karakterskets taak - inleiding
TRANSCRIPT
Mondeling: Video-projekGraad 11
“Bring jou karakter aan die
lewe!”
Mondeling
Daar is drie hoofkarakters in ons roman “Breek”: Tom,
Gideon, en Justie.
Maak ’n opsomming van een karakter waar jy na die
volgende kyk:
o Karaktereienskappe (Characteristics)
o Hoe die karakter in die verhaal inpas.
o Hoekom hou jy van hierdie karakter?
Goeie karaktereienskappe
Hoekom is hulle uniek?
Het jy / tiener is in gemeen (in common) met
hierdie karakter
Tegniese Aspekte
Jou mondeling moet beplan word (gebruik die “storiebord”)
handig in (18 Sept.)
Maak ’n opsomming (wat jy gaan sê / “script” in Afrikaans)
handig in (18 Sept.)
Jou video moet op YouTube gelaai word:
oDit moet op 18 September 2014 reg wees vir
oplaai.
oJy sal dit in die klas oplaai.
oDie naam van jou oplaaisel (download) moet soos volg wees.
Opsies
No. TipeWenke
(Tips)
1Som die karakter op
(Derdepersoon) “Praat” oor die karakter
Gebruik woorde, teks, visueel, en musiek om
opsomming te verryk. 2
Jy is die karakter
(Eerstepersoon)
3 CV / Biografie
Zoem in en uit op aspekte van karakters.
Gebruik visueel / animasie / onderhoud
(interview) om video te verryk.
4 Animasie / TekeningeAktuele tekeninge (live drawings) of animasie
van karakter.
5 eBoekElke bladsy kyk na aspek van karakter.
Oudio, visueel en teks moet in eBoek wees.
Jou video moet dit hê!
• Oudio (Praat)
• Musiek
• Teks / Woorde
• Visueel (Prentjies / Fotos / Tekeninge / Animasie)
Waar kry ek informasie?
• Jou werkboek
• Opsommings op intranet
Rubriek
KARATERSKETSVerskillende maniere om dit uit te beeld
NIE ‘COOL’ NIE!• Te veel teks
• Niks prentjes nie
• Vol sinne
• Baie verveelig
GOEIE IDEE - KARAKTERKAART
MAAR VERVELIG UITGEBEELD• Monotoon
• Niks prentjes nie
• Nie dinamies nie
• Baie vervelig
WOORDE & TEKENINGE• Baie visueel
• Hou jou aandag
• Kan ‘Explain Everything’
of ‘Zamurai’ apps
gebruik
STOPANIMASIE• Baie visueel
• Hou jou aandag
• Kan ‘Explain Everything’,
‘iCanAnimate’ of
‘Zamurai’ apps gebruik
GEBRUIK VAN MUSIEK• Pas by die karakter se
persoonlikheid
• Atmosfeer van ’n
gebeurtenis
VOER ’N ONDERHOUD MET
DIE KARAKTER• Baie visueel
• Kan ‘Explain
Everything’ app
gebruik
TV AANBIEDING• Aanbieder lees die
teks
• Gebruik animasie
• Lekker om te kyk
• Maak dit relevant
TELLAGAMI ‘APP’• Maak jou karakter
• Kan agtergrond
verander
• Karakter kan praat
• Kan teks bysit
KARAKTER BIO/CV GEMAAK
MET ‘POWTOONS'
• Awesome ‘templates’
vat mens kan edit
• Kleurvol & interaktief
• Kan ook jou stem
bysit
NUTTIGE ‘APPS’
iMovie
Tellagami
Storyboards
Aurasma
Keynote
Morfo
Explain
Everything *
iCanAnimate*
Chatterpix
Zamurai
Prezi