Transcript
Page 1: AFKONDIGINGS: SONDAG 6 September2020kroonstadoos.co.za/files/Afkondigings.pdf · “Here, help my om elke dag so te leef dat U liefde deur my sigbaar word” UIT DIE PEN VAN DIE LERAAR

AFKONDIGINGS : SONDAG – 17 Januarie 2020 Mag die erediens vir u tot groot seën wees

VANDAG SE PROGRAM

ELEKTRONIESE EREDIENS Prediker: Ds Marius Ellis Teks : Markus 15 : 21 - 32 Tema : Bly in die hande van die Here

Kom ons bid vir: Marietjie de Beer Willem Daffue Petra Kleynhans Susan Niemann Maggie Roos Mandy Vergottini Anne Voigt LucilleGrobbelaar Johann Scheepers Rita Scheepers Corrie Top Tonia Anthonissen Miemie en Dalene van Zyl Michiel Coetzer Frik du Plessis

Lidmate wat verswak en eensaam is: Naomi Ferreira

MAANDAG – 18 Januarie

Lua Claassens Zoé Wessels

083 235 7519 083 738 3785

WOENSDAG – 20 Januarie

Martie Malherbe 082 417 8957

DONDERDAG – 21 Januarie

Madelein Fourie 083 718 8727

VRYDAG – 22 Januarie

Jade Steenkamp André Van Niekerk

082 377 5096 083 628 5755

SATERDAG – 23 Januarie

Marianne Grobbelaar

Malan Mostert

Albert Wessels

083 390 0810

082 786 4025

082 802 9279

Op ‘n kerkraadsvergadering gehou op 9 November 2020 is die volgende persone verkies tot

kerkraadslede.

Hendrik Taylor

Ilana van Heerden

Renier Wiesenaar

Page 2: AFKONDIGINGS: SONDAG 6 September2020kroonstadoos.co.za/files/Afkondigings.pdf · “Here, help my om elke dag so te leef dat U liefde deur my sigbaar word” UIT DIE PEN VAN DIE LERAAR

Belangrike inligting rakende die eredienste:

Vanwee die nuwe bepalings rakende die grendeltydperk word ons genoodsaak as gemeente om die volgende eredienste uit te stel in lyn met die nuwe maatreëls: 17 Januarie 24 Januarie 31 Januarie 07 Februarie 14 Februarie Die Oos Gemeente sal voortgaan om die erediens digitaal te versprei en moedig alle lidmate aan om op Sondae te kyk of te luister na die Woord van God. Indien jy nie die preke ontvang nie. Laat ons asb. Weet.

NUWE INTREKKERS

Daar is blou kaartjies in houers

aan die kerkbanke beskikbaar

vir nuwe intrekkers. Voltooi en

gooi die kaartjie in die

dankoffersakkie tydens die

dankoffer- opname sodat

ons u kan kontak.


Top Related