S O N D A G 19 Maart 2017
Lydensweek 3
Heuwelsein
Draers van die lig ... Is een in Christus
Alle nuwe lidmate! Hartlik welkom hier by ons! Ons hoop dat jy hier tuis is en jou liefde vir Jesus hier wil uitleef. Gee asb. jou naam na die diens in die voorportaal by die ouderling op en iemand sal
jou kontak. By Kruiskerk, meld asb by die leraar aan. Huisbesoek: Indien u ʼn behoefte aan huisbesoek het, kontak asb u Blok-leraar. Indien u bewus is
van iemand wat dringend huisbesoek benodig kan u ons daaroor skakel. Dr Charles—079 895 3911 Blokke D/F, E/G, H/I, L en M.
Ds Mauritz—079 895 3916 Blokke A, B, C, J/K, N, O Ons is hier vir u! Laat weet asb jou leraar van siekte, veral hospitalisasie. Die hospitale het nie meer lyste beskikbaar waarmee ons lidmate kan opspoor nie. As jy ons nie laat weet nie, kan ons jou nie
besoek nie ... en dis vir ons dominees baie sleg as dit gebeur. Laat weet ook asb wanneer persone “step downs” toe gaan
Ouers met peuters wat formele diens bywoon, is welkom om in die kapel te gaan sit. Daar is klank en beeld en dit laat die kinders ook deel van die diens voel
Tee: u word genooi om saam te kom tee drink by die luik by die saal. Jeugwerker: Elna vd Walt (0824625507)
09:00 Formele diens: Dr Charles Tema: Is Pilatus onskuldig en Jesus skuldig? Teks: Matteus 27: 19; Lukas 23 11&12 (4,14,20,22); Johannes 19: 12
09:50 Kinderkerk (Voorskool—Gr. 2): Geen
09:50 Kategese: Geen
10:30 Kruiskerk: Geen
15:00 Diens vir Sothosprekendes: Geen
18:00 Aanddiens: Geen
Diakens aan
diens:
26 Maart Manus, James, Petrusa, Trudie, Retha, Clarina,
Deon
19 Maart Margaret, Magriet,
James, Petrusa, Deon
LYDENSTYD: Die volgende klompie Sondae gaan die leraars preek oor persone rondom Jesus op sy lydenspad. Elke Sondag gaan ’n plakker
uitgedeel word met die oog daarop
GEESTELIKE BOEKE EN TYDSKRIFTE: In die kerkportaal is ‘n boekrak met geestelike boeke en tydskrifte vir hersirkulasie onder gemeentelede. Gemeentelede kan daarvan neem om te lees en terug te plaas as u klaar gelees het. Gemeentelede is ook welkom om geestelike boeke en tydskrifte wat u nie meer lees nie, vir die projek te skenk.
LET WEL:
Dink groen: Daar is 2 kiste in die Lapa: 1 vir wit papier en 1 vir tydskrifte/advertensieblaaie/koerante. Plaas jou papier asb. in die regte kis vir herwinning. Plaas op jou eie sypaadjie bottels en plastiek in groen sakke vir persone wat rommel versamel.
Ons is op soek na Liedboeke wat nie gebruik word nie. Benodig dit vir aanddienste
26 Maart—Bybelbasaar
31 Maart—Skole sluit
Skakel5: Ek wil die lof van die Here verkondig met alles wat binne-in my is. Ek wil die Here prys en nie Sy goeie dade vergeet nie. Hy vergewe jou sondes, genees jou siektes, verlos jou van die dood, bekroon jou met liefde en medelye en vernuwe jou jeug soos ‘n arend sin. Dankie Vader vir U ontferming oor ons en dat U vir ons ware herlewing sal gee Ps. 103. Vir Heuwelkruin: Ons is dankbaar dat die onverdiende goedheid van die Here Jesus, die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees altyd met ons is 1 Kor.13:13
Op Sat 25 Maart is ‘n konferensie by NG Gemeente Pellissier oor die Boek Openbaring, aanbieder Stephan Joubert, koste R120 pp. Besprekings sluit 19 Maart. Kontak Karin 072 158 0225 of Marietjie 084 607 1205 vir besprekings. Kontak vir Sonja Jansen (071 202 3972) indien jy belangstel maar vervoer benodig.
BYBEL-BASAAR
Ons Kategese hou weer ‘n Bybel-basaar. Heerlike eetgoed te koop!!!!
Wanneer: Sondag 26 Maart!! Tydens Kategese-tyd.
Waar: Onder die bome voor die Kategese-klasse.
Waarom: Met hierdie fondse wil ons graag Bybels aankoop vir die
kinders van Fauresmith. Ondersteun ons asb.
Wen ‘n Inkleur-Bybel ter waarde van R800!!!
Jeug vir Jesus en Christ@work van NG Kerk Heu-welkruin, samel geld in vir ‘n motiverings-middag vir
onderwysers tydens hul Xhariep-Uitreik.
Koop ‘n kaartjie vir slegs R10!!! Jy kan dalk die wenner wees van ‘n pragtige Inkleur-Bybel!
Die persoon wat die meeste kaartjies verkoop wen ook ‘n Inkleur-Bybel.
Kaartjies beskikbaar by Heuwelkruin se kerkkantoor in Lukas Steyn Weg, Heuwelsig, Bloemfontein
Of by Elna vd Walt Balletskool Kantoor op die Hoek van Lukas Steyn Weg en Dan Pienaar (Maandae tot Woensdae 14:00-
17:30)
Meer info: Kontak Elna by [email protected] of 082 462 5507
Trekkingsdatum: 25 Junie 2017 Wenner sal telefonies in kennis gestel word.
MATTEUS 27: 19, 24; LUKAS 23: 11-12 (4/14/20/22) & JOHANNES 19: 12 GOD ONTMOET SY MENSE WIE HY VRY VERKLAAR HET In ware vryheid kom ons saam rondom die genadetroon van God Deur die Seun se versoeningswerk het ons ware vrede gekry Gelowiges skuld mekaar die liefde van die Here Ons erken ons liefdeloosheid en voornemens deur ons lied sit Ons aanvaar die vryspraak wat God opnuut aan sy kinders gee Ons geloofsbelydenis wemel van genade en tegemoetkomings Ons verklaar ons liefde aan God deur ons loflied staan Ons offer is uit suiwer dankbaarheid en nie uit dwang nie DIE WOORD LEI ONS OM ONS VRYHEID REG UIT TE LEEF Ons erken God se leiding wanneer ons nou saam bid
Inleiding: Tema: Is Pilatus onskuldig en Jesus skuldig? P1 Pilatus en sy vrou – P2 Pilatus en sy vriende – P3 Pilatus en die vyand(e) – Slot:
Lied 232: 1-2
Ps 150: 1-2
Ons is vry om te bid tot die genadige Vader ONS SKULD DIE MENSE WAT ONS PAAIE KRUIS, DIE GOEIE NUUS Deel van God se genade is dat dit veilig by Hom is Geseënd is ons wanneer ons reg en geregtigheid uitleef Amen ja, amen!
Lied 577:1-5
Christ@work
Tema: Die Heilige Gees se werk ….
Dankie vir u gereelde en getroue dankoffers. Vir u gerief, veiligheid en ’n konstante inkomste vir die gemeente, word u vriendelik gevra om elektroniese inbetalings te oorweeg. Neem asb u lidmaatnommer saam wanneer u daarvoor gaan reël.
NG Gemeente Heuwelkruin, ABSA; Rek no: 470 583 266; Takkode: 632 005; Verw: U lidmaatnr
TOKOLOHO KERKBOU PROJEK: Baie dankie vir die skenkings ontvang! Ons kort nog R 13 000 op die begroting hiervoor. Bydraes tot die projek kan by die kerkkantoor inbetaal word. Navrae: leraars, finansiële voorsitter of Getuienis se kommissievoorsitter van Heuwelkruin. Bid asseblief dat daar voorsien sal word!
TSUMKWE-uitreik 2017:
Ons gaan hierdie jaar weer DV na Tsumkwe uitreik, hierdie keer na
habitatte/gebiede waar ons in die verlede nog nie was nie. Ons soek veral
mense wat met een van die volgende groepe kan/wil werk: kinders/tieners/
bejaardes/mans/vroue, ens.
Kontak Ds Mauritz (079 895 3916) asb teen 31 Maart
indien jy navrae het en/of wil saamgaan.
Die MESSIAS-Oratorium wat deur die OSM en ALUMNI VOICES op 21 en 22 April in die ODEION by die Universiteit van die Vrystaat aangebied word is in samewerking met
die Erediens-kommissie van die NG KERK in die Vrystaat; Die werk is gekies om saam te val met die 2017 feesviering van REFORMASIE 500
SHARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie
Dalk het jy die fenominale eenmanvertoning misgeloop by laasjaar se
Vryfees. Hier is nou jou kans om dit weer te beleef!!
Christ@work, bied ‘n ope sel-aand aan. Enigiemand is welkom.
Woensdag 29 Maart, 19:00 …. By die Balletskool in Lukas Steynweg.
Bespreek jou R70-kaartjie by Elna: [email protected]/0824625507
LIEF EN LEED
Jan van der Westhuizen (H/I) Gaan 28/3 vir dreineringspyp; verspreide verdigtings; na genesing heelbreinbestraling
Hanna Robb (A) hospitaal
Roy Stevenson (M) Herstel na knievervanging
Baie geluk aan Pierre en Carmen Spies (Jan en Annerin Spies oupa en ouma) met die geboorte van jul seun, Ruan!
Ruben Marais (finalejaar katkisant N) Oogoperasies