![Page 1: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/1.jpg)
DNA - kode van die leweKernbegrip Inhoud Werkopdragte
Struktuur en funksie van die kern Bou van selkern• Membraan met porieë• Nukleoplasma• Chromatiennetwerk + chromosome
DNA : Struktuur , koppeling en replikasie DNA en RNA is nukleïnsure wat uit nukleotiede bestaanLigging van DNAGeskiedenis van die ontdekking van DNA-molekuleKoppeling van nukleotiede om dubbelheliks te vorm
Komponente van die DNA-molekule:• Stikstofbasisse + Waterstofbinding• Suiker• Fosfaat
Funksies van DNA:• Dra erflike eienskappe• Beheer die struktuur + funksies van die sel
DNA-replisering:• Wanneer + waar vind dit plaas ?• Proses van replisering• Betekenis van DNA replisering
DNA-vingerafdrukke:• DNA-profiel• Gebruike van DNA-vingerafdrukke• Koste , etiek en gevolge van interpretasiefoute
rakende DNA-vingerafdrukke + forensiese ondersoeke
Praktiese aktiwiteit:DNA – ekstraksie
Model + diagram:Bou van leeragtige DNA-molekule
![Page 2: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/2.jpg)
RNA-struktuur Ligging + bou van RNAVerskillende soorte RNAFunksies van RNAOoreenkomste + verskille tussen DNA + RNA
Model + diagram:Bou van RNa-molekule
Proteïensintese Bou van proteïeneRol van DNA + RNA in prote ï ensintese:
• Transkripsie• Translasie
Skematiese voorstelling van DNA-replikasie + proteïensintese
Geen mutasies Definisie van mutasiesEffek van mutasies op proteïensintese
DNA-volgorde en verwantskappe tussen organismes
Gr 11 Filogenetiese bome
MeioseKernbegrip Inhoud Werkopdragte
Chromosome Ligging + struktuur van chromosomeChromosoomgetal en GeneGetal chromosome bepaal die eienskappe van organismeVerskille tussen:
• Haploïed + diploïed• Geslagselle + somatise selle• Gonosome + outosome
![Page 3: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/3.jpg)
Funksies van chromosomeMeiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose +
Meiose te verduidelikDefinieër MeiosePlek waar Meiose plaasvind in plante + diereProses van Meiose:
• DNA-replikasie vind plaas tydens Interfase• Eerste + Tweede deling ( verandering van
chromosome) Belangrikheid van MeioseEffek van abnormale deling wat lei tot DownsindroomPoliploïdie + BiotegnologieVergelyking tussen Mitose + Meiose:
• Plek waar dit plaasvind• Doel van die proses• Verskille + ooreenkomste
Ondersoek + teken mikroskoopplaatjies en/of mikrograwe van verskillende stadiums van meiose en seldeling
Genetika en Genetiese manipulasie:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte
Inleiding Definisie van GenetikaMendel as vader van Genetika + sy eksperimente:
• Dominansie• Segregasie
Konsepte van oorerwing Defenisies: Gene , allele , dominant , ressesief , monohibriede kruisings , fenotipe en genotype , homosigoties en heterosigoties , volledige dominansie , onvolledige dominansie , ko-dominansie , meervoudige allele , poligenetiese oorerwing , geslagsgekoppelde gene , kariotipe , cloning , genetiese modifikasies , menslike genoom
Ondersoek + trek grafieke mbt dominante en ressesiewe eienskappe:
- Los + vasgehegde oorbel- Gerolde + ongerolde tong- Reguit + krom pinkie
Maak interpretasies van gegewe
![Page 4: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/4.jpg)
Mutasies:• Verskil ts geenmutasie +
chromosoommutasie• Wanneer vind mutasies plaas ?• Tipes mutasies• Effek van mutasies wat lei tot abnormaliteite:
- Albinisme- Hemofilie- Sekelselanemie
kariotipe van organismes
Genetiese probleme Oplos van monohibriedkruisings tot by F ² generasie: • Volledige + onvolledige dominansie• Ko-dominansie• Geslagsbepaling• Oorerwing van hemofilie , kleurblindheid en
geslagsgekoppelde siektesInterpretasie van stambome
Genetiese maipulasie , etiek en wetgewing Wat is genetiese manipulasie ?Belangrikheid van genetiese maipulasie:
• In medisyne• In landbou
Etiek + wetgewing rondom:• Genetiese toetsing• Genetiese manipulasie• Kloning
Etiese kwessiesGeloofsoortuigings , houdings en waardes aangaande genetiese afwykings / siektes
![Page 5: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/5.jpg)
Evolusie:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte
Inleiding Verskil ts hipotese + teorieOntwikkeling van evolusie-teorie Erasmus Darwin
• Idees oor evolusieJean Baptiste de Lamarck
• 2 verskillende teorieë• Voorbeelde van teorieë• Redes vir verwerping van teorie
Alfred Wallace• Natuurlike seleksie as verduideliking van
evolusieCharles Darwin
• Teorie van evolusie deur natuurlike seleksie- Historiese ontwikkeling- Waarnemings waarop Darwin se teorie
gebasseer is- Darwin se teorie van natuurlike seleksie- Toepassing van Darwin se teorie- Natuurlike seleksie vs Kunsmatige seleksie- Voorbeelde van kunsmatige seleksie by plante
+ diere
Praktiese ondersoek:Toon variasie in nakomelinge geproduseer , bv. Plant van mosterdsade
Demonstreer beginsels van natuurlike seleksie dmv kamoeflering + voorkoming van predasie
![Page 6: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/6.jpg)
Vorming van nuwe spesies Defineer begrip spesie , allopatriese spesiasie , simpatriese spesiasie.Spesiasie is meganisme om nuwe spesies te produseer.Voorbeelde van voortplantingsisolasie:
• Voortplanting op verskillende tye• Spesifieke hofmakery• Aanpassings van plante by verskillende
bestuiwers• Ontwikkeling van onvrugbare nakomelinge
Bewyse van evolusie Bewyse:• Fossielrekord• Wysigings deur afstamming• Biogeografie• Genetika
Variasie as ‘n verklaring vir evolusie:• Meiose• Mutasies• Voortplanting
Menslike evolusie Die mens se plek in die DiererykEienskappe wat mens met ander primate deelEienskappe wat mens van ander primate onderskeiTendense in menslike evolusie:
• Veranderinge in bou van mensEvolusie vanaf aapagtiges tot by die mensBydraes van Afrika-fossiele tot die kennis van menslike evolusie.Uit – Afrika hipotese
Kaartwerk:Dui verloop van menslike evolusie aan.Beklemtoon fossiele uit Afrika en die ooreenkoms tussen die verskillende fossiele.
Evolusie soos tans waargeneem Voorbeelde van evolusie deur natuurlike seleksie wat vandag voorkom:
![Page 7: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/7.jpg)
• Ontstaan van DDT-weerstandigheid van insekte
• Ontstaan van middelweerstandige bakterieëAlternatiewe verduideliking vir die oorsprong en ontwikkeling van lewe
Konflik tussen wetenskap + geloofsoortuigingsGodsdienstige + kulturele geloofsoortuigingsKombinasie van wetenskap + geloofsoortuigings
Plantreaksies op die omgewing:Kernbegrip Inhoud Werksopdragte
Planthormone Algemene funksies van vlg hormone:• Ouksiene• Gibberelliene• Absissiensuur
Rol van Ouksiene in GeotropismeRol van Ouksiene in FotoperiodismeGebruik van planthormone in Landbou:
• Wortelvorming by steggies• Produsering van vrugte sonder pitte• Rypwording van vrugte• Voorkoming van voortydige vrugafsnyding• Toename in grootte van vrugte• Stimulering van ontkieming• Beheer van onkruid
Praktiese ondersoek:• Geotropisme• Fototropisme
Plantverdedigingsmeganismes Chemiese verdedigingsmeganismesMeganiese verdedigingsmeganismes
![Page 8: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/8.jpg)
Dierreaksies op die omgewing:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte
Inleiding Twee verskillende soorte ko ö rdinasiestelsels: • Senuweestelsel• Endokriene stelsel
Praktiese ondersoek:Response van Invertebrata ,bv. Houtluise , op lig en humiditeit
Menslike senuweestelsel
Sentrale Senuweestelsel
Noodsaaklikheid van senuweestelsel:• Reaksie op stimuli• Koördinaise van verskillende
liggaamsaktiwiteite
Ligging en funksies:• Serebrum• Hipotalamus• Serebellum• Medulla oblongata• Rugmurg
Effekte van sekere dwelmmiddels op die senuweestelsel:
• Dagga• Heroïen• Ecstasy• Tik
Model:Menslike breinDiagram van uitwendige struktuur van brein
Perifere senuweestelsel Ligging + funksie van Perifere senuweestelselOutonome senuweestelsel Ligging + funksies van Outonome senuweestelsel
• Simpatiese + Parasimpatiese senuweestelselSiektes van senuweestelsel Oorsake , simptome , behandeling van :
• Alzheimer se siekte
![Page 9: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/9.jpg)
Struktuur + funksionering van senuwee
Refleksboog
Bou van ‘n neuron
Struktuur + funksies van verskillende soorte neuroneOordrag van senuwee-impulse
Verskil tussen refleksboog + refleksaksie
Struktuur van refleksboog
Voorbeeld van refleksboog
Belangrikheid van refleksboog
Diagramme om verskillende soorte neurone te toon.
Diagram van dwarssnit deur die refleksboog
Reseptore Definisie + soorte stimuliMenslike oog Struktuur + funksie van verskillende dele van die
oog
Funksionering van oog mbt:• Beeldvorming• Binokulêre visie• Akkomodasie• Pupilmeganisme
Aanpassings van verskillende dele van die oog vir hul besonderse funksies
Behandeling van vlg oogdefekte:• Bysiendheid / Miopie• Versiendheid / hipermetropie• Astigmatisme• Katarakte
Model van die oog
Ondersoek pupilmeganisme
Dissekteer + skets van inwendige oog
Demonstrasie van blinde kol
![Page 10: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/10.jpg)
Menslike oor Struktuur + funksies van verskillende dele van menslike oorFunksionering van oor mbt:
• Gehoor• Balans
Aanpassings van verskillende dele van menslike oor vir hul funksies.
Oorsake + behandeling van vlg gehoordefekte:• Middeloorinfeksie• Doofheid
Verband tussen gehoordefekte + spraakprobleme
Gebruik van vingertaal deur dowes
Gesindhede teenoor die regte van persone met doofheid en blindheid.
Model van oor
Menslike Endokriene Stelsel:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte
Inleiding Definisie van chemise koördinasieVerskille ts Endokriene en Eksokriene kliereEienskappe van hormone:
Identifiseer verskillende endokriene kliere in menslike torso
![Page 11: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/11.jpg)
• Organise chemise boodskappers• Proteïenagtig• Het spesifieke uitwerking op organe• Werking in integrale sisteem
Endokriene kliere Ligging + funksies van hormone deur vlg kliere geproduseer :
• Hipotalamus / ADH• Pituïtêre klier / GH / TSH / FSH / LH /
Prolaktien• Adrenaalklier / Adrenalien / Aldosteroon• Pankreas / Insulien / Glukagon• Ovarium / Estrogeen / Progesteroon• Testis / Testosteroon• Tiroïed / Tiroksien
Negatiewe terugvoermeganisme:• Beginsels van negatiewe terugvoer• Voorbeeld van TSH + Tiroksien
Mediese abnormaliteite Oorsake , voorkoming , simptome , behandeling van vlg siektes:
• Diabetes• Tiroïedversteurings• Groeiversteurings• Onvrugbaarheid
Temperatuurregulering:
Kernbegrip Inhoud WerkopdragteTemperatuur regulering Struktuur + funksies van verskillende dele van die
vel.Diagram van deursnit deur die vel.
![Page 12: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/12.jpg)
Noodsaaklikheid om liggaamstemperatuur te reguleer.
Rol van vlg in temperatuur regulering:• Sweet• Vasodilitasie• Vasokonstruksie
Aanpassings van verskillende dele van die vel vir temperatuur regulering.
Definisie van hipotermie + hipertermie
Voorkomingsmaatreëls teen hipotermie + hipertermie.
Gedragsmeganismes van Ektoterme en Endoterme diere , nl. Reptiele , soogdiere en voëls.
Voortplanting:
Kernbegrip Inhoud WerkopdragteVergelyking tussen ongeslagtelike en geslagtelike voortplanting
Definisie van ongeslagtelike en geslagtelike voortplanting.Voordele + nadele van ongeslagtelike voortplantingVoordele + nadele van geslagtelike voortplanting.Rol van ongeslagtelike voortplanting in die vermeerdering van plante.
Lewenssiklusse van plante Definisies : Generasiewisseling , haploïed , diploïed
![Page 13: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/13.jpg)
Skematiese voorstelling van lewenssiklusse om generasiewisselling te toon:
• Mosplant• Varingplant
( geen detail van voortplantingsstrukture )Lewenssiklusse van insekte Definisies : metamorfose , volledige en onvolledige
metamorfoseSkematiese diagramme van volledige en onvolledige metamorfoseVoordele + nadele van volledige metamorfoseVoordele + nadele van onvolledige metamorfose
Blomme as voortplantingsstrukture Definisie van bestuiwing.Verskil tussen self + kruisbestuiwing.Ontwikkeling van saad + vrug.Belangrikheid van sade.Saad as bron van voedsel.Gebruik van saadbanke om biodiversiteit te handhaaf.
Bestudeer + beskryf ‘n SA- voorbeeld van :
• Windbestuifde blom , nl. Gras / mielies
• Insekbetsuifde blom , nl. Erythrina
• Voëlbestuifde blom , nl. AloeVoortplantingstrategieë by diere Rol van voortplantingstrategie ë vir voortplanting in
verskillende omgewings:• Hofmakery• Uitwendige bevrugting vs inwendige
bevrugting• Oviparie , ovovivipaar , vivipaar• Amniotiese eier• Prekosiale en altrisiële ontwikkelling• Ouersorg
Oes van eierselle vir menslike gebruik.
Beskryf voortplantingsstartegie van 1 dierspesie.Analiseer die effektiwiteit van hierdie voortplantingsstrategie vir oorlewing van hierdie dier.
![Page 14: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/14.jpg)
Menslike voortplanting:
Kernbegrip Inhoud WerkopdragteInleiding Skematiese oorsig van die menslike siklusStruktuur van manlike en vroulike voortplantingstelsels
Manlike voortplantingstelsel:
• Ligging + funksies van Testis• Diagram van manlike geslagsorgane• Ontwikkelling van sekondêre kenmerke
tydens puberteit onder die invloed van testosteroon
Vroulike voortplantingstelsel:
• Ligging + funksies van ovarium• Inwendige struktuur van ovarium om
ontwikkeling van Graafse follikel in verskillende stadiums te toon , corpus luteum + funksies van elke deel
• Identifikasie op diagram v vlg:- Fallopiese buise + ovariums- Uterus + wande van endometrium- Vagina + uitwendige opening
Bestudeer die manlike + vroulike voortplantingstelsels.
Skets dwarssnit van testis + ovarium.
![Page 15: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/15.jpg)
• Ontwikkeling van sekondêre kenmerke tydens puberteit onder die invloed van Estrogeen + Progesteroon
Gametogenese Definisies : Gametogenese , oögenese , spermatogenese.Proses van spermatogeneseStruktuur + funksies van verskillende dele van spermselProses van oögeneseStruktuur + funksies van verskillende dele van ovum
Diagram van spermsel + ovum.
Ovulasie + Menstruasie Menstruele siklus bevat uterale + ovariale siklus.
Ovariale siklus:• Verskillende stadiums in ontwikkeling van
Graafse follikel.• Volwasse Graafse follikel.• Ovulasie.• Verandering in corpus luteum.
Uterale siklus : veranderinge wat plaasvind in uteruswand totdat menstruasie plaasvind.
Hormonale beheer van menstruele siklusNegatiewe terugvoer meganisme : FSH , LH , Estrogeen , Progesteroon
Bevrugting en implantering Defenisies : koppulasie , bevrugting
Ligging + proses van bevrugting.Ontwikkeling van sigoot in morula , dan in blastosist , dan in embrio
Implantering en rol van Estrogeen + Progesteroon
![Page 16: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/16.jpg)
om swangerskap te onderhou.Gestasie / swangerskap Identifikasie + funksionering van vlg dele van
ontwikkelende embrio:• Chorion + chorioniese villi• Amnion + amniotiese vloeistof• Naelstring + plasenta
Stadiums in natuurlike geboorteprosesKontrasepsie / geboortebeperking Definisie : kontrasepsie
Verskillende metodes van kontrasepsie:• Natuurlike metode• Meganiese versperrings• Chemise middels• Chirurgiese metodes
Effek van kontrasepsiepille op die produksie van FSH.Geloofsoortuigings + kulturele oortuigings mbt kontrasepsie.
Ondersoek die houdings van verskillende culture mbt kontrasepsie.
Seksueel oordraagbare siektes Oorsake , verspreiding , simptome , behandeling en voorkoming van:
• Sifilis• Gonoree
![Page 17: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/17.jpg)
Bevolkingsekologie:
Kernbegrip Inhoud WerkopdragInleiding Definisie + verwantskap tussen :
spesies , habitat , bevolking , gemeenskap , ekosisteem , ekologie , ekologiese nis
BevolkingsgrootteDefinisie + impak v vlg op bevolkingsgrootte:
• Nataliteit• Mortaliteit• Immigrasie + Emigrasie + migrasie•
Aspekte wat bevolkingsgrootte be ï nvloed: • Dravermoë• Omgewingsweerstand• Effek van jaarlikse en seisoenale fluktuasies
op bevolkingsgroei•
Eeienskappe van bevolkingsgroeivorme:• Geometriese / J-vormige groeivorm• Logistiese / S-vormige groeivorm•
Bepaling van bevolkingsgrootte:• Direkte tegniek / Sensus• Indirekte tegniek / Merk-en-hervangmetode
Menslike bevolkings Tendense in groei van menslike bevolking tot en met 1650 en vanaf 1650 tot nou.Voorspelling van menslike bevolkinggroei in SA vir
![Page 18: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/18.jpg)
die volgende 20 jaar.Interpretasie van bevolkingsgroeigrafieke mbt ouderdom + geslag in ontwikkelde en ontwikkellende lande.Effek van groei in menslike bevolking op die omgewing mbt:
• Betekenis van “ekologiese voetspoor”• Vergelyking van “ekologiese voetspoor” in
ontwikkelde en ontwikkellende lande• Effek van menslike bevolkingsgroei op die
omgewingMenslike eise vs Bewaring van die natuurlike omgewing:
• Jagbedryf en stropery• Volhoubare benutting van natuurlike
hulpbronne• Skepping en bestuur van Wildreservate
Sosiale organisasie Voorbeelde van sosiale organisasie wat oorlewing bevoordeel:
• Troppe of swerms as teen-predasie strategie• Pakke as ‘n suksesvolle jagstrategie• Dominante broeipare• Verdeling van arbeid in ‘n kolonie
Navorsing van 1 voël / soogdierspesie in SA.
Gemeenskapstruktuur:
Kernbegrip Inhoud Werkopdrag
![Page 19: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/19.jpg)
Interaksie in ‘n gemeenskap Definisie: Gemeenskap , produsente , verbruikers , ontbindersInteraksie in ‘n gemeenskap en die effek op ander spesies in die gemeenskap:
• Predasie- 2 voorbeelde uit SA• Kompetisie- Intraspesifieke kompetisie- Interspesifieke kompetisie- Beginsel van kompeterende uitsluitsel• Hulpbronverdeling- Defenisie- Maniere van hulpbronverdeling- Hulpbronverdeling by plante- Hulpbronverdeling by diere• Simbiose- Defenisie + 3 voorbeelde- Parasitisme
Defenisie + As vorm van predasie + 2 vbe uit SA +Insident van parasitiese infeksies in verskillende dele in SA
- MutualismeDefenisie + 2 vbe uit SA
- KommensialismeDefenisie + 2 vbe uit SA
Menslike invloed op die Gemmenskapstruktuur
Menslike ingryping om Gemeenskapstrukture te beheer , bv. uitdunning van olifanteImpak van menslike aktiwiteite op Gemenskapstrukture , bv. landbou en stedeEstetiese waarde van plekke in SA met groot
![Page 20: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/20.jpg)
Biodiversiteit.
Gemeenskap verander met verloop van tyd:
Kernbegrip Inhoud WerkopdragEkologiese suksessie Defenisie
Verskillende soorte suksessie:• Primêre suksessie• Sekondêre suksessie
Ondersoek 1 vb van primêre en sekondêre suksessie in die onmiddelike omgewing.
Ondersoek die gemeenskapstruktuur mbt habitat + veranderinge in die habitat :
• Kwadrante / transekte / wippe• Bespreek die belangrikheid van
steekproewe
LEWENSWETENSKAP GR 122013ASSESSERINGSPLAN
Datum Tipe Assessering Inhoud19 Feb. 2013 Toets 1 Nukleïnsure , Seldeling , Genetika5 Mrt. 2013 Hipotese - prakties Genetika22 Mrt. 2013 Opdrag Downsindroom10 Mei 2013 Praktiese eksperiment Refleksaksie
![Page 21: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind](https://reader031.vdocuments.site/reader031/viewer/2022012323/5b2c8f867f8b9a163e8c142d/html5/thumbnails/21.jpg)
29 Mei 2013 Junie eksamen23 Jul 2013 Toets 226 Aug 2013 Voorbereidende
eksamen21 Okt 2013 Finale eksamen