leer leef met jesus - ngcaledon.co.za · 29 johlette matthee steenboksrivier. 028 212 1725 079 432...

6
Ek deel graag die volgende aangrypende gebed: “Here, U het tydens u verblyf hier op aarde nooit ver gereis nie, en altyd te voet die enkele keer toe U `n vervoermiddel gebruik het, was dit `n nederige donkie. Maar U het diep spore nagelaat: van hoop en lig en vrede en liefde. Daaruit lei ek af dat dit nie die kwantiteit en afstand van ons reise is wat saakmaak nie, maar die kwaliteit daarvan. Daarom, Here, wees op my “reis” deur hierdie dag die lig voor my, die skadu agter my, die helder wolk bo my, die vaste grond onder my. O Christus, wees die begin van al my reise, en ook die eindbestemming.” (Frank Topping) Geseënde week! Marinus Theron Volgende Sondag is Krige se Blom & Teebeurt: Maak Marinda en Manda se dag deur hulle te laat weet of jy hulle kan kom help. Leer leef met Jesus DIENSe-POS Caledongemeente – jou Christus-familie se nuusdiens met nuus vir diens Kerkkantoor: 028 212 1202 [email protected] Ds. Marinus:028 212 2293 [email protected] Ds. Dewald: 028 212 1332 [email protected] www.ngcaledon.co.za. 25 Oktober 2019 Dagboek Sondag: 27 Oktober 2019 09:30 Erediens met Rina Hugo / Geen Kategese Deuroffer: Badisa Blomme en Teebeurt: Konstitusiestraat Maandag: 28 Oktober tot Saterdag 2 November 2019 Caledon Kersmark Vlg Sondag: 03 November 2019 Dankoffersondag & Nagmaal Kategese Jaarafsluiting Deuroffer: Helpmekaar Studiefonds. Blomme en teebeurt: Krige Sondag se diens word gelei deur Ds. Marinus en Rina Hugo. ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG: Oggenddiens (bywoning): 372 Kollekte: R 9 511.10 Deuroffers: R 1 870.00 Dankoffers: R2 250.00

Upload: others

Post on 11-Feb-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Leer leef met Jesus - ngcaledon.co.za · 29 Johlette Matthee Steenboksrivier. 028 212 1725 079 432 0923 29 Casper Pieters Crassulastraat 6 083 559 6003 30 Sarie Marais Nuwestraat

Ek deel graag die volgende aangrypende gebed: “Here, U het tydens u verblyf hier op aarde

nooit ver gereis nie, en altyd te voet –

die enkele keer toe U `n vervoermiddel gebruik het,

was dit `n nederige donkie.

Maar U het diep spore nagelaat: van hoop en lig en

vrede en liefde.

Daaruit lei ek af dat dit nie die kwantiteit en afstand

van ons reise is wat saakmaak nie, maar die kwaliteit

daarvan.

Daarom, Here, wees op my “reis” deur hierdie dag

die lig voor my,

die skadu agter my,

die helder wolk bo my,

die vaste grond onder my.

O Christus, wees die begin van al my reise,

en ook die eindbestemming.”

(Frank Topping)

Geseënde week! Marinus Theron

Volgende Sondag is Krige se

Blom & Teebeurt:

Maak Marinda en Manda se dag deur hulle te laat weet of jy hulle kan kom help.

Leer leef met Jesus

DIENSe-POS Caledongemeente – jou Christus-familie

se nuusdiens met nuus vir diens

Kerkkantoor: 028 212 1202 [email protected]

Ds. Marinus:028 212 2293 [email protected]

Ds. Dewald: 028 212 1332 [email protected]

www.ngcaledon.co.za. 25 Oktober 2019

Dagboek Sondag: 27 Oktober 2019

09:30 Erediens met Rina Hugo / Geen

Kategese

Deuroffer: Badisa

Blomme en Teebeurt: Konstitusiestraat

Maandag: 28 Oktober tot Saterdag

2 November 2019

Caledon Kersmark

Vlg Sondag: 03 November 2019

Dankoffersondag & Nagmaal

Kategese Jaarafsluiting

Deuroffer: Helpmekaar Studiefonds.

Blomme en teebeurt: Krige

Sondag se diens word gelei deur

Ds. Marinus en

Rina Hugo.

ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG:

Oggenddiens (bywoning): 372 Kollekte: R 9 511.10 Deuroffers: R 1 870.00 Dankoffers: R2 250.00

Page 2: Leer leef met Jesus - ngcaledon.co.za · 29 Johlette Matthee Steenboksrivier. 028 212 1725 079 432 0923 29 Casper Pieters Crassulastraat 6 083 559 6003 30 Sarie Marais Nuwestraat

Nuwe intrekkers kom sê hallo by die kerkkantoor! Kantoor ure is 09:00 – 12:00 en 14:00 – 15:00.

In die rakkies by die deurer in die kerk is nuwe lidmatevorms beskikbaar. Voltooi asb. en kom gee af by die kerkkantoor.

Bederfpakkies vir huisgesinne in NG Fraserburg:

Ons benodig 115 bederfpakkies vanuit ons twee gemeentes vir die huisgesinne van die NG Gemeente Fraserburg.

Wenke:

• Gebruik byvoorbeeld `n leë skoendoos wat oorgetrek kan word met koerantpapier of iets dienlik;

• Plaas `n paar bederfgoed daarin soos byvoorbeeld handeroom, sjampoe, deodorant, lekkergoed of enigiets wat

jy sou waardeer;

Die gedagte is dus om iets tasbaar en prakties vir iemand te gee as `n uitdrukking van hoop en omgee.

• Skryf `n kort brief van bemoediging, dalk met `n mooi teksgedeelte vir die gesin.

• Jy kan dit ook persoonlik maak deur jou naam en telefoonnommer by te voeg.

• Letwel! Ons beplan om `n koevertjie met `n klein bietjie kontant uit die bestaande fondse by te voeg van die twee

Kerkrade se kant.

• Teikendatum om in te handig is voor of op Maandag 4 November by die 2 kerkkantore

• Plaas asb jou naam op die lys na afloop van die erediens of kontak die kerkkantoor 028 212 1202.

Voorbidding: • Willem Victor – Crassula Wyk

• Lina de Waal – Fynbos

• Annatjie Otto- Konstitusiestraat

• Martin du Toit- Sentrale Wyk

Droogtehulp:

Bydraes kan by die kerkkantoor afgegee word.

Daar is tans R63 850 in ons Droogtehulpfonds

en lidmate wat `n finansiële bydrae wil lewer

kan die kerkkantoor kontak of in die gemeente

se rekening inbetaal met die verwysing

“Droogtehulp”.

NG Kerk Caledon, NEDBANK REK NR. – 1835 010

229

TAKKODE – 183509

Page 3: Leer leef met Jesus - ngcaledon.co.za · 29 Johlette Matthee Steenboksrivier. 028 212 1725 079 432 0923 29 Casper Pieters Crassulastraat 6 083 559 6003 30 Sarie Marais Nuwestraat

Veels geluk aan almal wat gedurende die week verjaar! Oktober

27 Jaco Steyn Stasieweg 20 082 930 0968 27 Lina De Waal Nerinastraat 6 028 212 1557 078 458 5580 28 Maria Kroes Konstitusiestraat 6 028 214 1004 082 719 8864 28 Barend Nel Erf 269 083 564 4371 28 Luan Rust Breevlei 29 Suzette Coetzee Eikestraat 12 082 340 3840 29 Anita Erasmus New Cross Straat 3B 076 502 1724 29 Johlette Matthee Steenboksrivier. 028 212 1725 079 432 0923 29 Casper Pieters Crassulastraat 6 083 559 6003 30 Sarie Marais Nuwestraat 11 028 212 2226 082 934 8901 30 Nicolus Simonis Gousblomstraat 6. 028 212 2718 30 Willie Theunissen Haarwegsrivier Plaas 028 212 1285 083 660 4418 31 Magda De Villiers Crassulastraat 4. 028 212 3999 084 520 0018 31 Anri Linde Eureka 028 212 1681 083 503 8864

November

01 Andries Goosen Heidestraat 1 082 875 4529 083 294 8802 01 Jaco Jordaan Laingstraat 19 084 252 5251 01 Miem Pieters Meulstraat 14 028 214 1343 082 054 0341 02 Teresa Coetzee Basil Newmarkstraat 13 028 214 1070 079 393 3862 02 Deidré Fick Vaalplaas 028 212 3150 083 94 34093

Kersmark 28 Okt – 2 Nov

Kom maak ‘n draai by ons

kersmark.

Dit is ‘n fees van geskenke.

Daagliks heerlike eetgoed by

die teetuin.

Kom koop al jou kersfees

geskenk nou by ons.

Page 4: Leer leef met Jesus - ngcaledon.co.za · 29 Johlette Matthee Steenboksrivier. 028 212 1725 079 432 0923 29 Casper Pieters Crassulastraat 6 083 559 6003 30 Sarie Marais Nuwestraat

OPTOG BRING DIE KUNSTE NA DIE

PLATTELAND

DRIE VAN DIE BESTES

BESOEK CALEDON op 8 November 2019

Plek : NG Moedergemeente, Caledon

Prys R150 pp Tyd 19:00 Geen

plekbesprekings : Deure open 18:00

Skakel vir enige navraag :

Stephanie Visser 082 921 4971

VERVERSINGS SAL BESKIKBAAR WEES!

Kerrie-en-rys R35 pp : Kaartjies beskikbaar by

Heidehof

Kaartjies beskikbaar by : iTickets.co.za

Beperkte aantal kaartjies beskikbaar by

Stephanie Visser 082 921 4971

Datum: 27 Oktober 2019 Tyd: 09:30 Plek: NG Moedergemeente Caledon

Nuwe Lidmate:

Lize van Vuuren vanaf Pellissier – Krige wyk Sarah van Wyk van af Secunda-Oos - Middedorp

Volgende Sondag 3 November is ons Kategese afsluiting. Kinders en ouers is

almal welkom!!

Page 5: Leer leef met Jesus - ngcaledon.co.za · 29 Johlette Matthee Steenboksrivier. 028 212 1725 079 432 0923 29 Casper Pieters Crassulastraat 6 083 559 6003 30 Sarie Marais Nuwestraat

Die program sluit in

9H00-10H00 Registrasie & verversings by aankoms

10H00-10H15 Verwelkoming, Openings boodskap

en gebed

Fredine dansgroep item

10H20-11H20 Waardes

Sang item

11H30-12H00 Vrouegesondheid

12H00-13H00 Middag ete

13H00-13H30 Fasfacts (nadele van alkohol tydens

swangerskap en gevolge)

Geestelike dans item

13H40-14H20 Risiko's/Nadele van Alkohol &

Dwelms

14H20-14H45 Persoonlike

Beskerming (gesinsgeweld)

14H45-15H45 Oop vir vrae en bespreking

15H45-16H00 Bedankings & Afsluiting

Die Here is my herder;

daar is niks wat my

ontbreek nie. Hy laat

my lê in groen

wievelde; na water

waar rus is, lei Hy my. -

Psalm 23:1-

Page 6: Leer leef met Jesus - ngcaledon.co.za · 29 Johlette Matthee Steenboksrivier. 028 212 1725 079 432 0923 29 Casper Pieters Crassulastraat 6 083 559 6003 30 Sarie Marais Nuwestraat

Geniet die naweek vanuit die kerkkantoor.