Download - Afkondiging 11 Maart 2012
11 Maart 2012
Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Kerkraadsake Verkiesbare ouderling moet vandag antwoord.
9:00 – Ds Jaques Grobler
9:00
18:00 – Tienerselgroep by Ds Jaques se huis
9:00
18:30 – Luadri
Vergaderings: Kerkraadsvergadering 19 Maart 2012 om 19h00. INPAS 2012 Vanaand om 18h30 kom luister na Luandri – Sy is ‘n gospel sangeres wat ‘n voltydse musiekbediening het. Haar visie is om God te verheerlik deur haar stem. Haar musiek is nie oor haarself nie maar vir die uitbreiding van God se koningkryk. Sy het alreeds 4 CD’s opgeneem, by verskeie feeste opgetree en onderhoude is op verskeie radio stasies met haar gevoer. 18 Maart 2012 – Jimmy Abbott, Jimmy is ‘n voormalige swaargewig bokser wat nadat hy tot bekering gekom het, voltyds evangelisasie werk begin doen het.
. Tienerbediening deurnag Wanneer: 23 Maart Tyd: 19h00 Daar sal aan die lidmate vanaf 17h00 tot 19h00 boereworsrolle (R15) en pannekoek (R2) te koop wees tenbate van Tienerbediening fondse. Skakel Rentia by 082 454 8033 vir bestellings.
Vroue oggend by NG Moedergemeente Bonaero Park
Kom ons skuif die modes en motbolle opsy, want agter al daardie jurke hang ‘n kleed, nommerpas en perfek, met ‘n allerheilige etiket: Handgemaak deur God! 24 Maart 2012, 8h30 vir 9h00 Kostes R100 pp RSVP asb @ 19 Maart Navrae en besprekings: Mariette van Eeden 083 380 0710 E-pos: [email protected]
Datum Tyd Gebeurtenis
12 Maart Maandag
18:00 19:00
Creative DivorceCare & DivorceCare4Kids
13 Maart Dinsdag
13:00
Gemeente Gebedstyd
14 Maart Woensdag
06:00 13:00 15:30 18:30
Manne van die Woord – By die Boma Randhart CSV Kinderkrans Basiese Christelike berading
15 Maart Donderdag
10:00 Senior Selgroep
18 Maart Sondag
08:30 09:00 09:00 09:00 18:00 18:30
Biduur in gebedskamer Nagmaal – Ds Corneil du Plessis Loftjokkers Lofland Tiener Selgroep by Ds Jaques Grobler se huis. INPAS – Jimmy Abbott
Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428
Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319
Susan van Zyl 011 869 1787
Tommie Dijzel 011 907-4009
Hannes Jooste 082 412 2072
Kobus Greyling 084 588 8218
Iona En Koos Kotzé was in gewapende roof by hul huis en hulle is maar
getraumatiseer maar ons dank die Here dat hulle nie ernstig seer gekry het nie.(Tel
No.: 011 869-7274).
Jomé van Graan was Woensdag vir ‘n knie operasie nadat sy haar ligamente erg
geskeur het.(Tel No.: 082 990 6878).
Tannie Bettie Baker - Die gewas in haar nekwerwels is terug en sy gaan
Maandag vir ’n tweede opinie aangesien hulle vir haar gesê het hulle kan nie
weer opereer nie en moet dit probeer bestraal. (Tel no.: 011-864 9820)
11 Maart
Sondag
Michiel Groenewald, Rita van Tonder, Charles Wagner, Natasha van
Wyk, Lehani Human, Angelique Vermeulen, Amore Brits, Jesica Coetzee,
Adriaan White.
12 Maart
Maandag
Willem Heystek, Adele Viljoen, Mariska Lok, Renata van der Walt, Kile
Bradbury, Petro Schuler, Inge van Niekerk.
13 Maart
Dinsdag
Rien van der Wal, Phillip Swart, Andre de Plessis, Charlotte Coetzee,
Marius du Preez, Jo Fletcher, Brent Rundle.
14 Maart
Woensdag
Phillip Herbst, Andre Luther, Elsa Wessels, Magda van Vuuren, Mark Austin,
Paula Potgieter, Mandy Landman.
15 Maart
Donderdag
Donald Matthysen, Aletta du Toit, Jade Falconer, Tahne Viljoen, Christiaan
Bruwer, Louis Fourie, Willie Landman, Johan Visagie, Renique Venter.
16 Maart
Vrydag
Tommie Prinsloo, Ardel Wessels, Annetjie Niemandt.
17 Maart
Saterdag
Eugene van Zyl, Pieter Kleinhans, Nici Thomas, Drienie Grabe, Lucy
Macdonald, Morne Louw, Hennie Janse van Rensburg..