afkondiging 11 maart 2012

4
11 Maart 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Kerkraadsake Verkiesbare ouderling moet vandag antwoord. 9:00 – Ds Jaques Grobler 9:00 18:00 – Tienerselgroep by Ds Jaques se huis 9:00 18:30 – Luadri

Upload: werner-schroeder

Post on 08-Apr-2016

227 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

Weeklikse kennisgewing van die NG Gemeente Alberton Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondiging 11 Maart 2012

11 Maart 2012

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Kerkraadsake Verkiesbare ouderling moet vandag antwoord.

9:00 – Ds Jaques Grobler

9:00

18:00 – Tienerselgroep by Ds Jaques se huis

9:00

18:30 – Luadri

Page 2: Afkondiging 11 Maart 2012

   

Vergaderings: Kerkraadsvergadering 19 Maart 2012 om 19h00. INPAS 2012 Vanaand om 18h30 kom luister na Luandri – Sy is ‘n gospel sangeres wat ‘n voltydse musiekbediening het. Haar visie is om God te verheerlik deur haar stem. Haar musiek is nie oor haarself nie maar vir die uitbreiding van God se koningkryk. Sy het alreeds 4 CD’s opgeneem, by verskeie feeste opgetree en onderhoude is op verskeie radio stasies met haar gevoer. 18 Maart 2012 – Jimmy Abbott, Jimmy is ‘n voormalige swaargewig bokser wat nadat hy tot bekering gekom het, voltyds evangelisasie werk begin doen het.

. Tienerbediening deurnag Wanneer: 23 Maart Tyd: 19h00 Daar sal aan die lidmate vanaf 17h00 tot 19h00 boereworsrolle (R15) en pannekoek (R2) te koop wees tenbate van Tienerbediening fondse. Skakel Rentia by 082 454 8033 vir bestellings.

Vroue oggend by NG Moedergemeente Bonaero Park

Kom ons skuif die modes en motbolle opsy, want agter al daardie jurke hang ‘n kleed, nommerpas en perfek, met ‘n allerheilige etiket: Handgemaak deur God! 24 Maart 2012, 8h30 vir 9h00 Kostes R100 pp RSVP asb @ 19 Maart Navrae en besprekings: Mariette van Eeden 083 380 0710 E-pos: [email protected]

Page 3: Afkondiging 11 Maart 2012

   

Datum Tyd Gebeurtenis

12 Maart Maandag

18:00 19:00

Creative DivorceCare & DivorceCare4Kids

13 Maart Dinsdag

13:00

Gemeente Gebedstyd

14 Maart Woensdag

06:00 13:00 15:30 18:30

Manne van die Woord – By die Boma Randhart CSV Kinderkrans Basiese Christelike berading

15 Maart Donderdag

10:00 Senior Selgroep

18 Maart Sondag

08:30 09:00 09:00 09:00 18:00 18:30

Biduur in gebedskamer Nagmaal – Ds Corneil du Plessis Loftjokkers Lofland Tiener Selgroep by Ds Jaques Grobler se huis. INPAS – Jimmy Abbott

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428

Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319

Susan van Zyl 011 869 1787

Tommie Dijzel 011 907-4009

Hannes Jooste 082 412 2072

Kobus Greyling 084 588 8218

Iona En Koos Kotzé was in gewapende roof by hul huis en hulle is maar

getraumatiseer maar ons dank die Here dat hulle nie ernstig seer gekry het nie.(Tel

No.: 011 869-7274).

Jomé van Graan was Woensdag vir ‘n knie operasie nadat sy haar ligamente erg

geskeur het.(Tel No.: 082 990 6878).

Tannie Bettie Baker - Die gewas in haar nekwerwels is terug en sy gaan

Maandag vir ’n tweede opinie aangesien hulle vir haar gesê het hulle kan nie

weer opereer nie en moet dit probeer bestraal. (Tel no.: 011-864 9820)

Page 4: Afkondiging 11 Maart 2012

       

 

11 Maart

Sondag

Michiel Groenewald, Rita van Tonder, Charles Wagner, Natasha van

Wyk, Lehani Human, Angelique Vermeulen, Amore Brits, Jesica Coetzee,

Adriaan White.

12 Maart

Maandag

Willem Heystek, Adele Viljoen, Mariska Lok, Renata van der Walt, Kile

Bradbury, Petro Schuler, Inge van Niekerk.

13 Maart

Dinsdag

Rien van der Wal, Phillip Swart, Andre de Plessis, Charlotte Coetzee,

Marius du Preez, Jo Fletcher, Brent Rundle.

14 Maart

Woensdag

Phillip Herbst, Andre Luther, Elsa Wessels, Magda van Vuuren, Mark Austin,

Paula Potgieter, Mandy Landman.

15 Maart

Donderdag

Donald Matthysen, Aletta du Toit, Jade Falconer, Tahne Viljoen, Christiaan

Bruwer, Louis Fourie, Willie Landman, Johan Visagie, Renique Venter.

16 Maart

Vrydag

Tommie Prinsloo, Ardel Wessels, Annetjie Niemandt.

17 Maart

Saterdag

Eugene van Zyl, Pieter Kleinhans, Nici Thomas, Drienie Grabe, Lucy

Macdonald, Morne Louw, Hennie Janse van Rensburg..