe te werp, moet jy mos die knol andersom benader!16. ’n Mens kan na huis en hierna verlang18. Heimwee19. Universiteit Stellenbosch (afk.)21. Waar jy mee verkeer, word jy mee ge- . . .22. Los, gedrukte materiaal wat agterna in gedrukte boeke ingeplak word26. Die epiglottis is ’n . . . wat in die slukproses die lugpyp afsluit28. Roep jy hierdie vervoerder, kan dit klink of die motor nie wil loop nie30. Madeliefies, angeliere en dahlias33. Met name (afk.)34. Volgens die idioom staan dit bo water35. Groot, dik stukke van bv. brood36. Wat forte in musiek beteken38. Agterkante40. In die kryt moet hy sy grepe kan toon43. Woorddeel wat na die senuwees verwys44. Glad nie!45. Weggaan van iemand – of dalk net uit die kamer46. Spandoeke

Af1. Slaande beweging wat jy nie weggee nie?2. Voortrekker se voorlaaier3. Aanplantings in reguit lyne van Engelse rog?4. Hierdie tuiste is dikwels hoog in die takke5. Verdieping7. Stertlose buideldiertjie van die bloekoms in Australië8. Spel met baie skop!10. Toestelle wat lawaai om te waarsku12. Interval van nege tone13. Daar steek mos iets agter as ’n insek hierdie ding gebruik!16. Rooierige sap van ’n struik vir die kleur van hare17. Hoofstad van Ierland20. Wiellose voertuig waarmee sleepsels begin!23. Dagbreek24. Maand wat met ’n gekkedag afskop25. Heldedig; ander woord vir epos27. Oproep maak met ’n telefoon of selfoon29. Groot lawaai30. Skrobbeer of berispe31. Amerikaanse ruimteprogram van die 1960’s en 1970’s toe onbemande verkenningstuie na Mars, Venus en Mercurius gestuur is32. Ontbreek of skort37. Laat ons sien hoe vat jy die noot van agter af!39. Vaksinasiemerke40. Taalversorger en bladopmaker by ’n koerant41. Waarna die dorsland se boere smag42. Dit is vroeër ook “beeldradio” genoem, kortweg

Page 10: Pretblad 1507 Woensdag

JuniorblokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

3 uit 6 12 Julie 2020

Page 11: Pretblad 1507 Woensdag

Vrasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

4 uit 6 12 Julie 2020

1. Watter klein groothertogdom lê tussen België, Duitsland en Frankryk? (a) Liechtenstein; (b) Andorra; (c) Luxemburg; (d) Monaco.2. Watter Afrikaland is eens Zaïre genoem? (a) Gambië; (b) Ivoorkus; (c) Gaboen; (d) Demokratiese Republiek die Kongo.3. Watter Midde-Oosterse land het ontstaan uit twee dele wat in 1990 ná meer 300 jaar herenig is? (a) Sirië; (b) Jemen; (c) Saoedi-Arabië; (d) Doebai.4. Watter vasteland se suidelikste punt lê op die Águila-eilandjie in die Diego Ramírez-eilande? (a) Suid-Amerika; (b) Noord-Amerika; (c) Europa; (d) Asië.5. Hoeveel Afrikalande tel onder die 20 lande met die grootste oppervlaktes? (a) Een; (b) Twee; (c) Drie; (d) Vier. 6. In watter oseaan lê die Shetland-eilande? (a) Stille Oseaan; (b) Atlantiese Oseaan; (c) Indiese Oseaan; (d) Suidelike Oseaan.7. Watter groot stad se bekende naam ontbreek in die oorspronklike naam, El Pueblo Nuestra Senora la Reina de . . . de Porcicuncula? (a) Miami; (b) Chicago; (c) Los Angeles; (d) New York.8. Wat is die naam van die wêreld se kleinste republiek (wat oppervlakte betref)? (a) Samoa; (b) Hawaii; (c) Fidji; (d) Nauru.9. Aan watter twee lande behoort die Prins Edward-eilande en Heard-eiland en die McDonald-eilande, wat die naaste punte tussen dié lande se grondgebied is? (a) Suid-Afrika; (b) Kanada; (c) Australië; (d) Brittanje.10. Soek vir elk van die volgende Europese vorstehuise die regte land. (1) Bernadotte; (2) Nassau-Weilburg; (3) Glücksburg; (4) Grimaldi. (a) Noorweë; (b) Monaco; (c) Luxemburg; (d) Swede.

Wat beteken

retsina? (a) soort afskorting, (b) soort witwyn, (c) vlies van die oog

Page 12: Pretblad 1507 Woensdag

Jongspan

5 uit 6 12 Julie 2020

PASMAATSWatter bal pas by watter sport wat Snuffels speel?

Page 13: Pretblad 1507 Woensdag

6 uit 6

Oplossings

Sudoku

Woordslim

Vasvra

MoeilikMaklik

Juniorblokraai

12 Julie 2020

Blokmakierie Versteekte sin: Hy kan nie na haar verlang as sy weier om hom te verlaat nie.Dwars: 1. Hyskrane, 6. Skans, 9. Eta, 11. Tuiniersalmanak, 14. Ga, 15. Lonk, 16. Haard, 18. Verlange, 19. US, 21. Eer, 22. Inlasbladsye, 26. Klep, 28. Karweier, 30. Blomme, 33. M.n., 34. Paal, 35. Hompe, 36. Sterk, 38. Rûe, 40. Stoeier, 43. Neuro-, 44. Nee, 45. Verlaat, 46. Baniere. Af: 1. Hou, 2. Sanna, 3. Rye, 4. Nes, 5. Étage, 7. Koala, 8. Sokker, 10. Alarms, 12. None, 13. Angel, 16. Henna, 17. Dublin, 20. Slee, 23. Skemerdag, 24. April, 25. Epopee, 27. Bel, 29. Rumoer, 30. Bestraf, 31. Mariner, 32. Makeer, 37. Toon, 39. Ente, 40. Sub, 41. Reën, 42. TV.

(b) soort witwynDie woord retsina verwys na ’n droë, Griekse witwyn met ’n harsagtige smaak, en kan teruggevoer word na ’n Griekse woord wat “dennehars” beteken. (WAT)

1. (c) Luxemburg is ook die naam van die groothertogdom Luxem-burg se hoofstad. Dié land is onder inwoners bekend as Lëtzebürg, wat ook die naam is van die Duitse dialek wat deur baie inwoners gepraat word. Die ander twee amptelike tale is Duits en Frans. Luxemburg se oppervlakte is omtrent ’n derde groter as Gauteng s’n. Dié land was van 1354 ’n hertogdom en is sedert 1815 ’n grooth-ertogdom. Die staatshoof is groothertog Henri, en die Kamer van Verteenwoordigers het die wetgewende mag. In 1839 is die westelike deel van Luxemburg by België ingelyf as die provinsie Luxemburg.2. (d) Die Demokratiese Republiek die Kongo se vorige naam, Zaïre, beteken “groot water” of “rivier wat alle riviere verswelg”. Dit kom van die Kikongo-woord nzere of nzadi, wat vir die Kongorivier gebruik is. Die zaïre (100 makuta) was van 1967 tot 1997 die naam van die DRK se geldeenheid, maar nou is dit die Kongolese frank, wat uit 100 centimes bestaan.3. (b) Jemen het in Mei 1990 ontstaan toe Noord- en Suid-Jemen ná ’n skeiding van meer as 300 jaar herenig is. Jemen is omtrent so groot soos Frankryk en lê op die suidwestelike punt van die Arabiese skiereiland, teenoor Ethiopië in Afrika. Die hoofstad is Sanaa, en die geldeenheid is die Jemenitiese of Jemense rial.4. (a) Suid-Amerika se suidelikste punt is nie Kaap Hoorn nie, maar die Águila-eilandjie, wat deel van Chili se Diego Ramírez-eilande is. Die tien eilande van dié groep lê ongeveer 105 km wes-suidwes van Kaap Hoorn, wat baie keer (verkeerdelik) as Suid-Amerika se suidelikste punt beskou word. Die Atlantiese en die Stille Oseaan kom by Kaap Hoorn bymekaar. Die suidelikste punt op die Suid-Amerikaanse vasteland is Kaap Froward (in Chili) op die Brunswick-skiereiland, aan die noordekant van die Straat van Magellaan.5. (c) Vier Afrikalande tel onder die wêreld se 20 grootste lande. Hulle is Algerië – 11de (2,38 miljoen km2), die Demokratiese Repub-liek die Kongo – 12de (2,345 miljoen km2), die Soedan – 17de (1,86 miljoen km2) en Libië – 18de (1,76 miljoen km2). Tsjad, Niger, Angola en Mali is die ander Afrikalande wat groter is as Suid-Afrika, wat die negende grootste land in Afrika is.6. (b) Atlantiese Oseaan. Shetland, die noordelikste van die Britse Eilande, is ’n groep van ongeveer 100 eilande wat 210 km noord van Skotland lê. Minder as 20 van dié eiland word bewoon. Die naam van die grootste een is Mainland.7. (c) Los Angeles se volle Spaanse naam, El Pueblo de Nuestra Señora la Reina de los Ángeles de Porciúncula, beteken Die Dorp van Ons Vrou die Koningin van die Engele van Porciúncula. Dit is in 1781 gestig op bevel van Kalifornië se Spaanse goewerneur, Felipe de Neve. Los Angeles het in 1850 stadstatus verkry, maar eers werklik begin groei met die koms van die Southern Pacific-spoorlyn in 1876 en die Santa Fe-spoorlyn in 1885.8. (d) Nauru, ’n eilandrepubliek in die Stille Oseaan, lê net suid van die ewenaar. Dit is ’n ovaalvormige koraaleiland met ’n oppervlakte van net 21 km2. Die bevolking van net meer as 11 000 mense bestaan uit ongeveer 58% Nauruane, 26% mense van die Stille Oseaan-eilande, 8% Chinese en 8% Europeërs. Die distrik Yaren is die setel van die parlement.9. (a) Afrika en (c) Australië. Die kortste afstand tussen Suid-Afrika en Australië is ongeveer 8 000 km, maar tussen Suid-Afrika se Marion-eiland (in die Prins Edward-eilandgroep) en Australië se Heard-eiland en McDonald-eilande is die afstand net meer as 2 600 km.10. (1d) Huis van Bernadotte – Swede (1818- ); (2c) Huis van Nassau- Weilburg – Luxemburg (1344- ); (3a) Huis van Glücksburg – Noorweë (1905- ); (4b) Huis van Grimaldi – Monaco (1160- ).

Blokraai [426 14 Junie]