inflation

41
Inflation Inflastie

Upload: alicia-fourie

Post on 25-Jun-2015

635 views

Category:

Education


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: Inflation

InflationInflastie

Page 2: Inflation

1978… 1978…

Page 3: Inflation
Page 4: Inflation

1978

Page 5: Inflation

Uitkomstes/Outcomes

• Omskryf, definieer, bespreek en

bereken inflasie

• Onderskei tussen verskillende

maatstawwe van inflasie

• Onderskei tussen die vier

benaderings tot die verklaring

van waarom inflasie plaasvind.

• Verduidelik vraagtrek- en

kostedrukinflasie

• Bespreek die verskillende

beleidsmaatreëls wat gebruik

kan word om inflasie te bekamp

• Define, discuss and calculate

inflation

• Distinguish between the

different measures of inflation

• Distinguish between four

approaches to explaining what

causes inflation

• Explain demand-pull and cost-

push inflation

• Discuss the different policies

that can be used to combat

inflation

Page 6: Inflation

21.1 Def. Inflasie/Inflation• Inflasie: ‘n volgehoue en

aanmerklike styging in pryse oor die algemeen, waar die kwaliteit van produkte dieselfde bly.

• Vier aspekte?

• Inflation: a continuous and considerable rise in prices in general, but the quality of the product remains the same.

• Four aspects?

Page 7: Inflation

▫ NeutraalNeutraal – maak voorsiening vir alle moontlike oorsake van inflasie, help om anti-inflasionêre beleid te vorm.

▫ Proses Proses – volgehoue styging in pryse kom voor, nie eenmalige styging nie.

▫ ‘n aanmerklikeaanmerklike (of beduidende) toename in pryse

▫ pryse oor die algemeenalgemeen, nie net ‘n enkele produk nie, maar oor die hele ekonomie.

▫ Neutral Neutral – allows for all possible causes of inflation to be taken into account, and provides a sounder basis for anti-inflation policy.

▫ ProcessProcess – continuous increase in prices, not a once-and-for-all increase.

▫ A considerableconsiderable increase in prices

▫ Prices in generalgeneral, , not an increase in the price of a particular good.

Page 8: Inflation

21.2 Die meting van inflasie21.2 Measurement of inflation

• Gewildste aanwyser van die algemene pryspeil: VPIVPI

• Verbruikersprysindeks • ‘n indeks wat die koste

van ‘n verteenwoordigende verteenwoordigende mandjie mandjie verbruikers goedere en –dienste weerspieël

• Most commonly used indicator of the general price level: CPICPI

• Consumer Price Index • The cost of a

representative basketrepresentative basket of consumer goods and services

Behuising 22.3%Openbare vervoer 3.5%

Voedsel 24.2%Meubels en toerusting

2.8%Klerasie en skoeisel

3.6%Voertuie 5.1%

Vervoergoedere 5.2%Drank en tabak 2.7%

Ander 30.6%

Page 9: Inflation

21.2 Die meting van inflasie21.2 Measurement of inflation Inflasiekoers

Die Die persentasieverandering in persentasieverandering in die VPI die VPI

van een periode tot ‘n van een periode tot ‘n volgende (uitgedruk per volgende (uitgedruk per jaar)jaar)

ALTYD %ALTYD %

Wanneer gesê word dat die inflasiekoers 10% is, beteken dit dus dat pryse teen ‘n (gemiddelde) koers van 10% per jaar toeneem.

Inflation rate The percentage change in The percentage change in

the CPIthe CPI from one period to the from one period to the

next (per year)next (per year) ALWAYS %ALWAYS %

When we say that the inflation rate is 10%, this means that prices are increasing at a rate of 10% per year.

Page 10: Inflation

• VPI word maandeliks VPI word maandeliks gepubliseer (12 syfers)gepubliseer (12 syfers)

• CPI is calculated monthly (12 figures)

Twee metodes (jaarlikse inflasie) / Two methods (yearly inflation)

• Maand op maand van Maand op maand van die vorige die vorige jaar / jaar / Month on the same month during the previous year

• Jaargemiddeld op Jaargemiddeld op jaargemiddeld jaargemiddeld /Annual average on annual average

Page 11: Inflation

Maand op dieselfde maand van die vorige jaar

• Algemeenste praktyk in SA ▫ is om die indeks vir ‘n

betrokke maand te vergelyk met die vir die ooreenstemmende maand van die vorige jaar.

• Common practice in SA Compare the index of the

corresponding month in the previous year.

%2.6

100*8.104

8.1043.111

100*Pr

Pr01'

evious

eviousCurrentMrt

Page 12: Inflation

Jaargemiddeld op jaargemiddeld Annual average on annual averageVeronderstel die VPI syfers in Suid-Afrika was as volg in 2005, 2006 en 2007 onderskeidelik: /Assume that the CPI figures in South Africa were as follows in 2005, 2006 and 2007 respectively:

Bereken die inflasiekoers vir Suid-Afrika in 2007. / Calculate the inflation rate for South Africa in 2007.

Page 13: Inflation

Jaargemiddeld op jaargemiddeld Annual average on annual average

Inflation 2007 = (CPI2007 – CPI2006) / CPI2006 x 100= (146.8 – 138.8) / 138.8 x 100= 5.76%

Page 14: Inflation

Kerninflasie/Core Inflation

Meet die onderliggende inflasiedruk in die ekonomie.

Word beraam deur sekere items uit die VPI-mandjie te verwyder, a.g.v hul wisselvalligheid. (bv. Owerheid/beleid inmenging)

Kyk bl. 476 vir voorbeelde van goedere wat uit mandjie gelaat word.

Tabel 21-2

Capture the underlying inflationary pressures in the economy.

Is estimated by excluding items from the CPI basket on the basis their prices are highly volatile (e.g. Government/policy intervention)

p 498 summarises some of these goods that are excluded.

Table 21-2

•Vars en bevrore vleis en vis

•Vars en bevrore groente en vrugte•Rentekoerse op

verbandlenings en oortrokke rekeninge

•TAX of TGW•Eiendomstax

Page 15: Inflation

VPIX / CPIX ?-Teikeninflasiekoers-Wat is die verskil????

-Uitgesluit: verbandrentekoerse

Sedert 2008 word dit nie

meer gebruik nie.

Page 16: Inflation

Die produksieprysindeks (PPI)Die produksieprysindeks (PPI)Production Price Index (PPI)Production Price Index (PPI)

• Meet die pryse by die vlak van die eerste betekenisvolle transaksie (intree in mark)▫ VB.?VB.?

• NB: PPI sluit in kapitaal-en intermediêre goedere MAAR sluit dienste uit

• Measures prices at the level of the first significant commercial transaction (entry into the market). ▫ E.g. ?E.g. ?

• NB: PPI includes capital and intermediate goods BUT excludes services.

Page 17: Inflation

Die produksieprysindeks (PPI)Production Price Index (PPI)• NB: PPI sluit dienste uit

(dienste word nie vervaardig nie)

• PPI het betrekking op ‘n heel ander mandjie as die VPI

• Tabel 21-3 (Bl. 499) wys die belangrikste verskille tussen die VPI en die PPI. NB!!

• PPI meet PPI meet produksiekoste produksiekoste en nie lewenskoste nie.

• PPI is `n goeie aanduider om te toon wat met die VPI kan gebeur in die toekoms.

• NB: PPI does not include services (services are not produced)

• PPI is based on a completely different basket then CPI

• Table 21-3 (Bl. 477) lists the main differences between CPI and PPI. NB!!

• PPI measures the cost of PPI measures the cost of productionproduction and not cost of living.

• PPI is also a good indicator of what might happen to CPI in the future.

Page 18: Inflation

Die produksieprysindeks (PPI)Production Price Index (PPI)

• PPI tref onderskeid tussen invoere en plaaslike vervaardigde goedere.▫ Dus aanduiding gee of

druk op koste voorkom a.g.v. plaaslike ekonomie of buitelandse ekonomie.

• PPI distinguish between imports and goods produced in SA.▫ Possible to determine to

what extent the cost pressures are emanating from the domestic economy or from the country’s economic links with the rest of the world.

Page 19: Inflation

South Africa’s Inflation??www.sarb.co.za

Page 20: Inflation
Page 21: Inflation

Die implisiete BBP-deflatorThe implicit GDP deflator

• Ekonome stel egter dikwels belang in die Δ in die pryse van alle finale goedere en dienste wat gedurende ‘n bepaalde jaar in die ekonomie geproduseer word.

• Nominale – Reele BBPNominale – Reele BBP

• Die reële BBP meet die waarde van die BBP volgens die pryse in ‘n bepaalde basis jaar (relatief tot ‘n ander jaar se pryse / konstante pryse).

• Dit verskaf die grondslag vir die berekening van ekonomiese groei.

• Economists are interested in the price Δ in all final goods and services produced in the economy for a particular year.

• Nominal – Real GDPNominal – Real GDP

• The real GDP measures the value of the GDP in terms of the prices ruling in a certain base year.

• This provides the basis for calculating economic growth.

Page 22: Inflation

Die implisiete BBP-deflatorThe implicit GDP deflator

100*.Re

..

JaarX

JaarXJaarX GDPal

GDPNomDefl

100*.

..

1

1

JaarX

JaarXJaarXJaarX Defl

DeflDefl

Page 23: Inflation

Die implisiete BBP-deflatorThe implicit GDP deflator• Bereken die inflasiekoers vir 1999 vanuit die onderstaande tabel. Toon alle vergelykings en

berekeninge /

• Use the table below to calculate the inflation rate for 1999. Show all equations and calculations.

Page 24: Inflation

Die implisiete BBP-deflatorThe implicit GDP deflator

19981998

1998

.. *100

Re .

365,987*100

389,432

93.98

NomGDPDefl

al GDP

19991999

1999

.. *100

Re .

398,254*100

403,528

98.69

NomGDPDefl

al GDP

1999 1998 19991999

1998 1998

. . .*100 1 *100

. .

98.69 93.98 98.69*100 1 *100

93.98 93.98

5.01%

Defl Defl Defl

Defl Defl

Page 25: Inflation

21.4 Die oorsake van inflasieThe causes of inflation

• Sommige elemente van die

inflasieproses kan verduidelik

word deur vier benaderings tot

die verklaring van inflasie te

ondersoek.

• Die vier benaderings is:▫ Die monetaristiese benadering... Die monetaristiese benadering...

Doen selfDoen self

▫ Die onderskeid tussen

vraagtrekinflasie en kostedrukinflasie

▫ Die strukturalistiese Die strukturalistiese

benadering ... Doen selfbenadering ... Doen self

▫ Die konflikbenadering ... Doen Die konflikbenadering ... Doen

selfself

• We can explain some elements

of the inflation process by

examining four approaches to

diagnosing inflation

• The approaches are:▫ The monetarist approach…self The monetarist approach…self

studystudy

▫ The demand-pull and cost-push

approach

▫ The structural approach…self The structural approach…self

studystudy

▫ The conflict approach...self The conflict approach...self

studystudy

Page 26: Inflation

Die monetaristiese benadering tot inflasie: die kwantiteitsteorie van geldThe monetarists approach to inflation: Quantity theory of money

• Inflasie veroorsaak deur volgehoue

hoë groei in die M (geld voorraad), en sal laer groei in die M mettertyd tot laer inflasie lei.

• Dus hoë inflasie kan nie sonder hoë groeikoerse in die aanbod van geld in stand gehou word nie (Kwantiteitsteorie van geld).

• Die ruilvergelyking is eintlik ‘n identiteit (dus ALTYD waar) en kan soos volg saamgevat word:

▫MV = PY

• Inflation is caused by continuous high growth in M (quantity of money), and low rates of money growth will produce low inflation.

• High rates of inflation cannot be sustained without persistently high rates of growth in the money supply (Quantity theory of money)

• The equation of exchange is actually and identity (always holds) and may be stated as follows:

▫ MV = PY

Page 27: Inflation

• Die omloopsnelheid van geld (V) is

‘n aanduiding van die aantal kere

wat die gemiddelde rand

gedurende ‘n bepaalde tydperk van

hand verwissel.

▫ V = PY/M

• Vb bl. 506

• Drie sleutelaannames:

▫ Die omloopsnelheid van geld is

stabiel

▫ Die geldhoeveelheid word eksogeen

deur die monetêre owerhede bepaal.

▫ Die reële produksie word deur die

beskikbaarheid en kwaliteit van die

onderskeie produksie faktore bepaal.

• The velocity of circulation (V)

is an indication of the number

of times the average rand

changes hands during a

particular period.

▫ V = PY/M

• E.g. p 484

• Three key assumptions:

▫ The velocity of circulation of

money is stable

▫ The quantity of money is

exogenously determined by the

monetary authorities.

▫ Real output is determined by the

quality of the various factors of

production.

Page 28: Inflation

Vraagtrek/Demand-pull

• AD styg, AS bly

dieselfde

• “te veel geld wat te

min goedere jaag”• ONTHOU: AD = C + I + G +

X – Z

• Dus styging in AD

a.g.v. Styging in

C,I,G,X

• DUS: M styg

• ADAD increase, AS will

remains unchanged.

• “too much money chasing

too few goods”• Remember: AD = C + I + G + X

– Z

• THUS an increase in AD

is caused by an increase

in C,I,G,X

• THUS: M increase

Page 29: Inflation

Fig 21.1 Vraagtrek/Demand-pull

Page 30: Inflation

Vraagtrek/Demand-pull

• Fix?Fix?

▫ MP ... i .... M

▫ FP ... T ... G

• Fix? Fix?

▫ MP ... i .... M

▫ FP ... T ... G

Hoofstuk 16 en 19

Page 31: Inflation

Kostedruk/Cost-Push inflation

• Styging in produksie Styging in produksie kostekoste▫ Hoër kostes lei tot minder

aanbod▫ Dus AS skuif links

• 5 hoof oorsake5 hoof oorsake▫ Styging in lone▫ Styging in ingevoerde

kapitaal & intermed. goedere

▫ Styging in wins grens▫ Daling in produktiwiteit▫ Natuurrampe

• Increase in production Increase in production costcost▫ Higher cost leads to

lower supply▫ AS shifts to the left

• 5 main sources5 main sources▫ Increase in wages and

salaries▫ Increase in imported

capital & intermediate goods

▫ Increase in profit margins

▫ Decrease in productivity▫ Natural disasters

Page 32: Inflation

Kostedruk/Cost-Push inflation• Kostedrukinflasie het dus ‘n

negatiewe uitwerking op produksie, inkome en indiensneming.

• Dus stagflasie, omdat stygende pryse (inflasie) met verhoogde werkloosheid (stagnasie) gepaard gaan.

• Kostedrukinflasie word bekamp deur inkomebeleid (22).

• MP & FP kan dit nie oplos nie.

• Cost-push inflation has a negative impact on production, income and employment.

• Stagflation occurs, because increasing prices (inflation) are accompanied by increased unemployment.

• Cost-push inflation can be combat with an incomes policy.

• MP & FP cannot combat cost-push inflation.

Page 33: Inflation

Figuur 21-2 Kostedrukinflasie

Page 34: Inflation

Die strukturalistiese benadering tot inflasie/ Structuralist approach to inflation

• Steeds vraagtrek en kostedruk,

maar plaas die onderskeid in ‘n

veel breër konteks.

• Die inflasie proses is die

resultaat van die wisselwerking

tussen drie verwante stelle

faktore:

▫ Die onderliggende

faktore, wat die agtergrond

skep waarteen die

inflasieproses plaasvind.

▫ Die inisiërende faktore,

wat ‘n bepaalde

inflasieproses aan die gang

sit of vererger.

• Retains the distinction

between demand-pull and cost-

push, but in a broader context.

• The inflation process is the

result of the interaction

between three interrelated sets

of factors:

▫ The underlying factors,

which provide the

background against which

the inflation process occurs.

▫ The initiating factors,

which triggers or intensify a

particular inflation process.

Page 35: Inflation

Die strukturalistiese benadering tot inflasie/ Structuralist approach to inflation

▫ Die voortplantingsfaktore, wat die aanvanklike impuls deur die ekonomie en oor tyd versprei en sodoende ‘n volgehoue proses van stygende pryse genereer.

▫ The propagating factors, which transmit the initiating impulse through the economy and over time, and in so doing generate or sustain the process of rising prices.

Page 36: Inflation

Die konflikbenadering tot inflasieConflict approach to inflation

• Eise en bydraes nie gelyk nie

• Die gelykheid tussen die eise en bydraes word deur prysverhogings herstel.

• Dit kan beskou word of as ‘n nominale verhoging in die waarde van die produksie of as ‘n reële daling in die waarde van die effektiewe eise.

• Imbalance between growth in real national income and the growth in total effective claims on this income.

• The equilibrium between the claims and national income is resorted by price increases.

• Can be viewed as a nominal increase in the value of the production or as a real decline in the value of effective claims.

Page 37: Inflation

21.5 Anti-inflasionêre beleidDie koste van anti-inflasionêre beleid

• Voordat besluit word op die aangewese stappe om inflasie te bekamp, moet beleidmakers oorweging skenk aan die volgende:▫ Die aard van die inflasie

wat ervaar word▫ Die moontlike onderlinge

verwantskappe tussen inflasie en die ander doelwitte of probleme.

▫ Die potensiële koste indien doelwitte nie bereik word nie

• Before deciding on the appropriate steps to combat inflation, policymakers should consider the following:▫ The nature of the inflation

being experienced▫ The possible

interrelationships between inflation and other objectives or problems.

▫ The possible cost of failing to achieve other objectives.

Hoog of Laag

DroogteBuiteland

Koste of newe-effekte in 'n poging om inflasie te verlaag

Page 38: Inflation

InflasiemikpuntestellingInflation targeting

• Die hoofkenmerke is dus:▫ Die aankondiging van

kwantitatiewe mikpunte.▫ Die voorrang wat

prysstabiliteit as die hoofdoelwit van die monetêre beleid moet geniet.

▫ ‘n breë, pragmatiese benadering tot die ontleding van inflasie

▫ Deursigtigheid▫ Aanspreeklikheid

• The key features are:▫ The announcement of

quantitative targets.▫ The primary of price

stability as the objective of monetary policy.

▫ A broad-based, pragmatic approach to the analysis of inflation

▫ Transparency▫ Accountability.

Page 39: Inflation

Inflasiemikpuntstelling in SA• Gemiddelde inflasiekoers tussen

3% - 6%

• Die SARB gebruik die repokoers as sy beleidinstrument, en hierdie koers word deur die president van die SARB in oorleg met die Bank se Monetêre Beleidskomitee (MBK) vasgestel.

• Voorts word ‘n Monetary Policy Review ook elke ses maande gepubliseer.

• Voorts doen die president van die SARB gereeld verslag aan die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Finansies en word die SARB se beleidstandpunt ook dikwels aan die media en in openbare toesprake verduidelik.

Page 40: Inflation

- What?- 4 Aspects

- CPI- GDP deflator

• The monetarist approachThe monetarist approach

• The demand-pull and cost-The demand-pull and cost-

push approachpush approach

• The structural approachThe structural approach

• The conflict approachThe conflict approach

- Inflation targeting

Page 41: Inflation