presented by - pitlochry primary school...• voegwoorde leestekens a.skryf die volgende sinne oor...

41

Upload: others

Post on 01-Feb-2021

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Presented By: Miss N Mark

    Pitlochry Primary School Educator

  • WOORDESKAT

    Leer die volgende woordeskat en maak sinne:

    1. Strek2. Voltooi3. Saam4. Plakkaat5. Beroemde6. Omskrywing7. Kaptein8. Toeskouers9. Gesig10.Gemorskos

  • Taal in Konteks

    Verwys na bl 176 in jou Afrikaans sonder grense (ASG). Voltooi die aktiwiteit. (A + B)

    ‘n KoerantberigVerwys na bl 177 – 178 in jou Afrikaans sonder grense. Lees die

    koerantberig en beantwoord die vrae op bl 178 (1-5). Daarna voltooi die taal (A –C).

  • ‘n Gedig

    Verwys na bl 179 - 180 in jou Afrikaans sonder grense. Lees die gedig en beantwoord die vrae op bl 180 (1-4). Daarna voltooi die blokkiesraaisel.

    AANTEKENINGE

    • Wat is rymwoorde?

    Rymwoorde is woorde wat dieselfde of soortgelyke klank aan die einde van die woorde het. Byvoorbeeld: kat, mat, rat, vat.

    • Strofes – Stanzas• Versreël – line• Hoofgedagte/tema – Main idea/ theme

  • Lees en kyk: ‘n Plakkaat

    Verwys na bl 181 in jou Afrikaans sonder grense. Soeklees die inligting op die plakkaat en

    beantwoord die vrae.

    Vrae1. Wie tree by die konsert op?2. Watter instrument speel sy? ‘n Klavier of ‘n

    kitaar?3. Waar en wanneer tree sy op?4. Noem twee maniere hoe jy kan bespreek.5. Waarom, dink jy, is die konsert se naam “Zoid

    Afrika”?6. Waarom, dink jy, is daar sterre en harte aan die

    bopunt van die tekening?7. Is di plakkaat vir jou treffend? Let op die uitleg,

    styl en lettertipe.

  • Skryf en aanbied: ‘n Plakkaat

    Verwys na bl 182 in jou Afrikaans Sonder Grense. Maak jou eie plakkaat van enige beroemde persoon. Volg die instruksies op

    bl 182.

    Hersiening bl 183

    Verwys na bl 183 in jou Afrikaans Sonder Grense. Voltooi die hersiening aktiwiteit (A – F).

  • Leestyd

    Lees die volgende storie in jou werkboek en soek die volgende woordsoorte:

    ‘n Belofte is ‘n belofte

    • Selfstandige naamwoorde• Werkwoorde• Lidwoorde• Bywoorde• Byvoeglike naamwoorde• Voorsetsels• Voornaamwoorde• Voegwoorde

  • Voornaamwoorde (Pronouns)

    'n Voornaamwoord is 'n woord wat as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde.

  • Taalstrukture en –konvensies

    Dagboekinskrywings is aantekeninge in ʼn dagboek van dinge wat gebeur het, of van ervarings wat opgedoen is, of van gevoelens wat ervaar is, wat mens nie wil vergeet nie.

    Lees die volgende dagboekinskrywing en beantwoord die vrae wat volg.

    Woordeskat

    • hek - gate • geniet - enjoy • besemstok - broomstick • optrede - performance • verras - surprised • seremonie – ceremony

  • Taal

    A. Gebruik een van die voornaamwoorde in die raampie om die sinne te voltooi. Skryf tussen die hakies of dit vraend, besitlik of onbepaald is.

    1. ________ se eerste dag is dit in die hoërskool?2. ________________ van die graad 8’s moes neerval wanneer die leerlingraad skree “BOM”.3. René het heel aand met ______________.

    B. Skryf ʼn versamelnaam vir die volgende neer:1. ʼn ____________________ bye2. ʼn ____________________ mense

    C. Skryf die intensiewe vorme van die volgende woorde neer:1. Die meisie is ____________bang toe sy by die hek instap.2. Die musiek by die sokkie was _____________hard.

  • D. Voltooi die trappe van vergelyking:

    E. Onderstreep die voor- en agtervoegsels van die volgende afleidings en skryf die basis langs die woord neer:

    1. herken 2. ongelukkig 3. luiaard 4. mismoedig

    F. Word die volgende sin letterlik of figuurlik bedoel?“Ek gaan my vlerke sprei en my hoërskooljare baie geniet.”

    G. Skryf antonieme vir die volgende woorde:

    1. eerste2. val 3. maer 4. ophou

  •  F. Skryf die volgende paragraaf oor deur die korrekte lees- en skryftekens in te voeg:

    by die groentjiekonsert het die graad 8s gedans gesing en ʼn toneelstuk opgevoer my ma se woorde na die tyd was mooi my dogter ek is baie trots op jou

  • ‘n Gedig : Lees die volgende gedig en beantwoord die vrae.

  • Die Sokkerwedstryd Hoerê en hoera, die skooldag is klaarnou wag die wedstryd van die jaar;Almal stroom na die sokkerveldvandag soek hulle ‘n nuwe held. Die sokkerspelers draf open begin dadelik te skop;Nie lank nie of daar’s ‘n doelvan al die gesweet en gewoel. Die skare word mal!Ons span het die bal!Nou kan niemand hul keer,hier kom ‘n doel alweer. Dis nou helfte nommer tweedie skare is al moeg geskree;dis twee vir ons span,hulle’t gewys hulle kan. Daar’s net ‘n klein tydjie oordie ander span wil nie verloor,hulle skop en…dis ‘n goeie skop,maar ons doelwagter keer met sy kop. Is dit die eindfluitjie wat so blaas?Luister net na daardie vreeslike geraas!

  • Algemene vraea) Wat is die titel van die gedig?b) Hoeveel strofes het hierdie gedig?c) Hoeveel reëls het elke strofe?d) Noem enige twee woorde wat rym.

     

    Strofe 1a) Watter woorde sê die kinders is baie bly?b) Waarom is die kinders so bly?c) Wat gaan die kinders na skool doen?d) Wie is “hulle” (reel 4)?e) Watter soort held soek hulle?

    Strofe 2a) Watter woorde in die strofe beteken dieselfde as “ophardloop” of “opgaan”?b) Watter woorde sê hulle het gou punte aangeteken (gekry)?c) Watter woorde sê hulle speel hard en is baie aktief?

  •  Strofe 3a) Watter woord beteken dieselfde as “baie mense”?b) Waarom raak skare mal?c) Wat dink jy doen die skare as hulle mal raak?d) Die hoeveelste doel kry hulle in hierdie strofe?e) Wat sê die woord “alweer” vir ons?

     

    Strofe 4a) Wat bedoel die spreker met “helfte nommer twee”?b) Skryf “hulle’t” uit.

     

    Strofe 5a) Hoe weet jy die wedstryd is amper klaar?b) Het die ander span amper punte aangeteken? Hoe weet jy dit?

    Strofe 6a) Hoe weet jy dit is nou die einde van die wedstryd?b) Wat dink jy is die “vreelike geraas”?

  • Idiomatiese Uitdrukkings (Idiomatic expressions)

    Leer die volgende idiomatiese uitdrukkings.

    • Aanhouer wen – If you persist you will succeed.• Daar is ‘n slang in die gras – something is wrong• Boontjie kry sy loontjie – you get what you deserve• Hy het lang vingers – he steals• Sy hartjie is klein – he cries very easily• ‘n Nuwe blaadjie omslaan – turn over a new leaf• Ek kan slange vang – I am very angry

  • Taal

    Kyk na die prent en beantwoord die vrae.

  • 1. Wat is die idioom wat in die prent uitgebeeld word?2. Wat beteken hierdie idioom?3. Skryf die ander idioom neer wat jy geleer het wat met ‘n SLANG te doen word.4. Lees die volgende sin en dui aan watter deel die onderwerp, gesegde en

    voorwerp is.Die slag vreet ‘n muis.5. Skryf die volgende sinne in die lydende vorm.

    a.‘n Kat jag die slang.b.Die graad sewes skryf eksamen.

    6. Verbind die sinne met die voegwoord tussen hakies.a.Die slang lê in die son. Hy wil warm word. (want)b.Die arend vlieg laag oor die gras. Hy wil ‘n slang vang. (omdat)

    7. Skryf die ontkennende vorm vir die volgende woorde:a.Ooitb.Al ietsc. Iemand

  • 8. Beantwoord die volgende vrae in die ontkennende vorm:a.Is daar êrens ‘n rooi pen?b.Was jy al ooit in Durban?

    9. Gee die afkorting vir “Afrikaans”.10. Waarvoor staan die afkorting “SA”?

  • Leestyd

    Lees die volgende storie in jou werkboek en soek die volgende woordsoorte:

    Hoekom apies in bome woon

    • Selfstandige naamwoorde• Werkwoorde• Lidwoorde• Bywoorde• Byvoeglike naamwoorde• Voorsetsels• Voornaamwoorde• Voegwoorde

  • Leestekens

    A. Skryf die volgende sinne oor en voeg leestekens in waar dit van toepassing is.

    1. my broer john is nou in graad twee2. ons gaan die saterdag tafelberg klim saam met my vriende van langebaan3. ek gaan spar toe en koop melk brood piesangs en skyfies vir ons gesin4. eina jy maak my seer5. ma sê jy moet nou jou werk doen6. johan en karlien gaan swem by struisbaai en vang ‘n groot geelstert B. Gebruik die leesteken wat aangedui word in jou eie sin.

    1. Uitroepteken2. Vraagteken3. Punt4. Aanhalingsteken5. Hoofletter

  • Alfabetiese volgorde

  • Alfabetiese volgorde

    Rangskik die volgende woorde in alfabetiese volgorde:

    1.Luiperd, brood, koekies, gordyne, zebra, aap, donkie, hande, yskas, tandemuis

    2.Droom, drom, donkie, dankie, deur, deurlopend3.alfabet, aarbei, albaster, altyd, alkant, amper4.rooi, renoster, ribbok, ram, room, roos5.liggaam, luiperd, lippe, laai, lint, leeu

  • Taal

    Kyk na die prentjie en beantwoord die taalvrae

  • 1. Gee die korrekte teenoorgestelde van die word tussen hakies:Daar is (min) kinders in die prent.

    2. Voeg “om…te” (infinitief) op die regte plek in die sin:Die kinders hou daarvan (koeldrank op die gras drink) (om…te)

    3. Gee die regte spelling vir die word tussen hakies:Die kind met kroon (se) vir Yolande day sy die blikkie moet weggooi.

    4. Gee EEN sinoniem vir die woord tussen hakies:a.Die (vriende) verf hulle gesigte.b.Mike (ken) die antwoord.

  • 5. Verander Yolande en Mike se direkte woorde na indirekte rede.

    a.Yolande sê: “Ek wil ‘n rooi koeldrank drink.”b.Mike sê: “Die blou koeldrank is die lekkerste.”

    6. Gee die regte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies

    a.Die kinders dra (interessant) klere.b.Hulle speel ‘n (goed) speletjie.

    7. Sê of die sin figuurlik of letterlik is.

    a.Dit is swaar as ‘n mens met iets sukkel.b.Die boks met die koeldrank is swaar.

  • Lydende vorm

    Begin hierdie sinne met die voorwerp.

    1. ‘n Walvis het Jonah ingesluk.2.Kathryn eet 170 smarties.3.Arthur Wynne het die eerste blokkiesraisel geskryf.4. Fatima se leerlinge sal die meeste springmielies skiet.5.Dorothy Straight het “How the world began” geskryf.6.Die inwoners van China rook die meeste sigarette.7.Die inwoners van VSA sal die meeste kalorieë eet.8.Alfred Cobb kweek die grootste komkommer.

  • Suid-Afrikaanse Sterre

    Lees hier van vier beroemde Suid-Afrikaners en beantwoord dan die vrae wat volg.

  • Vrae1. Skryf kortliks neer waarvoor die volgende vier persone beroemd is.

    a. Ryk Neethlingb. Brian Habanac. Antjie Krogd. Johannes Kerkorrel

    2. In watter slag is Ryk besonder goed?3. Waar was Ryk op skool?4. In watter item het Ryk en sy spanmaats ‘n goue medalje verwerf?5. Brian het ‘n besonderse prestasie behaal gedurende die 2007 rugby wêreldbeker.6. Wat was die prestasie?7. Deur wie is die prestasie aan hom toegeken?8. Wat was die titel van Antjjie Krog se eerste digbundel?9. Vir watter boek het Antjie baie bekend geword?10.Wat is Johannes Kerkorrel se regte naam?11.Wat was die naam van Johannes se musiekgroep?12.Vir wie of wat het Johannes sterk gekritiseer?13.Sê of die volgende stellings waar or onwaar is en haal uit die teks aan om jou antwoord te bewys.14.Brian hardloop nie baie vining nie.15.Antjie Krog het haar eerste digbundel geskryf toe sy op universiteit was.

  • https://www.pitlochryps.co.za/