natuurwetenskap sat og finaal - western cape...in die oostelike neerslae vanaf mpumalanga suidwaarts...
TRANSCRIPT
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids Bladsy 1 van 34
GEMEENSKAPLIKE ASSESSERINGSTAAK
STANDAARD ASSESSERINGSTAAK (SAT)
Afdeling A
GRAAD 9 – 2009
NATUURWETENSKAP
(Onderwysersgids)
Inhoud: Demokrasie
���� Punte: 120
���� Getal bladsye: 34
Tema: Demokrasie
Fokus: Mynbou
� Tyd: 5 ure
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids Bladsy 2 van 34
INHOUDSOPGAWE
TEMA BLADSY
NO. TYD PUNTE
LEERLINGUITKOMSTE EN ASSESSERINGS-
STANDAARDE GEDEK
MOEILIKHEIDS-GRAAD
(Bloom se taksonomie)
WETENSKAPLIKE KENNISSTRANDS
Inleiding 4 – 5 20 min.
TAAK 1: ENERGIE 180 min. 46
Aktiwiteit 1 6 10 LU 2 – AS 2, 4 LU 3 – AS 2
Kennis Begrip
Planeet aarde en daarna Energie en verandering
Aktiwiteit 2 7 – 8 6 LU 2 – AS 2 Kennis Energie en verandering
Aktiwiteit 3 8 – 11 10 LU 2 – AS 1, 2, 4 Kennis Begrip Sintese
Planeet aarde en daarna Energie en verandering Lewe en lewendig Materie en materiale
Aktiwiteit 4 12 – 13 20 LU 1 – AS 1, 2, 3
LU 2 – AS 1, 2, 3, 4 LU 3 – AS 1, 2
Kennis Begrip
Toepassing Analise
Sintese Evaluasie
Planeet aarde en daarna Energie en verandering Materie en materiale
TAAK 2: MINERALE 10 min. 8
Aktiwiteit 5 13 – 14 8 LU 2 – AS 1 LU 3 – AS 2
Kennis Begrip Sintese
Energie en verandering Materie en materiale
TAAK 3: OMGEWING 40 min. 13
Aktiwiteit 6 14 – 16 13 LU 2 – AS 1 Kennis Begrip Analise
Lewe en lewendig Materie en materiale
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids Bladsy 3 van 34
TAAK 4: GASSE 20 min. 10
Aktiwiteit 7 16 – 17 10 LU 2 – AS 1, 2, 3, 4
Kennis Begrip
Toepassing Analise Sintese
Planeet aarde en daarna Lewe en lewendig Materie en materiale
TAAK 5: MYNBOU 60 min. 31
Aktiwiteit 8 18 – 19 13 LU 2 – AS 2, 3 Begrip Analise
Planeet aarde en daarna Energie en verandering Materie en materiale
Aktiwiteit 9 20 – 22 18 LU 2 – AS 1, 2, 3, 4
LU 3 – AS 2
Begrip Toepassing
Analise Sintese Evaluasie
Planeet aarde en daarna Materie en materiale
TAAK 6: SIEKTES
60 min. 12
Aktiwiteit 10 22 – 25 12 LU 2 – AS 1, 2
Kennis Begrip
Toepassing Analise
Sintese Evaluasie
Lewe en lewendig Materie en materiale
Aanhangsel 1 26
Aanhangsel 2 27 – 30
Aanhangsel 3 30 – 33
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 4 van 34
INLEIDING
Die mynbou-industrie in Suid-Afrika is al vir meer as 100 jaar operasioneel. Die
kommoditeite wat gemyn word is goud, kool, platinum, chroom en ander. Asbesmynbou
is in die vroeë 1990’s verban, aangesien blootstelling verrykende effekte op gesondheid
het.
Figuur 1: Die opening van die Witwatersrand Hoofrif met die ontdekking van goud in
1886.
Steenkoolmynbou in Suid-Afrika
Suid-Afrika is een van die wêreld se hoof steenkoolprodusente. Dit het drie uigebreide
steenkoolvelde waarvan ongeveer 71% herwinbare reserwes is met ‘n omvang van
ongeveer 50 000 ton.
Suid-Afrika is die derde grootste uitvoerder van steenkool in die wêreld. Na goud is
steenkool die land se grootste bron van inkomste. Suid-Afrika produseer jaarliks
ongeveer 240 miljoen ton steenkool. Slegs ongeveer die helfte van dié steenkool is
egter van uitvoergehalte. Teen die huidige ontginningstempo van steenkool sal die
steenkoolreserwes teen 2050 uitgeput wees. Aangesien dit nie herwinbaar is nie, is dit
dus ‘n beperkte bron.
Steenkoolreserwes word gevind in die Karoo rotse van Mpumalanga, Vrystaat en Noord-
KwaZulu-Natal. Die steenkoolmyne is geleë naby die dorpe Secunda, Ermelo en
Witbank. Meeste van die land se steenkool word uitgevoer langs die KwaZulu-Natal
kus.
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 5 van 34
Eskom gebruik groot hoeveelhede steenkool om elektriese energie by die kragstasies
van Ermelo en Witbank op te wek. Iscor benodig steenkool vir hul ystersmeltaanlegte.
Sasol het chemiese metodes ontwikkel om steenkool (koolstof) om te skakel na die
(koolwaterstof).
Fossiele in Suid-Afrika
Ongeveer 280 miljoen jaar gelede het riviere wat van die berge af vloei na die noorde en
westekant van die Wes-Kaap sediment gedeponeer wat ‘n paar kilometer dik is. Vandag
kom soortgelyke sediment voor in die Kaapse plooiberge as fyn tekstuurde skalie
bekend as die Bokkeveldgroeprotse. Hulle bevat klein gefossileerde seediertjies bekend
as trilobiete.
Tussen 300 en 160 miljoen jaar gelede is die rotse van die Karoo neergelê in vier fases:
Dwyka, Ecca, Beaufort en Stormberg. Die Dwyka-rotse is die oudste en is gedeponeer
vanaf antieke yslae. Ecca-rotse bestaan uit sand en slik en bevat groot hoeveelhede
plantfossiele. In die oostelike neerslae vanaf Mpumalanga suidwaarts tot by KwaZulu-
Natal is plante vasgevang in antieke moerasse. Hulle is vasgevang in klam, luglose
omstandighede en het derhalwe nie ontbind nie, maar steenkool gevorm. Al die energie
wat die plante oorspronklik vanaf die son ontvang het is behoue as chemiese potensiële
energie in die steenkool.
Soos miljoene jare verloop het is die potensiële steenkoolvelde van Suid-Afrika deur ‘n
ander fase van sediment bekend as Beaufort-rotse bedek. Hierdie het voortbestaan
deur die tydperk van reptiele en amfibieë: dinosourus-tydperk. Baie gefossileerde bene
van hierdie diere is gevind in die Cradock na Graaf-Reinet area.
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 6 van 34
Individueel
Aktiwiteit 1: Vergelyk windkrag en steenkoolkragstasies
Van die sinne hieronder beskryf elektrisiteit vanaf steenkoolkragstasies en die ander
beskryf elektrisiteit vanaf windkrag. Trek twee kolomme, een vir steenkoolkragstasies
en die ander vir windkrag.
1.1 Skryf die volgende sinne in die korrekte kolom as antwoord op die vrae.
Figuur 2: Steenkoolkragstasie
• Dit veroorsaak lugbesoedeling �
• Energie gaan verlore in die vorm van
hitte�
• Gebruik nie-herwinbare energiebronne �
• Produseer elektrisiteit die heeltyd �
• Produseer groot hoeveelhede
elektrisiteit�
Figuur 3: Windkrag
• Veroorsaak nie lugbesoedeling nie �
• Gebruik herwinbare energiebronne�
• Produseer relatief klein hoeveelhede
elektrisiteit �
• Hitte-energie gaan nie verlore nie �
• Produseer nie elektrisiteit die heeltyd nie �
[10]
Taak: Energie
1 � Minute: 120 �Punte: 46
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 7 van 34
Getal stasies in Suid-Afrika
0
2
4
6
8
10
12
Steenkoolaangedrewe stasies
Kernkragstasies Gasstoomketel- stasies
Konvensionele hidro-elektriese
kragstasies
Hidro-elektriese bergingstasies
Gebergde steenkool
kragstasies
Tipe kragstasie
Geta
l S
tasie
s
Individueel
Aktiwiteit 2: Kragstasies in Suid-Afrika
2.1 Staafgrafiek
� vir opskrif (enige toepaslike opskrif)
� toepaslike verband tussen grafiek en getalle
� Byskrifte van stawe, x-as en y-as (3)
2.2 – 2.3
No. Tipe kragstasie Getal
kragstasies
Hoeveelheid elektrisiteit opgewek in mega watts
(MW)
Persentasie
1. Konvensionele hidro-elektrisiese kragstasies
6 600 MW
2. Gasturbine kragstasies 2 342 MW
3. Hidro-elektriese opbergstasies
2 1 400 MW
4. Gebergde steenkoolaangedrewe kragstasies
3 3 800 MW
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 8 van 34
5. Kernkragstasies 1 1 930 MW
6. Steenkoolaangedrewe kragstasies
10 34 532 MW 81,1% ��
7. 42 604 MW �
Tabel 1: Getal en tipes kragstasies in Suid-Afrika
Puntetoekenning:
Korrekte antwoorde (3 punte soos aangetoon)
Bewerkings/berekeninge (3 punte) [6]
Groep
Aktiwiteit 3: ‘n Fossielbrandstof storie op ‘n plakkaat
Leerders gebruik die fossielbrandstofkaarte in AANHANGSEL 1.
Die plakkaat word gemerk uit ‘n punt van 10
���� Relevansie van die prentjies in die storie
���� Relevansie van addisionele teks (eie woorde) om die storie te vertel
�� Netheid en duidelikheid van die plakkaat
[10]
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 9 van 34
VOORBEELD VAN ‘N PLAKKAAT
KAART 1: Groen plante vervaardig voedsel (hoofsaaklik stysel) vanuit CO2, H2O deur ligenergie vanaf die son te gebruik. ENIGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS:
KAART 2: Wanneer plante sterf bevat hulle steeds atome van koolstof, waterstof en suurstof.
ENIGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS:
KAART 3: Net soos landplante vervaardig seeplante ook voedsel deur ligenergie te gebruik. Die voedsel bevat koolstof, suurstof en waterstof. ENGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS:
Basiese Fotosintese
Suurstof
Koolstofdioksie
Energie
seeys
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 10 van 34
KAART 7: Fossielbrandstowwe wat bestaan uit waterstof en koolstof word
koolwaterstof genome. Natuurlike gas word gewoonlik gevind boo lie neerslae
en is ‘n verbinding wat hoofsaaklik gevorm word uit metaan(CH4). ENIGE ADDISIONELE TEKS:
KAART 5: Soos die plante ontbind word meeste van die suurstof in die atmosfeer vrygelaat sodat slegs die koolstof en waterstof agterbly.
ENIGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS:
KAART 6: Oor tyd veroorsaak hitte en druk dat koolstof en waterstof verbind om fossielbrandstofverbindings soos olie en gas te vorm.
ENIGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS:
KAAR T 4: Toe plante miljoene jare
gelede gesterf het is hulle op die
seebodem begrawe bedek deur lae
modder en slik van die oseane.
ENIGE RELEVANTE ADDISIONELE TEKS
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 11 van 34
KAART 8: Fossielbrandstof stel nes enige ander brandstof hul energie vry in die vorm
van hitte wanneer hulle verbrand. Ons gebruik fossielbrandstof om ons huise te
verwarm en elektrisiteit te produseer.
Prentjies verkry vanaf:
1. http://grapevine.net.au/~grunwald/une/KLAs/science/irrigation-photosynthesis.gif
2. http://www.pauldavid.co.uk/images/DeadWood.jpg
3. http://oceanworld.tamu.edu/students/forams/images/arctic_marine_food_web_90.jpg
4. http://www.creationresearch.net/research/Jurassic-Ark-June08/Arizona-log-1.jpg
5. http://www.isleofwighttouristguide.com/Articles/fossil%203.jpg
6. http://media-2.web.britannica.com/eb-media/41/91641-004-842864B7.jpg
7. http://images.google.co.za/imgres?imgurl=http://bp2.blogger.com/_5rb8OzBF17U/Rd
YmQODuglI/AAAAAAAAAAk/YY2s5I7AvyI/s320/Carbon%2BCycle.jpg&imgrefurl=htt
p://thethoughtsontheworld.blogspot.com/2007_02_01_archive.html&usg=__BibrrED_
a7xcreybxImPWi3KRA8=&h=320&w=320&sz=22&hl=en&start=47&tbnid=y_tCCVp4i
XZb_M:&tbnh=118&tbnw=118&prev=/images%3Fq%3Dfossil%2Bfuel%26start%3D4
2%26gbv%3D2%26ndsp%3D21%26hl%3Den%26sa%3DN
KAART 9: Wanneer ons fossielbrandstof verbrand verbind die gestoorde koolwaterstowwe met suurstof om CO2 (koolstofdioksied) te vorm. Hierdie koolstofdioksied word deur skoorstene in die lug vrygestel. Te veel CO2 in die atmosfeer lei tot die kweekhuiseffek. ENIGE ADDISIONELE TEKS:
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 12 van 34
Groep
Aktiwiteit 4: Identifiseer ‘n gebied met die sterkste wind op die skoolterrein
Figuur 4: Windmeter gemaak van papierglasies
Bron: http://www.leslietryon.com/science/anemometer.gif
In this activity learners will work as a class, in smaller group and then finish as a
class.
Kategorie Punte toewysing Punte
Bou ‘n werkende windsnelheidsaanwyser
• Die apparaat word nie deur die wind omgewaai nie
• Die apparaat draai maklik - geen wrywing • Glasies is stewig en bestendig • ENIGE ANDER RELEVANTE ASPEK
6
Rekordeer alle lesings akkuraat
• Leerlinge kan vooraf ‘n betroubare stelsel om die data te rekordeer beskryf bv.: - akkurate observasies van die anemometer - wie is verantwoordelik vir watter rekordering - noodsaaklike apparaat, gereedskap en
tegnieke vir rekordering • Data word op so ‘n wyse gerekordeer dat dit
sinvol is vir enige iemand • ENIGE ANDER RELEVANTE ASPEK
5
Akkurate berekenings van gemiddelde windsnelheid wat lei tot die algehele windsnelheid
• Data word gemanipuleer om sin te maak • Relevante berekeninge is akkuraat gedoen • ‘n Algemene standpunt t.o.v. wind word
gemaak uit die berekeninge • ENIGE ANDER RELEVANTE ASPEK
4
Neem lesings op die aanbevole aantal kere per dag (oggend, middag en namiddag vir 3 dae)
• Neem lesings op aanbevole intervalle • ENIGE ANDER RELEVANTE ASPEK
2
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 13 van 34
KLAS: finale sortering en plotting van die areas met die hoogste windsnelheid en maak ‘n gevolgtrekking waar is die beste plek vir die oprigting van ‘n windturbine
• Vermoë van die klas om sistematies ‘n gevolgtrekking te maak gegrond op die rekordering en berekeninge van elke groep bv.: - Interpreteer sekere lesings - Rangskik die lesings aan die hand van
sekere kriteria - ENIGE ANDER RELEVANTE ASPEK
3
[20]
Pare
Aktiwiteit 5
5.1 E (1)
5.2 Om roes, korrosie en oksidasie te voorkom (ENIGE EEN) (1)
5.3 Drie van die chemiese reaksie wat in die smeltoond plaasvind is as volg:
Fase 1: C + O2 � CO2
Koolstof / kooks reageer met suurstof in die lug en koolstofdioksied (gas) te vorm.
(� korrekte reaktante; � korrekte produkte – fout aan enige kant GEEN
punte) (2)
Fase 2: C + CO2 � 2CO
Koolstofdioksied reageer met kooks/steelkool/koolstof om koolstofmonoksied (CO)
te vorm.
� Minute: 62 �Punte: 8 2 Taak:
Minerale
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 14 van 34
(� korrekte reaktante; � korrekte produkte – fout aan enige kant GEEN
punte) (2)
Fase 3: Fe2O3 + 3CO � 2Fe + 3CO2
Die ysteroksied (Fe2O3) reageer met koolstofmonoksied om yster (Fe) en
koolstofdioksied (CO2) te vorm (� korrekte reaktante; � korrekte produkte
– foute aan enige kant GEEN punte (2)
[8]
Individual
Aktiwiteit 6
6.1 Olifantsrivier / Kruger Nasionale Park / Loskopdam (ENIGE EEN) (1)
6.2
• Myne naby die rivier kan hulle afval in die rivier stort�
• Afval in die rivier het krokodille oor ‘n periode van tyd geaffekteer �
• Afval in die rivier kan deur visse geëet word, wat deur krokodille geëet word �
wat kan veroorsaak dat oor ‘n periode van tyd sal klein dosisse gif ophoop
tot gevaarlike vlakke omdat dit in die vet van krokodille en visse geberg word,
wat vir die diere oor ‘n tydperk ‘n probleem word want dit veroorsaak dat hulle
siek word. (2)
6.3
• Mynbou veroorsaak die vorming van afval of afvalwater wat skadelik is vir
lewende organismes. �
Indien mynmaatskappye nie op veilige maniere van hul afval en afvalwater
ontslae raak nie, en afsien van die gebruik van kortpaaie wat toelaat dat
afvalwater in nabygeleë riviere invloei, sal die rivierwater besoedel word. �
� Minute: 20 �Punte: 13 3 Taak:
Omgewing
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 15 van 34
• Organismes wat die rivierwater drink, versamel die gif wat oor ‘n tydperk in
klein dosisse ingeneem word, wanneer die gifvlakke gevaarlike vlakke bereik
begin hulle die skadelike effekte toon. �
• Baie van hierdie chemikalieë word in die dier se vetreserwes geberg.
• Die verharding van vet weerhou die dier eindelik daarvan om vinnig en rats te
beweeg. �
• Gevolglik bereik hulle ‘n stadium waar hulle nie vinnig genoeg kan beweeg om
hul kos te vang nie, derhalwe lei hul honger en word swak wat eindelik
aanleiding gee tot hul dood.� (ENIGE DRIE) (3)
6.4 Pansteatitis (1)
6.5 Mense word as volg geaffekteer:
• hulle drink besoedelde water uit dié rivier �
• hulle eet vis vanuit dié besoedelde water van die rivier �
• hulle eet krokodilvleis wat hulle uit die rivier gevang het� (ENIGE TWEE)(2)
6.6 Lugbesoedeling is skadelik vir mense op die volgende wyses::
• Veroorsaak direk respiratoriese probleme wanneer mense besoedelde lug
inasem. �
• Veroorsaak indirek aardverwarming, wat veroorsaak dat weerpatrone verander
wat lei tot swak oeste of skade aan oeste a.g.v. droogtes of vloede wat
aanleiding gee dat mense honger ly en swaar kry. �
• Veroorsaak rookmis wat sigbaarheid verminder en aanleiding gee tot baie
padongelukke. �
• Rookmis gevolg deur reën veroorsaak ook dat grond se suurvlakke styg en
derhalwe nie geskik is vir die verbouing van sekere gewasse nie. (ENIGE
TWEE) � (2)
Waterbesoedeling is skadelik vir mense op die volgende wyse:
• Dit kan water vergiftig/nie bruikbaar maak vir menslike gebruik nie/die water
onaanvaarbaar vuil en stink maak/sout maak ens. �
• Alhoewel besoedelde water nie sleg kan voorkom nie bevat dit opgeloste
stowwe wat skadelik is vir mense (en diere) wanneer genoegsame
hoeveelhede ingeneem word. �
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 16 van 34
• Besoedelde water kan net soos “goeie” water lyk, maar die opgeloste
onsuiwerhede mag ‘n gesondheidsrisiko inhou wanneer mense dit oor ‘n lang
tydperk inneem, wat kan aanleiding gee tot siektes/ongesteldhede soos by die
krokodille. �
• Mense wat vis en ander produkte vanuit die besoedelde water eet, neem meer
van hierdie skadelike stowwe in en verkry hierdie gif vinniger. (ENIGE TWEE)�
[13]
Individueel
Aktiwiteit 7
7.1 Tabuleer met ‘n lys en hoeveelheid gasse vir elke tenk:
Gas Volume per gas in liters
Stikstof (N2) Ongeveer 7,8 liters �
Suurstof (O2) Ongeveer 2,1 liters �
Koolstofdioksied (CO2) Ongeveer 0,004 liters �
Totale volume Ongeveer 10 liters ��
(5)
7.2
• Om sover moontlik dieselfde te wees as die aarde se atmosfeer�
• Die verhouding van die mengsel in die atmosfeer is ideaal vir maklike en
gesonde asemhaling�
• Hierdie verhouding verhoed dat suurstof die respiratoriese sisteem brand �
� Minute: 15 �Punte: 10 4 Taak:
Gasse
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 17 van 34
• Stikstof verdun die ander gasse in die atmosfeer en voorkom dus so hulle
skadelike uitwerking � (ENIGE TWEE) (2)
7.3
Die belangrikste en enigste funksie van suurstof in die menslike liggaam (en
meeste diere) is die oksidasie van kos, met die gevolglike vrystelling van
energie wat benodig word vir verskillende belangrike lewensprosesse in
diere. � (1)
7.4
• Stikstof wat ‘n nie-reaktiewe gas in die atmosfeer is, verdun die suurstof
in die lug. Sodoende word soortgelyke lug deur die duiker ingeasem, as
waaraan hy gewoond is in die atmosfeer onder normale toestande (of
soortgelyke idee). �
• Dit voorkom die gebruik van suurstof vir die vrystelling van energie
deur die liggaam van die duiker. Die suiwer onverdunde suurstof sal
veroorsaak dat die duiker sy energie vinnig opgebruik. Hy sal baie
vinniger moeg word as wanneer hy in normale lug asem haal. �
(ENIGE EEN) (1)
7.5 Longe (1)
[10]
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 18 van 34
Individueel
Aktiwiteit 8
Jaar Produksie Plaaslike verkope Uitvoerverkope Totale verkope
1985 175 714 kilo tonnes R 125 178 000 R 46 744 000 R 171 922 000
1990 174 974 kilo tonnes R 135 795 000 R 49 625 000 R 185 420 000
1995 205 639 kilo tonnes R 146 030 000 R 59 676 000 R 205 706 000
2000 224 907 kilo tonnes R 155 532 000 R 69 955 000 R 225 487 000
2005 244 988 kilo tonnes R 173 437 000 R 71 442 000 R 244 879 000
Tabel 4: Produksie en verkope van steenkool in Suid-Afrika
8.1 Dit het toegeneem (1)
8.2 Dit het toegeneem met R24 698 000 (1)
8.3 (a) Suid-Afrika het meer steenkool plaaslik verkoop. (1)
(b) Steenkoolproduksie tussen 1985 en 2005 het toegeneem met 69 274
kiloton. (1)
8.4
• Een moontlike rede is die toename in aanvraag vir steenkool tussen 1990 en
1995.
• As gevolg van toename in gebruik van elektrisiteit wat van steenkool
vervaardig word.
• Moontlike toename in menslike bevolking benodig meer elektrisiteit wat weer
meer steenkool benodig. (ENIGE TWEE) (2)
� Minute: 60 �Punte: 31 5 Taak:
Mynbou
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 19 van 34
8.5 Grafieke:
Punte toekenning:
� Toepaslike opskrif van grafiek
� Korrekte eenheid vir X en Y asse
� Korrekte byskrifte vir X en Y asse
� Gebruik verskillende tipes lyne vir grafieke
� Sleutel vir lyngrafieke
��� Akkuraatheid (ENIGE VYF) (5)
8.6
• Alle steenkoolverkope sal stop / afneem / op ‘n einde kom
• Verlies aan wins vir Suid-Afrika
• Verloor werk
• Verlies van elektrisiteit (ENIGE EEN) (1)
[12]
Die verloop van plaaslike verkope, uitvoerverkope en totale verkope vanaf 1995 tot 2005
0
50000
100000
150000
200000
250000
300000
1985 1990 1995 2000 2005 Jare
Bed
rae
R1 0
00
Plaaslike verkope (R1 000) Uitvoerverkope (R1 000) Totale verkope (R1 000)
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 20 van 34
Individueel
Aktiwiteit 9
Figuur 5: Suid-Afrika se mynbou- industrie: Werkverskaffing per provinsie, 2006
Provinsie Totale verkope (R’000) Persentasie
Oos-Kaap 384 968 0,2
Vrystaat 9 038 808 4,6
Gauteng 22 528 397 11,5
KwaZulu-Natal 4 445 751 2,3
Limpopo 39 067 809 20,0
Mpumalanga 41 405 291 21,2
Noordwes 54 297 417 27,8
Noord-Kaap 17 768 527 9,1
Wes-Kaap 6 517 604 3,3
Tabel 5: Suid-Afrika se primêre minerale verkope per provinsie, 2006 Figuur 2 (pie grafiek) en Tabel 5 hierbo toon persentasie werkverskaffing en persentasie minerale verkope data, respektiewelik vir 2006.
Vrystaat
10,0%
Noordwes
34,4%
Oos-Kaap
0,2%
Wes-Kaap
0,7%
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 21 van 34
9.1 Grafiek:
� Behoorlike opskrif vir grafiek
� Korrekte keuse vir X en Y as
� Byskrifte vir X en Y as
� Stawe sy aan sy
� Sleutel vir grafiek
��� Akkuraatheid van staafgrafiek (ENIGE SEWE) (7)
9.2 9.2.1 Noordwes �, Mpumalanga �, Limpopo �, Gauteng � en
Noord-Kaap � (5)
9.2.2 Oos-Kaap � (1)
9.2.3 Die provinsie met min of geen mynbou-aktiwiteite het nie voldoende
fossielbrandstowwe beskikbaar op dieptes wat geskik is vir myn
nie. (2)
9.2.4 Daar is mynbou-aktiwiteite in amper alle provinsies in Suid-Afrika. (1)
Persentasie werkverskaffing en minerale verkope per provinsie
0%
5%
10%
15%
20%
25%
30%
35%
40%
Oos-Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu- Natal
Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord-Kaap Wes-Kaap
Provinsies
Werk
vers
kaff
ing
Minerale verkope Werk
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 22 van 34
9.2.5 Kan nie sê dat daar ‘n verwantskap is tussen werkverskaffing en minerale
verkope per provinsie in Suid-Afrika nie. �
Rede: In 3 provinsies is die persentasie werkverskaffing laer as die persentasie
minerale verkope. �
OF
Ja. Daar is ‘n verwantskap tussen werksverskaffing en persentasie mynbou-
aktiwiteite in Suid-Afrika. �
Rede: Waar die persentasie minerale verkope hoog is, is die persentasie
werksverskaffing ook hoog; en waar die persentasie minerale verkope
laag is, is die persentasie werkverskaffing ook laag �(ENIGE TWEE) (2)
[18]
Groep
Aktiwiteit 10
Leerders moet eers Aanhangsel 2 en 3 lees voor die vrae van die aktiwiteit beantwoord
word..
• Aanvaar dat jy ‘n lid is van ‘n paneel deskundiges oor mynbouverwante siektes.
• Wanneer jy op TV is, word van jou verwag om vrae te antwoord van kykers oor jou
kennis van siektes wat mynwerkers affekteer.
• Kies ENIGE EEN van die ses mynverwante siektes hieronder genoem.
• Jy moet soveel moontlik inligting versamel uit die leesstof verskaf in hierdie stuk en
ook van enige ander bronne, insluitende vrae aan meer mense.
• Dit word van jou verwag om kykers (jou klasmaats) se vrae oor mynbouverwante
siektes duidelik en korrek te antwoord.
� Minute: 40 �Punte: 12 6 Taak:
Siektes
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 23 van 34
• Jy moet vrae met selfvertroue kan antwoord soos kenners doen oor die siekte wat jy
gekies het.
• Jou onderwyser sal al die leerlinge in die klas help om hul onderwerpe te kies.
• As jy nie deel van die paneel is nie, is jy een van die deelnemers wat vrae vra aan
die paneel.
• Jou onderwyser gee punte vir jou deelname beide as lid van die paneel asook
vir jou vrae as deel van die gehoor.
• Die onderwyser gee leiding en moniteer die TV sessies totdat al die leerders
deelgeneem het as paneel en toeskouer lede.
• Die vrae word beperk tot die ses onderstaande mynverwante siektes:
Lys van sommige mynverwante siektes:
1. Asbestose - asbesverwante siekte (ARD)
2. Mesothelioma – asbesverwante siekte (ARD)
3. Asbesverwante longkanker - asbesverwante siekte (ARD)
4. Verspreide longvliesverdikking - asbesverwante siekte(ARD)
5. Pneumokoniose
6. Silikose
• As ‘n groep kan julle enige van bogenoemde siektes kies en ‘n ‘kenner’ op die
gebied word.
• Jou voorbereiding moet die volgende insluit:
o Die naam van die siekte en die naam se eenvoudige betekenis
o Die simptome van die siekte
o Die deel van die liggaam en die orgaan/organe wat geaffekteer is deur die siekte
o Die verandering van die orgaan/liggaam as resultaat van infeksie van die siekte
o Die oorsaak van die siekte
o Stappe wat geneem kan word om die siekte te voorkom
o Die mense wat die grootste kans staan om die siekte te kry
o Enige ander inligting wat jy dink relevant is sodat jy kan antwoord soos ‘n
‘kenner’.
Dit is nie nodig om enige kaarte of modelle voor te berei vir die aktiwiteit nie.
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 24 van 34
Jy kan ‘n maksimum van 8 punte kry vir jou deelname as ‘kenner’ op die TV paneel wat
vrae beantwoord. Jy kan ‘n maksimum van 4 punte kry vir jou deelname in die TV
gehoor deur vrae te vra. Dit beteken jou deelname is belangrik vir maksimale punte in
die rolspelaktiwiteit.
(a) Name en beskrywings van die siektes:
Asbesverwante siektes (ARDs)
- asbes-geïnduseerde kanker – mesothelioma is ‘n nie-geneeslike kanker
van die longvoering (membraan)
- asbestose - longsiekte veroorsaak deur inaseming van asbesvesel
(b) Veroorsaak deur:
- blootstelling aan asbes
- inaseming van fyn asbesvesels of stof
(c) Hoe openbaar die siekte homself?
- pynlik en uitasem - gewoonlik omtrent 18 maande na diagnose.
- kortasem en moeg - baie pyn - permanent op morfienkursus.
Ander mynverwante siektes
(a) Naam en beskrywing van die siekte:
Pneumokoniose
- pneumokoniose en pulmonêre-kardio (long en hart) tuberkulose - opgedoen deur
myners in die mynbouindustrie en die gemeenskappe wat rondom die
mynbouareas leef.
- party van die siektes ontstaan lank na ‘n persoon die mynbouindustrie verlaat
het.
(b) Veroorsaak deur:
- inaseming van minerale stof
- hierdie stof lê neer op die longe
- die longweefsel reageer op dié teenwoordigheid en die gevolg is opdoening van
pneumokoniose.
(c) Hoe openbaar die siekte homself?
- die longweefsel reageer op die teenwoordigheid van die stof
- die respons is sigbaar in die opdoening van pneumokoniose.
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 25 van 34
Silikose
a) Naam en beskrywing van siekte:
- Silikose is ‘n progressiewe longsiekte
- 4 tipes: akute, vernellende, kroniese en gekompliseerde silikose
a. Akute. Die ontwikkeling van akute silikose volg op blootstelling aan
verskeie hoë dosisse silika-stof. Dit ontwikkel in 6 maande tot 2 jaar na
blootstelling aan stof.
b. Ontwikkelende (versnellende) silikose verskyn na 5 - 10 jaar van
intensiewe stofblootstelling.
c. Kroniese silikose verskyn na 15 of meer jare van intense blootstelling.
Hierdie blootstelling word geassosieer met ligte wanfunksie van die
longfunksie.
d. Gekompliseerde: Kroniese silikose kan omsit in gekompliseerde silikose
wat karakteriserend is van uitgebreide vorming van fibrose (letsels) op die
longmembraan.
b) Veroorsaak:
- Silikose kom voor waar die deeltjies van silika vasgevang word in klein sakkie
(alveoli) in die longe waar gaswisseling plaasvind.
- Dit aktiveer die mobilisering van witbloedselle wat makrofages in die alveoli
genoem word.
- Hierdie witbloedselle sluk die stofdeeltjies in en gaan dan dood.
- Dit veroorsaak inflammasie wat meer makrofages (witbloedselle) na die area
dryf.
- Die immuunsisteem vorm ‘n fibrose (letsel) membraan om die inflammasie area.
- Die aksie van die immuunsisteem het nodule-vorming tot gevolg.
- Die siekte toestand kan gestop word op hierdie punt, of versprei tot groot areas
van die long.
- Hierdie proses (fibrose) kan voortduur lank nadat die myner nie meer blootgestel
is aan die silikastof nie.
c) Hoe die siekte homself openbaar?
- Simptome: Myners ly aan ‘n droë hoes, asemhalingsprobleem en somtyds ‘n
borskaspyn. [12]
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 26 van 34
AANHANGSEL 1: Fossielbrandstof-storiekaarte
FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 1 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 2 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 3
Groen plante vervaardig voedsel
(hoofsaaklik stysel) vanuit CO2, H2O
deur ligenergie vanaf die son te
gebruik.
Wanneer plante sterf bevat hulle steeds
atome van koolstof, waterstof en
suurstof.
Net soos landplante vervaardig
seeplante ook voedsel deur ligenergie
te gebruik. Die voedsel bevat koolstof,
suurstof en waterstof.
FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 4 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 5 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 6
Toe plante miljoene jare gelede gesterf
het is hulle op die seebodem begrawe
bedek deur lae modder en slik van die
oseane.
Soos die plante ontbind word meeste
van die suurstof in die atmosfeer
vrygelaat sodat slegs die koolstof en
waterstof agterbly.
Oor tyd veroorsaak hitte en druk dat
koolstof en waterstof verbind om
fossielbrandstofverbindings soos olie en
gas te vorm.
Standaard Assesseringstaak: Natuurwetenskap Graad 9 – Onderwysersgids AFDELING A Bl. 27 van 34
FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 7 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 8 FOSSIELBRANDSTOF-STORIEKAART 9
Fossielbrandstowwe wat bestaan uit
waterstof en koolstof word
koolwaterstowwe genoem. Natuurlike
gas word gewoonlik gevind bo olie
neerslae en is ‘n verbinding wat
hoofsaaklik gevorm word uit metaan
(CH4).
Fossielbrandstof stel nes enige ander
brandstof hul energie vry in die vorm
van hitte wanneer hulle verbrand. Ons
gebruik fossielbrandstof om ons huise te
verwarm en elektrisiteit te produseer.
Wanneer ons fossielbrandstof verbrand
verbind die gestoorde
koolwaterstowwe met suurstof om CO2
te vorm. Hierdie CO2 word deur
skoorstene in die lug vrygestel. Te veel
CO2 in die atmosfeer lei tot die
kweekhuiseffek.
CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 28 of 34
AANHANGSEL 2: Mynverwante siektes (Taak 6 Aktiwiteit 13)
Asbesverwante siektes bekruip SA-myngemeenskappe
Oktober 05 2007 om 10:37VM
Aangehaal uit News-24.com
Prieska - Robert Devenish het afgetree weens ‘n dodelike asbesgeïnduseerde kanker, ‘n
stil maar wrede moordenaar wat mynbougemeenskappe in die Noord-Kaap van Suid-
Afrika bekruip.
"Niemand wil met ‘n lyding doodgaan nie, maar ons almal het nie ‘n keuse nie,” het die
64-jarige voormalige mynwerknemer, wie in Desember 2006 gediagnoseer is met
mesothelioma en slegs ‘n paar maande gegee is om te leef, gesê.
Mesothelioma is ‘n ongeneeslike longkanker wat die longvoering affekteer. Hierdie
siekte kan tot 40 jaar neem om te verskyn, na langdurige blootstelling aan asbes. Dit
veroordeel sy slagoffers tot ‘n pynvolle en asemlose einde, gewoonlik ongeveer 18
maande na diagnose.
Devenish is een van die tienduisende Suid-Afrikaners, meeste in klein Noord-Kaapse
dorpies, wat asbesverwante (ARD’s) siektes opgedoen het - ‘n nadraai van die land se
roemjare as een van die wêreld se top vervaardigers van asbes tot so lank terug as die
1920’s wat ernstige gesondheidsrisiko inhou.
Asbesmynbou is in Suid-Afrika gestop in die middel 1980’s, maar mense word steeds
gereeld gediagnoseer met ARD’s bv. mesothelioma en asbesis, terwyl baie ander
steeds ‘n risiko loop a.g.v. ongerehabiliteerde persele.
Alhoewel asbes baie gebruike het en eens baie gewild was as isolator a.g.v. sy
hitteweerstandbiedende kenmerk is dit nou wêreldwyd verban.
Die afgelope ses jaar het buitelandse mynmaatskappye tien miljoene dollars as skikking
uitbetaal aan myners vir die veroorsaking van ernstige asbesverwante siektes.
CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 29 of 34
Beraamde 10 000 Suid-Afrikaanse slagoffers van die siekte was begunstigdes van die
geld.
Mesothelioma-lyers soos Devenish het R28 000 ontvang wat ‘n klein troos is vir ‘n
sterwende man.
In plaas daarvan om sy aftrede te verwelkom, moes Devenish saam met sy vrou Anna
huis oppak en na die afgeleë nedersetting Marydale trek, na ‘n kleiner huisie in ‘n groter
dorp waar sy kan agterbly na sy dood.
"Die dokters het gesê dat lewensverwagting tussen ses en 18 maande is sonder
spesiale behandeling,” het Devenish verduidelik, wie ‘n duur maar hopelik
lewensverlengende kursus van chemoterapie volg.
Prieska se dokter Gideon Smith het gesê sy langslewende mesothelioma pasiënt het
twee jaar na diagnose gesterf. Dit is egter bekend dat sommiges vir vyf jaar geleef het.
Smith het gesê dat hy jaarliks vyf tot tien gevalle van mesothelioma pasiënte in die dorp
van ongeveer 20 000 diagnoseer.
"Elke keer as iemand my kom sien met ‘n longkwaal, is my eerste gedagte altyd asbes.
Dit is amper elke keer die geval,” het Smith gesê.
Een van sy pasiënte, die 68-jarige Petrus van Nell is bedlêend van mesothelioma met
min hoop om ooit weer op te staan.
Soos baie ander het hy grootgeword by asbesmyne en het as jongeling klippe
fyngemaak vir sakgeld.
"Ek is uitasem en moeg. Dodelik moeg. Ek het baie pyn,” het van Nell gesê terwyl hy
gesukkel het om regop te sit in die bed.
In ‘n nabygeleë klein huisie, is mesothelioma-lyer Magrieta Esau 52, permanent op ‘n
CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 30 of 34
kursus morfien, ‘n pyndoder. Sy het grootgeword by asbesmyne, later by een gewerk en
albei haar ouers verloor aan ARD’s.
"Asbes was oral, selfs in ons huise. Maar niemand het ons daarteen gewaarsku nie,”
het sy gesê. “As kinders het ons op die asbes mynhope gespeel. En ons is soms klein
bedrae betaal om te help om die klippe fyn te maak.”
"Ek is kwaad. Dit is moeilik om vrede te maak met die feit dat ek die res van my lewe in
pyn sal wees."
Studies toon dat die voorkoms van ARD’s in die Noord-Kaap myngebied tot so hoog as
50 persent van die populasie is.
Hope rou asbesvesels word steeds gevind, gestort en onbedek gelaat, terwyl
herstelwerk nog steeds gedoen moet word op verskeie mynhope wat gemeenskappe in
‘n 100-kilometer (62-myl) radius bedreig met wind kontaminasie.
Sommige van die sekondêre paaie in die provinsie bevat asbes en baie skole en huise
in dorpe soos Prieska het steeds asbes in hulle raamwerk.
"As dit Europa was, sal groot areas ontruim moes word. Hulle is nie veilig vir mense om
in te lewe nie," het prokureur Richard Spoor, wat talle ARD’s verteenwoordig het in die
hof, gesê.
In ‘n provinsiale begrotingstoespraak in Junie, het Noord-Kaap se omgewingsminister
Pieter Saaiman gesê rehabilitasie van verlate eienaarlose asbesmyne vorder goed.
"Sekondêre asbesbesoedeling bly ‘n saak van kommer”, het hy gesê, maar nie ‘n plan
van aksie voorgestel nie.
Anri-asbestose aktivis Sol Bosch het sy vader oor drie jaar sien sterf van die longkwaal
asbestose.
CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 31 of 34
Bosch is bitter oor wat hy sien as myn maatskappye se onbetrokkenheid en die huidige
staat se onbetrokkenheid.
Maar op persoonlike vlak vrees hy dat hy dieselfde pad as sy vader sal stap.
"Ek is te bang om vir X-strale te gaan”, het hy gesê. “Ek wil liewer nie weet.” - Sapa-
AFP
AANHANGSEL 3: Beroepslongsiekte van myners (Taak 6, Aktiwiteit 10)
1. Inleiding
Daar is baie siektes wat deur myners opgedoen word in die mynbou-industrieë.
Sommige van die siektes verskyn lank na ‘n persoon die mynbou-industrie verlaat het.
Ons gaan ons bespreking beperk tot pneumokoniose en ‘n hart-long (long en hart)
tuberkulose. Mynbou-aktiwiteite affekteer ook die gemeenskappe rondom die
mynareas.
2. Pneumokoniose
Dit is in longsiekte wat myners opdoen deur inaseming van mynstof. Hierdie stof pak op
in die longe. Die longweefsel reageer op die stof en die gevolg is verwerwing van
pneumokoniose. Die versameling van stof in die longe hang af van die grootte en
hoeveelheid van stofdeeltjies. Die stof word uit die liggaam verwyder deur die
mukuscilia en sellulêre sisteme.
CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 32 of 34
Lung defenceLung defence
Clearance by alveolar macrophage phagocytosisClearance by alveolar macrophage phagocytosis
Clearance via the
muco ciliaryescalator
AIRWAYS
ALVEOLAR REGION
Fast clearing, well protected
Slow clearing, delicate
Figuur 1: Longe
Die natuurlike reaksie van die membraan word bepaal deur die hoeveelheid tydperk van
blootstelling en karakter van die stof. Vir enige stofontploffing is die reaksie van die
weefsel verbind met die versamelde longstoflas. Die stoflas in die long kan slegs indirek
gemeet word.
Figuur 2: die normale respiratoriese sisteem
Primêre
bronchus
Tersiêre
bronchus
Sekondêre
bronchus
vergroot
Terminale
bronchiole
Longverdeling LUGWEE Vinnig-reinend, goed beskerm
Uitwerping via die mukuscilia
hysbak
ALVEOLÊRE STREEK
Stadig-reinend, delikaat
Reinig deur alveolêre makrofage en fagositose
CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 33 of 34
Steenkoolwerkers-longtering
Pneumokoniose ontstaan as ‘n gevolg van langdurige inaseming van stof van steenkool-
en grafietmyne. Dit word ook swart longsiekte genoem.
Silikose
Silikose is ‘n progressiewe longsiekte. Dit word gekenmerk deur klontvorming,
veselagtige litteken in die longe. Die siekte is as gevolg van inaseming van silikastof,
meestal van kwarts in rotse, sand en verwante deeltjies. SILIKA is ‘n glas waarvan die
verbinding bekend is as SILIKONDIOKSIED (SiO2).
Silikose is nie net beperk tot myners nie. Dit kan ontwikkel in enige werker wat
blootgestel is aan silikastof bv. glasgieters of blasers, rock drillers, tonnel werkers,
sandblasers, klipsnyers, keramiekwerkers en ander.
Figuur 3: Sandblaser: ‘n Stofwolk van sanddeeltjies
Daar is vier tipes silikose, naamlik akute, versnellende, chroniese en gekompliseerde
silikose. Die ontwikkeling van akute silikose volg op erge blootstelling aan fyn, hoë
dosisse silika-stof. Dit ontwikkel in 6 maande tot 2 jaar na blootstelling aan stof.
Ontwikkelende (versnellende) silikose verskyn na 5 - 10 jaar van intensiewe
stofblootstelling. Kroniese silikose verskyn na 15 of meer jare van intense blootstelling.
CTA Natural Sciences Grade 9: Learner’s Book SECTION A Page 34 of 34
Hierdie blootstelling word geassosieer met ligte wanfunksie van die longe. Kroniese
silikose kan omsit in gekompliseerde silikose wat karakteriserend is van uitgebreide
vorming van fibrose weefsel in die longe.
Silikose kom voor waar die deeltjies van silikastof vasgevang word in klein sakkies
(alveoli) in die longe waar gaswisseling plaasvind. Dit aktiveer die mobilisering van
witbloedselle wat makrofages genoem word in die alveoli. Hierdie witbloedselle sluk die
stofdeeltjies en gaan dan dood. Dit veroorsaak inflammasie wat meer makrofages
(witbloedselle) na die area te lok. Die immuunsisteem vorm ‘n fibrose weefsel om die
inflammasie area af te sluit. Die aksie van die immuunsisteem het egter nodule-vorming
tot gevolg. Die siekte toestand kan gestop word op hierdie punt, of versprei en groot
areas van die long vernietig. Hierdie proses (fibrose) kan voortduur lank nadat die
myner nie meer blootgestel is aan die silikastof nie.
What Does Silicosis
Look Like?• Simple Silicosis
– Small discrete nodules
(lesions)
• Complicated Silicosis
– Lesions increase in
size
– Grow together to form
larger masses
Figuur 4: Silikose in die longe
Myners wat ly aan silikose het gewoonlik ‘n droë hoes, asemhalingsprobleme en
somtyds borskas pyn.
Hoe lyk Silikose?
• Eenvoudige Silikose
• Gekompliseerde Silikose
- Klein nodules
- neem toe in grootte - Groei saam en vorm
groter massas
Gekompliseerde Silikose
Eenvoudige Silikose