nuusbrief 28 - 2015 -...

16
Nuusbrief 28 Vrydag, 28 Augustus 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Seniorkoor presteer! Hou gerus hierdie ruimte dop vir volgende week se berig oor ons Seniorkoor. Intussen wil ons u uitnooi om Sondagmiddag om 16:00 na ʼn program op kanaal 146 te kyk - Sing in Harmonie. Die program word nog drie keer aanstaande week uitgesaai. Wees deel van die aksie, wees saam met ons trots! Trotse Wouwtjiegroete MNR. CR HENNING HOOF

Upload: hoangthuan

Post on 22-Aug-2019

215 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

Nuusbrief 28 Vrydag, 28 Augustus 2015 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Seniorkoor presteer!

Hou gerus hierdie ruimte dop vir volgende week se berig

oor ons Seniorkoor.

Intussen wil ons u uitnooi om Sondagmiddag om 16:00

na ʼn program op kanaal 146 te kyk - Sing in Harmonie.

Die program word nog drie keer aanstaande week

uitgesaai.

Wees deel van die aksie, wees saam met ons trots!

Trotse Wouwtjiegroete

MNR. CR HENNING

HOOF

Page 2: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

2

2

RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit op Maandag, 31

Augustus. Indien daar nog enige uitstaande inskrywings is, kontak asb. vir Juf. Sonia van Rooy.

Ana-toetse Neem asb. kennis van die Ana-toetse (Annual Na5onal Assessment) wat op die volgende datums geskryf word:

Vak Graad Datum

Afrikaans 3 en 6 Dinsdag, 15 September Afrikaans 1, 2, 4 , 5 en 7 Woensdag, 16 September Wiskunde 3 en 6 Donderdag, 17 September Wiskunde 1, 2, 4, 5, 7 Vrydag, 18 September

LOSLITDAG : VRYDAG, 4 SEPTEMBER Graag herinner ons u aan Loslitdag op Vrydag, 4 September. Tydens Loslitdag trek die leerders gewone klere aan, indien hul R10 vir ʼn plakker by hul registeronderwyser inbetaal het. Plakkers word op Loslitdag gedra. Alle gelde wat op Loslitdag geïn word gaan ten bate van Alma Skool wat ons skool op Woensdag, 2 September sal besoek. U ondersteuning word in dié verband baie waardeer. Dit is altyd posi5ef om te weet ons Wouwtjiegemeenskap is bereid om ʼn liefdadigheids- instansie te ondersteun.

WISKUNDE OLIMPIADE Baie geluk aan Mikal Venter. Mikal het ʼn tweede plek in die Tshwane-Suid Wiskunde Olimpiade verower. Sy is ook uitgenooi na die Provinsiale Olimpiade waaraan sy op 5 September in Johannesburg gaan deelneem. Baie sterkte!

Page 3: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

3

3

NB: NASKOOLSENTRUMS GESLUIT

Beide naskoolsentrums (Wouwtjie-naskool én

Pre-primêr-naskoolsentrum) sal gesluit wees op

die skoolvakansiedag, Vrydag, 25 September.

Page 4: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

4

4

Wouwtjie Kunstefees

LW: Let asb. op die veranderinge wat gemaak is ten

opsigte van die Gala-aand

BELANGRIKE DATUMS:

Di. 1 September : Inhandiging van kunswerke by Juf. Amanda van

Kloëg (K. 29)

Di. 8 September : Musiek (Instrumentaal) - Junior

Wo. 9 September: Musiek (Instrumentaal) - Senior

Do. 10 September: Tafeldek en blommerangskik - Senior

Vry. 11 September: Tafeldek en blommerangskik - Junior

Ma. 14 September: Drama - Junior

Di. 15 September: Drama - Senior

Wo. 16 September: Dans - Junior

Do. 17 September: Dans - Senior

Vry. 18 September: Kuns (LW: deelnemers is nie teenwoordig tydens

beoordeling nie)

Ma. 21 September: Sang

Ma. 21 September: Alle kreatiewe skryfwerk word by Juf. Marián

Bakkes ingehandig by K. 30

Di. 22 September: Uitnodigingsbriewe vir gala-aand deelname word

uitgedeel

Ma. 28 September: Junior Gala-aand

Wo. 30 September: Senior Gala-aand

Page 5: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

5

5

Die Voortrekkers (Dirkie Uys Kommando)

Maandag 31 Augustus het ons almal gesamentlike opening om die reëlings rondom die

Voortrekkermonument oorslaap te finaliseer en laaste paar weke se vakansie se spesialisasie

sertifikate te oorhandig.

Vrydag 4 September nooi ons die ouers uit om die Inlywingseremonie van al ons nuwe

maats by die Voortrekkermonument by te woon. Die inlywingseremonie begin om 18:00. Na

die seremonie is die ouers welkom om ‘n vleisie te braai en lekker saam te kuier. Ons het ‘n

oorslaap by die Voortrekkermonument vir die kinders gereël. Elke spanoffisier is

verantwoordelik vir sy eie span se aktiwiteite en etes.

Aandag alle Gr6 & Gr7 Voortrekkers. Saterdagaand 5 September is ons kommando se

jaarlikse Verkennernagmars. Julle word uitgenooi om dit by te woon. So kry julle ‘n voorsmakie

van Verkenneropwinding. Inligting by spanoffisier beskikbaar

Is jy moeg na ‘n lang dag se werk en nou moet jy nog voor die kospotte gaan staan? Ons het die

oplossing! Maandagmiddag 7 September word daar Vinger-lek-lekker Prego rolle by die

spansentrum verkoop teen R25. Bestellings moet voor 4 September geplaas word by

0827864602. Gelde moet verkieslik vooraf via internet in die kommando-rekening inbetaal word.

Verwysing: Van Voorletter Graad Preggo.

Dinsdag 8 September is dit weer sulke tyd! Kom ondersteun Dirkie Uys se

fondsinsamelings aand by Phoenix Spur in Brooklyn Mall. Bring die hele

familie, vriende en bure en kom eet tussen 18:00 en 21:00 by Phoenix Spur. ‘n

Persentasie van die aand se inkomste word aan Dirkie Uys kommando uitbetaal.

Die hoogtepunt van jou PD-jare is Voorslagkamp einde Gr. 7. Al die Gr. 7’s

van Transvaal kamp dan vir ‘n naweek saam. Sterkte aan al ons Graad 7’s wat

18-20 September die Voorslagkamp bywoon. Venterskroonkamp se inskrywings

sluit 31 Augustus. Vorie-groete. Vir enige navrae kontak asb. Susan de Bruin by

([email protected] / 082 786 4602)

Aktiwiteit

Datum

Prys

Sluitings-

datum

Gr 1 Gr 2 Gr 3 Gr 4 Gr 5 Gr 6 Gr 7

Rietvallei Fietsry

11-12 Sep

R110-R135

31 Aug Fietsry Fiets-kunde

Voorslagkamp vir gr 7. 18-20 September. STERKTE!!

Venters-kroon

2-6 Okt

R580 31 Aug

Jnr Kok

Veldkook

Spoorkennis

Toeka

Gasheer

Plantekennis

Vasbyt

Toewerk

Boeresport

Weerkennis

Spoorsny

Kommunikasi

e

Avontuur-

kamp

Dirkie Uys – oorslaap by die Voortrekkermonument. Vrydag 4 September 2015. Kontak spanoffisier vir meer inligting

Page 6: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

6

6

Al die kinders wat tydens die BL-verkiesing in Maart hulle gratis fliekkaartjie ontvang het, kan Dinsdag, 1 September, in die skoolsaal gratis hul beloning kom geniet! Jou fliekkaartjie moet by die deur gewys word.

Tyd: 18:00 - 19:30

Daar sal koeldrank en versnaperings te koop wees! Indien enige iemand anders ook wil kom saam fliek, is julle welkom! Ingang : R20

Naam Instansie Kategorie Simbool Leshan Curlewis Pierneef English Poetry A++ Afd. Wenner Pierneef Redenaars Beste Redenaar Taryn van den Berg Pierneef Gedramatiseerde poësie A+

Pierneef Toesprake A++ Afd wenner Pierneef Prosa: Gedramatideerde A++ Afd wenner Pierneef Prosa A++ Afd wenner Rudo van Diemen Pierneef English Poetry A++ Afd. Wenner Hugo Uys Pierneef Gedrramatiseerde Prosa Afdelingwenner

Mia Fourie Pierneef English Dramatised Prose

A++ Primary School Winner

Lindy Grobbelaar Pierneef English Prose Primary School Winner Ethel Coetzee UNISA Musiekteorie Distinction

Kristie Güldenpfennig UNISA Musiekteorie Distinction

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae.

Page 7: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

7

7

Page 8: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

8

8

Pre-primêr

Oulike sê-goed:

Vermaak (Pikkewynklas): “Juffrou, weet jy hoekom is die lewe so

moeilik? Want Adam en Eva was so stout!”

SOMERSDRAG

Let wel: Leerders mag hul Somerskooldrag vanaf

Maandag, 31 Augustus dra.

Page 9: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

9

9

RUITERSPORT

Baie geluk aan die volgende ruiters wat Gauteng-kleure verwerf het:

Lucia Pretorius – Dressage, Jani Olivier – Dressage, Prix Caprelli, Mila de Muelenaere – Prix Caprelli, Dressage, Performance Riding, Claurette Oosthuizen – Equitation, Dressage, Working Riding, Nina Stone – Working Hunter, Performance Riding, Working Riding, Victor Harding – Prix Caprelli, Working Riding, Amory Smith – Performance Riding, Dressage

Hierdie ruiters sal ons Wouwtjies by die Nasionale kampioenskappe van 8 – 10 Oktober 2015 by Misty Meadows Equestrion Centre verteenwoordig.

Baie sterkte aan elkeen!

SWEM

Verpligte Wouwtjie-swempette is beskikbaar by me. Adri Brooks teen R65,00. Handdoeke met geborduurde name is ook beskikbaar.

JUDO

Hartlik geluk aan Leah Venter wat Gauteng-Noord kleure vir Endurance sowel as Gauteng kleure verower het. Welgedaan!

Page 10: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

10

10

Page 11: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

11

11

Page 12: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

12

12

Ultimate upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Bel ons vir jou Kommersiële &

Industriële Eiendomsbehoeftes!

Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia

T 012 345 55 55

[email protected]

www.abacusdivisions.co.za

Jy kan ook in ons Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected] [email protected] Tel: (012) 460 6181

Kom leer lekker lees by Juffrou Marlé Kotzé. Opgelei deur Marita Prinsloo. Ek maak

gebruik van Marita se geïntegreerde lees-

program vir jong lesers in my super sessies!

Navrae: Juf Marlé

0832911130

Rekenaaropleiding in Office 2013

Voel jy oorweldig met nuwe sagteware en die gebruik van die Internet?

Microsoft Office 2013 en Internetgebruik-klasse word by Laerskool Anton van Wouw

aangebied in die middae vir leerders en ouers. Tye:

Maandag, Dinsdag en Donderdag 15:15 tot 16:00

Woensdag: 14:00 tot 14:45

Kontak Ilze van Wyk vir meer inligting: 062 275 7345

Page 13: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

13

13

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers

‘Dry walling’ & Plafonne

Teëlwerk & verfwerk

3D-program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Salomé le Roux Prokureurs Sedert 1998

Spesialiste in Beserings-

eise, Aktevervaardigers en

Notarisse, Egskeidings, Kontrakte

“Ons streef na uitnemendheid”

H.v. Thomas Edisonstraat en 13de

Straat, Thomas Edisonstraat 81, Menlo

Park.

Tel: (012) 346 5227/5606

Epos: [email protected] Epos: [email protected]

VOERTUIGLISENSIES

Hernuwings – Registrasies

Nommerplate

Verander van ander provinsies na Gauteng

CAS 082 431 5073

Jy kan ook in ons Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected] [email protected] Tel: (012) 460 6181

Page 14: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

14

14

23 Oktober

Anton van Wouw Pre-

primêr Afri-Tee

Bespreek gerus ‘n stalletjie by

Simone 012 346 3282

Page 15: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

15

15

Herwinning

Glasherwinning: Ons was Julie nie onder die eerste 5 wenners van die glaskompetisie nie. GROOT ASSEBLIEF help ons met die glasherwinning! Ons was wel Junie derde en Mei tweede. Kom Wouwtjies help ons glasherwin!

Interessante feite: *Amerikaners sal eerder herwin as om te stem. *As kiste begrawe word, word daar sowat 90,272 ton staal ,2,700 ton koper en brons asook oor die 30 miljoen voet harde hout jaarliks begrawe. In Brittanje word daar nou

kiste vervaardig van 100% herwinbare papier. *Plastiese sakke word makliker herwin as papiersakke en gebruik baie minder energie.. *Ongeveer 50 miljoen ton e-herwinning (elektroniese vullis soos selfone en rekenaars) word jaarliks vervaardig dwarsoor die wêreld. ONGEVEER 70% van die e-vullis eindig op in China, waar dit herwin word in gesinswerkswinkels. *Sigaret stompies neem 12 jaar om te dis-integreer.

Lande met die hoogste herwinningsyfers:

Switserland 52%

Australië 49,7%

Duitsland 48%

Nederland 46%

Envirouw-groete

Juf. Anè Friedrich Riana

0825619389 0828823366

[email protected]

Page 16: Nuusbrief 28 - 2015 - wouwtjies.co.zawouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-28-2015.pdf · 2 2 RADIKALE REDENAARSFEES Inskrywings vir die Radikale Redenaarsfees sluit

16

16

bied vaardighede soos: PowerPoint Toesprake, Onvoorbereide Toesprake met

Bronverwysing, Interpersoonlike Kommunikasie en Konflik Hantering, Krea5ewe

Denke en Humor, Kennis oor LyDaal.

Sweef bied Dramaklasse aan ... vir almal wat daarvan hou om die lewe te geniet

terwyl hulle selfvertroue en emosionele intelligensie ontwikkel!

Kontak: Celia van den Berg 082 5655 082

Eindeksamen : 2015 Geen amptelike eksamenrooster vir die eindeksamen is nog van

die Onderwysdepartement ontvang nie. Tot dusver is alle

aanduidings dat die eksamen van 18 November tot 4 Desember

sal duur.

Volledige besonderhede vol later.