p 8 04 march 2016, platinum weekly, 50 marais street, tel ... · plaasvind,” vertel lindi krog,...

1
p 8 04 March 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Rustenburg/ Tlhabane – A 24-year-old rape suspect was arrested on Sunday 28 February 2016 in Tlhabane. According to police reports, the suspect approached his 25-year-old ex-girlfriend – who was in a vehicle with her current boyfriend at the time – and forced her to get out of the car. “This compelled the current boyfriend to drive away,” Colonel Sabata Mokgwabone, police spokesper- son, reported. Subsequently, the suspect then forced his ex-girlfriend to accompany him to his resi- dence, where he allegedly raped her. She managed to free herself and fled to the Police to report the matter. Ex-boyfriend rape suspect behind bars Buffelspoort – Die jaarlikse Buffelspoort Karnaval vind op 4 en 5 Maart by die ATKV Buffelspoort plaas. Hiérdie is al die 7de jaar wat die Buffel- spoort Karnaval die kontrei vermaak. Wicus van der Merwe is 4 Maart die gaskunstenaar. Die kaartjieprys van R200 per persoon sluit ‘n aansitete in. Op 5 Maart tree Die Heuwels Fan- tasties, Blackbyrd en Nicholis Louw op. Kaartjies kos R120 stuk. Navrae kan gerig word aan Esta by 082-377 8682. Die karnaval word dien as fondsinsamelingsprojek vir die Rustenburg Ge- meenskapskerk se kerk bou projek. Buffelspoort hou karnaval Rustenburg – Wynproe is die sintuiglike ondersoek en beoordeling van wyn... En dít is presies wat gebeur het tydens die Piekfijn Food & Wine Festival aangebied deur Grey Corporate by Casa Bella op 27-28 Februarie 2016. Rooi-, wit- en vonkelwyn is die mees gewilde soorte wyn. Hulle staan ook bekend as ‘ligte wyne’ omdat hulle slegs ongeveer 10–14% alkoholinhoud per volume bevat. Aperitief- en dessertwyn bevat tussen 14–20% alkohol en word soms boonop versterk om hulle nog ryker en soeter te maak. Wynplase in hul beste oeswynjare het uitgestal by díe geleentheid, insluitende Bellingham, Cloverfield, De Krans, Douglas Green, Drostdy-Hof, Franschhoek, KWV, Laborie, La Couronne, Louis 57, Nederburg, Roodeberg and Welgemeend. Verskeie Whiskey groepe het ook hul verskyning gemaak o.a. Scottish Leader, Bunnahabain, Bains asook KWV brandewyn. Die mees tipiese beplande geurelement in wyn is dié wat verkry word deur middel van die veroudering van die wyn in eikevate; sjokolade-, vanielje- of koffiegeure. Die geur is feitlik altyd die gevolg van die eikblootstelling en nie van die druif self nie. Sommige wyne het oesters en allerhande happies wat die geur van die wyn na vore bring, aangebied om die smaakknoppies aan te wakker. Keurige disse is ook voorgesit – en dít met puik vermaak aangebied deur Neil Somers, Henk ‘D Kat, Final Cut, AJ van der Mescht, Mari Minnaar en Leon Cremer. Die kos demo’s is voorgesit deur Pamela Mostert (bekend vir kookprogram op TV) en Tania Bailey (deel van die Professional Cooking Academy). “Dit is werklik ons droom dat Piekfijn ‘n instelling sal word vir die mense van die Platinumstad wat iets eksklusief aan Rustenburg se mense kan bied. Ons sien met groot opgewondenheid uit na Piekfijn #3 wat later die jaar sal plaasvind,” vertel Lindi Krog, feesorganiseerder aan die Platinum Weekly. “Dankie vir álmal se ondersteuning – die feesgangers, stalletjiehouers, wynplase, borge, en personeel.” Piekfijn Food & Wine Festival – groot sukses Mari Minnaar, Rustenburg se eie talent met haar fenomenale country-musiek stem. Tanya Heunis en Sybil Horn, wynproewers. Renier en Suzette Bester – elk met ‘n heerlike glasie wyn in hand.

Upload: ngodung

Post on 20-Jul-2019

213 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

p 8 04 March 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Rustenburg/ Tlhabane – A 24-year-old rape suspect was arrested on Sunday 28 February 2016 in Tlhabane.According to police reports, the suspect approached his 25-year-old ex-girlfriend – who was in a vehicle with her current boyfriend at the time – and forced her to get out of the car. “This compelled the

current boyfriend to drive away,” Colonel Sabata Mokgwabone, police spokesper-son, reported. Subsequently, the suspect then forced his ex-girlfriend to accompany him to his resi-dence, where he allegedly raped her. She managed to free herself and fled to the Police to report the matter.

Ex-boyfriend rape suspect behind bars

Buffelspoort – Die jaarlikse Buffelspoort Karnaval vind op 4 en 5 Maart by die ATKV Buffelspoort plaas. Hiérdie is al die 7de jaar wat die Buffel-spoort Karnaval die kontrei vermaak. Wicus van der Merwe is 4 Maart die gaskunstenaar. Die kaartjieprys van R200 per persoon sluit ‘n aansitete in. Op 5 Maart tree Die Heuwels Fan-tasties, Blackbyrd en Nicholis Louw op. Kaartjies kos R120 stuk.Navrae kan gerig word aan Esta by 082-377 8682.Die karnaval word dien as fondsinsamelingsprojek vir die Rustenburg Ge-meenskapskerk se kerk bou projek.

Buffelspoor t hou karnaval

Rustenburg – Wynproe is die sintuiglike ondersoek en beoordeling van wyn... En dít is presies wat gebeur het tydens die Piekfijn Food & Wine Festival aangebied deur Grey Corporate by Casa Bella op 27-28 Februarie 2016.Rooi-, wit- en vonkelwyn is die mees gewilde soorte wyn. Hulle staan ook bekend as ‘ligte wyne’ omdat hulle slegs ongeveer 10–14% alkoholinhoud per volume bevat. Aperitief- en dessertwyn bevat tussen 14–20% alkohol en word soms boonop versterk om hulle nog ryker en soeter te maak.Wynplase in hul beste oeswynjare het uitgestal by díe geleentheid, insluitende Bellingham, Cloverfield, De Krans, Douglas Green, Drostdy-Hof, Franschhoek, KWV, Laborie, La Couronne, Louis 57, Nederburg, Roodeberg and Welgemeend. Verskeie Whiskey groepe het ook hul verskyning gemaak o.a. Scottish Leader, Bunnahabain, Bains asook KWV brandewyn. Die mees tipiese beplande geurelement in wyn is dié wat verkry word deur middel van die veroudering van die wyn in eikevate; sjokolade-, vanielje- of koffiegeure. Die geur is feitlik altyd die gevolg van die eikblootstelling en nie van die druif self nie.Sommige wyne het oesters en allerhande happies wat die geur van die wyn na vore bring, aangebied om die smaakknoppies aan te wakker. Keurige disse is ook voorgesit – en dít met puik vermaak aangebied deur Neil Somers, Henk ‘D Kat, Final Cut, AJ van der Mescht, Mari Minnaar en Leon Cremer.Die kos demo’s is voorgesit deur Pamela Mostert (bekend vir kookprogram op TV) en Tania Bailey (deel van die Professional Cooking Academy).“Dit is werklik ons droom dat Piekfijn ‘n instelling sal word vir die mense van die Platinumstad wat iets eksklusief aan Rustenburg se mense kan bied. Ons sien met groot opgewondenheid uit na Piekfijn #3 wat later die jaar sal plaasvind,” vertel Lindi Krog, feesorganiseerder aan die Platinum Weekly. “Dankie vir álmal se ondersteuning – die feesgangers, stalletjiehouers, wynplase, borge, en personeel.”

Piekfijn Food & Wine Festival – groot sukses

Mari Minnaar, Rustenburg se eie talent met haar fenomenale country-musiek stem. Tanya Heunis en Sybil Horn, wynproewers.

Renier en Suzette Bester – elk met ‘n heerlike glasie wyn in hand.