powerpoint presentation · 2016. 2. 29. · 2 goeie dag mede vaalrivier lede ek dink al ons lede...

16
1 Nuus te lese in hierdie uitgawe 1. Voorblad nuus - Redaksie Verslag 2. Voorsitter Verslag 3. Nuwe Produk – Johan v d Berg 4. Kamp te Umfula Parys 24 – 26 Julie 2015 5. Seening vir die maand 6 & 7. Het jy geweet!!!!! 8. Resepte 9. AJV Naweek Program 10. Verkoop Hoekie & Advertensies 11 Foto’s en hul stories 12. Cupcakes for Jesus 13. Ou Grap kas 14. Verjaarsdae & Huweliksherdenkings 15. Lief en Leed, 100 % Bywoning, Jaar kampe 16. SAWA Missie & Waardes, SAWA Nasionale Foto kompetisie & Bestuurs inligting BAIE BELANGRIK!!!!!!! SAWA VAALRIVIER WORD 35 Kamp te Koppisol 20 – 22 November 2015 Weereens het ons ‘n heerlike kamp gehad, aangebied deur Francois P en Oom Henry. Baie dankie julle 2. Daar was en is nogsteeds so bietjie ongelukkigheid oor Neels K se vis wat gevang is, maar nie vir die kompitisie geld nie; Neels ek voel saam jou dis baie onregverdig. Ek persoonlik voel jy word te na gekom. Ek dink jy moet ‘n mosie van wantroue in sit teen die 2 kamp kommandante. Dankie vir Richard en Christa asook Zirk en Rii wat die kamp bygewoon het. Dis altyd lekker om die “verlore” lede beter te leer ken. Dis weer vergadering tyd. Wie kom saam kamp? Die bestuur beplan ‘n heerlike opwindende kamp. Ons gaan sommer baie sports he. Sien uit om saam julle te kamp. Aangeheg is ‘n kamp program vir die AJV. Baie dankie vir elkeen se bydrae die afgelope jaar, ek het my jaar as redaktrise terdee geniet.

Upload: others

Post on 08-Mar-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

1

Nuus te lese in hierdie uitgawe 1. Voorblad nuus - Redaksie Verslag 2. Voorsitter Verslag 3. Nuwe Produk – Johan v d Berg 4. Kamp te Umfula Parys 24 – 26 Julie 2015

5. Seening vir die maand 6 & 7. Het jy geweet!!!!! 8. Resepte 9. AJV Naweek Program 10. Verkoop Hoekie & Advertensies 11 Foto’s en hul stories 12. Cupcakes for Jesus 13. Ou Grap kas 14. Verjaarsdae & Huweliksherdenkings 15. Lief en Leed, 100 % Bywoning, Jaar kampe 16. SAWA Missie & Waardes, SAWA Nasionale Foto kompetisie & Bestuurs inligting

BAIE BELANGRIK!!!!!!!

SAWA VAALRIVIER WORD

35

Kamp te Koppisol 20 – 22 November 2015

Weereens het ons ‘n heerlike kamp gehad, aangebied deur Francois P en Oom Henry. Baie dankie julle 2. Daar was en is nogsteeds so bietjie ongelukkigheid oor Neels K se vis wat gevang is, maar nie vir die kompitisie geld nie; Neels ek voel saam jou dis baie onregverdig. Ek persoonlik voel jy word te na gekom. Ek dink jy moet ‘n mosie van wantroue in sit teen die 2 kamp kommandante. Dankie vir Richard en Christa asook Zirk en Rii wat die kamp bygewoon het. Dis altyd lekker om die “verlore” lede beter te leer ken. Dis weer vergadering tyd. Wie kom saam kamp? Die bestuur beplan ‘n heerlike opwindende kamp. Ons gaan sommer baie sports he. Sien uit om saam julle te kamp. Aangeheg is ‘n kamp program vir die AJV. Baie dankie vir elkeen se bydrae die afgelope jaar, ek het my jaar as redaktrise terdee geniet.

Page 2: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

2

Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar is. Ek het self al gesien hoe ons verhoudings opgebou het en ek sien uit na die volgende kamp. Ons staan in eenheid saam en ondersteun mekaar soos n groot familie. Baie dankie dat al die kampers die aktiwiteite en reelings so goed bywoon, dis waarlik n voorreg om aan die stuur van Vaalrivier te staan. My enigste harts begeerte is dat meer van ons lede meer gereeld sal kom kamp. Ons AJV kamp le nou om die draai. Ek vra elke Vaalrivier lid om asseblief die aangeleentheid saam met jul bestuur te kom ondersteun en geniet. Daar is al baie moeite ingesit en ek wil my span en die wat help hartlik bedank dat als so mooi in plek val. Mag die Here ons in die voorbereiding seen en dit ook n sukses maak. Daar is nog tafels beskikbaar vir gaste, sal julle asseblief probeer om mense saam te nooi. Ons het met ons laaste vergadering besluit dat daar aan pare van 2 plek verkoop kan word vir R250.00 (sluit R50 hekgeld in vir 2 mense). Nooi dan julle familie, vriende en kollegas uit om by julle aan tafel te sit. Vaalrivier is ons almal se streek …. Kom ons wys ons bereidwilligheid aan ons organisasie. Sou enige iemand wou hulp aanbied tydens die AJV kan julle met Reinette reel. Baie dankie aan almal wat vir die Bestuur laat teken het. Ongelukkig sal daar vir geen pos gestem word nie, maar ek hoop dis omdat julle tevrede is met ons leiers. Ons volgende groot kamp is ons Kersboom kamp wat saam met Vaalrivier se 35ste bestaansjaar gevier word ook by Koppisol (21- 22 November 2015). Ons het getalle nodig om finale reelings te kan tref, so ek vra dat julle asseblief met Reinette sal bevestig so gou as moontlik. Uit die Lief Hoekie, wil ek Jacques en Lizelle van Zyl geluk wens met Jazelle en ons lede inlig wat nie reeds weet nie, dat sy op 4 weke reeds haar eerste kamp gehad het en dit in die winter! Uit die Leed Hoekie, wens ek almal voorspoed en genade toe wat ‘n stryd met jul gesondheid het. My hart gaan uit na julle toe, en ek bid dat die Here verheerlik sal word deur Sy krag en genade wat Hy aan jul voorsien. Dit is dan al van my kant af. SAWA groete vriende, Marcel

Page 3: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

3

Johan Van Den Berg - NOVS [email protected] [email protected] Cell: 082 772 5815.

The World 's first totally portable fully alarmed personal safe!

Lidw.~s deleclillced eilly al~nllts

Ullla hId sml alckllage cable

120 decibel siel

TwgkwB casilg wIlli sml IIIIlI ckassi!>

Portable security for small valuable items in the home, office or when traveling on business or vacation

• - . • • •

Jor.a", Va", De", Berg -NOV$

[email protected] [email protected]/.cot\l\

Cell: 08:L 77:L 58:1.5.

Page 4: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

4

Goeie dag Sawanante Baie dankie vir julle puik ondersteuning by die Umfula kamp. Dit was voorwaar n riem onder die hart om almal so betrokke te kon he. Ons het by Umfula opgedaag net nadat daar n baie groot bui reen uitgesak het. Van die staanplekke was onder water en ons moes noodgedwonge n bietjie hoer op staan, sodat ons nie in die water hoef te staan nie. Die weer was besonder koud maar niks het die gees van ons 12 woonwaens gedemp nie. Henry het vir ons die boekevat gedoen en n baie mooi boodskap gelewer Vrydag aand asook Saterdag oggend. Ons was nou al 2 keer die jaar langs die Vaalrivier en tot nou kon niemand n vis vang in die strome nie. Daar was gerugte dat Neels Kriel iets gevang het, maar ek het tot vandag toe nog niks gesien nie; al praat hulle van n foto op n "tablet“. Ons het n paar mooi vure gemaak vir die lirieke raai en was dit nou vir jou n storie. Daar was 3 deelnemers wat almal uitgestof het en wat oenskynlik gelyk het of hulle besonders "musikaal" was. By nadere ondersoek en nadat ons die hele ding afgehandel het, het die waarheid toe uitgekom. Nou soos dit maar is, is die jonger geslag baie flink met hulle selfone en een van hulle het n baie slinkse manier gevind om al die liedjies se name te bekom. Hy het op sy foon n program wat Shazam genoem word. Die program tel die liedjies op en gee dan vir jou die naam van die liedjie en dis hoe hy al die musiek so goed geken het. Die ander 2 dames was informasie gevoer deur een van ons lede wat kastig net kom inloer het. Die 4 sal beslis beboet moet word vir die kroekery. Ek wil graag hoor watter voorstelle daar is om hulle reg te sien? Hoe dit ookal sy, dit was n ongelooflike lekker gees onder almal wat saam gespeel het. Na die rugby het ons saam om die vure gebraai en tot laat gekuier. Sondag oggend het Ds Mike Madgwick en sy vrou Sonja vir ons kom kuier en weereens n besonderse boodskap gelewer waarna ons die afsluiting gehad het. Ons dink die naweek was n groot sukses .... net omdat so baie kom deelneem het. Baie dankie daarvoor. Francois en Henry

Page 5: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

5

Ons elkeen is ’n boer wat plant…

As jy eerlikheid plant, sal jy vertroue oes...

As jy integriteit plant, sal jy karakter oes...

As jy opregtheid plant, sal jy goeie dinge oes...

As jy respek plant, sal jy vriende oes...

As jy goedheid plant, sal jy tevredenheid oes...

As jy vriendelikheid plant, sal jy glimlagte oes...

As jy geduld plant, sal jy kalmte oes...

As jy goeie dade plant, sal jy hoop oes...

As jy dankbaarheid plant, sal jy innerlike geluk oes...

As jy nederigheid plant, sal jy grootheid oes...

As jy volharding plant, sal jy bevrediging oes...

As jy oordenking plant, sal jy perspektief oes...

As jy sweet plant, sal jy sukses oes...

As jy vergifnis plant, sal jy versoening oes...

As jy jou hart plant, sal jy liefde oes...

As jy geloof, hoop en liefde plant, sal jy die mooi van die lewe oes...

Deur Annatjie Kloppers

Page 6: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

6

0 0 (J~

50tlderlUIt 5011dllrfty

ag J" e e Clmg

OODPLA 2 WEKE SONDER ESKOM Twee weke sonder Eskom. Drt IS die waalvoor die kablnet, die Kaapse Metroraad en verskele ander provmSlale en metropohtaanse owerhede gereed maak. Met hlerdle noodplan help Sohdarrtert en KragDag gewone mense om self ook voorbereld te wees, sodat daar nle rede vir pamek hoef te wees as Eskom wei vir 'n week of twee

lewernle.

Geslns­logistiek

Water

Voedsel

Werk

Vervoer

Higiene

Riool

Vullis

Wees voorbereid

~_·I·_·_-

I;';"';'-~~..w.~; .... ~-;;:;"",-~~~::""""'4-< 11IIIIIIft_~d""""'_'--""""~*'-~"

I"~-"":"'!·~·~~, ~ -:-: j;;'o;.;.;;;..;;;.;;;-.~ .. ....- ..... tyMM

"rr ........ bc • .-d'_ ..,.. .....; .., ~ ..... .. """-" ..... ~ ....... --.--.-.-... ..-.-................ ¥ .....

-----~~ ... O;=!:." .... ~-:: ;;..-,.-,;....=..;;....;...~ .. ---...-"...,..-... ---.. ~~ ~-..... .--~~-- .......... -......... ..... ~ - - . .."............. ~ ...... ~ ... '.--.......-o.- at ......................... _ .-..-.s-. ............ .--_ ... ---......,... -......... ~ ..... ,..._ .. ,........ ..,.,. ..... _ ....... _~UIoIIu ... IfIIIIoM,.,...O'-""'...,..

5Imt .. .--_ ....... _-............... -.--... ------t-~ .; , .. c--;;;-= ... -.;:--.. ;;..;:;...:;~ ..... - ....... ___ ...... ___ Il160 ..... _ ........ ...;;::.. ... _ ............ .....,.,..CII-.._W ... _ .......... '-".. ---.--. .--1--.. " .. _ •• ullfPtI--." ..... 'I'I. I • $r-~"''''''''''' ..... ·I1 __ ~. __ .... .........,._..."._Jln. ....... _ ..- ......... -------

_ .. ......., -c ......... __ ... --- ............ tCIy •• _.... ,........tM ....... ....,--,..L __ ~~~~.~.,~ ... "'" Kommunikasie ~==~~~ .. ~=:: "AII .. _ ........ _ $ __ -:;;--:-Wj---- =--t-....

~ .. - .. ..-.-............ ---,..---1-..... --,.... --... .. ::.- ~_ ...... _ ....... _ .. ,.._ -.. .. ",., .... "jaIi_-.u.:.....,. ......... """*_ ... Gemeenskap _--......_0' ....... "-.......... -r~ot_--... ........,.· ...... _ .................. __ ~-.....1tA _ .... .

Geld

Vermaak

SIr.JAI .. ~ ........ P t.to,olrlwr .... ·~"'-twc ... -.... ...... 1If"'-*"*..,.;.. .... ~_ ... _.iIlo_ ...... ~~~~. ___ ~...;~ ........ ,... ........... -..... .... ........ f • _..,._ _ _

..... ~~_~ .... Ld_ ... _.._ ............ V\JoIIII ... _..... ..... ..................... _ .......

~-........ ~ .. ....... OIIIMI .......... _'-'-_..,.._ .. _-. .. ,...""'_j)r .... ,.. ...... tM6IrfY: ~_.w-......"""'--o. .. KJor' ...................... - ..... ,.. ........... ....... - .......... __ -.--.. ---

mar ela media

N.......-~~_

0... .... --. ___ ............... _ ................

!!iollidariteit !!iolidari1:y

+

Page 7: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

7

Drt 1)4< Iso! Eskom -...woe doot 'n oe\We'1<-rotef'stOl'\ "II tot twoe _. !.an d ,H "' .. noodpl.n IS OP cU.vd. tydsdwr &<"1'. 0 .. wt"-~. ~"I "'Ii """"".....,. of iaIlt<"du\.r, IOU d.Yr byIioot1><<Id'~ teeN"", .. _.fstoll.-:,

Geslns· log;stJck

Wilter

Vocdsol

Werk

Vcryo r

Medics

Hlglcne

Riool

Vulil •

Wenke Maak 'n plan

...... .-. ....... -" ...-................ - "'.~.-c..- ............... I1111--..._ ..... -..-_O- ..... __ ..... _..-..; ........ _ ...... ..-, ...... ... '--............................... ""." ... .... ................---0..- ................................ , ..... _-... ... , ...... _ ...................... ...... ~""'_"lM ... e.- ........ ~ • ......."". ............. ."...-_ ---...,.. ......... ..,.. ..... - ~-.-.... ,....,a,....,_ .... "-__ ..... M*c __ ....... __

Kommunlla.sle ~"~~~...::::;::_ ..... .:::!o: ... .,.-... ----. . .., ......... --...... ............

Gemeensk:lp

Geld

Vermaak

.. -"' .. ......,.. .... 111·".--... ... -...... .... --., ....... --...., ..... _ ............. Il ........ _"--I .. -."""" -"f ... ...- """- .. ---. " ............. 0...-.............. ___ ~ .. _._ ... -" ..... 0.-..... ... -.-_ ...... 4 ..... ~ ... _" ....... ... ..... a:...~~:!.::::;:-":,,,"-'!.lI'';:' ":: WMo.--._ .. '--'I ... " ... - ___ .... ".,. ..... __ ......... .,. . .......,NIIIII_ ... _,,-....,....-'''''''- ~ ................ .

Wo.t ..... __ ..... .....,M.,.., ............ ~ri_ --" ... ...-.. ...... - .................... - .................. ___ ....... -.1" ..... _ ..... " ................... -- .............. """ ...... -.............. ,...." ... - ... -'P'I--....- ~~-.. ,... ........ - ................... ~-.. ................................ ..,

Dotn1l';. • ....,.,

1

l Let wtt H t"!"die ,1OOdPbn IS deur dte SoIidJntet1 N.\YOf"Wl&:.In-..l1tuut opgetel en tS nte 'n voiledi&e noodp'.)n n.e. ~ 1.nhoudeIike CY'I"6und.ghede

"" O<'d •• noodpIon IS slogs bedo<I", aampomg.un d •• lund wa."""" Oeef ke •• ~ uo\O.nae!ik &edoen"- word. 'n EiI<om-rx!l'Net ~tor1'ogQnprJkt~~ekO!"eforlingel.t1.~w eduur.

Page 8: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

Sous: 250ml mayonnaise 15ml kerriepoeier 125ml blatjang 4 eetlepels kondensmelk (of bietjie meer) Meng al die bestanddele. Sous kan vermeerder word. Jy kan ook bietjie van die perskesap bygooi as dit te dik lyk. Slaai: Metode: 1 pak macaroni (500g) 1. Kook pasta met sout en kookolie. Nie te pap nie. 250ml pitlose rosyne 2. Meng alle bestanddele by macaroni as dit afgekoel is. blik (410g) perskeskywe 3. Roer sous by. (gedreineer en gekap) 4. Maak die slaai die vorige dag – dit word al lekkerder hoe 1 blik (410g) pynappelstukke langer dit staan (gedreineer en 1x deurgesny) 1 uitjie (gekap) ½ soetrissie (ontpit en gekap) bietjie sout en peper Wenk: Voeg gevlokte hoender, tuna, gebraaide spek of vienas in ringetjies gesny by vir ‘n variasie

8 Het jy enige resepte wat heerlik en maklik is, stuur dit gerus aan redaksie:

[email protected]

KERRIE PERSKE NOEDEL SLAAI

Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, OF ‘n kors met gesmelte botter en oats koekies wat jy fyn druk. Smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.

MAKLIKE MELKTERT

Page 9: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

9

AJ\I N~ ~!p~!p~

?tewe.t. ~ :ffPer(e. '\G014tre.1-'NA-wee.k

Sl4id Alri/i""ltse WOOltW" Assosi"sie Siree/i V""erillier

1{ f,\,Week.. ?r"~rf,\,0't

Vr'1~A-': Boekevat 19:00 & Betaal tyd

Pannekoek te koop R3

::>A-ter~A-' ""en~: AJ Vergadering 10:00

Koek en Tee na die vergadering (Bring asb eie bekers)

NB: onlhou asb elke lid bring vir ons 'n soel en soul bordjie eetgoed

vir die lee lewer at by Reinette se woonwa.

::>A-ter~A-iJ A-A-n~: Donkey Derby 19:00

Cowboy Crunch

Bnng IOU eie eetlepel en dnnk goed

Kom maak IOU tafel op

Ons kyk wie IS ons moolste Cowboy en Cowgll1

::>"n~A-, ""en~: Sondag skool 9:30

Kerk 10:00

Voorsltters afslUltmg 1100

Dankie vir • n heerlike naweek, veili9 t eru9 sleep

Page 10: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

10

Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in)

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus ‘n epos met besonderhede aan my:

[email protected].

Auto Clinic is ‘n 2de handse woonwa handelaar in

Meyerton, hulle doen finansiering deur al die banke.

Gee goeie waardes vir jou woonwa. Besoek gerus

vir Marcel & Eugene vir jou volgende koop, of verkoop.

Manly’s is ‘n drukkery in

Vanderbijlpark. Besoek hulle

gerus vir drukwerk, op t-hemde

kepse, baniere ens.

Ons bedank graag vir

Kobus en Ilene vir hulle goeie

kwaliteit en moeite met

Sawa Vaalrivier.

Julle word baie waardeer.

Wil jy graag jou maatskappy in die Kekkelbek adverteer teen R100 per maand, skalel my of epos besonderhede aan: [email protected].

Page 11: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

11

Sommer vroeg aand word die boeke nader getrek vir die beplanning van die AJV.

Nog in ons werksklere, maar vir nou rus ons eers

Ek lyk so Suksesvol want Ek eet so Suksesvol

Verlore kampeerders weer gevind

Ons verjaarsdag Maatjies, baie geluk Julle 2 En Ons troupaar van die Kamp, baie geluk Met jul herdenking

Ons het regtig die BOKKE probeer ondersteun, maar nou ja ons weet wat was die uiteinde, of was Francois en Oom Frans dalk die uiteindes

Page 12: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

12

Tommy en Jeannetta Steyn is een van ons borge vir die AJV, hierdie is ‘n geleentheid vir ons om hulle te ondersteun.

For more information, please contact: Jeannetta: 082 927 0271 or [email protected]

Find us on facebook: Cupcakes 4 Jesus

Page 13: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

13

V . RAlMAL

I really want to try camping this summer.

Preferably by myself in a hotel with a spa and 24-hour room service. ~:!::t~

Natuurlik werk vrouens nie so ha rd 5005 ma ns

nie! GRAP BLAD VIR ALMAL

~Hulle kry c\it reg c\ie eerste keer!

Page 14: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

Augustus en September

Gideon Kriel 1 Augustus Devon Lubbe 1 September Piet v d Merwe 1 Augustus Dirk Human 2 September Zirk Venter 4 Augustus Heleen v Rooyen 4 September Rallie Haasbroek 7 Augustus Louis Pretorius 9 September Beverley Ferreira 13 Augustus Erica v d Merwe 14 September Shaun Labuschagne 16 Augustus Christelle Thron 16 September Arno Spies 16 Augustus Dirk Hatting 19 September Albert Jacobs 17 Augustus Richard Esterhuizen 21 September Susan Connoway 18 Augustus Pietra Otto 25 September Barbara Kamffer 27 September Pieter v d Merwe 28 September Francois Pretorius 29 September Japie Roux 30 September Lalyzanne Kellerman 8 Augustus Markus Lubbe 27 September Eric McMillan 21 Augustus Logan Van In 29 September Alexander Lubbe 27 Augustus Pieter & Ursula v d Merwe 24 Augustus 1996 Dries & Louise vd Linde 3 Sep ?? Bertus & Monique Venter 31 Augustus 2013 Dries & Cathy Lubbe 18 Sep 1999 Steve & Ronel Hills 4 Augustus 1989 Mario & Adri Swarts 26 Sep 1987

14

“Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing.”

Galasiers 5 : 22 - 23

Page 15: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

15

22 – 24 Augustus 2014 Koppisol AJV

24 – 26 Oktober 2014

Malonjeni

21 – 23 November 2014 Klipdraai Kersboom

23 – 25 Januarie 2015

Sionbergh

12 – 16 Junie 2015 Amigo’s

24 – 26 Julie 2015

Umfula

Presidente Tel vir Joker

LIEF

Jacques & Lizelle se kleine

dame Jazelle het haar eerste

kamp bygewoon

LEED

• Willie Meintjies kry

behandeling vir sy

kanker

• Neels Otto gaan vir ‘n

operasie

• Oud Lede Ernst en Ina

Marais se vader en

moeder is oorlede

13 – 15 Maart 2015 – Soetdoring

2 – 6 April 2015 – Klipdraai

Presidente

22 – 24 Mei 2015- Eastco Parys

12 – 16 Junie 2015 – Amigo’s

Kampkommandante

Eugene en Beverley Ferreira

24 – 26 Julie 2015 – Umfula

21 – 23 Augustus 2015 – AJV

Koppisol –

24 – 27 September 2015 – Nasionaal

Kamp ????

30 Oktober – 1 November 2015 – Malonjeni

Bos Kamp

27 – 29 November 2015 – Koppisol

Verjaarsdag & Kerskamp

Ons projek het hierdie jaar tot nuwe hoogtes gegaan, en danksy elkeen van julle se bydrae kon ons meer as net die gewone skenk vir Huis Meyerton. Ons waardeer dit uit ons harte vir die bydraes wat julle gemaak het. Baie baie dankie, julle is staatmakers. Marcel het ‘n aflewering gedoen wat deur ‘n klient geborg is. Francois P het bietjie by Huis Meyerton gaan inloer. Tannie Sondra het hom rondgewys en touwys gemaak aangaande haar doen en late by die Tehuis. Francois was baie beindruk met die personeel se hantering van die Tehuis. Ek glo in die naderende toekoms kan ons die Tehuis nog baie help. Ons se vir Francois baie dankie vir sy moeite en harde werk wat die Tehuis aangaan. Groete, waardering en baie liefde Marcel, Carine en Sondra.

Page 16: PowerPoint Presentation · 2016. 2. 29. · 2 Goeie dag mede Vaalrivier lede Ek dink al ons lede wat gereeld kamp sal met my saamstem dat ons kampe opwindend, bedrywig en kosbaar

Neem ook asseblief kennis van ons Sawa Vaalrivier groep op Facebook, as u enige iets met ons wil deel, of loer net in op die blad en gesels lekker saam. http://www.facebook.com/#!/groups/sawavaalrivier/

VOORSITTER Marcel van In 083 455 3580 [email protected] ONDERVOORSITTER Francois Pretorius 082 468 5972 [email protected] SEKRETARESSE

Reinette Kriel 082 358 7588 [email protected] PENNINGMEESTERES Beverly Ferreira 082 381 6808 [email protected] BATES / TEGNIES Eugene Ferreira 082 782 5736 [email protected] SKAKELING Eugene Erasmus 083 690 9643 [email protected] REDAKSIE

Carine Van In 079 982 1813 [email protected]

Die maand se tema kan by Diana Fourie gekry word. Stuur u foto/s saam met ’n ingevulde inskrywingsvorm (Foto Inskrywingsvorm) per e-pos na [email protected]. Sluitings datum is die 5de van elke maand.

16