god is goed

14
God is goed

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 08-Feb-2017

169 views

Category:

Spiritual


5 download

TRANSCRIPT

God is goed

GOD IS GOEDAs daar genoeg rede is om positief te wees – God is goed…Sien dit in die skepping, in Jesus ...God deel dit met ons en ons het ook deelaan Sy plan/ Sy droom…ons het nou reeds deel aan hoe alles gaan wees ...

GOD IS GOEDMaar…Wanneer ons in uitdagende omstandighede is...Beleef sommige dit as ‘n tyd van groei maar ander dit as redes om aan God se goedheid te twyfel.

2 Korintiërs 4:7-147Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie. 8In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie; 9ons word vervolg, maar nie deur God verlaat nie, op die grond neergegooi, maar nie vernietig nie.

2 Korintiërs 4:7-1410Die sterwe van Jesus dra ons altyd saam in ons liggaam, sodat ook die lewe van Jesus sigbaar kan word in ons liggaam. 11Voortdurend word ons wat lewe, ter wille van Jesus uitgelewer aan die dood, sodat ook in ons sterflike bestaan die lewe van Jesus sigbaar kan word.

2 Korintiërs 4:7-1412Dit beteken dat in ons die dood aan die werk is, maar in julle die lewe. 13Daar staan in die Skrif: “Ek het geglo, daarom het ek gepraat.” 14Ons het dieselfde Gees wat die geloof wek, en ons glo, daarom praat ons ook. Ons weet immers dat God, wat die Here Jesus uit die dood opgewek het, ons ook saam met Jesus sal opwek en ons saam met julle voor sy troon sal stel.

2 Korintiërs 4:7-1415Ons doen dit alles om julle ontwil, sodat die genade van God steeds meer mense kan bereik. Dan word die dankgebede ook meer, en God ontvang die eer.

Paulus praat nie uit teorie nie…

Ons almal is maar net breekbare kleipotte.

“ALL THE TIME”Teenkanting of lyding is nie ‘n afwesigheid van God se goedheid nieDinge wat gebeur bepaal nie wie Hy is nie

Whoever does not see God in every

place does not see God in any place.

Menachem Mendel

GOD SE PLAN IS GOED

1. God se krag reeds aan die werk maar … ons is nog oppad . Dood en lewe is aan die werk.

2. Hoe ons goed interpreteer is belangrik…(moeilik om te onderskei tussen die rolspelers)

Miskien verstaan ons party goed verkeerd…

GOD SE PLAN IS GOED3. Ons kan maar eerlik wees met ons gevoelens – ons is maar net kleipotte4. God se plan kan ook deur “onregverdigheid” volbring word – die kruis spreek daarvan 5. Ons “weet” hoe alles gaan eindig...

Psalm 34:8 “Smaak en sien

dat die HERE goed is”

Groeigeleenthede vir die week…1. Lees hierdie week 2 Kor.4:16-18 en Rom.8:18-39.2. Moontlike gebed : Here help my om moed

te hou en te besef dat U altyd daar is. U is nog oppad met u Skepping en U plan is goed.

3. Elke keer as jy die week met swaarkry , onregverdigheid te doen kry: Herinner jouself aan wat Jesus deur die kruis moontlik kom maak het