geomorfologie - · pdf file1 geomorfologie struktuurlandskap taak 1. horisontaal gelaagde...

9
1 GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes landskappe wat ontwikkel uit horisontale rotslae. 3. Verduidelik hoe horisontaal gelaagde gesteente landskappe gevorm word. 4. Verduidelik wat elk van die volgende is en hoe hulle van mekaar verskil: (a) Basaltplato’s (b) Canyonlandskappe (c) Karoolandskappe 5. Hoe word horisontaal gelaagde gesteentes deur die mens benut? 6. Verduidelik die proses van eskarpterugkerwing. 7. Teken ʼn eenvoudige skets om die verskil tussen (a) ʼn tafelberg/mesa, (b) ʼn tafelkop/butte en (c) ʼn spitskop aan te dui.

Upload: truongcong

Post on 08-Feb-2018

392 views

Category:

Documents


15 download

TRANSCRIPT

Page 1: GEOMORFOLOGIE - · PDF file1 GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes

1

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes landskappe wat ontwikkel uit horisontale rotslae. 3. Verduidelik hoe horisontaal gelaagde gesteente landskappe gevorm word. 4. Verduidelik wat elk van die volgende is en hoe hulle van mekaar verskil: (a) Basaltplato’s (b) Canyonlandskappe (c) Karoolandskappe 5. Hoe word horisontaal gelaagde gesteentes deur die mens benut? 6. Verduidelik die proses van eskarpterugkerwing. 7. Teken ʼn eenvoudige skets om die verskil tussen (a) ʼn tafelberg/mesa, (b) ʼn tafelkop/butte en (c) ʼn spitskop aan te dui.

Page 2: GEOMORFOLOGIE - · PDF file1 GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes

2

TAAK 2. HELLENDE ROTSLAE 1. Wat is hellende strata of rotslae? 2. Wat is tektoniese kragte? 3. Hoe word homoklinale rûe gevorm? 4. Teken ʼn eenvoudige skets van ʼn homoklinale rug om die verskil tussen ʼn duikhelling en ʼn eskarphelling aan te dui. 5. Hoe word homoklinale rûe gekalsifiseer? 6. Hoe verskil (a) ʼn skerprugbult van (b) ʼn homoklinale rug en van (c) ʼn cuesta? Teken ʼn eenvoudige sketse om die verskille aan te dui. 7. Van watter nut is cuestalandskappe vir die mens? 8. Figuur 2.1 B is 'n vereenvoudige deursneeskets deur twee oos-wes strekkende rûens soos op figuur 2.1 A gesien kan word. Die rûens het as gevolg van twee hellende, weerstandbiedende lae ontstaan. Fig. 2.1 A Fig. 2.1 B (a) Benoem die hellings genommer 1 en 2 in figuur 2.1 B. (b) Wat is die naam wat gegee word aan rûens wat veroorsaak is deur effens hellende lae? (c) Noem twee ander variasies van hierdie tipe landvorm. (d) Verduidelik die verskil tussen die voorafgaande drie landvorme. (e) In figuur 2.1 A lyk dit asof die krokodilrivier deur die Magaliesberg gekerf het. Watter tipe stroom is die Krokodilrivier?

Page 3: GEOMORFOLOGIE - · PDF file1 GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes

3

9. Figure 2.2 A en 2.2 B is deursneeskets van twee sirkelvormige homoklinale landskappe. Fig.2.2 A

Fig. 2.2 B (a) Watter landskap (2.2 A of 2.2 B) het waarskynlik uit 'n koepel ontwikkel? Gee redes vir jou antwoord. (b) Watter landskap (2.2 A of 2.2 B) het waarskynlik uit 'n bekken (depressie) ontwikkel? Gee redes vir jou antwoord. 10. Bestudeer figuur 2.3 op die volgende bladsy en beantwoord die volgende vrae: (a) Watter tipe landvorm word hier uitgebeeld? (b) Het hierdie landvorm uit 'n batoliet of 'n lakkoliet ontwikkel? Gee 'n rede vir jou antwoord. (c) Noem nog 'n tipe landvorm wat ook uit 'n batoliet of 'n lakkoliet kan ontwikkel. (d) Beskryf hoe die landvorm in (a) genoem, ontstaan het. (e) Watter letters op fig. 2.3 stel die volgende voor?

(i) 'n Eskarphelling (ii) 'n Cuesta (Kwesta) (iii) 'n Vallei (iv) 'n Duikhelling (v) 'n Poort (vi) 'n Koepel

(f) Watter tipe stroompatroon sal in hierdie gebied ontwikkel? (g) In watter rigting dreineer die riviere?

Page 4: GEOMORFOLOGIE - · PDF file1 GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes

4

Fig. 2.3

Page 5: GEOMORFOLOGIE - · PDF file1 GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes

5

TAAK 3. MASSIEWE STOLLINGSGESTEENTES 1. Wat is massiewe stollingsgesteentes? 2. Kyk na figuur 3.1 en beantwoord die volgende vrae: (a) Benoem die intrusieliggame gemerk A – F. Gee ook ʼn beskrywing vir elkeen.

Figuur 3.1 Intrusielandvorme. 3. Verduidelik kortliks hoe ʼn granietkoepel gevorm word. 4. Kyk na die skets (figuur 3.2) hieronder en beskryf hoe ʼn stapelrots gevorm word. Figuur 3.2 Die vorming van granietstapelrotse.

Page 6: GEOMORFOLOGIE - · PDF file1 GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes

6

4. Bestudeer figuur 3.3 en beantwoord die volgende vrae: (a) Watter landvorm word deur A voorgestel? (b) Watter kenmerk word deur B aangedui? (c) Watter tipe gesteente word met hierdie landvorm in verband gebring? (d) Wat word die rotsblokke, voorgestel deur C, genoem wanneer hulle onder die oppervlakte voorkom? (e) Watter toestande word met die ontstaan van die landvorm genoem in (a), in verband gebring?

Figuur 3.3 Stapelrotse

Page 7: GEOMORFOLOGIE - · PDF file1 GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes

7

TAAK 4. MASSABEWEGINGS EN MENSLIKE REAKSIES. 1. Wat is massabewegings? 2. Noem DRIE faktore wat ʼn rol speel of die massabeweging skielik of geleidelik gaan plaasvind. 3. Noem VYF voorbeelde van ontketeningsinsidente wat hange onstabiel maak. 4. Bespreek hoe die volgende faktore die stabiliteit van ʼn hang beïnvloed: (a) Poriewater (b) Grondmateriaal of tipe gesteente (c) Gradiënt van rots of helling (d) Plantegroei. 5. Noem die SES tipes massabewegings en verduidelik hoe elkeen plaasvind en sê ook wanneer en waar hulle voorkom. Doen vraag in kollomvorm. 6. Bespreek VYF impakte wat massabeweging op die omgewing kan hê. 7. Bespreek VYF gevolge wat massabeweging op die mense van die omgewing kan hê. 8. Noem NEGE maniere hoe die gevolge van massabeweging deur die mens verminder kan word.

Page 8: GEOMORFOLOGIE - · PDF file1 GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes

8

TAAK 5. HANGE 1. Beskryf Suid-Afrika se topografie kortliks. 2. Kyk na figuur 5.1 en beskryf die VYF fisiografiese streke. Figuur 5.1 Die vyf hoof fisiografiese streke van Suid-Afrika. Figuur 5.2 Dwarsprofiel van Suid-Afrika.

aas

aas

Page 9: GEOMORFOLOGIE - · PDF file1 GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes

9

3. Wat is ʼn hang? 4. Watter landvorme word gevorm deur hange of vorm deel van ʼn hange. Noem VYF. 5. Kyk na figuur 5.3 en beantwoord die volgende vrae:

(a) Noem en beskryf die verskillende hangkenmerke van hangelemente wat gemerk is P, Q, R en S. (b) Wat noem ons die gebied by punt T? (c) Noem die vernaamste geomorfologiese prosesse wat by P sal plaasvind. (d) Watter hange het ʼn konkawe vorm? (e) Watter hange het ʼn konvekse vorm? (f) By watter hangvorm sal die kontoere die naaste aan mekaar wees? 6. Kyk na figuur 5.4 en sê wat is parallelle hangterugkerwing? Figuur 5.4 Parallelle hangterugkerwing.

Fig

uu

r 5.3

Ha

ng

e