geen groeigroepe vanoggend nie …api.ning.com/files/eoyfntqsegj*0pnydbd1*ndpms4xwzku3hqs2mjw… ·...

4
30 APRIL 2017 - 7 MEI 2017 30 April 2017 08:00 Oggenddiens in die kerk Ds. Corné Bootha 09:30 Gesinsdiens in die kerk 17:45 Aanddiens in die kerk Prop. Meiring de Wet 7 Mei 2017 08:00 Oggenddiens in die kerk DOOP Ds. Johan Olivier 09:30 Gesinsdiens in die kerk Ds. Louis Lemmer 09:30 Oggenddiens in die saal Ds. Johan Olivier 17:45 Aanddiens in die kerk Ds. Corné Bootha 18:30 Renaissance Diens Ds. Alkmaar Swart GEEN GROEIGROEPE VANOGGEND NIE GROEIGROEPE 7 MEI 2017 GROEP TYD LOKAAL Connect Kids 09:30 Kleuterkerk (3 j. Gr. 00) Kleuterlokaal 09:30 Kinderkerk (Gr. 0 Gr. 6) Kerksaal Connect 18:45 Groeigroepe (Gr. 7 11) Verskillende lokale LIDMATE SE LIEF EN LEED Inligting oor lief en leed – Alle gemeentelede word gevra om die kerkkantoor in kennis te stel van sterftes sowel as geboortes sodat ons met mekaar die hartseer en vreugde kan deel. Skakel die kerkkantoor weeksdae tussen 07:30 en 13:00, stuur ‘n e-pos na [email protected] of meld dit Sondae by die navraetoonbank aan. Datum: 30 April 2017 PINKSTER 2017 – 4-11 JUNIE Vanjaar gaan ons saam met ons buurgemeentes Overkruin en Montana Pinkster vier. Ds. Elza Meyer gaan dit lei. Die oorhoofse tema gaan wees “Die Heilige Gees werk in en deur ons”. Daar is ‘n 50-dae dagboekie deur ds. Meyer hieroor geskryf. Om voor die tyd voor te berei kan jy die boekie by die kerkkantoor koop (in die week) teen die koste van R100. Daar is ook ‘n DVD beskikbaar teen R100. Kontak ds. Alkmaar Swart (012-548-1565 of 073-266-0196).

Upload: doanduong

Post on 06-Feb-2018

236 views

Category:

Documents


13 download

TRANSCRIPT

Page 1: GEEN GROEIGROEPE VANOGGEND NIE …api.ning.com/files/EOYfnTQSegJ*0pnYdbd1*NdPMs4xwzkU3HQs2mjw… · Du Toit, Francois Van ... • Florauna Senior Sorg & Ouetehuis ... • MAGALIESKRUIN

30 APRIL 2017 - 7 MEI 2017

30 April 2017

08:00 – Oggenddiens in die kerk Ds. Corné Bootha

09:30 – Gesinsdiens in die kerk

17:45 – Aanddiens in die kerk Prop. Meiring de Wet

7 Mei 2017

08:00 – Oggenddiens in die kerk DOOP

Ds. Johan Olivier

09:30 – Gesinsdiens in die kerk Ds. Louis Lemmer

09:30 – Oggenddiens in die saal Ds. Johan Olivier

17:45 – Aanddiens in die kerk Ds. Corné Bootha

18:30 – Renaissance Diens Ds. Alkmaar Swart

GEEN GROEIGROEPE VANOGGEND NIE

GROEIGROEPE – 7 MEI 2017

GROEP TYD LOKAAL

Connect Kids 09:30 – Kleuterkerk (3 j. – Gr. 00) Kleuterlokaal

09:30 – Kinderkerk (Gr. 0 – Gr. 6) Kerksaal

Connect 18:45 – Groeigroepe (Gr. 7 – 11) Verskillende lokale

LIDMATE SE LIEF EN LEED

• Inligting oor lief en leed – Alle gemeentelede word gevra om die kerkkantoor in kennis te stel van sterftes sowel as geboortes sodat ons met mekaar die hartseer en vreugde kan deel. Skakel die kerkkantoor weeksdae tussen 07:30 en 13:00, stuur ‘n e-pos na [email protected] of meld dit Sondae by die navraetoonbank aan.

Datum: 30 April 2017

PINKSTER 2017 – 4-11 JUNIE

Vanjaar gaan ons saam met ons buurgemeentes Overkruin en Montana Pinkster vier. Ds. Elza

Meyer gaan dit lei. Die oorhoofse tema gaan wees “Die Heilige Gees werk in en deur ons”.

Daar is ‘n 50-dae dagboekie deur ds. Meyer hieroor geskryf. Om voor die tyd voor te berei

kan jy die boekie by die kerkkantoor koop (in die week) teen die koste van R100. Daar is ook

‘n DVD beskikbaar teen R100.

Kontak ds. Alkmaar Swart (012-548-1565 of 073-266-0196).

Page 2: GEEN GROEIGROEPE VANOGGEND NIE …api.ning.com/files/EOYfnTQSegJ*0pnYdbd1*NdPMs4xwzkU3HQs2mjw… · Du Toit, Francois Van ... • Florauna Senior Sorg & Ouetehuis ... • MAGALIESKRUIN

_____________________________________________________________________________________________________________________

VROUE 1. MAGNOLIA OGGENDGROEP – Ons kom op

10 Mei 2017 om 09:30 in die jeugsaal bymekaar. Ds. Lizette van Rooyen praat met ons oor “selfone”. Kontak Grietha Neethling (083-631-3690) of Rose Olivier (083-542-3639).

______________________________________________________

BEDIENING NA BINNE 2. VERKIESING VAN KERKRAADSLEDE – Op

die Blokkerkraadsvergadering van 20 April 2017 is die volgende persone verkies:

Diakens: BW18B Christa Wiese, Bougainvilla AO 2105

3. NUWE INTREKKERS – Nuwe intrekkers wat nog nie aangemeld het nie, kan die nodige vorms en inligting Sondae by die navrae-toonbank en in die week by die kerkkantoor verkry.

4. SIEKES EN BEPROEFDES – U word hartlik uitgenooi om die kerkkantoor (012-548-1245), enige leraar of u wyksouderling te kontak indien u of u familielede siek is of gehospi-taliseer word. A-Blok: Ds. Alkmaar Swart B-Blok: Ds. Corné Bootha

C-Blok: Ds. Louis Lemmer D-Blok: Ds. Johan Olivier

Ons wil u vra om vir die volgende persone te bid wat onder ons aandag gekom het:

Bezuidenhout, Bronwin Shandoss, Chris

Bezuidenhout, Lauren Shandoss, Elmarié

Cronjé, Marié Swart, Annalien

Davel, Dirk Steyn, André

De Klerk, Adri Strauss, Makkie

De Villiers, André Terblanche, Evelyn

Dohse, Carl Van der Merwe, Ungi

Du Toit, Francois Van Gerve, Ellen

Franzsen, Ingrid Van Niekerk, Anna

Kruger, Anna Viljoen, Manja

Lock, Lorraine Visser, Hennie

Oosthuizen, Ria West, Lizbie

Myburgh, Rina Willemse, Kobus

Myburgh, Gert Zietsman, Zanro ______________________________________________________

BEDIENING NA BUITE: UITREIKE 5. MUNTE PROJEK – Onthou hierdie

insameling. Help asseblief om hierdie projek lewendig te hou deur u munte gereeld te skenk. Sodoende sal die aankoop van die Bybels vir kinders in lande waar Christene vervolg, gemartel en tereggestel word, aktief bly. Enige navrae kan aan Dottie Botha (012-548-0863/083-458-8154) gerig word.

_______________________________________________

PROGRAM VIR DIE VOLGENDE WEEK

DATUM TYD AKTIWITEIT KONTAK

Di. 2 09:00 19:00

Toerusting: Verdiep jouself in die Woord – in die konsistorie.

Ds. Johan Olivier – 082-979-6552 Paul Fick – 071-380-8752

Di. 2 10:00 Visvanger Dissipelmaking – die Woord word bedien, toebroodjies word uitgedeel en Bybels word verkoop.

Ds. Alkmaar Swart – 012-548-1565

Di. 2 18:30 L!nk = Connect (tieners) en ReConnect (jong volwassenes – in die jeugsaal.

Ds. Corné Bootha – 082-786-4834

Wo. 3 09:00 Gebedsgroep vir uitreike – Dabchickstraat 889

Annette van Niekerk – 083-609-7953

Wo. 3 09:00 Mannegespreksgroep – in die konsistorie. David Spamer – 012-524-3821

Wo. 3 14:00 Vaardigheidsbediening – in die kerksaal. Rhona von Schlichting – 082-940-4168

Wo. 3 19:00 Doopgesprek – in die konsistorie. Ds. Lizette van Rooyen – 084-690-1971

Do. 4 10:30 Hospitaal- en Siekesorg - in die konstistorie.

Ds. Johan Olivier – 012-548-1300/ 082-979-6552

Sa. 6 06:30 Gebedsgeleentheid – in die jeugsaal. Kom bid saam as gelowiges.

Ds. Johan Olivier – 012-548-1300/ 082-979-6552

Sa. 6 09:00 Jan Niemandpark Uitreik – die Woord word bedien en kospakkies word uitgedeel.

Chris Willemse – 072-699-0126

Sa. 6 15:00 Danville Uitreik – die Woord word bedien en kospakkies word uitgedeel.

Johan Ackerman – 082-472-2153

NIE-GEMEENTELIKE AKTIWITEITE

• Florauna Senior Sorg & Ouetehuis – 24 uur mediese versorging, dagsorg, korttermyn vakansie sorg in ‘n veilige, liefdevolle omgewing. Kontak 083-227-3370 of [email protected].

Page 3: GEEN GROEIGROEPE VANOGGEND NIE …api.ning.com/files/EOYfnTQSegJ*0pnYdbd1*NdPMs4xwzkU3HQs2mjw… · Du Toit, Francois Van ... • Florauna Senior Sorg & Ouetehuis ... • MAGALIESKRUIN

ADMINISTRATIEWE INLIGTING

• Doop in 2017 – Die doopgesprek om in Junie te kan doop, vind op 3 Mei 2017 plaas. Doop-registrasie MOET vooraf by die kerkkantoor plaasvind. Registrasievorms is by die navraetoon-bank of op ons webwerf beskikbaar. Kontak ds. Lizette van Rooyen ([email protected]

of 084-690-1971).

• Koster – indien u die koster benodig kontak die volgende nommer: 082-852-9325.

• MAGALIESKRUIN NOODLYN – 060 661 1870 – Gemeentelede kan Isabel le Roux, ons Barmhartigheidsvoorsitter, by die bogenoemde nommer per sms of oproep kontak indien daar behoeftes is ten opsigte van kruideniersware, klere en maatskaplike krisisse. Versoeke word anoniem hanteer en bydraes word grotendeels uit ons klere- en koskamer voorsien.

DIE VOLGENDE WORD DRINGEND BENODIG

• Uitstaande biblioteekboeke – lidmate wie boeke uitgeneem het en nog nie teruggebring het nie, word versoek om dit asseblief terug te besorg. Daar is boeke wat baie lank uitstaande is.

• Danville uitreik – Ons wil begin met ‘n Vaardigheidsbediening by Danville. Daar is ‘n behoefte aan breiwol, hekelgare, brei- en hekelnaalde, afvallappe, naalde en gare om hierdie bediening te begin. Bydraes kan in die week na die kerkkantoor gebring word of Sondae by die navraetoonbank ingehandig word. Merk asseblief u bydraes “Danville uitreik”. Kontak Renske Scheepers (081-525-3085).

• Ararat Behoeftes – Die volgende items word benodig: ▪ Skoene en tekkies, grootte 6, 7, 9 en 10. ▪ Mansklere in groottes 30-34. ▪ Reukweerders vir mans en dames en toiletseep. ▪ Ou selfone in werkende toestand met batterylaaiers. ▪ Die items kan by die kerkkantoor (012-548-1245) in die week of Sondae by die navraetoonbank

afgelewer word. ▪ Kan u asseblief u skenking merk “ARARAT”. ▪ Kontak Ds. Alkmaar Swart (073-266-0196) vir enige navrae.

• Koninkrykskinders – Ons benodig dringend speelgoed wat nog bruikbaar is. Merk dit asseblief “Koninkrykskinders” en lewer dit af by die kerkkantoor in die week of Sondae by die navraetoonbank. Kontak Mariana Ludike (012-567-3721).

KOM RAAK BETROKKE

Ons benodig dringend lidmate by die volgende aktiwiteite sodat die werk van die Here kan voortgaan:

• Danville uitreik – Persone wat betrokke wil raak by die kinderbediening of volwasse bediening wat vaardigheidsklasse insluit, kontak Madelein Heyns (082-959-9671) of Johan Ackerman (082-472-2153).

• Elektroniese Sangbord –Persone word stééds dringend benodig by die 08:00 diens in die kerk asook die 09:30 diens in die jeugsaal. Dit is ‘n baie eenvoudige program en opleiding word gedoen tot u heeltemal vertroud is daarmee. Hoe meer persone daar is, hoe minder beurte is daar vir elkeen. Ek vra asseblief dat u dit regtig sal oorweeg. Kontak Martie van der Walt – 082-744-5698.

• WhatsApp Gebedsgroep – Ons gemeente het ‘n WhatsApp gebedsgroep wat bid vir lidmate en sake in ons direkte omgewing. Almal bid saam maar op jou eie tyd. Geen “gevleuelde woorde” of gemorspos nie. As jy wil deel word van die groep, SMS jou naam en nommer na ds. Louis Lemmer (082-929-0244).

Page 4: GEEN GROEIGROEPE VANOGGEND NIE …api.ning.com/files/EOYfnTQSegJ*0pnYdbd1*NdPMs4xwzkU3HQs2mjw… · Du Toit, Francois Van ... • Florauna Senior Sorg & Ouetehuis ... • MAGALIESKRUIN

KUIERMARK NUUSBRIEF

Teken die datums aan: Drive-thru-ete: 26 MEI 2017 Kuiermark: 3 JUNIE 2017

• Eland- en koedoewors – beskikbaar teen R75 per kilogram. Kontak Mollie van Molendorf (083-378-9584) of Janine Joubert by die kerkkantoor (012-548-1245).

• Stalletjies te huur – Indien jy belangstel om ‘n stalletjie by die Kuiermark te huur om items uit te stal en verkoop, kontak vir Janine Joubert (012-548-1245) tydens kantoorure (07:30-13:00). Geen kosstalletjies word uitverhuur nie.

• Hulp by stalletjies – Ons benodig nog dringend hande by die stalletjies. Kontak asseblief vir Janine Joubert (012-548-1245) om aan te meld vir ‘n diensbeurt by die Kuiermark.

STALLETJIE KONTAK BENODIG

Boeremark & vleis

Mollie van Molendorff – 083-378-9584

Boeremarkprodukte soos konfyt, chutney, ingelegte ware, beskuit, brode, biltong en droë wors.

Borg ‘n-Kind Janine Joubert – 083-225-7205 012-548-1245

Borge – enige bedrag kan geskenk word om dit vir Kinder–huiskinders moontlik te maak om die Kuiermark by te woon.

Gazebo’s en Gholfkarretjies

Janine Joubert – 083-225-7205 012-548-1245

Gazebo’s en gholfkarretjies (om mense wat moeilik loop aan te ry). Enige iemand wat daarmee kan help vir die dag van die Kuiermark, kontak asseblief vir Janine.

Geskenketafel Hannelie de Beer 012-548-1245

Bedsokkies vir kinders en volwassenes, oorgetrekte hangers, enige lekkerruik-items en ander klein items wat in mooi boksies verpak kan word – enige handwerk!

Hamburgers - Ons benodig dringend iemand as stalletjieleier. Kontak asb. vir Janine Joubert (012-548-1245).

Nagereg Lorna Deysel – 082-825-8729 Skenkings van jellie, ideal melk, kondensmelk, pakkies kitspoeding, blikkies ingelegte vrugte en ultramel-vla

Koekies en

koeke

Althia Prinsloo – 082-334-6158

Irma Munnik – 082-550-1372 Belinda Nortje – 082-553-3252

Ons benodig mense om koeke te bak.

Ons het koek- en tertverpakkings. Klein koekies bak ons by die kerk, groot koeke vra ons skenkings van koekmeel, suiker en eiers. Bestanddele kan voorsien word.

Koeldrank/ Gemmerbier

Dassie Barnard 082-778-9593 Martin Barnard 082-696-1656

Leë 2 liter deurskynende koeldrankbottels vir gemmerbier, asook mense om gemmerbier te maak – ‘n resep is beskikbaar. Skenkings van suiker word ook benodig.

Snuffelhoekie/ Boeke/Klere

Heidi Pretorius 072-683-9300 Dot Olivier 012-548-1245

Enige bruikbare items wat nie meer in jou huishouding gebruik word nie. Die Snuffelhoekie loop vanjaar deur die week van Di 30 Mei tot Do 1 Junie, van 11:00-

19:00. GEEN VERKOPE 3 JUNIE NIE. Baie hande word benodig!