emmaus sentrum kort kursusse

14
DIE EMMAUS-SENTRUM VIR GELOOFSVORMING IN FAMILIE- EN GEMEENTELIKE BEDIENING IN SAMEWERKING MET SHEPHERD, DIE SENTRUM VIR DIE BEGELEIDING VAN GEESTELIKE LEIERS by die Teologiese Fakulteit, Universiteit van die Vrystaat

Upload: visualbeecom

Post on 11-Jul-2015

337 views

Category:

Documents


5 download

TRANSCRIPT

Page 1: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

DIE EMMAUS-SENTRUM

VIR GELOOFSVORMING IN FAMILIE- EN

GEMEENTELIKE BEDIENING

IN SAMEWERKING MET SHEPHERD,

DIE SENTRUM VIR DIE BEGELEIDING VAN

GEESTELIKE LEIERS

by die Teologiese Fakulteit, Universiteit van

die Vrystaat

Page 2: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

SE KORT KURSUS PROGRAM

2012 EN 2013

ALGEMENE VRAE

EN ANTWOORDE

www.emmaussentrum.ning.com

Page 3: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

soepel en toekomsgerig

Page 4: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

kompak en effektiewe

tydsbenutting

Page 5: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

internet-gebasseer en altyd toegangklik

Page 6: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

sinvol bruikbaar in klein en groot gemeentes

Page 7: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

gerig op persoonlike groei en

toerusting van self-denkers

Page 8: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

praat en dink

oor die nood

van die samelewing

en indiwidu

Page 9: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

bring opwinding en entoesiasme vir

die leef van God se mensheid

Page 10: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

Die kursusse is ontwikkel deur die EMMAUS-SENTRUM vir

Geloofsvorming in Familie- en Gemeentelike

bediening. http://emmaussentrum.ning.com/ Die

kursus is geakrediteer by SHEPHERD, die SENTRUM VIR

DIE BEGELEIDING VAN GEESTELIKE LEIERS by die

Teologiese Fakulteit, Universiteit van die Vrystaat. Dr

Gerhard Botha, Direkteur SHEPHERD, tree op as

eksterne evalueerder.

1. Onder wie se beskerming staan die kursusse?

Page 11: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

Studente ontvang 'n SERTIFIKAAT van EMMAUS en SHEPHERD na die voltooing van al hulle opdragte.

TWEE BAIE BELANGRIKE SAKE:

1. predikante van die NG KERK ontvang 30 (dertig) VBO-punte vir die kort-kursus se voltooing

2. indien enige studente na die voltooing inskryf by die Teologiese Fakulteit UV vir die MA PRAXIS-

studies, ontvang hulle afslag vir die werk wat alreeds in die kursus gedoen is.

2. Wat van ‘n sertifikaat en VBO punte?

Page 12: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

Baie belangrik: ons is totaal en al web-gebasseer . Dit beteken egter nie jy moet 'n Internet en

rekenaar-fundi wees nie...Studente ontmoet mekaar en hulle dosent gereeld in hulle Facebook-

groep of in hulle belangegroep op die EMMAUS webtuiste.

Dit beteken jy hoef GEEN tyd in te boet om klasse by te woon, weg van die huis en werk, te wees nie.

Ons is selfs bereid om per Skype met jou te gesels, indien dit nodig is!

3. Hoeveel keer per jaar kom die groep

bymekaar vir klasse/ kontakweke?

Page 13: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

4. Waar gaan ek al die boeke en bronne

in die hande kry?

Het jy geweet ons stuur vir jou AL JOU MATERIAAL - JA ALLES - op 'n flashdisk as ons 50% van jou kursusfooi en inskrywingsvorm

ontvang het? Dit is ingesluit by jou

kursusfooie!

Dis absoluut fantasties!

Al die DVD-snitte wat jy moet kyk, al die "links" na webtuistes, AL DIE BOEKE, al die artikels, al die audio-opnames is OP EEN

FLASHDISK!

Dis so maklik soos dit!

Jy het DADELIK (per oornagpos) al jou inligting en kan jy begin om jou studiegids (op die flashdisk) op jou rekenaar deur te werk.

Page 14: EMMAUS SENTRUM KORT KURSUSSE

5. Wie sal baat vind by die kursusse?Predikante, pastore, jeugpredikante wat leiding moet neem in die transformasie en

reformasie van hulle gemeente tot 'n meer familie-vriendelike gemeenskap.

Kinder-, Jeug- en Gesinswerkers wat die programme en strategieë moet implementeer en monitor.

Gemeenteleiers wat 'n visie het vir die integrasie van Geloofsvorming, Familie- en Gemeentebediening.

Alle teologiese studente wat graag wil spesialiseer in 'n meer holistiese kinder-, jeug-, en familiebediening.