kerk.co.zakerk.co.za/.../07/wanneer-word-ek-vw-christen-28-julie.docx · web viewjak 1:2-4 ‘my...

2
28 Julie 2019 Wanneer is ‘n Christen volwasse Gal 5:16 ‘Wat ek bedoel, is dít: Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie.’ Gal 5:25 ‘Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.’ 1. Wees positief in moeilike tye Jak 1:2-4 ‘My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. En die volharding moet end-uit volgehou word sodat julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige tekortkoming.’ 2. Wees sensitief en respekteer ander Jak 2:8 ‘Julle doen inderdaad die regte ding as julle God se koninklike wet uitleef soos dit in die Skrif staan: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” ‘ 3. Kry meer skoon water in jou eie hart Jak 3.2 ‘Ons struikel almal in baie opsigte. As iemand nooit struikel in wat hy sê nie, is hy volmaak, by magte om ook sy hele liggaam in toom te hou.’ 4. Lewe vir harmonie en vrede Jak 4:1&12 ‘Waar kom die stryd vandaan, waar kom die rusies onder julle vandaan? Kom dit nie van julle selfsugtige begeertes wat gedurig binne-in julle woed nie? Daar is egter maar een Wetgewer en Regter, en dit is Hy wat die mag het om te red en te verdelg. Maar jy, wie is jy om regter te speel oor jou naaste?’ 5. Fokus op geduld en gebed 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 30-Dec-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/.../07/Wanneer-word-ek-VW-christen-28-Julie.docx · Web viewJak 1:2-4 ‘My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want,

Wanneer is ‘n Christen volwasseGal 5:16 ‘Wat ek bedoel, is dít: Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie.’Gal 5:25 ‘Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.’

1. Wees positief in moeilike tyeJak 1:2-4 ‘My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. En die volharding moet end-uit volgehou word sodat julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige tekortkoming.’

2. Wees sensitief en respekteer anderJak 2:8 ‘Julle doen inderdaad die regte ding as julle God se koninklike wet uitleef soos dit in die Skrif staan: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” ‘

3. Kry meer skoon water in jou eie hartJak 3.2 ‘Ons struikel almal in baie opsigte. As iemand nooit struikel in wat hy sê nie, is hy volmaak, by magte om ook sy hele liggaam in toom te hou.’

4. Lewe vir harmonie en vredeJak 4:1&12 ‘Waar kom die stryd vandaan, waar kom die rusies onder julle vandaan? Kom dit nie van julle selfsugtige begeertes wat gedurig binne-in julle woed nie? Daar is egter maar een Wetgewer en Regter, en dit is Hy wat die mag het om te red en te verdelg. Maar jy, wie is jy om regter te speel oor jou naaste?’

5. Fokus op geduld en gebedJak 5:7-9 ‘Wag dan geduldig, broers, totdat die Here kom. Let op hoe die boer wag vir die kosbare oes wat die land oplewer. Hy wag geduldig daarvoor totdat dit die vroeë en die laat reëns gekry het. Julle moet ook geduldig wag en moed hou, want dit is nie meer lank nie, dan kom die Here. Moenie oor mekaar kla nie, broers, sodat julle nie veroordeel word nie. Die Regter staan al voor die deur.’ Jak 5:16b ‘Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking.’

Eph 4:2 ‘Always be humble and gentle. Be patient with each other, making allowance for each other’s faults because of your love.’

28 Julie 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: kerk.co.zakerk.co.za/.../07/Wanneer-word-ek-VW-christen-28-Julie.docx · Web viewJak 1:2-4 ‘My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want,

Nuwe kursus: Die Persoon en werk van die Heilige Gees - begin 13 Augustus. Vir jou gerief kan jy een van drie dae per week kies: Dinsdae & Donderdae om 19h00 asook Sondae om 17h00 – 18h00. Kursus duur 8 weke. Versorging vir kleiner kinders word gereël. Enige navrae: kontak Ds Jacob Maree 082 8686 866.

28 Julie 2019