laerskool fairland - lsfairland.files.wordpress.com · die eksamen is geskeduleer vir 30 mei tot 10...

11
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 16 26 Mei 2016 Vinkie Laerskool Fairland UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie geluk aan Dean Benadie wat aangewys is as skeidsregter vir die Cravenweek. Hierdie is ‘n besondere prestasie want hy is die enigste een vanuit die Goue Leeus-streek. Elardus Coetzee sal optree as skeidsregter by die mini-bondedag. Vriende van Fairland Baie dankie aan almal vir hul ondersteuning Saterdag. ‘n Groot aantal Fairlanders het die 4km en 8km afgelê. Baie dankie aan Leanie Taljaard vir al haar reëlings, ook aan Estelle Venter en al die ander helpers. Eksamen Die gr. 4- tot gr. 7-leerders is almal hard aan die werk ter voorbereiding vir die eksamen. Ons wens julle sterkte toe. Die gr. 4- tot gr. 7-leerders mag gedurende die eksamen skoolsweetpakke dra. Onderwyskonferensie ‘n Paar van die personeellede woon die naweek die konferensie in die Kaap by. Ons glo julle gaan dit geniet en verryk terugkom. Aansoekproses Voornemende gr. 1- ouers vir 2017 moet asb. nog steeds probeer om aanlyn te registreer op GDO se webtuiste (www.gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys daarvan na karen@ lsfairland.co.za stuur. DAAR IS NOG STEEDS OUERS WAT NIE AANLYN GEREGISTREER HET NIE EN OOK NIE ‘N AANSOEKVORM INGEHANDIG HET NIE! DIE AANSOEKPROSES SLUIT 1 JUNIE 2016. Skoolvakansiedag Neem asb. kennis dat 17 Junie ‘n skoolvakansiedag is! BELANGRIKE DATUMS VAN DIE BEHEERLIGGAAM ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: ([email protected]) 1 KULTUUR SPORT ALGEMEEN 31 Mei Juniorkooroptrede 27 Mei Rugby: o/8-15-man by L/s Randhart 30 Mei 15 Jun. Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders 07 Jun. Rugby: o/8-15-man by TrinityHouse Randpark 16 Jun. Jeugdag 24 27 Jun. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom 17 Jun. Skoolvakansiedag 20 24 Jul. Sporttoer na Oos-Kaap

Upload: ngotu

Post on 08-Nov-2018

226 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 16 26 Mei 2016

Vinkie Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOORBaie geluk aan Dean Benadie wat aangewys is as skeidsregter vir die Cravenweek. Hierdie is ‘n besondere prestasie want hy is die enigste een vanuit die Goue Leeus-streek.Elardus Coetzee sal optree as skeidsregter by die mini-bondedag.

Vriende van FairlandBaie dankie aan almal vir hul ondersteuning Saterdag. ‘n Groot aantal Fairlanders het die 4km en 8km afgelê.Baie dankie aan Leanie Taljaard vir al haar reëlings, ook aan Estelle Venter en al die ander helpers.

EksamenDie gr. 4- tot gr. 7-leerders is almal hard aan die werk ter voorbereiding vir die eksamen. Ons wens julle sterkte toe.Die gr. 4- tot gr. 7-leerders mag gedurende die eksamen skoolsweetpakke dra.

Onderwyskonferensie‘n Paar van die personeellede woon die naweek die konferensie in die Kaap by. Ons glo julle gaan dit geniet en verryk terugkom.

AansoekprosesVoornemende gr. 1- ouers vir 2017 moet asb. nog steeds probeer om aanlyn te registreer op GDO se webtuiste (www.gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys daarvan na [email protected] stuur.DAAR IS NOG STEEDS OUERS WAT NIE AANLYN GEREGISTREER HET NIE EN OOK NIE ‘N AANSOEKVORM INGEHANDIG HET NIE! DIE AANSOEKPROSES SLUIT 1 JUNIE 2016.

SkoolvakansiedagNeem asb. kennis dat 17 Junie ‘n skoolvakansiedag is!

BELANGRIKE DATUMS

VAN DIE BEHEERLIGGAAMADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks)(Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: ([email protected])

1

VINKIE 26 MEI 2016

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Baie geluk aan Dean Benadie wat aangewys is as skeidsregter vir die Cravenweek. Hierdie is „n besondere prestasie want hy is die enigste een vanuit die Goue Leeus-streek.

Elardus Coetzee sal optree as skeidsregter by die mini-bondedag.

Vriende van Fairland

Baie dankie aan almal vir hul ondersteuning Saterdag. „n Groot aantal Fairlanders het die 4km en 8km afgelê.

Baie dankie aan Leanie Taljaard vir al haar reëlings, ook aan Estelle Venter en al die ander helpers.

Eksamen

Die gr. 4- tot gr. 7-leerders is almal hard aan die werk ter voorbereiding vir die eksamen. Ons wens julle sterkte toe.

Die gr. 4- tot gr. 7-leerders mag gedurende die eksamen skoolsweetpakke dra.

Onderwyskonferensie

„n Paar van die personeellede woon die naweek die konferensie in die Kaap by. Ons glo julle gaan dit geniet en verryk terugkom.

Aansoekproses

Voornemende gr. 1- ouers vir 2017 moet asb. nog steeds probeer om aanlyn te registreer op GDO se webtuiste (www.gdeadmissions.gov.za) en indien u suksesvol was, moet u asb. bewys daarvan na [email protected] stuur.

DAAR IS NOG STEEDS OUERS WAT NIE AANLYN GEREGISTREER HET NIE EN OOK NIE ‘N AANSOEKVORM INGEHANDIG HET NIE! DIE AANSOEKPROSES SLUIT 1 JUNIE 2016.

Skoolvakansiedag Neem asb. kennis dat 17 Junie ‘n skoolvakansiedag is!

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

31 Mei Juniorkooroptrede 27 Mei Rugby: o/8-15-man by L/s Randhart

30 Mei – 15 Jun.

Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders

07 Jun. Rugby: o/8-15-man by TrinityHouse Randpark

16 Jun. Jeugdag

24 – 27 Jun. Hokkie-toer: Seuns & Dogters (o/13) Potchefstroom

17 Jun. Skoolvakansiedag

20 – 24 Jul. Sporttoer na Oos-Kaap

VAN DIE BEHEERLIGGAAM

ADVERTENSIEBORDE

Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1600 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: ([email protected])

2

REDAKSIEMet die oog op die naderende eksamen, wil ek graag die volgende aan ons gr. 4-7 leerders deurgee:Om suksesvol te wees in die eksamen, beteken dat jy die werk moet insit.Jy kan baie meer regkry as wat jy dink.Leer hard en glo in jou vermoë.Beplan, organiseer en herhaal jou leerwerk.Jou beste is altyd goed genoeg.Moenie jouself teleurstel nie, jy is in beheer van jou besluite.Eet gesond en slaap genoeg.Neem alles wat jy benodig saam na elke vraestel.Baie sterkte! Ons weet dit sal met julle goed gaan.Erika

AKADEMIEOns bring onder die ouers se aandag dat daar ‘n webtuiste bestaan waar ekstra oefeninge en vraestelle beskikbaar gestel word. Besoek gerus hierdie webtuiste: besteducation.co.za.

EKSAMENROOSTER – JUNIE 2016Eksamenreëlings Die eksamen is geskeduleer vir 30 Mei tot 10 Junie 2016.Die leerders moet asb. vroegtydig met hersiening begin en hul studietye beplan.Die leerders skryf daagliks tydens die eerste sessie eksamen.

Common exams is slegs vir gr. 6-leerders soos aangedui op rooster. Dit is verpligte vraestelle wat deur die Departement opgestel word.

Dagrooster tydens eksamen 07:30 tot 07:45 Registerperiode07:45 tot 08:00 Beweeg na saal 08:00 tot 10:15 Eksamen10:15 tot 10:45 POUSE10:45 tot 12:00 Studiesessie/eksamen12:00 tot 12:20 POUSE12:20 tot 13:00 Studiesessie

REDAKSIE Met die oog op die naderende eksamen, wil ek graag die volgende aan ons gr. 4-7 leerders deurgee:

Om suksesvol te wees in die eksamen, beteken dat jy die werk moet insit. Jy kan baie meer regkry as wat jy dink. Leer hard en glo in jou vermoë. Beplan, organiseer en herhaal jou leerwerk. Jou beste is altyd goed genoeg. Moenie jouself teleurstel nie, jy is in beheer van jou besluite. Eet gesond en slaap genoeg. Neem alles wat jy benodig saam na elke vraestel.

Baie sterkte! Ons weet dit sal met julle goed gaan.

Erika

AKADEMIE

Ons bring onder die ouers se aandag dat daar ‘n webtuiste bestaan waar ekstra oefeninge en vraestelle beskikbaar gestel word. Besoek gerus hierdie webtuiste: besteducation.co.za.

EKSAMENROOSTER – JUNIE 2016

Eksamenreëlings

Die eksamen is geskeduleer vir 30 Mei tot 10 Junie 2016. Die leerders moet asb. vroegtydig met hersiening begin en hul studietye beplan. Die leerders skryf daagliks tydens die eerste sessie eksamen.

Tweede Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Ma. 30 Mei Wiskunde Wiskunde Wiskunde Wiskunde

Di. 31 Mei LO Wo. 1 Jun. Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans

Do. 2 Jun. SK Vr. 3 Jun. Engels Engels Engels Engels

Ma. 6 Jun. NW NW NW EBW Di. 7 Jun. Teg. Wo. 8 Jun. SW SW SW SW Do. 9 Jun. Common exams

Engels 09:00–11:00

Vr. 10 Jun. LV LV LV NW Ma. 13 Jun. Common exams

Wiskunde

Di. 14 Jun. Wo. 15 Jun. Common exams

NW

Common exams is slegs vir gr. 6-leerders soos aangedui op rooster. Dit is verpligte vraestelle wat deur die Departement opgestel word.

3

Vir die duur van die eksamen kom die leerders om 13:00 uit.Naskool gaan normaalweg voort.Ouers wat hul kinders wil kom haal om tuis te studeer, mag hulle om 10:15 kom haal. Die leerders moet uitgeteken word en vir dié doel sal die administratiewe personeel van die kantoor gereed wees met die uittekenboeke. Ons vra egter vriendelik dat ouers nie voor 10:00 hiervoor by die skool sal opdaag nie. Indien u nie u kind vroeër kan kom haal nie, kan u kind eers om 13:00 gehaal word. Indien u nie self u kind kan kom haal nie, moet die persoon wat hul kom haal in besit wees van ʼn magtigingsbrief. Na afloop van die eksamen, gaan skool normaalweg voort met die werk soos beplan.Die rapporte sal op Vrydag 24 Junie 2016 om 10:45 by die registerklasse uitgedeel word. Op dié dag sluit die skool om 11:00. Dankie vir u samewerking in die verband.

KULTUURDie inskrywings vir die Laerskool Fairland Kunswedstryd is nou oop en sluit op 31 Mei 2016.Alle inligting in die verband is op die School Communicator en ook op die skool se webtuiste beskikbaar onder Bronne. Prosedure:1. Maak Bronne oop.2. Rol af tot by Kultuur. 3. Maak Laerskool Fairland Kunswedstryd oop.4. Druk nodige inskrywingsvorm vir relatiewe genre.5. Alle datums vir die verskillende afdelings is ook op die School Communicator geplaas.6. Handig alle inskrywingsvorms by die kantoor in, of by juf. Erika (kamer 36).7. Inskrywings kan ook per e-pos gestuur word aan [email protected]. Merk alle vorms duidelik LFK vir Fairland Kunswedstryd.Die dokumentasie sluit alle inskrywingsvorms en ook die prospektusse van die verskillende afdelings van die kunswedstryd in. Deelname is gratis vir alle leerders. Die kompetisie word by die skool aangebied na normale skoolure. Die saal, lapa en verskeie klasse sal as lokale gebruik word.Daar blyk verwarring te wees wat betref die aantal inskrywings wat deur elke deelnemer gemaak mag word en ons wil graag hieroor uitbrei.Elke deelnemer mag aan 3 solo-items per genre deelneem, maar dit mag nie net in een styl wees nie, bv. ‘n leerder mag vir 3 sangsolo’s inskryf, maar dit mag nie aldrie in die pop-afdeling wees nie. Dit kan een pop, een jazz en een rock-solo wees. Daarby mag hulle bv. een duo, een trio en een ander groepitem lewer (per genre bv. sang ) en dieselfde aantal in dans of drama of instrumentaal. Hulle mag ook bv. vir 3 duos inskryf as dit een in elk van 3 genres is, soos klassiek, gewyd en kontemporȇr.Indien u enige vrae het, kan u gerus vir Erika Joubert ‘n e-pos stuur by [email protected].

DANS EN DRAMAAlle dans- en dramaklasse by Suné, Liza en Adeline is gekanselleer tot na die eksamen a.g.v. die skoolbanke wat in die saal is tydens die eksamen.Oefentye:

DANS EN DRAMA

Oefentye:

DRAMA

Ma. 14:30-15:00 gr.1 15:00-15:30 gr. 2 15:30-16:30 gr. 3 16:30-17:30 gr. 4 en gr. 5

Wo. 15:30-16:30 Solo-afrigting 16:30-17:30 gr. 6 en gr. 7

DANS

Di. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Do. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Let asb. op die nuwe drama-oefentye vir gr. 1 en gr. 2 op Maandae. Hierdie veranderde tye is om beter voor te berei vir die kunswedstryd. Ekstra dansklasse Ons is opgewonde om goeie nuus met julle te deel. Adeline Sauerman sluit vanaf Vrydag 6 Mei by ons dansklasse aan. Sy is „n baie ervare dansafrigter wat hoofsaaklik sal fokus op danstegnieke. Dit is „n addisionele klas wat op „n Vrydag aangebied sal word en belangrik is om by te woon. Die Dinsdag- en Donderdagklasse gaan voort soos normaal. Vrydae: Sessie 1: 13:15 – 14:15 Sessie 2: 14:15 – 15:15 JUNIORKOOR Baie dankie aan almal wat ons werkswinkel Saterdag bygewoon het! Onthou asb. ons optredes op 20 en 31 Mei. Oefeninge sal weer vanaf 26 Mei in die normale tydgleuf plaasvind. Juniorkoor-kleredrag vir optredes: Dogters: groen langmou skoolhemp, groen rompie, grys langkouse (geen sykouse), skoolskoene en 'n das. Hulle hare moet asb. in 2 “ponies” wees. Seuns: groen langmou skoolhemp, grys langbroek, belt, skoolskoene en 'n das. SENIORKOOR Belangrike datums om te onthou:

Laerskool Helderkruin Koorfees - 20 Mei 2016

Hierdie optrede vind plaas by die AFM Kerk Noordheuwel. Die gaskunstenaars vir hierdie aand is die kitaarduo CH2. Kaartjies moet by juf. Klarike Scheepers (kamer 10 by die gr. R-sentrum) bespreek word. R60 per persoon. Die kaartjies moet voor of op 18 Mei bespreek en betaal wees.

NG Gemeente Aasvoëlkop - 22 Mei 2016

Hierdie optrede is by NG Gemeente Aasvoëlkop Sondagoggend 22 Mei. Die diens begin om 09:00. Die leerders moet asseblief reeds om 08:20 by die kerk aanmeld. Korrek geklee volgens voorskrifte. Die kerkadres: Lawleylaan 17, Northcliff.

4

Let asb. op die nuwe drama-oefentye vir gr. 1 en gr. 2 op Maandae. Hierdie veranderde tye is om beter voor te berei vir die kunswedstryd.

JUNIORKOORBaie dankie vir julle harde werk vir die optrede. Onthou ons tree die 31ste Mei op.Die juniorkoor sal steeds tydens die eksamen oefen, maar sal ietwat vroeër oefen: 13:00-14:30. Dit is die 2de Junie en 9de Junie.Juniorkoor-kleredrag vir optredes:Dogters: groen langmou skoolhemp, groen rompie, grys langkouse (geen sykouse), skoolskoene en 'n das. Hulle hare moet asb. in 2 “ponies” wees.Seuns: groen langmou skoolhemp, grys langbroek, belt, skoolskoene en 'n das.

SENIORKOORBaie dankie vir elke leerder se harde werk om voor te berei vir ons optredes. Dit was twee mooi geleenthede. Dankie ook aan die personeel en ouers wat gehelp het met toesig tydens optredes. Die hulp en ondersteuning word opreg waardeer.Ons oefen nie tydens die eksamen nie. Ons laaste oefening vir die kwartaal sal plaasvind op 21 Junie 17:00 tot 19:00 in die saal. Almal moet asseblief hierdie oefening bywoon.Baie sterkte en voorspoed met die eksamen.

Kultuur-aanhaling van die weekSince it’s so likely that our children will meet cruel enemies, let them at least have heard of brave knights and heroic courage.

CS LewisMoedig u kinders aan om die wêreld van lees te betree! Erika Joubert

SPORTSporttoer na Oos-KaapOns het ‘n opname gemaak en daarna besluit dat die bogenoemde sporttoer sal plaasvind vanaf 20 – 24 Julie. Verdere inligting volg later.Spanne wat die toer sal meemaak: 1ste rugbyspan; o/13A&B-netbalspanne; tennis: seniorseuns en –dogters.

NETBALUitslae:D10 vs Unika11D wen 2D 12-612D wen 2C 17-1113D wen 3C 17-8

JOMO vs Helderkruin10A wen 13-1210B wen 19-610C wen 25-311A verloor 19-911B verloor 19-1711C wen 20-1012A verloor 25-2012B wen 20-1412C wen 10-713A verloor 16-1013B verloor 16-1513C wen 25-12

5

Oefentye:

RUGBYOEFENTYE GEDURENDE DIE EKSAMEN

o/8 en o/9 Maandag – Woensdag 13:00 – 14:00o/10 en o/11 Maandag, Woensdag en Vrydag 10:20 – 11:201ste span Maandag, Woensdag en Vrydag 11:20 – 12:20B-Spanne se seisoen eindig Woensdag 25 Mei 2016

Fairland vs Pres. Steyn9A wen 34-59B wen 7-510A verloor 12-910B wen 12-011A verloor 21-711B wen 33-03de wen 22-102de wen 45-71ste verloor 17-0

HOKKIEBelangrike datumsToer (o/13-seuns en –dogters): 24 – 27 Junie (Potchefstroom)

TENNISOefentye vir kwartaal 2Maandag 16 Mei Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 17 Mei Seniors (06:30 – 07:30) Maandag 23 Mei Seniors (07:00 – 08:00)

SPORT Sporttoer na Oos-Kaap

Ons het „n opname gemaak en daarna besluit dat die bogenoemde sporttoer sal plaasvind vanaf 20 – 24 Julie. Verdere inligting volg later. Spanne wat die toer sal meemaak: 1ste rugbyspan; o/13A&B-netbalspanne; Tennis: Seniorseuns

en –dogters.

NETBAL

Uitslae: D10 vs Randpark Primary A-spanne 10D verloor 17-2 11D wen 12-2 12D wen 6-3 13D gelykop 8-8

Oefentye:

1ste Sessie: Maandag: 14:15-15:30 Dinsdag en Woensdag: 13:50-15:05

Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/13A&B o/10A&B o/10C&D o/9A&B o/9C&D o/9E&F

2de Sessie: Maandag: 15:30 - 16:45 Dinsdag en Woensdag: 15:05 - 16:20

Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerbaan o/12A&B o/12C&D o/11A&B o/11C&D o/13C&D Geen

D10-ligawedstryde

25 Mei - L/s Boskop (weg)

JOMO-ligawedstryde

24 Mei - Bryanston Parallel (tuis) MINI-NETBAL Oefentye

o/6-dogters Maandae, Dinsdae en Woensdae: 13:10 – 13.50

o/7- en o/8-dogters Maandae : 13:35 - 14:10 Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50

Mini-netbaltoernooi by Laerskool Unika

12 Mei 19 Mei

6

Dinsdag 24 Mei Juniors (06:30 – 07:30)Maandag 30 Mei Juniors (07:00 – 08:00)Dinsdag 31 Mei Seniors (06:30 – 07:30)DaagwedstrydeDie daagwedstryde vir seniordogters en -seuns is ook vanaf 21 April.Daagwedstryde sal einde Junie weer sluit.Seniorseuns: Mnr. JohanSeniordogters: Mnr. Dean

LANDLOOPOns begin weer Maandag 30 Mei met oefeninge. Dis egter nie verpligte oefeninge gedurende die eksamen nie.

Oefentye:Maandag 15:45 – 17:00Dinsdag 15:45 – 17:00Woensdag 15:45 – 17:00Donderdag 14:00 – 15:00Bring tekkies en ‘n waterbottel saam.

SKAAKOefentye gedurende die eksamen:Gr. 1 – 3 Oefen soos gewoonlikGr. 4 – 7 Geen oefeninge gedurende die eksamen nie. Ons begin weer oefen na afloop van die eksamen.

INLIGTINGSENTRUMWOW-SPELFEES 2016Gr.1- tot gr.3-finaliste wat deur is na die tweede uitdunronde, sal ‘n skriftelike toets in die inligtinsentrum aflê op die volgende datums:Gr. 1: Woensdag 1 JunieGr. 2: Dinsdag 7 JunieGr. 3: Woensdag 8 JunieDié uitdunronde is nie verpligtend nie, maar stel asb. die klasopvoeder in kennis indien die leerder nie aan die ronde sal deelneem nie. Al die betrokke spellyste is reeds uitgedeel en al die woorde op die spellys moet vir hierdie ronde geken word.Gr.4- tot gr.7-leerders wat deur is na volgende ronde sal na afloop van hul eksamen die volgende ronde aflê sodat die deelnemers voor die vakansie weet wie is deur. Sterkte aan al die spellers!Wow-groete!Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASLiewe OuersLet asb. daarop dat die tye van die Vere-kas tydens die eksamen soos volg is:Die Vere-kas sal net in die oggende oop wees op die volgende dae:Ma. 30 Mei ,Wo. 1 Junie, Vr. 3 Junie, Ma. 6 Junie, Wo. 8 Junie , Vr. 10 Junie enMa. 13 Junie.

7

Die normale tye sal weer begin op Di. 14 Junie.

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 GesluitOns sien daarna uit om al die ou en nuwe gesiggies by die Vere-kas te sien!Vere-kasgroeteLillian Ankersmit - 082 324-5034

GR. R: UITBLINKERS VAN DIE WEEKDie maatjies in elke graad R-klas wat werklik tydens die week uitgeblink het, se naam verskyn weekliks in die Vinkie. Dié maatjies kry ‘n pragtige sertifikaat, dra die goeiegedrag-knopie en mag ‘n draai by mnr. Willie in sy kantoor maak.Gr. R/07 : Zané Bornman Gr. R/08 : Kayleigh Ruffels Gr. R/09 : Mieke Jonker Gr. R/10 : Jolene SerfonteinGr. R/11 : Mila Lee Ziemerink Gr. R/11A : Suné van den Berg

STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/18: Claudia Brückner Gr. 1/22: Milan ErnstGr. 1/24: Marnus Goosen Gr. 1/25: Jana NagdyGr. 1/26: Abigail Briedenhann Gr. 1/27: Ava de Bruin Gr. 2/14: Gustav Vorster Gr. 215: Rocky Oosthuizen Gr. 2/16: Alycia Reid Gr. 2/17: Aldo van Wyk Gr. 2/21: Aiden Oosthuizen Gr. 2/23: Ryan EsterhuizenGr. 3/12: Ivan Jonker Gr. 3/13: Zander van Tonder Gr. 2/28: Johané van Pletzen Gr. 2/29: Jean du Toit Gr. 3/45: Kevin Opperman Gr. 3/46: Pirow Schoeman

GOEIE GEDRAGGr. 4/49 Arno Pretorius en Megan du ToitGr. 4/52 Ivan Scheltema en Chandré van der MerweGr. 7/31 Katelyn McDonald

BAIE DANKIEBaie dankie aan elke ouer, leerder en netbalspeler vir die heerlike bederfdag. Baie dankie vir al die mooi wense, boodskappe en geskenke. Ek waardeer dit opreg.Adele Dirker

BIDGROEPIEKom bid lekker informeel en vinnig saam as jy klaar kinders afgelaai het op ‘n Woensdagoggend. (7:30 -8:00). Ons wil graag in die lapa vir ons skool, die kinders, personeel en werkers bid.Vir enige inligting sms Kirsti 083 463-6600.JG OOSTHUIZEN-FONDS (Beseerde Hoërskool Lindenseun)Vrywillige bydraes kan gemaak word aan:JG OosthuizenFNB Fluid SpaarrekeningRekeningnommer: 623 969 813 60Tak: Hyde ParkTakkode: 255 805

8

TOUCH RUGBYSondagmiddag touch rugby vanaf 15:30 op Laerskool Fairland se sportvelde. Alle pappas en seuns welkom.

VVF PRETLOOP: 21 MEIDaar was bykans 700 deelnemers wat op Saterdag 21 Mei aan die pretloop van Vriende van Fairland deelgeneem het. Daar was weereens ‘n gemoedelike atmosfeer in die lug en groot en klein het opgewonde by die wegspring bymekaargekom. Die 8km- en die 4km-roete is met moed en durf, met tekkies en rekkies, met stootwaentjies en karretjies aangedurf. Baie dankie aan elke ouer vir jul ondersteuning. Dit word opreg waardeer want dit help om ons liefde en omgee vir mekaar ook uit te leef.Dankie aan elke personeellid en VVF-bestuurslid vir jul ondersteuning en hulp met die administrasie en reëlings om die dag suksesvol te laat afloop.‘n Groot dank aan die volgende persone/instansies wat bygedra het (hetsy d.m.v. hulp, borgskappe of geskenkbewyse) tot die suksesvolle pretloop:Sirius Risk Management, Sportman’s Warehouse, Leapfrog Properties, ColCacchio’s, Louis du Plessis vir die speel van musiek deurgaans, Jan du Plessis en Erik Harkema vir die motorfies-begeleiding, Jan du Plessis vir skenking van koeldranke vanaf Little Green Beverages en Crazy Waterballs vir die springkastele. Hier volg die uitslae:8km-wedloopMans/Hoërskoolseuns: 1ste plek: Marig Engelbrecht 29:29 2de plek: Conrad Kruger 29:53 3de plek: Chris Lawrens 30:05Dames: 1ste plek: Antoinette vd Westhuysen 36:20 Amanda de Kock 3de plek: Christelle Prins 42:41 4km-wedloopSeuns: 1ste plek: Francois van Zyl 17:12 2de plek: Luan Espach 17:42 3de plek: Diaan Rooseboom 19:16Dogters: 1ste plek: Mathilda Steyn 18:14 2de plek: Claudi Greeff 30:20 3de plek: Leané J v Rensburg Bianca Landman Zoë le Grange 35:01Dames: 1ste plek Phylis de Fouw 17:54Baie geluk aan al die wenners!

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND

NEA - UITSLAELET WEL: Enige NEA-sertifikate en repliekvorms moet asseblief in die NEA-boks in die kantoor geplaas word binne ‘n week na optrede. Dié betrokke uitslae sal dan te gelegenertyd in die saal uitgelees word en in die Vinkie gepubliseer word.

KULTUURMUSIEKMaria Prinsloo, gr.6, het musiekteorie (gr.1) met lof geslaag by die Royal Schools of Music. Sy behaal ook twee sertifikate vir elektriese ghitaarsolo met A+simbole vir beide by Hoërskool Florida se Musieksentrum se kunswedstryd 2016.

NEANeil Marais, gr.2, is aangewys as finalis by NEA se kwarteindrondte vir sy Afrikaans: verhalende poësie.Zoë le Grange, gr. 6, het ook twee diplomas verwerf by die NEA vir visuele kuns: skilderwerk, asook vir teken.

9

Mathilda Steyn, gr.7, is ook ‘n finalis by die kwarteindrondte van die NEA vir Afrikaans: komiese monoloog. Sy is verder as ‘n semi-finalis aangewys en verwerf ‘n Young Performers-toekenning hiervoor op 11 Mei.

DANS Kiara Prall het op Saterdag 30 April deelgeneem aan die Skotse danskompetisie by die South Coast Highland Gathering in Amanzimtoti. Daar het 50 dansers van regoor die land deelgeneem, asook 8 dansers vanuit Switserland. In haar kategorie het sy 6 danse gedoen en sy het een silwer- en een bronsmedalje verower, asook twee 4de plekke, ‘n 5de plek en ‘n 6de plek.

RIMTIESE GIMNASTIEK Op Saterdag 21 Mei 2016 neem verskeie leerders van Laerskool Fairland as lede van Gold Reef-klub deel aan die Sentraal-Gautengkompetisie. Marlene van Heerden behaal ‘n 3de plek in haar ouderdomsgroep in vlak 2 en verwerf junior Sentraal-Gautengkleure. Daar is nog ‘n paar ander leerders wat baie goed gedoen het, onder andere Danielle van den Berg, Dané Forrester, Milan Norval en Chané Jansen van Rensburg. Daar was ook kompetisies op vlak 1 en vlak 3, waaraan leerders van Laerskool Fairland deelgeneem het.

SPORTRUITERSPORT Cara het Sondagoggend op

haar perd, Alice, deelgeneem aan Harvestonstalle se ruiterskou. Sy het aan klas 2 deelgeneem waar sy in die 30cm skouspring-item ‘n skoon rondte behaal het.

ADVERTENSIESRESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOLDaar is net een manier om die winter-“blues” te wen - maak musiek tot jy warm is!! Skryf nou in vir klavier, viool, kitaar, blokfluit, dromme en sanglesse by Resonanze Project Musiekskool by die Berario Ontspanningsentrum. Kontak Anthea, 081 351 7491 of [email protected] ONDERSTEUN ASB. HIERDIE INISIATIEF VAN ONS LEERDERS OM FONDSE IN TE SAMEL VIR DIE SPORTTOER NA OOS-KAAP!VERDIEN ‘N EKSTRA INKOMSTEOp soek na oumas, mammas, studente of enige dames wat lief is vir kinders, en wat graag ‘n ektrainkomste wil verdien. Kontak ons asb. Antonia Scholtz 082 365 2849 of Johan Scholtz 071 577 6765.

OFFICE SPACE TO RENTThe Minke Saayman Child and Family Centre has office space to rent out on a sessional basis for anyone who works with children and families. We also have a lovely larger space for rent on a full time basis – ideal for an OT, Physio etc. Please contact us if you are interested. Minke: 082 345 4377 or Amanda: 082 326 5959 or email us at [email protected]

Live-in Domestic Worker & ChildminderThandi (48 yrs old) has been working for me for 9 years and is reliable, honest, kind, caring, willing and has a gentle nature. She has cared for both my children beautifully and they love her dearly. We are moving house and we no longer have a room for her on our property. Please call me if you have a room available in the Northcliff/Fairland/Weltevreden area. She is willing to work on Saturdays to pay for the room, and is also available on Tuesdays and Thursdays as a part-time domestic worker. Please call Bronwyn for more details: 082 338 3915

10

Garden Cottage Rental – R4500 per monthFurnished Garden Cottage available for rent from 1 July 2016. The house is situated in Lange Avenue in Quellerina/Northcliff (1km from MTN building). The cottage size is bigger than a double garage. It has a lounge, kitchenette, large bedroom with lots of cupboard space and a small bathroom with a shower. It has its own private quart yard and a view of the beautiful homes garden. We are looking for a young female who is studying or aupairing. There could be opportunities to aupair, babysit, house and pet sit should the renter meet certain criteria. Contact Bronwyn: 082 338 3915Large Doll House for Sale (R1000 negotiable)Please contact Bronwyn: 082 338 3915

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL

Daar is net een manier om die winter-“blues” te wen - maak musiek tot jy warm is!! Skryf nou in vir klavier, viool, kitaar, blokfluit, dromme en sanglesse by Resonanze Project Musiekskool by die Berario Ontspanningsentrum. Kontak Anthea, 081 351 7491 of [email protected].

KOM ONDERSTEUN ASB. HIERDIE INISIATIEF VAN ONS LEERDERS OM FONDSE IN TE SAMEL VIR DIE SPORTTOER NA OOS-KAAP!

VERDIEN ‘N EKSTRA INKOMSTE

Op soek na oumas, mammas, studente of enige dames wat lief is vir kinders, en wat graag „n ektra inkomste wil verdien. Kontak ons asb. Antonia Scholtz 082 365 2849 of Johan Scholtz 071 577 6765.

OFFICE SPACE TO RENT

The Minke Saayman Child and Family Centre has office space to rent out on a sessional basis for anyone who works with children and families. We also have a lovely larger space for rent on a full time basis – ideal for an OT, Physio etc. Please contact us if you are interested. Minke: 082 345 4377 or Amanda: 082 326 5959 or email us at [email protected]

Live-in Domestic Worker & Childminder Thandi (48 yrs old) has been working for me for 9 years and is reliable, honest, kind, caring, willing and has a gentle nature. She has cared for both my children beautifully and they love her dearly. We are moving house and we no longer have a room for her on our property. Please call me if you have a room available in the Northcliff/Fairland/Weltevreden area. She is willing to work on Saturdays to pay for the room, and is also available on Tuesdays and Thursdays as a part-time domestic worker. Please call Bronwyn for more details: 082 338 3915

Garden Cottage Rental – R4500 per month Furnished Garden Cottage available for rent from 1 July 2016. The house is situated in Lange Avenue in Quellerina/Northcliff (1km from MTN building). The cottage size is bigger than a double garage. It has a lounge, kitchenette, large bedroom with lots of cupboard space and a small bathroom with a shower. It has its own private quart yard and a view of the beautiful homes garden. We are looking for a young female who is studying or aupairing. There could be opportunities to aupair, babysit, house and pet sit should the renter meet certain criteria. Contact Bronwyn: 082 338 3915

Large Doll House for Sale (R1000 negotiable) Please contact Bronwyn: 082 338 3915

11

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL

Daar is net een manier om die winter-“blues” te wen - maak musiek tot jy warm is!! Skryf nou in vir klavier, viool, kitaar, blokfluit, dromme en sanglesse by Resonanze Project Musiekskool by die Berario Ontspanningsentrum. Kontak Anthea, 081 351 7491 of [email protected].

KOM ONDERSTEUN ASB. HIERDIE INISIATIEF VAN ONS LEERDERS OM FONDSE IN TE SAMEL VIR DIE SPORTTOER NA OOS-KAAP!

VERDIEN ‘N EKSTRA INKOMSTE

Op soek na oumas, mammas, studente of enige dames wat lief is vir kinders, en wat graag „n ektra inkomste wil verdien. Kontak ons asb. Antonia Scholtz 082 365 2849 of Johan Scholtz 071 577 6765.

OFFICE SPACE TO RENT

The Minke Saayman Child and Family Centre has office space to rent out on a sessional basis for anyone who works with children and families. We also have a lovely larger space for rent on a full time basis – ideal for an OT, Physio etc. Please contact us if you are interested. Minke: 082 345 4377 or Amanda: 082 326 5959 or email us at [email protected]