mené, de villiers lente, fischer bernice, goosen karla ...€¦ · 18 okt. 2017 no. 448 “kom ons...

7
18 Okt. 2017 No. 448 “Kom ons kweek ‘n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke karakter. - Onbekend "I have seen better days, but I have also seen worse. I don't have everything I want, but I have everything I need. I woke up with some aches and pains, but I woke up. My life may not be perfect, but I am blessed." Onbekend Baie dankie aan elke Mullie ouer, personeellid en maat wat ons inligtingvergaderings in groot getalle bygewoon het. Alle gr 00 -7 leerders is gereed om die akademiese jaar te hervat na die uitdagings van die afgelope week. Ons is baie dankbaar vir die hulp, ondersteuning, geduld en begrip gedurende die afgelope twee weke. Indien u voel dat u kind na verlede week, 09 Oktober, se voorval berading benodig, kontak asseblief u kind se voogonderwyser, of stuur gerus ‘n e-pos aan [email protected] . Ons het reeds op soveel terreine ons skool se leuse uitgeleef - "Doen dit nou!" Die volgende weke is geen uitsondering nie . Alle eer aan Hom wat alles moontlik maak. Mullie groete, Herman Byleveld Akademiese Prestasie 3de Kwartaal: 80% en meer, sowel as 70% - 79% Graad 4: 80% en meer Bakkes Henri, Blake Liam, Booysen Michayla, Cilliers Ruben, De Freitas Mené, De Villiers Lente, Fischer Bernice, Goosen Karla, Greyling Gabrielle, Heymans Jan-Hendrik, Kwakernaak Carla, Meintjes Woensdag 15 Nov NT Gr. 4 & 5, NW Gr. 7 (sessie 1) Gr. 6: NT common exams PSW Gr. 7 (sessie 2) Donderdag 16 Nov Afrikaans HT Gr. 4 - 7 (sessie 1) EBW Gr. 7 en PSW Gr. 5 (sessie 2) Vrydag 17 Nov Wisk Gr. 4, 5 & 7 (sessie 1) Gr. 6: Math common exam PSW Gr. 4 en Eng FAL Gr. 7 (sessie 2) Maandag 20 Nov Eng Gr. 4, 5 en SW Gr. 7 (sessie 1) Gr. 6: Eng FAL common exam PSW Gr. 6 en Kuns Gr. 7 (sessie 2) Dinsdag 21 Nov SW Gr. 4 - 6 Tegnologie Gr. 7

Upload: truongduong

Post on 15-Sep-2018

224 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Mené, De Villiers Lente, Fischer Bernice, Goosen Karla ...€¦ · 18 Okt. 2017 No. 448 “Kom ons kweek ‘n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke

18 Okt. 2017 No. 448

“Kom ons kweek ‘n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke karakter.” - Onbekend

"I have seen better days, but I have also seen worse.

I don't have everything I want, but I have everything I need. I woke up with some aches and pains, but I woke up.

My life may not be perfect, but I am blessed." Onbekend

Baie dankie aan elke Mullie ouer, personeellid en maat wat ons inligtingvergaderings in groot getalle bygewoon het. Alle gr 00 -7 leerders is gereed om die akademiese jaar te hervat na die uitdagings van die afgelope week.

Ons is baie dankbaar vir die hulp, ondersteuning, geduld en begrip gedurende die afgelope twee weke.

Indien u voel dat u kind na verlede week, 09 Oktober, se voorval berading benodig, kontak asseblief u kind se voogonderwyser, of stuur gerus ‘n e-pos aan [email protected] .

Ons het reeds op soveel terreine ons skool se leuse uitgeleef - "Doen dit nou!" Die volgende weke is geen uitsondering nie .

Alle eer aan Hom wat alles moontlik maak.

Mullie groete,

Herman Byleveld

Akademiese Prestasie 3de Kwartaal: 80% en meer, sowel as 70% - 79%

Graad 4: 80% en meer Bakkes Henri, Blake Liam, Booysen Michayla, Cilliers Ruben, De Freitas Mené, De Villiers Lente, Fischer Bernice, Goosen Karla, Greyling Gabrielle, Heymans Jan-Hendrik, Kwakernaak Carla, Meintjes

Woensdag 15 Nov

NT Gr. 4 & 5, NW Gr. 7 (sessie 1)

Gr. 6: NT common exams PSW Gr. 7 (sessie 2)

Donderdag 16 Nov

Afrikaans HT Gr. 4 - 7 (sessie 1) EBW Gr. 7 en

PSW Gr. 5 (sessie 2)

Vrydag 17 Nov

Wisk Gr. 4, 5 & 7 (sessie 1) Gr. 6: Math common exam PSW Gr. 4 en Eng FAL Gr. 7

(sessie 2)

Maandag 20 Nov

Eng Gr. 4, 5 en SW Gr. 7 (sessie 1)

Gr. 6: Eng FAL common exam PSW Gr. 6 en Kuns Gr. 7

(sessie 2)

Dinsdag 21 Nov

SW Gr. 4 - 6 Tegnologie Gr. 7

Page 2: Mené, De Villiers Lente, Fischer Bernice, Goosen Karla ...€¦ · 18 Okt. 2017 No. 448 “Kom ons kweek ‘n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke

18 Oktober 2017

2

Danielle, Neuper Reinhardt, Nieuwoudt Tian, Pienaar Gene-Lynne, Schoeman Blyde, Smit Allegra, Strydom Caylee, Swanepoel Vian, Van Blomestein Matthew, Van Der Merwe Mischa, Van Der Walt Ruan, Van Staden Ruan, Van Straaten Cor-Lee en Wolfaardt Kayla.

70% - 79% Clarke Liam, Coetzee Cheantè, Coetzee Darius, Engelbrecht Sonja, Fritz Melanie, Greyling Karissa, Grobler Kiara, Grobler Milah, Janse Van Rensburg Jandré, Liebenberg Kaylin, Maritz Niké, Nel Nedine, Pretorius Zianelle, Reyneke Jacy, Smith Kaylee, Steenekamp Janco, Theron Zani-Uné, Van Der Walt Keagan, Van Zyl Wian, Vermaak Hannah, Verster Marcelle en Wilken Zeta-Lee.

Graad 5: 80% en meer Booysen Lynese, Du Plessis Nelda, Goosen Heidi, Greef Janus, Greef Schalk, Havenga Zené, Malan Chanel, Roets Mia, Van Aswegen Duan, Van Aswegen Labonè, Van Den Berg Teanè, Van Den Heever Divan, Van Der Merwe Ewald, Van Rooijen Zak, Wiid Kyle en Wilken Argyle.

70% - 79% Churr Anya, De Lange Ramon, Ferreira Ruan, Fraser Ciné, Fritz Jeanè, Hall Ayden, Massyn Nina-Marie, Nel Marseille, Palmer Xander, Roux Keanan, Smit Poppie, Smith Shani, Stander Ashanti, Stoltz Connor en Van Zyl Rico.

Graad 6: 80% en meer Badenhorst Sonja, De Villiers Nina, De Wet Janco, Du Toit Tano, Greyling Danika, Helmbold Wihan, Louw Lieschke, Nel Liandra, Neuper Michael, Seidl Cailin, Smit Damian, Smith Reuben en Swanepoel Hanru.

70% - 79% Bezuidenhout Dylan, Blom Joshua, Cilliers Eben, Cruywagen Divan, De Freitas Mia, Davison Danielle, De Jong Jean, De Villiers Chloé, Duvenage Theunis, Haasbroek

Dewald, Henken Elmarie, Joubert Ernst, Liebenberg Abbygail, Lombaard Alicia, Louw Dylan, Myburgh Justin, Rykaart Nalize, Scholtz Ianthè, Steenkamp Lindy, Stoltz Luke, Theron Cara-Leonie, Tijssen Clazina, Van Der Merwe Chris, Van Der Merwe Ghita, Van Der Westhuizen Jeani, Van Dyk Sunè, Van Quickelberger Ruben, Van Zyl Bianca, Venter Nina en Victor Kian.

Graad 7: 80% en meer Fischer Ulrich, Grubb Ellenique, Henwood Jessica, Hibbert Jade, Laubscher Robert, Mouton Almariè, Nap Wilma, Perkins Kaylee, Stoltz Cameron-Skye, Van Blomestein Alicia, Van Vuuren Cheandrè en Visser Christine.

70% - 79% Bam Jayson, Du Toit Anzelle, Grobler Trysten, Heymans Karla, Joubert Jolize, Lindes Beate, Maritz Nicalee, Maritz Ryan, Nap Rudolf, Sadie Mieke, Senekal Wihan, Théron Juan, Timmers Neil, Van Den Berg Michael, Van Der Westhuizen Keara, Voney Denisha, Voney Katelynn, Weideman Xander en Wissing Miëtte.

Gr. 7 EBW – Finansiële geletterdheid 4de kwartaal

Op Vrydagmiddag 20 Okt. 2017, word bogenoemde tema vir die jaar afgehandel deur Me. Rolin Rall. Sy het veral wye kennis van die hoërskool sillabus. Dit is vanaf 14:00-16:30 in die skoolsaal. Die module is verpligtend vir alle leerders.

Na die onderrig bly die gr 7 leerders op die perseel by Mullies en maak hulle eie warmbrakke/hotdogs. Jammer vir die ongerief, maar die kommunikasie met Panarottis vlot nie. Die hoofdoel is om die tema “Produksie-produktiwiteit”prakties te hanteer en nie soseer die eet nie. Die produktiwiteitsessie is gratis en sluit ‘n glas koeldrank in. Die kinders sal ongeveer 17:30 gereed wees vir afhaal by die skool by die snoepie. (Die warmbrak oefening is nie verpligtend nie )

Indien u reeds die vorm voltooi het, neem asb net kennis van die verandering in die reëlings, u hoef nie te dupliseer nie. Jammer vir die ongerief en teleurstelling.

Page 3: Mené, De Villiers Lente, Fischer Bernice, Goosen Karla ...€¦ · 18 Okt. 2017 No. 448 “Kom ons kweek ‘n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke

18 Oktober 2017

3

Baie geluk aan Stella-Mari Myburgh wat as die SPELLATHON Distrikwenner: Afrikaans aangewys is en daarmee dan deurdring om aan die Provinsiale-kompetisie te Alberton Teacher Development Centre op 19 Oktober deel te neem.

Baie sterkte Stella-Mari!

ATKV Redenaarstemas vir 2018

GRAAD 1 – 3: • Goud • Druppeltjies • Miere

GRAAD 4 – 5: Huistaal en Addisionele Taal

• Smaak • Vingers • Drup

GRAAD 6 – 7: Huistaal en Addisionele Taal

• Uurglas • Hoop • Teken

Die volgende personeel het bedank vanaf 31 Desember 2017: • Juf. Linda Breytenbach (Gr. 2) • Carina Eksteen (Gr. 4)

Pensioen: • Juf. Elmien Jv Vuuren (Gr. 1)

Verskuiwings: • Juf. Erika Blake verskuif Januarie 2018 na Graad 1.

1. Klasse: Gr. 00 - klassies geskied in die hoofsaal. Gr. R - klassies geskied in die kleuterkerk. 2. Ander: Kleuters moet asb. sonroom gesmeer word en ʼn sonhoed saambring skool toe. Moet asb. nie die bottel sonroom saam stuur skool toe nie. Stuur asb. elke dag genoeg gesonde kos en ʼn waterbottel met water in saam skool toe. Merk asb. al u kleuter se items. Datums om te onthou: Kleuterskool Kersboom: • Nuwe datum sal deurgegee word

Maandag, 6 Nov: • Gr. R Gradeplegtigheid, Silverstar

Page 4: Mené, De Villiers Lente, Fischer Bernice, Goosen Karla ...€¦ · 18 Okt. 2017 No. 448 “Kom ons kweek ‘n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke

18 Oktober 2017

4

Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee

word sodra ons dit ontvang van die verskeie onganiseerders/skole.

Marnu Bouwer (Graad 3) het tydens die Sentraal Gauteng Atletiek (CGA) se provinsiale byeenkoms op 14 Oktober 2017 pragtig presteer. Hy het vier 1ste plekke behaal in verspring, 600m, 80m en 60m.

Baie geluk en welgedaan Marnu!

Jene Barnard het gedurende die Oktober-vakansie aan ‘n 40km perdryrit deelgeneem en ‘n eerste plek behaal! Dit was die Waterberg Uithourit 2017.

Welgedaan Jene!!!

18 Okt Swemgala Alma Mater 25 Okt Swemgala St Ursulas’ 30 Okt Kdp Kampioenskappe Mon Prim

Geluk aan Neil Timmers 100*, Ryan Maritz 143* en Nathan Kuün 54* tydens liga wedstryde.

Welgedaan! ***

19 Okt 1st Span Mullies vs Toekomsrus

Curro Kdp

6, 8 & 10 Nov Mini-Krieket o/8 Horison Aandreeks

Begroting 2017/2018

Alle Gr. 1 tot 6 ouers word genooi om die Begrotingsvergadering op Dinsdagmiddag, 7 November 2017 om 17:30 in die skoolsaal by te woon.

Die skoolfonds vir 2018 word tydens die vergadering vasgestel, asook ander belangrike verwante sake wat dan bespreek sal word.

Neem asb. kennis dat die besluit rakende die skoolfonds bindend is op ouers teenwoordig óf afwesig, en/of hulle deelgeneem het aan die stemproses, al dan nie.

U teenwoordigheid by hierdie vergadering is baie belangrik en sal opreg waardeer word.

Page 5: Mené, De Villiers Lente, Fischer Bernice, Goosen Karla ...€¦ · 18 Okt. 2017 No. 448 “Kom ons kweek ‘n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke

18 Oktober 2017

5

Ouers moet asb. kennis neem dat gedurende die volgende paar weke ALLE leerders se hare deur 'n eksterne persoon deursoek gaan word vir haarluise.

Die datums sal wel deurgee word.

Mullies is trots op oud-leerling Larischa Botes wat verkies tot die Matriekraad vir 2018 by H/s Monument.

Baie geluk Larisha!

Skenking van bome: Baie dankie aan die volgende instansies wat aangebied het om

bome aan die skool te skenk: Watercombe Farm in Farmall Fourways, asook Malan en seuns Rosslyn (Pretoria).

Ons benodig egter mense wat die bome kan gaan haal en by die skool aflewer.

Indien u ons kan behulpsaam wees, sal ons dit opreg waardeer.

Kontak asb. vir me Wilmie Smith op 082 450 2284 om die nodige reëlings te tref.

Let asb. enige datums/plekke kan verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie

onganiseerders/skole af.

2017/10/18

Jnr koor oefen Koorklas

Afriforum Teenboelieveldtog Gr. R-7 Skoolsaal Afriforum Teenboelieveldtog ouersessie Skoolsaal

Swemliga vs Curro Alma Mater

2017/10/19

Afriforum Teenboelieveldtog Gr. R-7 Skoolsaal

Tennis rondomtalie o/11 Noordheuwel tennisklub

1st Span Mullies vs Toekomsrus Curro Kdp

2017/10/20 EBW finansiële geletterdheid – verpligtend vir alle Gr. 7’s en produksieproses

Mullies

2017/10/21 Gr. 6 Social Sciences Olympiad provincial level competition Glenanda Primary

2017/10/23

Kooroudisies Gr. 4-6 Koorklas

Krieket o/9 finale L/s Ebenhaeser

Krieket o/10 finale Krieket 2des finale Curro Kdp

Oud-leerlinge presteer

Page 6: Mené, De Villiers Lente, Fischer Bernice, Goosen Karla ...€¦ · 18 Okt. 2017 No. 448 “Kom ons kweek ‘n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke

18 Oktober 2017

6

2017/10/24

Krieket o/11 finale L/s Ebenhaeser

Krieket 1ste span finale Curro Kdp

Afrikaans: Her-onderrig

2017/10/25 Jnr koor oefen Koorklas

Swemliga – St Ursulas St. Ursulas

2017/10/26 Juf. Erika verjaar

2017/10/27

Voortrekkers entrepreneursdag Mullies

Ds. Pieter spreek Gr. 7 seuns toe

Ds. Sumari & Fralene spreek Gr. 6 & 7 dogters toe

______________________________________________________________________________

17 Oktober 2017

Liewe Mullie-Ouers, Wiskunde is ‘n baie groot en belangrike deel van elke mens se lewe. Oktober 2017 is gewoonlik Wiskunde-maand by Mullies waar die Wiskunde Olimpiade aangebied word as deel van ‘n Fondsinsamelingsprojek. Na die verwoestende storm op 9 Oktober 2017 het die skool dit goed gedink om nie voort te gaan met die Wiskunde Olimpiade nie. Ons is baie dankbaar vir al die hulp en ondersteuning wat goedhartelik aangebied word. Ons het dus besluit om eerder vir ouers wat wel ‘n bydrae wil lewer tot die Mullies Rampfonds die geleentheid daarvoor gee. Enige bydrae kan op Smart Swipe gemaak word of direk in die skool se rekening. Rekeninghouer: Laerskool Muldersdrif Bank: ABSA Rekeningnommer: 310 560 162 Verwysing: Rampfonds Baie dankie vir almal se ondersteuning. Mullie groete! _______________________ _______________________ Herman Byleveld Renette Wolfaardt Hoof Koördineerder

Laerskool Muldersdrif Posbus 6, Muldersdrif, 1747

H/v Hendrik Potgieter & N14, Diswilmar, Muldersdrif, 1747 Telefoon: 011 662 1929/1932 Faks: 011 662 1929/1932 www.laerskoolmuldersdrif.co.za [email protected]

Page 7: Mené, De Villiers Lente, Fischer Bernice, Goosen Karla ...€¦ · 18 Okt. 2017 No. 448 “Kom ons kweek ‘n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke

18 Oktober 2017

7

“Kom ons kweek ‘n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke karakter”. – Onbekend

______________________________________________________________________________

LAERSKOOL MULDERSDRIF

(Krugersdorp)

ONDERWYSERSPOSTE 2018 Die volgende beheerliggaam aanstellings (KS- opvoeders) is beskikbaar vanaf 1 Januarie 2018. • 2 x poste: Wiskunde, Engels en Afrikaans- Gr. 4-7 onderrig, gevorderde

rekenaarvaardigheid, sportafrigting met fokus op krieket, rugby, hokkie, netbal en atletiek. (Afrikaans/Engels as hoofvak sal as sterk aanbeveling dien)

• 2 x poste: Grondslagfase – Gr. R-3 onderrig, gevorderde rekenaarvaardigheid, Remediërende kwalifikasie, sportafrigting met die fokus op hokkie, netbal en atletiek. Ondervinding van graad 1 sal as ‘n sterk aanbeveling dien .

• GSF assistente gr 1- , kennis van sportafrigting met die fokus op hokkie, netbal en atletiek.

• SACE registrasie is verpligtend! Rig asb. u volledige CV met gewaarmerkte kwalifikasies en 3 onlangse referente ingesluit aan:

Mev Suzette Forrester Laerskool Muldersdrif Epos: [email protected]

Die Beheerliggaam behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie. Die sluitingsdatum vir die aansoeke is op Woensdag, 18 Oktober 2017. Suksesvolle kandidate sal genooi word vir onderhoude.

Laerskool Muldersdrif Posbus 6, Muldersdrift, 1747

H/v Hendrik Potgieter & N14, Diswilmar, Muldersdrift, 1747 Telefoon: 011 662 1929/1932 Faks:086 750 4437 www.mullies.net [email protected]