jy en die sosiale media you and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar...

25
You and social media / Jy en die sosiale media Liesl Rehbock

Upload: nguyenphuc

Post on 24-Aug-2019

216 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

You and social media /

Jy en die sosiale media

Liesl Rehbock

Page 2: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

When you share your life on social media, your biggest online slip ups can come back to haunt you. If you don't think employers will take notice, think again. What you post on social media could get you fired.

Page 3: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

SOSIALE MEDIA

FACEBOOK• Facebook is 'n sosiale netwerk-diens .

• Gebruikers moet registreer om webwerf te gebruik.

•• Daarna kan hulle 'n persoonlike profiel skep ,

gebruikers as vriende voeg en boodskappe pos.

• Die gebruikers kommunikeer verder met vriende en ander gebruikers deur middel van private of openbare boodskappe.

• Die privaatheid en veiligheid van Facebook-gebruikers kan problematies wees indien dit misbruik word.

TWITTER

• Twitter is 'n aanlyn sosiale netwerk en mikro-blog diens wat jou in staat stel om teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets".

• Tweets is vir die publiek sigbaar by verstek, maar gebruikers kan besluit om die lewering van boodskappe te beperk tot net hul volgelinge.

• Twitter boodskappe is dus gepubliseer , maar gebruikers kan ook privaat boodskappe stuur.

• Twitter versamel persoonlik identifiseerbare inligting oor sy gebruikers en deel dit met derde partye.

Gee die pas aan Setting the pace

Page 4: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

Beide Twitter-en Facebook-gebruikers moet baie versigtig wees oor die persoonlike inligting wat hulle tweet en hoe dit gebruik kan word. Werkgewers is opmerksaam op die uitwerking wat dit op hulle as Werkgewer kan hê .

Byvoorbeeld:“Die baas het 3 werknemers laat gaan. Ek hoor Woensdag kom daar nog.”“Werk hard om 'n groot sagteware fout wat ons gevind het, op te los.”“Ek het 'n snaakse video van myself gepost waar ek 'n knaagdier by die restaurant waar ek werk, braai.”(Hierdie verklaring is werklik in 2008 oor ʼn bekende kitskos restaurant gepost.)

Gee die pas aanSetting the pace

Page 5: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

CRIMEN INJURIA

Gee die pas aan Setting the pace

Die ernstige aantasting van die waardigheid of privaatheid

van ʼn ander.

Wanneer dit die aansien of goeie naam of reputasie van die

onderwyser aantas, word dit strafregtelike laster.

STRAFREGTELIKE LASTER

PUBLIKASIE van aantygings aangaande die onderwyser

wat die strekking het om sy of haar goeie naam in ʼn redelike

ernstige graad te skend.

Page 6: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

XXXXXX

Versoek duidelike beleid wat behoorlike gebruik van sosiale media

dikteer in die werkplek.

Dit is belangrik om die gevolge van enige oortredings van die bestaande

sosiale mediabeleid te verstaan.

Hervestiging van 'n bestaande beleid kan ook van pas wees.

Beleid moet nie ʼn wit olifant wees nie!

Beleid moet:

• Opgedateer en gekommunikeer word

• In eenvoudige taal wees

• Konstant uitgevoer word

Voorkoming:

Page 7: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

Gee die pas aan Setting the pace

Dink aan die moontlike gevolge:

Strafregtelike aanspreeklikheid (bv. crimen injuria en laster soos

bespreek).

Sivielregtelike aanspreeklikheid (bv. skadevergoeding).

Dissiplinêre optrede vanaf Werkgewer weens wangedrag.

Page 8: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

XXXXXXOf jy Facebook, Twitter, LinkedIn of enige aanlyn-webwerf vir

networking, online-banking of dag-tot-dag inkopies gebruik, wees

bewus van phishing e-posse.

E-posse wat skynbaar van bogemelde webwerwe afkomstig is,

maar eintlik wolhaar-stories is, kan kwaadwillige inhoud bevat

vanaf 'n spammer in die hoop om aanlyn gebruikersname en

wagwoorde te verkry.

Facebook, Twitter en LinkedIn spam hoaxes:

Page 9: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

ANDER MISBRUIKE:- Grooming

- Onderwysers kan onvanpaste of onakkurate inligting plaas.

- Woorde wat aanlyn gepos is, kan nie weer teruggeneem word nie.

- Dit is dus van die uiterste belang om bewus te wees dat allesaanlyn - permanent of minstens opspoorbaar- is.

- 'n Blog is dikwels vir die hele wêreld sigbaar – selfs wagwoordeis omseilbaar.

- Waar foto’s of videomateriaal van iemand anders geplaas word,is toestemming ‘n vereiste nie net vergunning nie.

Gee die pas aanSetting the pace

Page 10: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

HOE IS DIT MOONTLIK OM DIE WETTIGE BOODSKAPPE TEONDERSKEI VAN HOAXES?

• Gebruik 'n opgedateerde e-pos kliënt soos Microsoft Outlook 2007, Outlook Express of Thunderbird wat spam filter en kyk vir phishingboodskappe.

• Phishing boodskappe vervals ander e-posse en gebruik hierdie taktiek om jou gebruikersnaam, wagwoord of ander persoonlike inligting te verkry.

• Moet nooit 'n attachment oopmaak, tensy dit is van iemand wat jy ken en verwag om dit te ontvang nie.

• As jy enige twyfel het, kontak die persoon en vra of hy / sy werklik dit gestuur het.

• Gebruik opgedateerde Anti-virus sagteware op jou rekenaar om enige skadelike lêers wat jy per ongeluk oopgemaak het, te sluit.

• Gebruik altyd jou gesonde verstand op die web en e-pos. Neem 'n ekstra oomblik of twee om te dink oor wat jy ontvang het of gaan doen.

• Byvoorbeeld, sou Twitter regtig 'n e-pos uitnodiging in 'n Zipped lêer aanstuur? Waarskynlik nie!

Page 11: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

Remember that night you fell asleep (OK, passed out) in your sexy cop costume, and you posted a picture of it on Facebook? The photo wasn't up long because once your hangover faded and your common sense kicked in, you quickly deleted it.

Now fast forward five years. You're all

grown up, with a real job and a preference

for white wine and happy hours. But your

friend just posted that same stupid photo

with this comment: "Remember the good

times! #TBT #Halloween2015."

EXAMPLES OF WHAT NOT TO POST ONLINE, KEEP YOUR DIGNITY AND YOUR JOB.

Gee die pas aan Setting the pace

Page 12: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

To Post Or Not To Post?

• It shouldn't be a question. When you post embarrassing, offensive, crude,

or discriminatory content online, you're telling everyone you know that you

have poor judgment. Who wants to hire someone who can't tell the

difference between professionalism and ignorance?

• A simple rule of thumb: Don't post anything on social

media that you couldn't say to your grandma. Or in this

case, your boss.

• Remember, social media is a blackboard you can't erase. If you have to

defend your tweet, share, comment, or photo with an "I didn't mean it!" or

"It was funny at the time," you can bet your employer won't be

sympathetic. After all, it only takes one bad tweet to strike out of a job.

Page 13: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

DON'T...• Dress up as ISIS. Not now. Not ever.

• Six HSBC bankers in England were fired for re-enacting a mock ISIS beheading, and then posting it on Instagram. Their half-witted defence? It was a team-building exercise. ISIS has recruited enough social media enthusiasts to spread the word for them. They really don't need your help. Seriously.

• Talk about last night. While you're at work today.

Page 14: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

Post pics of you doing anything that's undoubtedly, undeniably, incredibly illegal. Like drinking and driving.

Complain about your job.

Post anything inappropriate, especially when you're in uniform.

Page 15: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

Work of learners

Gee die pas aan Setting the pace

Page 16: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

DO...

• Check out your social media trail

• Review your user history

• Keep your posts polished and professional

Social media comes with great responsibility.

Irresponsible social media conduct could:

o Ruin your future

o Negatively impact your career

o Hurt others With just a little foresight, these consequences are preventable.

Gee die pas aan Setting the pace

Page 17: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

11 Social media mistakes to avoid

1. Post Illegal Activities2. Bullying3. Post Objectionable Content From School Computers4. Post Confidential Information5. Overly Specific Location Check-Ins6. Lie/Cheat/Plagiarize7. Threaten Violence8. Ignore School-Specific Policies9. Unprofessional Public Profiles10. Never Rely on Privacy Settings 100%11. Post Emotionally

Gee die pas aanSetting the pace

Page 18: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

• Content posted online can live forever even after it is deleted by the user - meaning anyone with a court order can still obtain it.

• Posting, liking, sharing, and commenting on criminal activity on social media can put you at risk for violence, victimization, disciplinary action, and arrest.

• Posting, sharing, liking or commenting on pictures/statuses/videos/etc. that include guns, drugs, wads of cash, fights, threats, promoting violence, promoting a crew/gang , etc. This can link you to criminal activity and can create consequences such as getting arrested, suspended, fired, or rejected from a job.

• Bullying, threats, and ranting about your school/colleagues/learners/bosses online can also lead to disciplinary actions such as suspensions or being fired. For example, harm and violence on social media could be something that hurts someone’s feelings, makes them feel in danger, or promotes criminal activity.

• Examples may be purposely provoking someone online, posting something nasty about someone, picking on someone repeatedly, making fake accounts to stalk/harass someone, posting about criminal intentions (i.e., mobbing, killing someone, threats), photos or videos of fights or weapons, drinking or using drugs alone, etc.

Gee die pas aan Setting the pace

Page 19: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

Would you display your personal information on a billboard next to the highway?

Page 20: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

Gee die pas aan Setting the pace

Page 21: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by
Page 22: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by
Page 23: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

https://www.youtube.com/watch?v=hqezbib5qpQhttps://www.youtube.com/watch?v=Cnc4LaevRBwhttps://www.youtube.com/watch?v=CE2Ru-jqyrYhttps://www.youtube.com/watch?v=hK5OeGeudBM

Page 24: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by
Page 25: Jy en die sosiale media You and social media - saou.co.za · teks-gebaseerde boodskappe aan mekaar te stuur, wat bekend staan as "tweets". • Tweets is vir die publiek sigbaar by

Gee die pas aanSetting the pace

Dankie!