ek sê dankie… dankie vir daardie vriendinne
DESCRIPTION
Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne Wat deur die jaar altyd vir my daar was in al die goeie en die slegte tye. Ek sê Dankie…. Vir elke lekker stukkie koek of koppie koffie wat ons saam kon deel. Ek sê Dankie… - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
![Page 1: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/1.jpg)
Ek sê Dankie…Dankie vir daardie
vriendinneWat deur die jaar altyd
vir my daar was in al die goeie en die slegte tye..
![Page 2: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/2.jpg)
Ek sê Dankie….Vir elke lekker stukkie koek of koppie koffie wat ons saam kon deel.
![Page 3: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/3.jpg)
Ek sê Dankie…Vir die wat vasgebyt het deur my wintersmaande waar ek soms te veel kon kla..
![Page 4: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/4.jpg)
Ek sê Dankie….Vir elkeen wat my laat voel het soos Marilyn Monroe al was ek maar net Aspoestertjie.
![Page 5: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/5.jpg)
Ek sê Dankie….
Vir al die mooi Herinneringe wat ons saam kon deel…
![Page 6: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/6.jpg)
Dankie..Aan elke vriendin wat met ‘n oproepie of e-mail ‘n verskil in my lewe kom maak het…
![Page 7: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/7.jpg)
Dankie..Vir die daarwees wanneer ek op my alleenste gevoel het…
![Page 8: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/8.jpg)
Dankie…Dat jy die waardes wat ek het met my die jaar gedeel het.
![Page 9: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/9.jpg)
Dankie, dat julle saam met my hoog kon vlieg op die vlerke van die Here se Liefde, wat
ons deur die jaar gedra het…
![Page 10: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/10.jpg)
Dankie, dat die Here my geseën het met so ‘n wonderlike vriendin
soos jy.
![Page 11: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/11.jpg)
So, Hiermee my wens vir jou….
Mag jou tuin altyd vol blomme wees al het jy niks
geplant nie.
Mag jou hart altyd vol vreugde wees al het jou hart
gebreek.
Mag die Here jou toevou en vashou deur die nuwe jaar.
Mag Hy jou seèn met sy Liefde en jou vir Baie Jare en Jare vir my en almal wat
jou Liefhet …Spaar.
![Page 12: Ek sê Dankie… Dankie vir daardie vriendinne](https://reader036.vdocuments.site/reader036/viewer/2022081416/56813eaa550346895da90ac4/html5/thumbnails/12.jpg)
Liefdevolle Wense vir ‘n Baie Geseënde Liefdevolle Wense vir ‘n Baie Geseënde en Vreugdevolle Christus Fees en net en Vreugdevolle Christus Fees en net die Mooiste Wense vir ‘n Vreugdevolle die Mooiste Wense vir ‘n Vreugdevolle en Geseënde Nuwe Jaar!!!en Geseënde Nuwe Jaar!!!