leef in god se teenwoordigheid2

16
LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID 2

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 08-Feb-2017

65 views

Category:

Spiritual


9 download

TRANSCRIPT

Page 1: Leef in god se teenwoordigheid2

LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID

2

Page 2: Leef in god se teenwoordigheid2

Ons praat oor God se gemanifesteerde-teenwoordigheidSy begeerte is na jou en ook dat jou begeerte ook na Hom sal weesOns is gemaak om lief te hê en Hom te aanbid

Page 3: Leef in god se teenwoordigheid2

Gemaak “van Hom” Verskil tussen

SKEP (“Create”) en MAAK (“make”)Skep (create) = Om iets uit niks te maakMaak (make) = Om iets uit iets te maak

Page 4: Leef in god se teenwoordigheid2

Gemaak “van Hom” 3 goed wat vir God belangrik is tydens die skepping.

Vanuit Hom; onderhou deur Hom;

Keer terug na Hom

Page 5: Leef in god se teenwoordigheid2

Genesis 1:26

“En God het gesê: Laat Ons mense maak (Nie skep nie)na ons beeld,

na ons gelykenis…”

Page 6: Leef in god se teenwoordigheid2

Gemaak “van Hom” Wat gebeur as die mens dit op sy eie probeer maak?… Liggaam sterf nie dadelik nie, want dit word deur die “grond” onderhou…maar ons gees sterf

Page 7: Leef in god se teenwoordigheid2

Efesiërs 2:1

“En julle het Hy lewend gemaak, wat dood was

deur die misdade en die sondes”

Page 8: Leef in god se teenwoordigheid2

Johannes 10:10

“Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed

kan hê.”

Page 9: Leef in god se teenwoordigheid2

Gemaak “soos Hy”

Hy maak iemand soos Homself (Adam voor sondeval) – spieëlbeeld/replica van Homself…met n begeerte…Vrou = Woman = “from man” (Adam is “vanuit God”…Eva is “vanuit man”)God weet Adam soek ‘n Bruid, want Hy soek ‘n Bruid Ware liefde is as ek self kies om God lief te hê

Page 10: Leef in god se teenwoordigheid2

Gemaak om Hom lief te

Beste manier om Hom liefte hê is om Hom te AANBID (Aanbidding is ‘n uitdrukking van liefde)Die tema wat die meeste in die Bybelherhaal:”My volk – julle God” Hy wil vir ons ‘’n Vader wees en ons moet vir Hom seuns en dogters wees

Page 11: Leef in god se teenwoordigheid2

Gemaak om Hom lief te

Do you get it? God wil hê jy moet Syne wees – en Hy wil Joune wees!Ons het vrye toegang tot die Vader as lede van God se huisgesin – Ef.2:18 -22 (NV)

Page 12: Leef in god se teenwoordigheid2

Efesiërs 2:18-2218Deur Hom het ons almal, Jode en nie-Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader. 19Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God.

Page 13: Leef in god se teenwoordigheid2

Efesiërs 2:18-2220Julle is 'n gebou wat opgerig is op die fondament van die apostels en die profete, 'n gebou waarvan Christus Jesus self die hoeksteen is. 21In Hom sluit die hele gebou saam en verrys dit tot 'n heilige tempel vir die Here, 22in wie julle ook saam opgebou

word as 'n geestelike huis waarin God woon.

Page 14: Leef in god se teenwoordigheid2

Gemaak om Hom lief te

Hy het jou so lief dat Hy meer tyd met jou wil

spandeer – wat KIES JY?

Page 15: Leef in god se teenwoordigheid2

Groeigeleenthede vir die week…

Lees hierdie week weer Ef.2:18-22 en 2 Kor.6:16-18 , Hebr.10:19-25 en Openb.21:1-3 Kies die week 3 vaste tye waarin jy God aanbid en dan vir ’n paar oomblikke stil word voor Hom.

Page 16: Leef in god se teenwoordigheid2

Groeigeleenthede vir die week…

Moontlike gebed : Dankie Here dat U begeerte na my is. Ek is ’n seun/dogter van U en U is my Vader. Ek kies om U te aanbid en lief te hê.