kernbegrip inhoud werkopdragte - wonderboom … van chromosome meiose hersien die mitose-proses om...
TRANSCRIPT
DNA - kode van die leweKernbegrip Inhoud Werkopdragte
Struktuur en funksie van die kern Bou van selkern• Membraan met porieë• Nukleoplasma• Chromatiennetwerk + chromosome
DNA : Struktuur , koppeling en replikasie DNA en RNA is nukleïnsure wat uit nukleotiede bestaanLigging van DNAGeskiedenis van die ontdekking van DNA-molekuleKoppeling van nukleotiede om dubbelheliks te vorm
Komponente van die DNA-molekule:• Stikstofbasisse + Waterstofbinding• Suiker• Fosfaat
Funksies van DNA:• Dra erflike eienskappe• Beheer die struktuur + funksies van die sel
DNA-replisering:• Wanneer + waar vind dit plaas ?• Proses van replisering• Betekenis van DNA replisering
DNA-vingerafdrukke:• DNA-profiel• Gebruike van DNA-vingerafdrukke• Koste , etiek en gevolge van interpretasiefoute
rakende DNA-vingerafdrukke + forensiese ondersoeke
Praktiese aktiwiteit:DNA – ekstraksie
Model + diagram:Bou van leeragtige DNA-molekule
RNA-struktuur Ligging + bou van RNAVerskillende soorte RNAFunksies van RNAOoreenkomste + verskille tussen DNA + RNA
Model + diagram:Bou van RNa-molekule
Proteïensintese Bou van proteïeneRol van DNA + RNA in prote ï ensintese:
• Transkripsie• Translasie
Skematiese voorstelling van DNA-replikasie + proteïensintese
Geen mutasies Definisie van mutasiesEffek van mutasies op proteïensintese
DNA-volgorde en verwantskappe tussen organismes
Gr 11 Filogenetiese bome
MeioseKernbegrip Inhoud Werkopdragte
Chromosome Ligging + struktuur van chromosomeChromosoomgetal en GeneGetal chromosome bepaal die eienskappe van organismeVerskille tussen:
• Haploïed + diploïed• Geslagselle + somatise selle• Gonosome + outosome
Funksies van chromosomeMeiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose +
Meiose te verduidelikDefinieër MeiosePlek waar Meiose plaasvind in plante + diereProses van Meiose:
• DNA-replikasie vind plaas tydens Interfase• Eerste + Tweede deling ( verandering van
chromosome) Belangrikheid van MeioseEffek van abnormale deling wat lei tot DownsindroomPoliploïdie + BiotegnologieVergelyking tussen Mitose + Meiose:
• Plek waar dit plaasvind• Doel van die proses• Verskille + ooreenkomste
Ondersoek + teken mikroskoopplaatjies en/of mikrograwe van verskillende stadiums van meiose en seldeling
Genetika en Genetiese manipulasie:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte
Inleiding Definisie van GenetikaMendel as vader van Genetika + sy eksperimente:
• Dominansie• Segregasie
Konsepte van oorerwing Defenisies: Gene , allele , dominant , ressesief , monohibriede kruisings , fenotipe en genotype , homosigoties en heterosigoties , volledige dominansie , onvolledige dominansie , ko-dominansie , meervoudige allele , poligenetiese oorerwing , geslagsgekoppelde gene , kariotipe , cloning , genetiese modifikasies , menslike genoom
Ondersoek + trek grafieke mbt dominante en ressesiewe eienskappe:
- Los + vasgehegde oorbel- Gerolde + ongerolde tong- Reguit + krom pinkie
Maak interpretasies van gegewe
Mutasies:• Verskil ts geenmutasie +
chromosoommutasie• Wanneer vind mutasies plaas ?• Tipes mutasies• Effek van mutasies wat lei tot abnormaliteite:
- Albinisme- Hemofilie- Sekelselanemie
kariotipe van organismes
Genetiese probleme Oplos van monohibriedkruisings tot by F ² generasie: • Volledige + onvolledige dominansie• Ko-dominansie• Geslagsbepaling• Oorerwing van hemofilie , kleurblindheid en
geslagsgekoppelde siektesInterpretasie van stambome
Genetiese maipulasie , etiek en wetgewing Wat is genetiese manipulasie ?Belangrikheid van genetiese maipulasie:
• In medisyne• In landbou
Etiek + wetgewing rondom:• Genetiese toetsing• Genetiese manipulasie• Kloning
Etiese kwessiesGeloofsoortuigings , houdings en waardes aangaande genetiese afwykings / siektes
Evolusie:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte
Inleiding Verskil ts hipotese + teorieOntwikkeling van evolusie-teorie Erasmus Darwin
• Idees oor evolusieJean Baptiste de Lamarck
• 2 verskillende teorieë• Voorbeelde van teorieë• Redes vir verwerping van teorie
Alfred Wallace• Natuurlike seleksie as verduideliking van
evolusieCharles Darwin
• Teorie van evolusie deur natuurlike seleksie- Historiese ontwikkeling- Waarnemings waarop Darwin se teorie
gebasseer is- Darwin se teorie van natuurlike seleksie- Toepassing van Darwin se teorie- Natuurlike seleksie vs Kunsmatige seleksie- Voorbeelde van kunsmatige seleksie by plante
+ diere
Praktiese ondersoek:Toon variasie in nakomelinge geproduseer , bv. Plant van mosterdsade
Demonstreer beginsels van natuurlike seleksie dmv kamoeflering + voorkoming van predasie
Vorming van nuwe spesies Defineer begrip spesie , allopatriese spesiasie , simpatriese spesiasie.Spesiasie is meganisme om nuwe spesies te produseer.Voorbeelde van voortplantingsisolasie:
• Voortplanting op verskillende tye• Spesifieke hofmakery• Aanpassings van plante by verskillende
bestuiwers• Ontwikkeling van onvrugbare nakomelinge
Bewyse van evolusie Bewyse:• Fossielrekord• Wysigings deur afstamming• Biogeografie• Genetika
Variasie as ‘n verklaring vir evolusie:• Meiose• Mutasies• Voortplanting
Menslike evolusie Die mens se plek in die DiererykEienskappe wat mens met ander primate deelEienskappe wat mens van ander primate onderskeiTendense in menslike evolusie:
• Veranderinge in bou van mensEvolusie vanaf aapagtiges tot by die mensBydraes van Afrika-fossiele tot die kennis van menslike evolusie.Uit – Afrika hipotese
Kaartwerk:Dui verloop van menslike evolusie aan.Beklemtoon fossiele uit Afrika en die ooreenkoms tussen die verskillende fossiele.
Evolusie soos tans waargeneem Voorbeelde van evolusie deur natuurlike seleksie wat vandag voorkom:
• Ontstaan van DDT-weerstandigheid van insekte
• Ontstaan van middelweerstandige bakterieëAlternatiewe verduideliking vir die oorsprong en ontwikkeling van lewe
Konflik tussen wetenskap + geloofsoortuigingsGodsdienstige + kulturele geloofsoortuigingsKombinasie van wetenskap + geloofsoortuigings
Plantreaksies op die omgewing:Kernbegrip Inhoud Werksopdragte
Planthormone Algemene funksies van vlg hormone:• Ouksiene• Gibberelliene• Absissiensuur
Rol van Ouksiene in GeotropismeRol van Ouksiene in FotoperiodismeGebruik van planthormone in Landbou:
• Wortelvorming by steggies• Produsering van vrugte sonder pitte• Rypwording van vrugte• Voorkoming van voortydige vrugafsnyding• Toename in grootte van vrugte• Stimulering van ontkieming• Beheer van onkruid
Praktiese ondersoek:• Geotropisme• Fototropisme
Plantverdedigingsmeganismes Chemiese verdedigingsmeganismesMeganiese verdedigingsmeganismes
Dierreaksies op die omgewing:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte
Inleiding Twee verskillende soorte ko ö rdinasiestelsels: • Senuweestelsel• Endokriene stelsel
Praktiese ondersoek:Response van Invertebrata ,bv. Houtluise , op lig en humiditeit
Menslike senuweestelsel
Sentrale Senuweestelsel
Noodsaaklikheid van senuweestelsel:• Reaksie op stimuli• Koördinaise van verskillende
liggaamsaktiwiteite
Ligging en funksies:• Serebrum• Hipotalamus• Serebellum• Medulla oblongata• Rugmurg
Effekte van sekere dwelmmiddels op die senuweestelsel:
• Dagga• Heroïen• Ecstasy• Tik
Model:Menslike breinDiagram van uitwendige struktuur van brein
Perifere senuweestelsel Ligging + funksie van Perifere senuweestelselOutonome senuweestelsel Ligging + funksies van Outonome senuweestelsel
• Simpatiese + Parasimpatiese senuweestelselSiektes van senuweestelsel Oorsake , simptome , behandeling van :
• Alzheimer se siekte
Struktuur + funksionering van senuwee
Refleksboog
Bou van ‘n neuron
Struktuur + funksies van verskillende soorte neuroneOordrag van senuwee-impulse
Verskil tussen refleksboog + refleksaksie
Struktuur van refleksboog
Voorbeeld van refleksboog
Belangrikheid van refleksboog
Diagramme om verskillende soorte neurone te toon.
Diagram van dwarssnit deur die refleksboog
Reseptore Definisie + soorte stimuliMenslike oog Struktuur + funksie van verskillende dele van die
oog
Funksionering van oog mbt:• Beeldvorming• Binokulêre visie• Akkomodasie• Pupilmeganisme
Aanpassings van verskillende dele van die oog vir hul besonderse funksies
Behandeling van vlg oogdefekte:• Bysiendheid / Miopie• Versiendheid / hipermetropie• Astigmatisme• Katarakte
Model van die oog
Ondersoek pupilmeganisme
Dissekteer + skets van inwendige oog
Demonstrasie van blinde kol
Menslike oor Struktuur + funksies van verskillende dele van menslike oorFunksionering van oor mbt:
• Gehoor• Balans
Aanpassings van verskillende dele van menslike oor vir hul funksies.
Oorsake + behandeling van vlg gehoordefekte:• Middeloorinfeksie• Doofheid
Verband tussen gehoordefekte + spraakprobleme
Gebruik van vingertaal deur dowes
Gesindhede teenoor die regte van persone met doofheid en blindheid.
Model van oor
Menslike Endokriene Stelsel:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte
Inleiding Definisie van chemise koördinasieVerskille ts Endokriene en Eksokriene kliereEienskappe van hormone:
Identifiseer verskillende endokriene kliere in menslike torso
• Organise chemise boodskappers• Proteïenagtig• Het spesifieke uitwerking op organe• Werking in integrale sisteem
Endokriene kliere Ligging + funksies van hormone deur vlg kliere geproduseer :
• Hipotalamus / ADH• Pituïtêre klier / GH / TSH / FSH / LH /
Prolaktien• Adrenaalklier / Adrenalien / Aldosteroon• Pankreas / Insulien / Glukagon• Ovarium / Estrogeen / Progesteroon• Testis / Testosteroon• Tiroïed / Tiroksien
Negatiewe terugvoermeganisme:• Beginsels van negatiewe terugvoer• Voorbeeld van TSH + Tiroksien
Mediese abnormaliteite Oorsake , voorkoming , simptome , behandeling van vlg siektes:
• Diabetes• Tiroïedversteurings• Groeiversteurings• Onvrugbaarheid
Temperatuurregulering:
Kernbegrip Inhoud WerkopdragteTemperatuur regulering Struktuur + funksies van verskillende dele van die
vel.Diagram van deursnit deur die vel.
Noodsaaklikheid om liggaamstemperatuur te reguleer.
Rol van vlg in temperatuur regulering:• Sweet• Vasodilitasie• Vasokonstruksie
Aanpassings van verskillende dele van die vel vir temperatuur regulering.
Definisie van hipotermie + hipertermie
Voorkomingsmaatreëls teen hipotermie + hipertermie.
Gedragsmeganismes van Ektoterme en Endoterme diere , nl. Reptiele , soogdiere en voëls.
Voortplanting:
Kernbegrip Inhoud WerkopdragteVergelyking tussen ongeslagtelike en geslagtelike voortplanting
Definisie van ongeslagtelike en geslagtelike voortplanting.Voordele + nadele van ongeslagtelike voortplantingVoordele + nadele van geslagtelike voortplanting.Rol van ongeslagtelike voortplanting in die vermeerdering van plante.
Lewenssiklusse van plante Definisies : Generasiewisseling , haploïed , diploïed
Skematiese voorstelling van lewenssiklusse om generasiewisselling te toon:
• Mosplant• Varingplant
( geen detail van voortplantingsstrukture )Lewenssiklusse van insekte Definisies : metamorfose , volledige en onvolledige
metamorfoseSkematiese diagramme van volledige en onvolledige metamorfoseVoordele + nadele van volledige metamorfoseVoordele + nadele van onvolledige metamorfose
Blomme as voortplantingsstrukture Definisie van bestuiwing.Verskil tussen self + kruisbestuiwing.Ontwikkeling van saad + vrug.Belangrikheid van sade.Saad as bron van voedsel.Gebruik van saadbanke om biodiversiteit te handhaaf.
Bestudeer + beskryf ‘n SA- voorbeeld van :
• Windbestuifde blom , nl. Gras / mielies
• Insekbetsuifde blom , nl. Erythrina
• Voëlbestuifde blom , nl. AloeVoortplantingstrategieë by diere Rol van voortplantingstrategie ë vir voortplanting in
verskillende omgewings:• Hofmakery• Uitwendige bevrugting vs inwendige
bevrugting• Oviparie , ovovivipaar , vivipaar• Amniotiese eier• Prekosiale en altrisiële ontwikkelling• Ouersorg
Oes van eierselle vir menslike gebruik.
Beskryf voortplantingsstartegie van 1 dierspesie.Analiseer die effektiwiteit van hierdie voortplantingsstrategie vir oorlewing van hierdie dier.
Menslike voortplanting:
Kernbegrip Inhoud WerkopdragteInleiding Skematiese oorsig van die menslike siklusStruktuur van manlike en vroulike voortplantingstelsels
Manlike voortplantingstelsel:
• Ligging + funksies van Testis• Diagram van manlike geslagsorgane• Ontwikkelling van sekondêre kenmerke
tydens puberteit onder die invloed van testosteroon
Vroulike voortplantingstelsel:
• Ligging + funksies van ovarium• Inwendige struktuur van ovarium om
ontwikkeling van Graafse follikel in verskillende stadiums te toon , corpus luteum + funksies van elke deel
• Identifikasie op diagram v vlg:- Fallopiese buise + ovariums- Uterus + wande van endometrium- Vagina + uitwendige opening
Bestudeer die manlike + vroulike voortplantingstelsels.
Skets dwarssnit van testis + ovarium.
• Ontwikkeling van sekondêre kenmerke tydens puberteit onder die invloed van Estrogeen + Progesteroon
Gametogenese Definisies : Gametogenese , oögenese , spermatogenese.Proses van spermatogeneseStruktuur + funksies van verskillende dele van spermselProses van oögeneseStruktuur + funksies van verskillende dele van ovum
Diagram van spermsel + ovum.
Ovulasie + Menstruasie Menstruele siklus bevat uterale + ovariale siklus.
Ovariale siklus:• Verskillende stadiums in ontwikkeling van
Graafse follikel.• Volwasse Graafse follikel.• Ovulasie.• Verandering in corpus luteum.
Uterale siklus : veranderinge wat plaasvind in uteruswand totdat menstruasie plaasvind.
Hormonale beheer van menstruele siklusNegatiewe terugvoer meganisme : FSH , LH , Estrogeen , Progesteroon
Bevrugting en implantering Defenisies : koppulasie , bevrugting
Ligging + proses van bevrugting.Ontwikkeling van sigoot in morula , dan in blastosist , dan in embrio
Implantering en rol van Estrogeen + Progesteroon
om swangerskap te onderhou.Gestasie / swangerskap Identifikasie + funksionering van vlg dele van
ontwikkelende embrio:• Chorion + chorioniese villi• Amnion + amniotiese vloeistof• Naelstring + plasenta
Stadiums in natuurlike geboorteprosesKontrasepsie / geboortebeperking Definisie : kontrasepsie
Verskillende metodes van kontrasepsie:• Natuurlike metode• Meganiese versperrings• Chemise middels• Chirurgiese metodes
Effek van kontrasepsiepille op die produksie van FSH.Geloofsoortuigings + kulturele oortuigings mbt kontrasepsie.
Ondersoek die houdings van verskillende culture mbt kontrasepsie.
Seksueel oordraagbare siektes Oorsake , verspreiding , simptome , behandeling en voorkoming van:
• Sifilis• Gonoree
Bevolkingsekologie:
Kernbegrip Inhoud WerkopdragInleiding Definisie + verwantskap tussen :
spesies , habitat , bevolking , gemeenskap , ekosisteem , ekologie , ekologiese nis
BevolkingsgrootteDefinisie + impak v vlg op bevolkingsgrootte:
• Nataliteit• Mortaliteit• Immigrasie + Emigrasie + migrasie•
Aspekte wat bevolkingsgrootte be ï nvloed: • Dravermoë• Omgewingsweerstand• Effek van jaarlikse en seisoenale fluktuasies
op bevolkingsgroei•
Eeienskappe van bevolkingsgroeivorme:• Geometriese / J-vormige groeivorm• Logistiese / S-vormige groeivorm•
Bepaling van bevolkingsgrootte:• Direkte tegniek / Sensus• Indirekte tegniek / Merk-en-hervangmetode
Menslike bevolkings Tendense in groei van menslike bevolking tot en met 1650 en vanaf 1650 tot nou.Voorspelling van menslike bevolkinggroei in SA vir
die volgende 20 jaar.Interpretasie van bevolkingsgroeigrafieke mbt ouderdom + geslag in ontwikkelde en ontwikkellende lande.Effek van groei in menslike bevolking op die omgewing mbt:
• Betekenis van “ekologiese voetspoor”• Vergelyking van “ekologiese voetspoor” in
ontwikkelde en ontwikkellende lande• Effek van menslike bevolkingsgroei op die
omgewingMenslike eise vs Bewaring van die natuurlike omgewing:
• Jagbedryf en stropery• Volhoubare benutting van natuurlike
hulpbronne• Skepping en bestuur van Wildreservate
Sosiale organisasie Voorbeelde van sosiale organisasie wat oorlewing bevoordeel:
• Troppe of swerms as teen-predasie strategie• Pakke as ‘n suksesvolle jagstrategie• Dominante broeipare• Verdeling van arbeid in ‘n kolonie
Navorsing van 1 voël / soogdierspesie in SA.
Gemeenskapstruktuur:
Kernbegrip Inhoud Werkopdrag
Interaksie in ‘n gemeenskap Definisie: Gemeenskap , produsente , verbruikers , ontbindersInteraksie in ‘n gemeenskap en die effek op ander spesies in die gemeenskap:
• Predasie- 2 voorbeelde uit SA• Kompetisie- Intraspesifieke kompetisie- Interspesifieke kompetisie- Beginsel van kompeterende uitsluitsel• Hulpbronverdeling- Defenisie- Maniere van hulpbronverdeling- Hulpbronverdeling by plante- Hulpbronverdeling by diere• Simbiose- Defenisie + 3 voorbeelde- Parasitisme
Defenisie + As vorm van predasie + 2 vbe uit SA +Insident van parasitiese infeksies in verskillende dele in SA
- MutualismeDefenisie + 2 vbe uit SA
- KommensialismeDefenisie + 2 vbe uit SA
Menslike invloed op die Gemmenskapstruktuur
Menslike ingryping om Gemeenskapstrukture te beheer , bv. uitdunning van olifanteImpak van menslike aktiwiteite op Gemenskapstrukture , bv. landbou en stedeEstetiese waarde van plekke in SA met groot
Biodiversiteit.
Gemeenskap verander met verloop van tyd:
Kernbegrip Inhoud WerkopdragEkologiese suksessie Defenisie
Verskillende soorte suksessie:• Primêre suksessie• Sekondêre suksessie
Ondersoek 1 vb van primêre en sekondêre suksessie in die onmiddelike omgewing.
Ondersoek die gemeenskapstruktuur mbt habitat + veranderinge in die habitat :
• Kwadrante / transekte / wippe• Bespreek die belangrikheid van
steekproewe
LEWENSWETENSKAP GR 122013ASSESSERINGSPLAN
Datum Tipe Assessering Inhoud19 Feb. 2013 Toets 1 Nukleïnsure , Seldeling , Genetika5 Mrt. 2013 Hipotese - prakties Genetika22 Mrt. 2013 Opdrag Downsindroom10 Mei 2013 Praktiese eksperiment Refleksaksie
29 Mei 2013 Junie eksamen23 Jul 2013 Toets 226 Aug 2013 Voorbereidende
eksamen21 Okt 2013 Finale eksamen