leef in god se teenwoordigheid6

11
LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID 6 Huisves Sy teenwoordigheid

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 13-Apr-2017

32 views

Category:

Spiritual


5 download

TRANSCRIPT

Page 1: Leef in god se teenwoordigheid6

LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID

6Huisves Sy

teenwoordigheid

Page 2: Leef in god se teenwoordigheid6

Hoekom moet ons in en uitgaan?

Wat is die moontlikhede as ons met God se teenwoordigheid leef?

Page 3: Leef in god se teenwoordigheid6

“Face time” As God se GESIG of AANGESIG oor jou skyn is dit ’n teken van Sy GUNS op jou lewe

Sodat ons kan weet alles gaan OK wees

Page 4: Leef in god se teenwoordigheid6

“Face time”Sodat ons deel kan wees van Sy Plan om alles nuut te maak.Hoe doen hy dit? In Sy teenwoordigheid en deur die krag van die Heilige Gees

Page 5: Leef in god se teenwoordigheid6

Jesus stel vir ons die voorbeeld

Mark.1:9 - 10: 9“En in daardie dae het Jesus van Násaret in Galiléa gekom en is deur Johannes in

die Jordaan gedoop.10En dadelik toe Hy opklim uit die water,

sien Hy die hemele skeur en die Gees soos ‘n duif op Hom neerdaal.

Page 6: Leef in god se teenwoordigheid6

Jesus stel vir ons die voorbeeldDie Heilige Gees het by Hom gebly en Hy het in krag opgetree

Jesus het gereeld tyd in gebed spandeer

Ons moet ook krag kry vanuit ontmoetiing met Hom

Page 7: Leef in god se teenwoordigheid6

Jesus stel vir ons die voorbeeld

“die hemele skeur” sodat die Heilige Gees kan kom en sodat die hemelse die aardse kan binnedring.

Jesus leer ons ook hoe om te bid : Matt.6:9-13.

Page 8: Leef in god se teenwoordigheid6

God vertrou ons toe met die Heilige Gees

Ons word die tempel waar die Heilige Gees woonKrag om getuies te wees (Hand.1:8) – vir ons en ook vir ander ’n Voorsmakie en waarborg van die dinge wat nog kom – 2 Kor.1:22Die Gees bid deur ons wat nodig is - Hand.8:26

Page 9: Leef in god se teenwoordigheid6

Wat wag om te gebeur as ons Sy teenwoordigheid huisves ?

Ons word fasiliteerders van die onmoontlike

Die hemelse word ’n groter werklikheid / moontlikheid

Ons beweeg toenemend met Jesus se outoriteit

Page 10: Leef in god se teenwoordigheid6

Groeigeleenthede vir die week…1)Lees hierdie week weer Matt.6:9-13 en Ps.84.

2)Watter gewoontes en dissiplines gaan jy deel maak van jou lewe sodat jy in God se teenwoordigheid kan leef? Skryf neer vir watter onmoontlike dinge jy God wil vertrou? Dink aan goed in jou lewe, maar ook aan goed in ander se lewens en wat nodig is ons wêreld

Page 11: Leef in god se teenwoordigheid6

Groeigeleenthede vir die week…

3)Moontlike gebed : Dankie Here vir die voorreg om in U teenwoordigheid te leef elke dag. Dankie, vir die waarborg van die Heilige Gees. Help my om toe te laat dat U deur my werk en om te glo dat u die onmoontlike deur my wil laat werk .