memorandum -...
TRANSCRIPT
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 1
B
ish
op
s A
frik
aan
s D
epart
emen
t
Gra
ad 9
Harl
ek
yn
Kla
sgid
s
ME
MO
RA
ND
UM
Werner is doodbang vir narre. Toe sy suster Sunet ‘n harlekynpop by ‘n oudhedewinkel koop en vreemde goed kort daarna by hulle huis begin gebeur, moet Werner sy vrees in die gesig staar…
MEMORANDUM
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 2
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 3
Uitzichtrylaan 18
Pretoria
0011
16 Januarie 2012
Beste Tom
Ek het jou lanklaas gesien! Ek hoop jy hou nog lekker vakansie in Margate. Ek dink ons het dit nodig na laasjaar…
Skool was rof – al die werk en sport en kultuurgeleenthede! En dan was daar nog Billy… Ek kan nie meer na ‘n pop in ‘n winkel kyk sonder om terug te dink aan laasjaar nie…
Hoop jy rus goed uit, sien weer by die skool!
Groete Werner
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 4
Ho
ofs
tuk
1:
We
rne
r e
n s
y v
riend
e,
To
m e
n M
arike, is
be
sig
om
a
an
‘n
skoo
lta
ak t
e w
erk
oo
r pe
ste
. W
ern
er
se s
uste
r,
Su
net,
te
rg h
om
met
‘n h
an
sw
ors
po
p,
Bill
y, w
at
sy b
y ‘n
tw
ee
de
han
dse
-win
ke
l g
eko
op h
et.
Sy w
ee
t h
y g
ril vir
ha
nsw
ors
e (
of n
arr
e).
Hy v
oe
l e
intlik
ska
am
da
aro
or
om
da
t h
y d
ink ‘n
tw
aa
lfja
rig
e s
eu
n b
eh
oo
rt n
ie
ba
ng
te w
ee
s v
ir h
an
sw
ors
e n
ie.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.
Af: Dwars:
1. Die kleur van die pop se lippe (intensiewe vorm). 1. Hoe klink die pop se gelag?
2. Al die hoofkarakters het hierdie (enkelvoud). 3. ‘n Baie erge vrees vir iets.
4. Iemand wat bang is vir iets noem ons ‘n 5. Die skooltaak gaan hieroor.
bang______. 7. As iemand jou irriteer is daardie
6. Werner hou van hierdie tipe films. persoon ‘n ________in jou vlees.
8. Billy het aaklige geel ________ (verkleining). 9. As iemand baie bang is vir iets
(intensiewe vorm).
Ekstra: Elkeen van ons het ‘n beste vriend of twee. Skryf die letters van die blokkiesraaisel in
die sirkels en skommel hulle om vir jou te sê wat ons hierdie vriende noem. Hulle is
BOESEMVRIENDE. (een woord!)
4B
1B L I K K E R I G
L O
3 F O B I E 5P E S 8T E
E K A
7D O R I 2N G N
R A D
9D O O D B A N 6G J
O M R I
I I E
L S
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 5
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Waar het Sunet die pop gekoop?
‘n Ou Tweedehandse winkel.
2. Wat noem Werner vir Sunet? Hoekom, dink jy, noem hy haar dit?
‘n Ertjiebrein, want hy dink sy is onnosel/dom.
3. Wat gebeur as Sunet die opwensleuteltjie agter in die hanswors se rug draai?
Die pop lag blikkerig.
4. Waarom werk Marike saam met Werner en Tom aan hulle skooltaak?
Marike is nut in die skool. Juffrou Witbooi het haar by hulle ingedeel.
5. Waarom sal Werner ‘n foto van sy suster voor op hulle skooltaak wil plak?
Werner dink sy suster is ‘n pes en die skooltaak gaan oor peste.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 6
Ho
ofs
tuk
2:
We
rne
r skrik v
an
‘n
na
gm
err
ie w
akke
r. D
it w
as ‘n n
ag
me
rrie
to
e
se
s jaa
r ou
d w
as e
n b
y d
ie s
irku
s
ve
rdw
aa
l he
t. H
y h
et in
‘n
han
sw
ors
va
sg
eha
rdlo
op.
Die
na
r se n
eu
s h
et b
eg
in b
loe
i. W
ern
er
do
en
na
vo
rsin
g o
or
sy f
ob
ie e
n
toe
hy la
ter
in d
ie b
ad
ka
me
r kom
, is
da
ar
me
t lip
stiff
ie o
p d
ie b
ad
ka
me
rspie
ël ‘n
ge
sig
met
‘n g
roo
t g
lim
lag
en
‘n
rooi
ha
nsw
ors
ne
us
ge
teke
n.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.
2
G
O 3V L O O I 4
M A R K
O E U
G E S
1V L 6
S P R I N G M I E L I E 5
S 7
B L O E D T E I
A I K R 8
N A G M E R R I E K
G 9
N I E M A N D U
I 10
S E S
E
11
S T O K P E R D J I E
Af: Dwars:
1. Wat het Werner in die tent gesien? 3. ‘n Plek waar jy amper enige iets kan
koop.
2. Werner het dit gebruik om sy vrees na te vors. 6. Wat het Werner in die tent geruik?
3. Sunet is so oud. 7. Dit het uit die nar se neus gedrup.
4. Wat het Werner in die tent gehoor? 8. ‘n Baie aaklige droom.
5. Ons assosieer leeus, akrobate en narre 9. Die teenoorgestelde van “iemand”.
hiermee. 10. Hoe oud was Werner toe hy in die
sirkustent verdwaal het?
11. Party mense lees, ander speel
sport, ander versamel seëls…
Ekstra: Watter drie sinonieme kan gebruik word om ons te vertel watter tipe pop Billy is?
Harlekyn Hanswors Nar
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 7
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Gee die korrekte volgorde van die gebeure in die sirkustent:
A. Bloed drup uit die nar se neus.
B. Werner skrik vir die kaartjiekollekteerder.
C. Iemand vat Werner aan die skouer.
D. Werner verdwaal in die sirkustent.
E. Hy hardloop in ‘n nar vas.
Antwoord: D; C; B; E; A.
2. Wat doen Werner toe hy besef hy gaan nie die aand verder kan slaap nie?
Hy klim uit sy bed, gaan sit voor sy rekenaar en doen navorsing oor sy vrees vir hansworse.
3. Dink jy daar bestaan werklik iets soos: “Coulrophobia: Fear of clowns”? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
(eie opinie en rede)
4. Waarvoor skrik Werner daardie aand in die badkamer?
Iemand het ‘n hansworsgesig met rooi lipstiffie op die badkamerspieël geteken.
5. Wie, dink Werner, was verantwoordelik vir bogenoemde?
Sunet.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 8
Afdeling C: Skryf (collage)
Knip prente uit ‘n tydskrif wat vir Billy beskryf. Maak ‘n collage van Billy en gee byskrifte vir die prente.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 9
Afdeling C: Skryf (mondeling)
Begin met beplanning vir mondeling oor vrese. Plak prent(e) en sleutelwoorde hier .
(finale mondeling word na Hoofstuk 7 geskryf)
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 10
Ho
ofs
tuk
3:
Nie
ma
nd
glo
Wern
er
se
sto
rie
oo
r d
ie b
ad
ka
me
rspie
ël n
ie.
Na s
ko
ol g
aan
Wern
er
hu
is toe
. H
y r
aa
k a
an
die
sla
ap
op
sy b
ed e
n w
ord
la
ter
die
mid
da
g w
akke
r van
‘n
klo
pg
elu
id w
at
van
uit S
une
t se
ka
me
r kom
. H
y k
yk n
a d
ie
ho
utk
issie
waa
rin
Bill
y, d
ie p
op
, g
eb
êre
wo
rd e
n s
ien
kra
pm
erk
e a
an d
ie b
inn
eka
nt va
n d
ie k
issie
. H
y s
krik e
n k
lap d
ie k
issie
toe
waa
rna
die
po
p b
likke
rig
beg
in lag
.
Afdeling A: Woordeskat
Pas die woord(e) in Kolom A by die beste beskrywing in Kolom B.
Kolom A Antwoord Kolom B
1. nagmerrie 1. g a. maak gou!
2. ‘n hele paar skroewe los 2. h b. raak moeg
3. roer julle! 3. a c. om geïrriteerd te wees
4. in sy keel opstoot 4. j d. vinnig iets doen
5. om jou oë vir iemand te rol 5. c e. skrik vir iets
6. ooglede swaar word… 6. b f. dowwe klank
7. die gort is gaar 7. i g. slegte droom
8. soos blits! 8. a h. is nie normaal nie
9. gedempte geluid 9. f i. dit is verby
10. yskoud word… 10. e j. naar word
Ekstra: Watter van die bogenoemde woord(e) in Kolom A pas by die volgende prente?
(skroewe los/ roer julle/ ooglede swaar word/ soos blits/ oë te rol)
Ooglede swaar word
Skroewe los
Roer julle!
Oë te rol Soos blits
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 11
Ho
ofs
tuk
4:
We
rne
r se b
oe
se
mvrien
d, T
om
, ve
rerg
ho
mse
lf v
ir W
ern
er
en
so
ek g
esels
kap
by d
ie s
ko
olb
oe
lie.
Ma
rike
won
de
r w
at
me
t d
ie p
op
ve
rkee
rd is e
n s
y b
eslu
it h
ulle
alm
al m
oe
t va
naa
nd n
a W
ern
er
toe
ga
an
om
n
a d
ie p
op
te g
aan
kyk.
We
rne
r se
ou
ers
is n
ie b
y d
ie h
uis
nie
, w
an
t S
un
et
spe
el in
die
skoo
lkon
se
rt.
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Waarom kry Werner hoendervleis toe hy in die oggend op pad skool toe verby Sunet
se kamer loop?
Die deur was oop en Billy as op die spieëltafel. Werner is seker dat Billy vir hom ooggeknip het.
2. Hoekom voel die skooldag vir Werner so lank?
Hy het min geslaap.
3. Wat eet Werner die middag toe hy by die huis kom?
(Twee stukke) oorskietpizza.
4. Wat weet ons alles van Billy se kissie?
1. ‘n Groot letter “C” is op die tafel uitgekerf.
2. Die kissie is van hout gemaak.
3. Die deksel het ‘n skuifslotjie.
4. Die kissie se binnekant is met fluweel uitgevoer.
5. Waarom “vries” Werner toe hy die binnekant van die deksel sien?
Die binnekant van die deksel is vol krapmerke.
Afdeling A: Woordeskat
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 12
Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.
1S
P 7B A 3K L E I
6F R E E 2K I
O R N 4K
5K
E A 8D A D E L B O O M
T P E O N
E 9O M G E K R A P S
E A G E
10F R I K G E R
K T L T
E I U
G I
D
Af: Dwars:
1. Marike se neus is vol hiervan. 6. Een van Melvin se vriende.
2. Werner het dit in die kissie gesien. 7. ‘n Sinoniem vir “veg”.
3. Iemand wat soos ‘n kind optree. 8. Werner het hier op sy eie gaan sit.
4. Werner het dit uit die kissie gehoor kom. 9. ‘n Sinoniem vir “geïrriteerd”.
5. Sunet moet hier viool speel. 10. Een van Melvin se vriende.
Skryf die letters van die blokkiesraaisel in die sirkels hierbo en skommel hulle om vir jou nog ‘n sinoniem vir
“veg” te gee.
Watter drie sinonieme vir “veg” het jy in hierdie hoofstuk geleer?
Veg Baklei Stoei
Afdeling B: Begrip (opsioneel)
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 13
Toneelspel: voer die hoofstuk se gebeure in die klas op. Julle kan die woorde verander (asook Marike na Mario
verander), maar die storie moet grotendeels dieselfde bly. Julle gaan ses karakters nodig hê, asook ‘n moontlike
verteller (en dadelboom!). Skryf jou karakter se woorde op hierdie bladsy neer.
Afdeling C: Skryf (yskasboodskap)
(opsioneel)
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 14
Plak ‘n prent van ‘n yskas oor hierdie prent – of gebruik die een wat gegee is. Knip letters uit ‘n tydskrif of
koerant om ‘n boodkap vir ‘n familielid in jou huis te los. Die boodskap moet relevant wees. Jy moet ‘n
minimum van 10 woorde gebruik.
Afdeling C: Skryf (hoofkarakters)
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 15
Jy weet nou iets van elkeen van die hoofkarakters. Skryf soveel as wat jy kan vir elke karakter neer.
Werner
Tom
Marike
1. Is beste vriende met Werner.
2. Sy ouers is spyseniers en besit
‘n bakkery.
3. Hou van rekenaarspeletjies.
1. Is die hoofkarakter in die storie.
2. Is beste vriende met Tom.
3. Het ‘n vrees vir narre (coulrophobia).
4. Kry dieselfde nagmerrie, oor en oor.
5. Het ‘n ouer suster, Sunet.
6. Hou van gruwelfilms (horrors).
7. Hou van rekenaarspeletjies.
1. Is nuut in die skool en Juffrou Witbooi het haar in
‘n groep saam met Werner en Tom in gedeel.
2. Sy is vol grappies (hoofstuk 1).
3. Sy is slim (hoofstuk 1).
4. Sy lag nie vir Werner oor sy vrees nie.
5. Sy is langer as beide Werner en Tom.
6. Sy is ‘n meisie wat reg is vir pret/avontuur.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 16
Ho
ofs
tuk
5:
Ma
rike
en T
om
ko
m b
y W
ern
er
aan
en
hy v
oe
l sim
pe
l o
md
at
hy s
o ‘n
op
he
f va
n d
ie p
op
ge
maa
k h
et.
Hy
ga
an
ha
al d
ie p
op
. D
aa
r is
nik
s v
ree
md
s a
an d
ie p
op
nie
. L
ate
r die
aa
nd
, te
rwyl h
ulle
Pla
ysta
tio
n s
pee
l, r
uik
hu
lle ie
ts in d
ie
ko
mb
uis
bra
nd
. H
ulle
skrik v
ir d
ie
tam
atie
so
us e
n d
ie b
ood
ska
p w
at h
ulle
op
die
yska
sd
eu
r sie
n.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.
1G
2K
3F
R A O
4M A G N E E T L E 5T T E R S P N O Y
I 6V A D O 9E K
7Z O M B I E S S E
A K U
8B A D K A M E R
L I
10E F F E N S
Af: Dwars:
1. Mense lag na jy dit vertel het. 4. BILLY WAS HIER is hiermee geskryf.
2. ‘n Sinoniem vir “mensvreter”. 6. ‘n Lappie om jou hande mee af te vee.
3. Jy gebruik ‘n kamera om dit te neem. 7. Mense wat uit die dood opstaan.
5. Iets wat ‘n mens lees (nie ‘n boek nie). 8. ‘n Bad, ‘n toilet, ‘n wasbak...
9. ‘n Honderd jaar. 10. ‘n Sinoniem vir “bietjie”.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 17
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Wat doen Tom toe hy en Marike by Werner se huis aankom?
Tom het deur die nuwe heat-tydskrif geblaai.
2. Hoe het Billy in die kombuis beland?
Werner het die kissie met Billy daarin uit Sunet se kamer gaan haal.
3. Is Marike ‘n goeie PlayStation-speler? Motiveer jou antwoord.
Ja, Marike is. Werner was verbaas dat sy so goed speel en sy het selfs die sleutel vir ‘n nuwe vlak van die
speletjie ontdek waarna Werner en Tom al baie lank soek.
4. Wat sien die drie vriende in die kombuis na hulle die rook geruik het?
1. Tamatiesous bo-oor die foto’s op die yskas.
2. Rook wat uit die broodrooster borrel.
5. Wie dink jy is verantwoordelik vir die gemors in die kombuis? Motiveer jou antwoord.
(eie opinie, maar die meeste sal noem dat dit Billy is).
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 18
Ho
ofs
tuk
6:
We
rne
r w
on
de
r hoe
ko
m S
un
et va
no
gg
end
ge
gil
he
t to
e s
y in
ha
ar
kam
er
was.
Sy w
as o
ok w
asb
lee
k a
an
die
on
tbytta
fel. T
om
vra
Wern
er
om
ve
rskon
ing
oo
r die
in
sid
en
t m
et M
elv
in.
Marike s
tel voo
r da
t h
ulle
die
po
p n
a ‘n w
inke
l,
wat
outy
dse p
op
pe
ve
rko
op
, m
oe
t n
ee
m.
We
rne
r kry
die
kis
sie
en p
op
in
die
dro
m.
Su
ne
t he
t d
ie p
op
weg
geg
oo
i.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die Afrikaanse woorde vir die Engelse woorde
hieronder te vind en in te pas.
9V
7V
R 10A
5H A L 8F V I E R G
N R E T
1K
3K O O N E
O A G N D R
M 2B
N 6G I S T E R A A N D
4B O O D S K A P P E L O
U E E N I G
I K L D K T
S S L I A E
11G E H E I M S I N N I G K E
R
Af: Dwars:
1. Kitchen. 4. Messages.
2. Backpack (for school). 5. Half past three.
3. Cancel. 6. Last night.
7. This morning. 11. Mysterious.
8. Frown.
9. Friendly.
10. Suspicious.
Ekstra: Skryf die letters van die blokkiesraaisel in die sirkels en skommel hulle om vir jou te sê
hoe Sunet gelyk het toe Werner haar in die gang betrap het met die plastieksak.
SKULDIG
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 19
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Hoekom het Werner se ma-hulle nie agtergekom dat daar iets in die kombuis gebeur het nie?
Tom, Marike en Werner het (1) die kombuis skoongemaak, (2) al die deure en vensters oopgemaak en (3)
amper ‘n hele bottle lugverfrisser uitgespuit om van die brandreuk ontslae te raak.
2. Watter twee dinge sê vir ons dat Sunet ontsteld was oor wat die oggend in haar kamer gebeur het?
Sy het gegil en sy was bleek in die gesig aan die ontbyttafel.
3. Watter drie dinge het Marike op die papiertjie geskryf wat sy vir Werner gegee het?
1. Die winkel se naam.
2. Die winkel se telefoonnommer.
3. Die winkel se adres.
4. Wat vind Werner in die plastieksak in die asblik?
Die kissie met die “C” daarop (Billy se kissie).
5. Wie het die plastieksak in die asblik gegooi?
Sunet.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 20
Afdeling C: Skryf (paragraaf)
Werner, Tom en Marike het die nuwe Resident Evil op PlayStation gespeel. Jy het verseker ‘n gunsteling
speletjie op PlayStation, Wii of Xbox. Skryf ‘n paragraaf daaroor. Plak ‘n prent daarvan hierby.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 21
Afdeling C: Skryf (Facebook)
Jy en Marike was goeie vriende voordat sy saam met haar ouers na ‘n ander dorp, die een waar Werner en
Tom bly, getrek het. Jy het op Facebook gelees dat sy besig is met ‘n nuwe avontuur. Wat sou haar status
messages gewees het die afgelope ruk? Gebruik jou verbeelding en skryf dit neer!
Marike _________________________________________________________________________________
Marike _________________________________________________________________________________
Marike _________________________________________________________________________________
Marike _________________________________________________________________________________
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 22
Ho
ofs
tuk
7:
We
rne
r, T
om
en
Marieke is b
y d
ie p
op
win
ke
l. W
ern
er
is v
ir ‘n o
om
blik
spyt
hy h
et n
ie d
ie p
op
(so
os s
y
su
ste
r) in
die
asb
lik g
elo
s n
ie. H
ulle
on
tmoet
vir m
nr.
Husse
lma
n.
Hy loo
p m
et ‘n
loo
pra
am
en
ora
l in
sy w
inke
l lê
da
ar
pop
pe
en
ha
lfkla
ar
po
pp
e r
ond
. H
y g
ee
vir h
ulle
koe
ldra
nk e
n w
il g
raa
g d
ie p
op
sie
n.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.
3H
A
5K R I E W E L
D
6S K E M E R
1K
W
7R U 2G G R A A T
4W
A E R A
8S Y P A A D J I E S
K E W S
9M A R I O N E T T E
P N R
K Y
E
10K L I K - K L I K
Af: Dwars:
1. Watter geluid maak die deur? 5. Hoe maak Werner se ruggraat to hy
2. Hoe lui die klokkie? ‘n hele bak vol oë sien?
3 & 4. Little People is gebou tussen watter 6. Wat noem ons dit as die son ondergaan?
twee winkels? 7. Wat noem ‘n mens jou spine?
8. Waarop loop mense en ry fietse om uit
die karre se pad te bly?
9. Poppe met toutjies aan hande en voete.
10. Die geluid wat die loopraam maak.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 23
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Die letters op die houtbordjie is verbleik. Wat beteken dit?
Dit is baie dof/moeilik om uit te maak.
2. Wat is die winkeleienaar se naam (van)?
Meneer Husselman.
3. Beskryf die winkeleienaar.
1. Hy is oud.
2. Hy het deurmekaar grys hare.
3. Hy dra ‘n bril.
4. Hy gebruik ‘n ysterraam om mee te loop.
4. Wat sien die drie vriende alles in Little People?
Rakke met porseleinpoppe, lappoppe en bruin teddiebere daarop.
Marionette hang (aan hulle toutjies) van die dak af.
Agter die toonbank is ‘n werkkamer met gereedskap en halfvoltooide poppe wat rondlê.
‘n Bak vol oë is op die toonbank.
5. Sou jy alleen in die winkel wou rondloop? Hoekom/hoekom nie?
(eie opinie)
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 24
Afdeling C: Skryf (sms)
Jy het ‘n tweedehandse winkel ontdek! Jy het rondgeloer en iets gevind wat jy graag wil hê! Stuur eers vir jou
jou ma/pa/vriend/vriendin ‘n sms om te sê wat jy gevind het! Skryf dan hulle respons wat hulle vir jou gestuur
het ook neer.
Noem die volgende:
Waar is die winkel?
Wat het jy gevind? (boek/speletjie?)
Gebruik sms-taal soos jy dit sou getik het. Daarna gaan jou onderwyser vir jou ‘n kans gee om dit in ordentlike
Afrikaans oor te skryf.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 25
Afdeling C: Skryf (mondeling)
Jy het al jou mondeling oor vrese beplan. Skryf jou finale mondeling hier neer.
My vrees ( )
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 26
Ho
ofs
tuk
8:
Mn
r. H
usse
lma
n is b
aie
be
ïnd
ruk m
et d
ie p
op
. H
y h
erk
en
die
po
p w
as g
em
aa
k d
eu
r C
ollo
di –
die
be
ste
Ita
liaan
se
po
pp
em
ake
r w
at
oo
it in
die
lan
d (
Su
id-A
frik
a)
ge
wo
on h
et. D
ie p
op
pe
ma
ke
r sê h
y s
al d
ie r
atjie
s v
ir h
ulle
gra
tis
ve
rvan
g. T
om
ste
l vo
or
da
t h
ulle
die
po
p v
erk
oo
p, m
aa
r M
arike
sê
hu
lle m
oe
t u
itvin
d w
at
fou
t m
et d
ie p
op
is.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.
1O O 1R L O G
4S
E E
E 2R
L
K A 3M
F 5W
S T E M I
M J E O N
O I S O S
2V O O R L E T T E R K
R S E D O
D R P
3G E H E I M S I N N I G
N T E
A U
A 4K N A R S
5N A A R
Af: Dwars:
1. Iemand wat baie mense op dieselfde 1. Die rede waarom Collodi nie baie poppe
manier doodmaak. kon verkoop nie.
2. Onderdele van ‘n motor. 2. Die eerste letter van jou naam.
3. Iets wat perfek gemaak is (pop, skildery…) 3. Mysterious.
4. Collodi het sy eie lewe geneem. 4. Die geluid wat die sleutel gemaak het
5. Om iets spesiaal teen ‘n baie lae prys te toe Mnr. Husselman die pop opwen.
koop. 5. Jy voel so as jy siek is of iets jou ontstel.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 27
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Hoe oud is Billy ten minste?
(Een) honderd jaar.
2. Wie was Collodi?
Collodi was ‘n Italiaanse poppemaker wat in Suid-Afrika gebly het. Hy het in die laat 1800’s in die Kaap kom
woon. Hy was ‘n briljante poppemaker, die beste wat Suid-Afrika nog gesien het.
3. Watter donker geheim vertel Mnr. Husselman oor Collodi?
Hy was ‘n reeksmoordenaar wat kinders vermoor het.
4. Wat is die verskil tussen ‘n goeie en ‘n briljante poppemaker?
‘n Briljante poppemaker sit ‘n stukkie van homself in elke pop.
5. Dink jy dis moontlik dat daar iets van Collodi in Billy agtergebly het? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
(eie opinie)
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 28
Ho
ofs
tuk
9:
Na s
ko
ol be
l d
ie v
rien
de m
nr.
Husse
lma
n,
ma
ar
sy n
om
me
r bly
be
se
t. T
oe
hu
lle b
y W
ern
er
se h
uis
aa
nko
m,
sie
n T
om
dat d
ie p
op
op
Wern
er
se b
ed
ka
ssie
sit.
Ma
rike h
et
oo
k s
legte
nu
us –
Mn
r. H
usse
lma
n h
et
gis
tera
and
by
die
win
ke
l se
tra
pp
e a
fge
va
l. H
y is in
die
ho
sp
ita
al e
n is b
ew
uste
loos.
Tom
sê
hy h
et
‘n p
lan
.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.
8B E S E 3T
5S
Y 4V
W 6V
7A F S T A N D B E H E E R S R E Y
2U K N T D
1S P I E R W I T A
E T I E G L A F T
F S 9V I O O L
O E G
O M
N
Af: Dwars:
1. Jy tik ‘n sms hiermee. 1. Die intensiewe vorm van wit.
2. So voel jy as jy vinnig moes hardloop. 7. Jy gebruik dit om die TV-kanale te
3. Die Great Gamer. verander sonder om op te staan.
4. Die Afrikaans vir “destroy”. 8. As twee mense gelyk gebel word.
5. Jy doen dit as jy oefen (leidraad: water...) 9. Sunet se musiekinstrument.
6. Fliek-( )! (Watter dag?)
Ekstra: Daar is ‘n homofoon in hierdie hoofstuk. ‘n Homofoon is ‘n woord wat dieselfde
geskryf word, maar verskillende betekenisse het. Wat is hierdie woord? Skryf die letters van
die blokkiesraaisel in die sirkels en skommel hulle vir die antwoord.
Die homofoon is SLAAP.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 29
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Kon Marike dadelik met Mnr. Husselman praat toe sy die eerste keer bel? Motiveer jou antwoord.
Nee, die nommer was beset.
2. Watter een van Werner se tydskrifte wou Tom deurblaai?
Die Great Gamer-tydskrif.
3. Beide Tom en Marike skrik by Werner se huis. Watter skok kry elkeen?
Tom: Tom het die nuwe Great Gamer-tydskrif in Werner se kamer gaan haal en daar sien hy toe vir Billy.
Marike: Marike het vir Mnr. Husselman prober bel, maar toe vind sy by sy dogter uit dat hy van sy
winkel se trappe afgeval het.
4. Is Mnr. Husselman dood?
Nee, hy is nie dood nie. Hy lê bewusteloos in die hospitaal se intensiewe eenheid.
5. Wat beteken die volgende sin: “Werner voel hoe ‘n sweetstraaltjie langs sy slaap afloop.”?
Werner is senuweeagtig en bang.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 30
Ho
ofs
tuk
10:
We
rne
r en
Marike k
om
by T
om
se
hu
is a
an
ge
ree
d o
m T
om
se
pla
n u
it t
e v
oe
r. H
ulle
gaa
n (
me
t d
ie p
op
)
na
die
ba
kke
ry la
ng
s T
om
-hu
lle s
e h
uis
. E
we s
kie
lik v
oe
l W
ern
er
iets
aa
n s
y k
ee
l ru
k e
n M
arike
skrik.
Die
po
p h
et u
it W
ern
er
se
rug
sa
k o
nts
nap
. H
ulle
pro
be
er
die
ba
kke
ry s
e lig
te a
an
ska
ke
l, m
aa
r da
ar
is g
ee
n k
rag
nie
. H
ulle
wil
by d
ie b
akke
ry s
e
de
ur
uitko
m,
ma
ar
die
de
ur
is g
eslu
it.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.
1S
2E S K 3O M
P N
7H
Y 4G I G G E L
I S E
5W A S B L E E K M
T N 9M
A 10D
6V E R S I E R S U I K E R
R E F L E I R I U
8P I E P S K N S
Af: Dwars:
1. Tom se ouers se beroep. 2. Suid-Afrika se kragvoorsiener.
3. Werner se rugsak het so gesit. 4. ‘n Sinoniem vir saggies lag.
7. Buite beheer (Billy het so gelag). 5. Intensiewe vorm vir bleek.
9. Billy het so geruik. 6. ‘n Mens versier koeke hiermee.
10. Die geluid wat die yskaste maak. 8. Die geluid wat die hekkie gemaak het.
Ekstra: Jy het nou ‘n hele paar geluide leer ken (kraak, knars, piep en dreun).
Voltooi die volgende deur die korrekte dieregeluide by die diere neer te skryf.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 31
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Nadat die drie vriende deur die hekkie en die agterdeur van die bakkery gegaan het, het ‘n paar dinge
gebeur. Rangskik die gebeure in die regte volgorde:
A. Marike gil. B. Billy sit die krag af. C. Werner slinger vir Billy deur die lug. D. Tom verdwyn om die alarm af te sit. E. Billy probeer om Werner te verwurg. F. Tom is weer saam met sy drie vriende.
Antwoord: D; E; A; C; B; F.
2. Waar is Tom se ouers vir die aand?
Hulle is spyseniers by ‘n partytjie.
3. Wat beteken die uitdrukking: Nou gaan die poppe dans? Is dit ironies?
Daar gaan iets opwindend/erg gebeur.
Ja, dit is ironies, want daar is letterlik ‘n pop betrokke.
4. Waar is die alarm – voor in die vertoonkamer van die bakkery of agter waar die oonde en yskaste is?
Voor in die vertoonkamer.
5. Wat dink jy gaan nou in die bakkery gebeur?
(eie opinie)
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 32
Ho
ofs
tuk
11:
Hulle
ho
or
die
po
p in
die
do
nke
rte lag
. D
ie p
op s
e g
esig
lyk n
ou
an
de
rs –
am
pe
r le
we
nd
ig.
Die
pop
se
tan
de
is v
rot e
n h
y h
et ‘n
me
s in
sy h
and
. D
ie v
rien
de
pro
be
er
om
deu
r ‘n
ho
ë v
en
ste
r te
on
tsn
ap
, m
aa
r die
po
p d
uik
hu
lle
va
n d
ie t
afe
l af.
Wern
er
kan
sie
n h
oe
die
po
p m
et
die
me
s n
ad
er
aa
n T
om
en
Marike k
ruip
. A
lles w
ord
sw
art
vo
or
We
rne
r.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die Afrikaanse woorde vir die Engelse
woorde hieronder te vind en in te pas.
1O
2P
3O N G E D U L D I G
R K
V S
4V E N S T E R W
R A
5W D R
7K
U O 6S 10T O T T E R
R 8E W I G A E
M E F U
9S O P N A T E N D L
Af: Dwars:
1. Deafening. 3. Impatient.
2. Pitch black. 4. Window.
5. Worms. 6. Stutter.
7. Groan. 8. Forever.
10. Table. 9. Soaking wet.
Ekstra: Jy ken nou ‘n paar intensiewe vorme: wasbleek, spierwit, bloedrooi en doodbang.
Gee die intensiewe vorme van die volgende woorde deur die regte voorvoegsels te kies:
groen grasgroen blind stokblind
blou potblou doof stokdoof
swart pikswart oud stokoud
geel goudgeel alleen stoksielalleen
beroemd wêreldberoemd eenvoudig doodeenvoudig
glad seepglad gelukkig doodgelukkig
goedkoop spotgoedkoop moeg doodmoeg
duur peperduur stil doodstil
dood stok gras spot seep wêreld goud pot peper pik
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 33
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Nadat die drie vriende deur die hekkie en die agterdeur van die bakkery gegaan het, het ‘n paar dinge
gebeur. Rangskik die gebeure in die regte volgorde:
A. Billy bekruip Marike en Tom wat op die grond lê en kreun... B. Billy duik van die kas af. C. Billy spring op Werner. D. Marike klim op die tafel en probeer een van die vensters bykom. E. Billy sny ‘n gat in Werner se rugsak met die mes.
Antwoord: C; E; D; B; A.
2. Hoe wou hulle van Billy ontslae raak?
Hulle wou Billy in die oond verbrand.
3. Hoekom stel Marike voor dat sy op die tafel klim?
Marike is langer as Werner of Tom en sys al by die boonste venster uit kan kom.
4. Hoekom vererg Tom homself toe Marike sê dat sy langer is as Tom en Werner?
Marike het ‘n teer puntjie aangeraak, want amper al die meisies in die klas is langer as Werner en Tom.
5. Wat dink jy gaan nou in die bakkery gebeur?
(eie opinie)
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 34
Ho
ofs
tuk
12:
Die
drie
vrie
nd
e is s
teeds in
die
ba
kke
ry v
asgeke
er.
Die
po
p is m
ind
er
as ‘n m
ete
r van
Ma
rike
af
we
g e
n
Tom
is t
ussen
die
ta
fel e
n d
ie k
as v
asge
kee
r. W
ern
er
wee
t h
y m
oe
t vin
nig
iets
doe
n. W
ern
er
kry
dit r
eg
om
die
pop
in
die
bra
nde
nde
vuu
roon
d te
goo
i. S
kie
lik is a
lles d
ood
stil in
die
ba
kke
ry.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.
1S
2B L O U
M R 3M
4D
5W O E D E N D A W
L U A I T K N N
6O
7D U I S E L I G
8O R A N J E I
N E G
D 9F L I T S
Af: Dwars:
1. Dit het met die pop in die oond gebeur. 2. Die kleur van die pop se tossels.
2. ‘n Gedeelte van ‘n sekonde. 5. Om baie kwaad vir iemand te wees.
3. Die mes het dit weerkaats. 7. So voel jy as jy hoog bo die grond is.
4. ‘n Sinoniem vir forseer. 8. Die kleur van die pop se hare.
6. Die pop het hierin doodgegaan. 9. Gebruik dit om in die donker te sien.
Ekstra: Skryf die letters van die blokkiesraaisel in die sirkels en skommel hulle om vir jou
die intensiewe vorm vir oranje te gee – onthou, dit is een woord!
Die intensiewe vorm vir oranje is SKELORANJE.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 35
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Waarom is Werner duiselig aan die begin van hierdie hoofstuk?
Werner besef dat die nar weet wat sy grootste nagmerrie is.
2. Wat beteken dit as dit vir Werner voel “of sy tekkies wortels gekry het”?
Hy staan stil en kan nie homself kry om te beweeg nie. Hy is lam van die skrik.
3. Wat is die Afrikaans vir “a sigh of relief”?
(Slaak) ‘n sug van verligting.
4. Wie gooi die pop by die oond in en wie klap die oonddeur toe sodat Billy nie kan ontsnap nie?
Werner gooi die pop by die oond in en Tom klap die oonddeur toe.
5. Wat beteken dit as Marike sê sy “gaan môre die ouma van alle knoppe” op haar kop hê?
Sy gaan ‘n groot knop op haar kop hê.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 36
Afdeling C: Skryf (dialoog)
‘n Joernalis wil ‘n artikel skryf oor fobies en het gehoor van die avontuur wat Werner, Tom en Marike
deurgemaak het. Sy het ‘n onderhoud met die drie maats gevoer. Skryf, in dialoogvorm, die onderhoud neer.
Maak seker dat die joernalis ten minste twee vrae vra.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 37
Afdeling C: Skryf (teken)
Groot drama het in die bakkery afgespeel. Jy het die storie gelees en ‘n prentjie gehad van hoe die bakkery
binne lyk. Teken ‘n bloudruk van die bakkery en dui o.a. (onder andere) die volgende aan:
die voor- en agterkant van die bakkery,
die deur waar die maats die bakkery binnegekom het,
waar die alarmboks is en
waar die venster is waar die vriende wou uitklim.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 38
Ho
ofs
tuk
13 &
14:
Die
win
ke
l is
de
urm
eka
ar
toe T
om
die
lig
te a
an
ska
ke
l. H
ulle
ruim
die
ba
kke
ry o
p e
n h
aa
l d
ie
oo
rbly
we
nd
e d
ele
va
n d
ie p
op
uit d
ie o
on
d. H
ulle
gaa
n b
eso
ek o
ok v
ir m
nr.
Husse
lma
n in
die
ho
sp
itaa
l e
n v
ert
el da
t d
ie p
op
ve
rnie
tig is. D
aa
rna
gaa
n h
ulle
na
die
nu
we p
retp
ark
en
dit lyk o
f W
ern
er
sy v
ree
s v
ir h
an
sw
ors
e o
ork
om
he
t.
Afdeling A: Woordeskat
Voltooi die volgende blokkiesraaisel. Gebruik die leidrade.
1B
2W
O I 3O
R P N 4S
5N
S W T P O
6V E R B A A S O
7P O L E L O
O D 8S K O O N M A A K
N H O T A A I U P J N S
9M E E L I E
10P L E I S T E R M
Af: Dwars:
1. ‘n Baie kort, weermag-haarstyl. 6. As iets jou onkant betrap.
2. Rollercoaster. 8. Wat jy moet doen na jy gemors het.
3. Wanneer iemand die hospitaal verlaat. 9. ‘n Bestanddeel om koek mee te bak.
4. ‘n Soet lekkerny, te koop by kermisse. 10. Plak hierdie op ‘n snyplek/seer.
5. First aid.
7. ‘n Klein perdjie.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 39
Afdeling B: Begrip
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Hoe lyk die volmaan buite na die pop in die oond verbrand het ?
Dit lyk soos ‘n bleekgeel hansworsneus.
2. Hoe lank na die bogenoemde insident gaan Werner, Tom en Marike na die nuwe pretpark?
Meer as twee weke.
3. Wat hoor, sien en ruik die vriende by die pretpark?
Hulle hoor mense wat lag en skree.
Hulle sien ponies en pretparkritte.
Hulle ruik springmielies en braaivleis.
4. Watter vrees het Melvin? Wat is die wetenskaplike naam vir hierdie vrees?
Melvin het hoogtevrees (acrophobia).
5. Het Werner sy vrees, Coulrophobia, oorkom? Hoekom sê jy so?
Ja, Werner het sy vrees oorkom. Hy het nie vir die nar wat spookasem verkoop het, geskrik nie.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 40
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 41
DIE EINDE! Skryf ‘n poskaart aan jou pa/ma/familielid om vir hulle te vertel dat jy Harlekyn klaar gelees het. Dit hoef nie ‘n
lang boodskap te wees nie. Hou in gedagte dat jy:
‘n Datum moet hê.
Die adres reg moet skryf.
Jou poskaart met die regte aanhef en slot moet skryf (Liewe/Liefde of Beste/Groete).
Jou naam, maar nie jou van nie, aan die einde moet hê.
Knip die poskaart op die laaste bladsy uit en skryf jou boodskap daarop.
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 42
Harlekyn Klasgids | Saamgestel deur Burgert Maree, Diocesan College (2012) 43