nuus - ng moedergemeente mosselbaai · 9/8/2019  · klipkerk kersmark 12 en 13 desember 2019in...

2
GEBEDSLYS Siekes, verswaktes en mense in Ouetehuise; Leanda Louw, kanker (082 301 6222); Franci Swanepoel, kanker (044-690 7442); Tryana Potgieter, behandeling (072-460 3861); Lorraine Halkett, tongkanker (044-690 4897); Wikkie & Alison van Vuuren se skoonseun, Hardus Wilken, kanker (082-825 8443); Annerie Louw, kanker (082-489 7997); Ewald Crause, beroerte (Lizette 082-580 3034); Anton Brits, kanker (Valerie 083 707 3814); Tersia Marais, beroerte, (Mandie 082 451 3543); Ben Badenhorst, rug (074-506 9657); Zenda Mynhardt, heup vervang (044- 691 2000); Muriel Stander, 082-377 5320; Ernst Nieuwoudt, rugoperasie (Magda 084- 581 8280); Gert van der Walt operasie (Amor 073 296 0150); Anita van der Merwe, hospitaal (Gerrit 083 412 6922); Ané Vorster, kanker (ouers Johan en Annamarie van Rensburg - 082-339 9333); Pieter Stander (Alma 073-022 0517); naasbestaandes van Johan Brink (Kitty 084 764 1583) en van oom Danie Schoeman, (skoondogter Ronel 078 358 8350). BEDIENINGE Gebed: Corrie Prinsloo (082 331 1724) en Monica van Niekerk (082 859 8599) Roeping: Lorinda Maritz (083 4405933) Erediens: Carel Kuun (082 335 4864) Diakonie: LibbyYoung (083 759 7815) Familie: Nico Knoetze (083 656 2129) Kleingroepe: Basie Fourie (083-310 0811) Omgee: Elize Barnardt (082 829 8133) Sending: Ena Loubser (082 736 5339) Aksie Sam: Johan Meyer (082 772 5490) Finansies: Cobus Coetzee (082 453 3305) Eiendomme: Lodewyk Coetzee (082 939 0443) Seniors: Johan Swart (081 875 5178) Kommunikasie: Anna-Mari Kruger Gasvryheid: Marisca Nordjé (082 780 2408) Nuwe Lidmate: Amor v/d Walt (073 296 0150) DVK: André Geldenhuys (083 455 7764) NUWE MENSE Baie hartlik welkom in ons Christus-familie! Ontmoet die Nuwe lidmaatbediening na ‘n diens by die Gemeentehuis. Kom geniet ‘n koppie tee/koffie na afloop van die eredienste PREDIKANTE Gerrie: 044 690 5140/084 436 9420 [email protected] Pierrié: 044 690 6797/076 110 4202 [email protected] Henri: 044 691 1393/083 455 6940 [email protected] FINANSIËLE BYDRAES Vir dankoffers & spesiale projek bydraes: NG Kerk Mosselbaai ABSA 2070580023 (Indien jy vir ‘n spesiale projek bydra, gee jou naam en projek by die verwysing.) Vir sendingbydraes: GO NG Kerk Mosselbaai ABSA spaar 9305467263 Takkode: 632 005 CD BESTELLINGS By die deure is Koeverte vir die bestel van CD’s (R20 per CD). Preekopnames is ook op die webwerf beskikbaar. KERKKANTOOR 044 691 2465 Kantoorure : Maan.Vry. 08:00 tot 14:00 & Sondagoggend na die eredienste Admin- en Kommunikasiebeampte: Corné Human E-pos: [email protected] Kassier en Finansies: Esther Prinsloo E-Pos: [email protected] Fasiliteitebestuurder: Org v. Heerden - 083 378 2467 E-pos: [email protected] Musiekleier: Stefanie Keyser 082 499 8274 Jeughulp: Anthonette Erasmus -072 630 2594 08:00 10:00 18:00 SONDAG 8 September 2019 FAMILIENUUS Koelteboomdiens Sonskyndiens Prediker: Markus Pratz Skrif: Mat 25:1-13 Tema: Gelykenisse: 10 meisies Kuierkerk Prediker: Gerrie van Deventer Skrif: 1 Samuel 18-20 Tema: Dawid en Jonatan (oor vriendskap) KATEGESE: Nuuskierige Agies (3jrGr R) 10:00 11:00 Borrelklub (Gr 1-3) 08:50 09:50 Woordweters (Gr 4-6) 09:00 10:00 Gr 7-11 (Kuierkerk) 18:00 19:45 Die Spesiale deurkollekte gaan vandag vir die Sending aan die Melaatses. Die mensdom word al duisende jare deur Melaatsheid geaffekteer. In lande soos Indië, China en Afrika word mense afgesonder deur hulle in melaatse kolonies te plaas. Melaatsheid word deur mense versprei. Dit is nie baie aansteeklik nie. Wêreldmelaatsheidsdag (Leprose Sondag) is in 1954 ingestel om meer bewustheid van melaatsheid te skep. “Jonatan en Dawid het ‘n verbond gesluit omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself” (1 Sam 18:3) OMGEE BEDIENING VERSOEKE Daar is behoefte aan die volgende: Hoërskool Punt Gr. 8 seuns Skoolklere 2020. Kinderklere (seuns vir ‘n 3-4 jariges en dogters 6-7 jariges. Kontak Elize Barnardt 082-829 8133

Upload: others

Post on 29-Dec-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • GEBEDSLYS Siekes, verswaktes en mense in Ouetehuise; Leanda Louw, kanker (082 301 6222); Franci Swanepoel, kanker (044-690 7442); Tryana Potgieter, behandeling (072-460 3861); Lorraine Halkett, tongkanker (044-690 4897); Wikkie & Alison van Vuuren se skoonseun, Hardus Wilken, kanker (082-825 8443); Annerie Louw, kanker (082-489 7997);

    Ewald Crause, beroerte (Lizette 082-580 3034); Anton Brits, kanker (Valerie 083 707 3814); Tersia Marais, beroerte, (Mandie 082 451 3543); Ben Badenhorst, rug (074-506 9657); Zenda Mynhardt, heup vervang (044-691 2000); Muriel Stander, 082-377 5320; Ernst Nieuwoudt, rugoperasie (Magda 084-581 8280); Gert van der Walt operasie (Amor 073 296 0150); Anita van der Merwe, hospitaal (Gerrit 083 412 6922); Ané Vorster, kanker (ouers Johan en Annamarie van Rensburg - 082-339 9333); Pieter Stander (Alma 073-022 0517); naasbestaandes van Johan Brink (Kitty 084 764 1583) en van oom Danie Schoeman, (skoondogter Ronel 078 358 8350).

    BEDIENINGE Gebed: Corrie Prinsloo (082 331 1724) en

    Monica van Niekerk (082 859 8599)

    Roeping: Lorinda Maritz (083 4405933)

    Erediens: Carel Kuun (082 335 4864)

    Diakonie: LibbyYoung (083 759 7815)

    Familie: Nico Knoetze (083 656 2129)

    Kleingroepe: Basie Fourie (083-310 0811)

    Omgee: Elize Barnardt (082 829 8133)

    Sending: Ena Loubser (082 736 5339)

    Aksie Sam: Johan Meyer (082 772 5490)

    Finansies: Cobus Coetzee (082 453 3305)

    Eiendomme: Lodewyk Coetzee

    (082 939 0443)

    Seniors: Johan Swart (081 875 5178)

    Kommunikasie: Anna-Mari Kruger

    Gasvryheid: Marisca Nordjé (082 780 2408)

    Nuwe Lidmate: Amor v/d Walt (073 296 0150)

    DVK: André Geldenhuys (083 455 7764)

    NUWE MENSE

    Baie hartlik welkom in ons Christus-familie!

    Ontmoet die Nuwe lidmaatbediening na ‘n diens by die Gemeentehuis.

    Kom geniet ‘n koppie tee/koffie na afloop van die eredienste

    PREDIKANTE Gerrie: 044 690 5140/084 436 9420

    [email protected]

    Pierrié: 044 690 6797/076 110 4202

    [email protected]

    Henri: 044 691 1393/083 455 6940

    [email protected]

    FINANSIËLE BYDRAES

    Vir dankoffers & spesiale projek bydraes:

    NG Kerk Mosselbaai

    ABSA – 2070580023

    (Indien jy vir ‘n spesiale projek bydra, gee jou

    naam en projek by die verwysing.)

    Vir sendingbydraes:

    GO NG Kerk Mosselbaai

    ABSA spaar – 9305467263

    Takkode: 632 005

    CD BESTELLINGS

    By die deure is Koeverte vir die bestel van CD’s (R20 per CD). Preekopnames is ook op die webwerf beskikbaar.

    SONDAG 7 Julie 2019

    KERKKANTOOR – 044 691 2465 Kantoorure : Maan.– Vry. 08:00 tot 14:00

    & Sondagoggend na die eredienste

    Admin- en Kommunikasiebeampte:

    Corné Human

    E-pos: [email protected]

    Kassier en Finansies:

    Esther Prinsloo

    E-Pos: [email protected]

    Fasiliteitebestuurder:

    Org v. Heerden - 083 378 2467

    E-pos: [email protected]

    Musiekleier: Stefanie Keyser – 082 499 8274

    Jeughulp: Anthonette Erasmus -072 630 2594

    FAMILIENUUS

    08:00 10:00 18:00

    SONDAG 8 September 2019 FAMILIENUUS

    Koelteboomdiens

    Sonskyndiens

    Prediker: Markus Pratz

    Skrif: Mat 25:1-13

    Tema: Gelykenisse: 10 meisies

    Kuierkerk

    Prediker: Gerrie van Deventer

    Skrif: 1 Samuel 18-20

    Tema: Dawid en Jonatan (oor vriendskap)

    KATEGESE: Nuuskierige Agies (3jr–Gr R) 10:00 – 11:00 Borrelklub (Gr 1-3) 08:50 – 09:50 Woordweters (Gr 4-6) 09:00 – 10:00 Gr 7-11 (Kuierkerk) 18:00 – 19:45

    Die Spesiale deurkollekte gaan vandag vir die Sending aan die Melaatses. Die mensdom word al duisende jare deur Melaatsheid geaffekteer. In lande soos Indië, China en Afrika word mense afgesonder deur hulle in melaatse kolonies te plaas. Melaatsheid word deur

    mense versprei. Dit is nie baie aansteeklik nie. Wêreldmelaatsheidsdag (Leprose Sondag) is in

    1954 ingestel om meer bewustheid van melaatsheid te skep.

    “Jonatan en Dawid het ‘n verbond gesluit

    omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself” (1 Sam 18:3)

    OMGEE BEDIENING VERSOEKE Daar is behoefte aan die volgende: Hoërskool Punt Gr. 8 seuns Skoolklere 2020. Kinderklere (seuns vir ‘n 3-4 jariges en dogters 6-7 jariges. Kontak Elize Barnardt 082-829 8133

  • AKTIWITEITE VIR DIE WEEK JY’S GENOOI OM DEEL TE WEES:

    IN FOKUS

    MAANDAG 9 September

    06:30-07:00 Bid saam

    DINSDAG 10 September

    GEEN Vrouebybelstudie

    09:30 Aksie Samaritaan biduur

    18:00 Aksie Samaritaan

    WOENSDAG 11 September

    DONDERDAG 12 September

    24-uur Gebedswag (bid tuis vir ons gemeenskap, SA & wêreld)

    10:00 Senior Bybelstudie

    18:00 Snr Jeugmentors

    VRYDAG 13 September

    06:00 – 07:00 ‘Wild at Heart’ mannegroep

    THABAZIMBI NA MOSSELBAAI

    PELGRIMSTOG FIETSTOER. Vanoggend spring Henri en sy seun Lemar met Pierrie en Thinus vir bystand weg in Thabazimbi. Vir hul eerste skof ry hul 235 km tot in Ventersdorp. Op 15 September arriveer hulle in Mosselbaai vanaf Oudtshoorn na 1400 km met die Potjiekosdag. Henri gaan elke dag ’n kort video plaas op facebook asook ’n kort weergawe van die dag op henrimeyerseblog.

    Kontak asb die kerkkantoor 044 691 2465 indien jy bereid is om ‘n pot te maak genoeg vir 10 persone.

    KLIPKERK KERSMARK

    12 EN 13 DESEMBER 2019 Hierdie afgelope jaar het met so ‘n spoed verby gegaan, dat ‘n mens amper nie kan glo dat die voorbereidings vir die Kersmark alweer op hande is nie. Dit sal die sewende keer wees wat die mark aangebied word, en ons nooi almal wat

    belangstel om by die kerkkantoor (044-691 2465) aan te klop om ‘n stalletjie te bespreek. Die binne-stalletjies is R300 en die buite-stalletjies R250 vir die twee dae. So….. spring aan die werk, gebruik jou talente en kom word deel van hierdie wonderlike Kersmark-familie!! Indien jy kan pannekoek bak, is hierdie een vir jou.

    MOSS-LIEFDE FONDSINSAMELING Kom geniet ‘n vrolike en ontspanne

    BINGO-aand op Vrydag 20 September in die klipkerk. Ons beoog ‘n heerlike aand vir die gesin: vir klein en groot, vir ou gesoute Bingospelers en splinternuwes! En glo dit as jy wil: vir slegs R60 per persoon kry jy 4 Bingokaartjies, ‘n ligte aandete, iets soets saam met ‘n drinkding…en as jy mooi werk, nog ‘n prys ook!! Kom begin die skoolvakansie op ‘n vrolike hoogtepunt! Nooi sommer al jou bure en vriende saam! Kaartjies is beskikbaar by Cornè (kerkkantoor) of by enigeen wat deel is van ons Moss-Liefdegroep. Vir verdere navrae: kontak asb. vir

    Margaret van Zyl (082 909 7727) of vir Mientjie Swart (081 505 5133).

    DROOGTE HULP! Droogte is ‘n harde realiteit en ons plaaslike boeregemeenskap het ons hulp nodig. Ons wil wys ons gee om deur o.a.: 1) Skenkings van 5/10L gebottelde water (asook leë bottels vir hervul): Aflaai plekke by kerk, Hartenbos & Mosselbaai Biblioteek, of Mooiste Jy (Marshstraat). Melani 072-927 4552. 2) Seën vroue met ’n bederf-pakkie. ’n Lysie vir items in voorportaal & sakkies in kantoor. 3) Skenk ’n baal voer of geld daarvoor. Info sal later deurgegee word.

    MANNE MET POTTE Vir die manne met die potte: Die vure sal vanaf 07:00 die oggend af aangesteek word. Ons verskaf die vuur, jy bring die res. Sorg asb dat die potte om 11:30 gereed sal wees om op die tafel te sit sodat mense kan kom inskep.

    POTJIEKOSDAG

    15 SEPTEMBER VANAF 11:30. Kom deel in ons familiefees op Sondag 15 September. Ons vra die manne om die potte om 11:30 gereed te hê. Hierdie jaar vra ons ’n donasie per bord kos ten bate van die fietstoer fonds wat geld insamel vir die mense in Mosambiek wat deur die vloede geraak is asook Israel die sendeling daar. Die dames gaan ook poeding gereed hê wat ook te koop sal wees ten bate van dieselfde projek.

    DAWID BLYSPEL Ons sluit ons reeks oor Dawid se lewe af met ‘n blyspel. Die produksie sal hardloop van 31 Okt. tot 2 Nov. in die Klipkerk. Meld aan by Gemeentehuis – ons benodig hande van stelbou tot kostuums tot eetgoed.

    HUWELIKSNAWEEK NG George Moedergemeente bied ‘n huweliksnaweek aan met Ivy en Alan Sutten. Bespreek vroegtydig u kaartjies @ R 350 per paartjie en R50 per kind vir die huweliksnaweek.

    Program: Vrydag 11 Okt: 17:30 tot 20:00 en Saterdag 12 Okt vanaf 09:30 tot 16:00. Verversings sal bedien word. Kontakpersone: Deriza: 082 590 8464 en Margariet: 083 379 9266

    POTJIEKOS POEDING Al die heerlike poedings wat die afgelope tyd verkoop is, sal eerskomende Sondag weer beskikbaar wees. Sal ALMAL wat kans sien asb. vir ons Sondag poeding saambring kerk toe? Skep sommer vooraf jou poeding in bakkies en bring dit saam kerk toe (kom haal vooraf bakkies by die kerkkantoor indien nodig). Daar sal van vroeg af dames op hul pos wees by die gemeentehuis om dit te ontvang. Hierdie is ons laaste poging om die Mosambiekse fietsyfonds te ondersteun.

    En aan die gemeente sê ons:

    Kom rond ‘n smullekker bord potjiekos af met ‘n heerlike porsie poeding!

    Poedings sal weer eens beskikbaar wees teen R15 per bakkie.

    DOOP Baie hartlik geluk aan doopouers Wikkie en Vicky Nel met die doop van hul dogtertjie, Amelia.

    KERKRAAD: Op die kerkraadsvergadering van 26 Aug is Johan Meyer verkies tot kerkraadslid en as verteenwoordiger van Aksie Samaritaan.

    NAGMAAL: SONDAG 15 SEPTEMBER! Ons sluit die kwartaal af met Nagmaal en die Potjiekos-fees. Dis sommer ’n viering van ons Dawid Blyspel en die verwelkoming van die manne v.d. Pelgrims-fietstoer. Kom vier fees!