nooit te jonk om te begin leer nie - ilifa labantwana · in die brein vinniger as ooit daarna...

1
ie regering bestee meer geld om tronk- voéls gekleed en gevoed te hou as om voorskoolse onderrig aan die land se kleuters te gee. Dit terwyl kleuters seontwikkeling regstreeks verband hou met hul toekomstigebe- roep, inkomste en gesondheid - en hul vermoé om self eendag uit die tronk uit te bly. Baie kenners in vroeëkinderontwikkeling meen die land sit op 'n maatskaplik-ekonomiesetydbom omdat soveel kinders jonger asvyf nie kleuterskool toe gaan nie. Hulle sê die staatkan die geld wat hul- le aan maatskaplik-ekonomieseopheffing bestee baie beter gebruik deur bloot te sorg dat alle voor- skoolsekinders 'n kleuterskool bywoon. Volgens die NasionaleOntwikkelingsplan is die doelwit dat elke Suid-Afrikaanse kind teen 2030 minstens twee jaar lank 'n kleuterskool bywoon voordat hulle die formele skoolstelselbetree. Maar syfers van Statistiek e Suid-Afrika (SSA), wat verlede week uitgereikis, toon dat amper die helfte (49%)van kinders op die ouderdom van drie glad nie 'n kleuterskool bywoon nie. Amper 'n derde (29%)van vierjariges is nie in 'n kleuterskool nie, en meer as een uit tien (13%) van vyf. en sesjarigeswoon nie 'n kleuterskool by nie. Net 'n kwart van kinders onder die ouderdom van seshoor elke dag'n storie by iemand wat dit vir hulle vertel of voorlees. "Die gevolg van swak of geen voorskoolse onder- wys is dat kinders nie die nodige geletterdheid of numeriese vaardighede het wanneer hulle die skool- stelselbetree nie en vinnig uit die stelselval sonder om 'n basiesekwalifikasie te verwerf," sê prof. Eric Atmore, direkteur van die Centre ofEarly Child- hood Development in Kaapstad. "Dit veroorsaak 'n bose kringloop van armoede en ongelykheid. " In die eerste sesjaar vind neurale verbin- dings in die brein vinniger as ooit plaas, en bepaal late- re akademiese vermoëns. Colin Almeleh, uitvoe- rende hoof van Iifa La- bantwana, 'n organisasie wat hulle beywer vir vroeë kinderontwikkeling, sê 'n kind se vermoëns en op- trede op driejarige ouder- dom bepaal die kind se ge- sondheid, akademiese ver- moëns, beroepsvaardig- hede en sosialeuitkomste op die ouderdom van 30. "In die eerste sesjaar vind neurale verbindings in die brein vinniger as ooit daarna plaas. Dié ver- bindings bepaal mense se akademiesevermoëns vir die resvan hul lewe." Atmore sêeen van die grootste redes vir gebrekkige voorskoolseopleiding is 'n tekort aan geld. "Die regering bestee tans minder as 1%van die onderwysbegroting aan vroeë kinderontwik- keling. 'n Kwart van die 30 000 sen- trums vir vroeë kinderontwikkeling word deur die regering gesubsidieer , maar net met R15per kind per dag, mits die kind se ouers 'n gesament- like inkomste van minder as R7 600 'n maand verdien. Hierteen- oor betaal die regering daagliks R400 per gevangene om Suid-Afri- kaansetronke te subsidieer." VolgensAlmeleh vra voorskoolse sentrums tussen R50 en R350 'n maand, juis omdat baie ou- ers nie die skoolfondskan bekostig nie en sukkel om al hul uitgaweste dek sonder behoorlike subsi- dies. Die Pikanini Educare Centre in Wolmer, Pretoria, is een van talle voorskoolse sentrums wat geen sub- sidie van die staatkry nie, maar gratis voorskoolse onderrig aan kinders uit arm gesinne bied. "Ouers hier is in baie gevalle alkoholiste of boe- melaars, wat nie eens die R100 skoolfonds per maand kan bekostig wat ander kleuterskole in die omgewing vra nie. Party van hierdie kinders seou- ers woon onder 'n brug, of die gesin het nie krag- toevoer na hul huis nie," sê Lizal Stander, hoof van 49% van driejariges is nie in 'n kleuterskool nie. Leerlinge aan die Pikanini Educare Centre in Wolmer, Pretoria, wys wat hulle als vanjaar geleer het. Nooit te jonk om te begin leer nie Daar ismeer geldbeskikbaarvir gevangenes asvir kleuters,skryfElaine Swanepoel. 29% van vierjariges is nie in 'n kleuterskool nie. die Pikanini-sentrum in Wolmer. Dié sentrums is 'n inisiatief van die Hanna Charity en Empowerment Foun- dation en is een van sesinstellings in Gauteng en die Wes-Kaap wat gratis on- derrig aan kinders van twee tot vyf jaar bied. Weens 'n tekort aan geld moet die sentrums baie kinders wegwys, met die gevolg dat dié kinders 'n geleentheid op noodsaaklike voorskoolse ontwikkeling verbeur. "Die bywo- ning van lgy vroeékin- O derontwik- van vyf en kelingsen- sesjarigesis nie in 'n Ase kleuterskool nie. baieonge- lyk," sê Al- meleh. Net 57% van drie- tot vyfjariges uit die armste gemeenskappewoon hierdie skoleby, teenoor die 84% uit gegoede huishoudings. "Dit beteken 1miljoen kinders van die armste huishoudings in Suid-Afrika ont- vang nie voorskoolse onderrig nie. Hier- die kinders begin die eerste dag van gr. R met 'n leer-agterstand. " Andrea Vermeulen, bestur ende direk- teur van die Hanna Charity, sêdit kos maandeliks tussen R20 000 en R30 000 per sentrum om in al die kinders se be- hoefteste voorsien. "Omdat ons geen subsidie van die | FOTO:ELIZABETHSEJAKE staatkry nie, is ons totaal afhanklik van skenkings om hierdie kinders te kan help," sê sy. Behalwe om kinders toe te rus met die vaardighede wat hulle nodig het om skool te gaan, gee die Pikanini-sentrums daagliksvir kinders kos en leer hulle ba- siesehigiëne, wat hulle dikwels nie by die huis leer nie. Elrinda Pretorius, hoof van Child Mile- stone Programmes (Chimps) wat Pikani- ni se kurrikulum bestuur, sé kinders sonder voorskoolse opleiding sak vinnig uit op laerskool, omdat onderwysers nie die tyd of hulpbronne het om kinders met 'n agterstand by te staan nie. Die SSAse verslag wys dat 33% van kinders jonger as sesin 'n huis sonder lopende water woon. 65% van kinders in die Oos-Kaap woon in huise sonder lopende water, in Limpopo is dit 54% en in KwaZulu-Natal 43%. Altesame 40% van kinders jonger as seswoon in enkelouer-huishoudings, en 'n derde (34%) se gesinne is afhanklik van staatsubsidies.Ongeveer 21%van kinders het in 2016daagliks 'n maaltyd oorgeslaan. "Dit is duidelik dat wanvoeding op 'n baie jong ouderdom dringend aandag moet geniet. Toegang tot programme vir vroeëkinderontwikkeling moet ook uit- gebrei word," lui die verslag. Almeleh sê die regering moet geld be- ter bestuur. "Só kan gereelde reddingsboeie aan sukkelende staatsinstellingseerder aan- gewend word om 1miljoen kinders se voorskoolseonderrig te subsidieer. "Geld aan kabinetsposte en nuwe kar- re vir parlementslede kan ook beter aan- gewend word." Atmore sêook dit salbydra tot die Suid-Afrikaanse ekonomie as die rege- ring meer belê in voorskoolse onderwys. NNSou jy 'n bydrae tot die Pikanini-sen- trums wil maak, kontak Andrea Vermeu- len by andrea@hannacharity .org of 083 453 0478

Upload: others

Post on 15-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Nooit te jonk om te begin leer nie - Ilifa Labantwana · in die brein vinniger as ooit daarna plaas. Dié ver-bindings bepaal mense se akademiese vermoëns vir die res van hul lewe."

ie regering besteemeer geld om tronk-voéls gekleed en gevoed te hou asomvoorskoolse onderrig aan die land sekleuters te gee.Dit terwyl kleuters seontwikkeling

regstreeks verband hou met hul toekomstigebe-roep, inkomste en gesondheid - en hul vermoé omself eendaguit die tronk uit te bly.

Baie kenners in vroeëkinderontwikkeling meendie land sit op 'n maatskaplik-ekonomiesetydbomomdat soveel kinders jonger asvyf nie kleuterskooltoe gaan nie. Hulle sê die staatkan die geld wat hul-le aan maatskaplik-ekonomieseopheffing besteebaie beter gebruik deur bloot te sorg dat alle voor-skoolsekinders 'n kleuterskool bywoon.Volgens die NasionaleOntwikkelingsplan is die

doelwit dat elke Suid-Afrikaansekind teen 2030minstens twee jaar lank 'n kleuterskool bywoonvoordat hulle die formele skoolstelselbetree.

Maar syfers van Statistiek e Suid-Afrika (SSA), watverlede week uitgereikis, toon dat amper die helfte(49%) van kinders op die ouderdom van drie gladnie 'n kleuterskool bywoon nie.Amper 'n derde (29%) van vierjariges is nie in 'n

kleuterskool nie, en meer as een uit tien (13%) vanvyf. en sesjarigeswoon nie 'n kleuterskool by nie.

Net 'n kwart van kinders onder die ouderdomvan seshoor elke dag 'n storie by iemand wat dit virhulle vertel of voorlees.

"Die gevolg van swak of geen voorskoolse onder-wys is dat kinders nie die nodige geletterdheid ofnumeriese vaardighede het wanneer hulle die skool-stelselbetree nie en vinnig uit die stelselval sonderom 'n basiesekwalifikasie te verwerf," sêprof. EricAtmore, direkteur van die Centre of Early Child-hood Development in Kaapstad.

"Dit veroorsaak 'n bose kringloop van armoedeen ongelykheid."

In die eerstesesjaar vindneurale verbin-dings in diebrein vinnigeras ooit plaas,en bepaal late-re akademiesevermoëns.

Colin Almeleh, uitvoe-rende hoof van Iifa La-bantwana, 'n organisasiewat hulle beywer vir vroeëkinderontwikkeling, sê 'nkind severmoëns en op-trede op driejarige ouder-dom bepaal die kind sege-sondheid, akademiese ver-moëns, beroepsvaardig-hede en sosialeuitkomsteop die ouderdom van 30.

"In die eerste sesjaarvind neurale verbindingsin die brein vinniger asooit daarna plaas. Dié ver-bindings bepaal mense seakademiesevermoëns virdie res van hul lewe."Atmore sê een van die

grootste redes vir gebrekkige voorskoolse opleidingis 'n tekort aan geld.

"Die regering bestee tans minder as1%van dieonderwysbegroting aan vroeë kinderontwik-keling. 'n Kwart van die 30 000 sen-trums vir vroeë kinderontwikkelingword deur die regering gesubsidieer,maar net met R15per kind per dag,mits die kind seouers 'n gesament-like inkomste van minder asR7 600 'n maand verdien. Hierteen-oor betaal die regering daagliksR400 per gevangene om Suid-Afri-kaansetronke te subsidieer."VolgensAlmeleh vra voorskoolse sentrums

tussenR50 en R350 'n maand, juis omdat baie ou-ers nie die skoolfondskan bekostig nie en sukkelom al hul uitgaweste dek sonder behoorlike subsi-dies.

Die Pikanini Educare Centre in Wolmer, Pretoria,is een van talle voorskoolse sentrums wat geen sub-sidie van die staatkry nie, maar gratis voorskoolseonderrig aan kinders uit arm gesinne bied.

"Ouers hier is in baie gevalle alkoholiste of boe-melaars, wat nie eens die R100 skoolfondspermaand kan bekostigwat ander kleuterskole in dieomgewing vra nie. Party van hierdie kinders seou-ers woon onder 'n brug, of die gesin het nie krag-toevoer na hul huis nie," sê Lizal Stander, hoof van

49%van driejariges is niein 'n kleuterskool nie.

Leerlinge aan die Pikanini Educare Centre in Wolmer, Pretoria, wys wat hulle als vanjaar geleer het.

Nooit te jonkom te beginleer nie

Daar ismeergeldbeskikbaarvir gevangenesasvir kleuters,skryfElaine Swanepoel.

29%van vierjariges is niein 'n kleuterskool nie.

die Pikanini-sentrum in Wolmer.Dié sentrums is 'n inisiatief van die

Hanna Charity en Empowerment Foun-dation en is een van sesinstellings inGauteng en die Wes-Kaap wat gratis on-derrig aan kinders van twee tot vyf jaarbied.Weens 'n tekort aan geld moet die

sentrums baie kinders wegwys, met diegevolg dat dié kinders 'n geleentheid opnoodsaaklike voorskoolse ontwikkelingverbeur.

"Die bywo-ning van

lgy vroeékin-O derontwik-

van vyf en kelingsen-sesjarigesis nie in 'n Asekleuterskool nie. baieonge-

lyk," sê Al-meleh.Net 57% van

drie- tot vyfjariges uitdie armstegemeenskappewoon hierdieskoleby, teenoor die 84% uit gegoedehuishoudings.

"Dit beteken 1miljoen kinders van diearmste huishoudings in Suid-Afrika ont-vang nie voorskoolse onderrig nie. Hier-die kinders begin die eerste dagvangr. R met 'n leer-agterstand."

Andrea Vermeulen, besturende direk-teur van die Hanna Charity, sê dit kosmaandeliks tussenR20 000 en R30 000per sentrum om in al die kinders sebe-hoefteste voorsien.

"Omdat ons geen subsidie van die

| FOTO:ELIZABETHSEJAKE

staatkry nie, is ons totaal afhanklik vanskenkings om hierdie kinders te kanhelp," sê sy.

Behalwe om kinders toe te rus metdie vaardighede wat hulle nodig het omskool te gaan, gee die Pikanini-sentrumsdaagliksvir kinders kos en leer hulle ba-siesehigiëne, wat hulle dikwels nie bydie huis leer nie.

Elrinda Pretorius, hoof van Child Mile-stone Programmes (Chimps) wat Pikani-ni se kurrikulum bestuur, sé kinderssonder voorskoolse opleiding sak vinniguit op laerskool, omdat onderwysers niedie tyd of hulpbronne het om kindersmet 'n agterstandby te staannie.

Die SSAseverslag wys dat 33% vankinders jonger assesin 'n huis sonderlopende water woon. 65% van kindersin die Oos-Kaapwoon in huise sonderlopende water, in Limpopo is dit 54% enin KwaZulu-Natal 43%.Altesame40% van kinders jonger as

seswoon in enkelouer-huishoudings, en'n derde (34%) se gesinne is afhanklikvan staatsubsidies.Ongeveer 21%vankinders het in 2016daagliks 'n maaltydoorgeslaan.

"Dit is duidelik dat wanvoeding op 'nbaie jong ouderdom dringend aandagmoet geniet. Toegang tot programme virvroeëkinderontwikkeling moet ook uit-gebrei word," lui die verslag.

Almeleh sê die regering moet geld be-ter bestuur.

"Só kan gereelde reddingsboeie aansukkelende staatsinstellingseerder aan-gewend word om 1miljoen kinders sevoorskoolse onderrig te subsidieer.

"Geld aan kabinetsposteen nuwe kar-re vir parlementslede kan ook beter aan-gewend word."

Atmore sêook dit salbydra tot dieSuid-Afrikaanseekonomie as die rege-ring meer belê in voorskoolse onderwys.NNSou jy 'n bydrae tot die Pikanini-sen-trums wil maak, kontak Andrea Vermeu-len by andrea@hannacharity .org of 083453 0478