die waarde van diversifikasie - psg · •die chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •die...

58
Copyright © PSG Die waarde van diversifikasie PSG Wealth Pretoria-Oos 25 Oktober 2018

Upload: others

Post on 23-Aug-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Copyright © PSG

Die waarde van diversifikasie

PSG Wealth Pretoria-Oos

25 Oktober 2018

Page 2: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Copyright © PSG

VerwelkomingLeon Ferreira

Page 3: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

3

Copyright © PSG

Agenda

• Dan Kriek- Grond debat

• Dawie Klopper- Ekonomiese- en Markoorsig

• Chris Wehmeyer- Langslewendheid en Diversifikasie

• Corrie de Bruyn- Plaaslike en Buitelandse Aandele

• Johan Borcherds- PSG Wealth Oplossings

• Leon Ferreira- Afsluiting

Page 4: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Copyright © PSG

Grond debatDan Kriek

Page 5: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Copyright © PSG

Ekonomiese- en markoorsigDawie Klopper

Page 6: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

6

Copyright © PSG

Page 7: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

7

Copyright © PSG

Faktore wat mark se huidige rigting bepaal…

• Donald Trump en sy handelsbeleid

• Rentekoerse in die VSA

• Italië se staatsfinansies

• Ekonomiese groei in China

• Die olieprys en spanning in die Midde-Ooste

➢ Saoedi-Arabië

➢Iran

• In SA is dit werkloosheid, die grond debat, swak ekonomiese groei en korrupsie

Page 8: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

8

Copyright © PSG

Oor die korttermyn trek die JSE swaar…

Page 9: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

9

Copyright © PSG

JSE nou al vir 5 jaar onder druk; skerp daling sedert Januarie 2018

• Trump en sy handelsoorlog met China

• Opkomende Markte sukkel• Zuma en die diepte van

staatskaping• Grond debat• Politieke onsekerheid• Eskom • Skielike daling sedert

Januarie 2018 was bykans 17%

Page 10: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 10

Die grond debat het `n impak op grondpryse

Page 11: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 11

• Brait

• MMI

• Group 5

• Aveng

• EOH

• Telkom

• Tongaat

• Pioneer Foods

• Life Healthcare

• Implats

… maar SA inc se aandeelpryse vaar nog swakker….?!

-43%

Page 12: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 12

Dit is egter nie net Suid-Afrika wat sukkel nie…

China -27%Hong Kong -23%Duitse Dax -15%S&P500 - 4%

China

HK

Dax

S&P500

Page 13: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 13

Ons hoor wel dat ons na SA uit die oogpunt van `n VSA belegger moet kyk…

J203($) -31%Duitse Dax($) -22%

JSE

DAX

Page 14: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 14

VSA markte blyk dus `n uitsondering te wees… dit was egter `n beperkteaantal groot tegnologie maatskappye wat die mark gedryf het…

• Die VSA ekonomie groei baie sterk

• Trump het belastingkoerse gesny

• Werkloosheid is op rekord lae vlakke

• Trump beskerm sy land se grense maar...

• Trump voer `nhandelsoorlog met die res van die wêreld

• `n Tariefoorlog sal tot laer ekonomiese groei lei

S&P500

NASDAQ

Page 15: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 16

… selfs `n nywerheidsmaatskappy soos Caterpillar is onder erge druk…

Van $170 tot $120 sedert Januarie

Page 16: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 17

Die verrassing in die VSA die afgelope jaar was inflasie wat laag bly…ten spyte van lae werkloosheid

`n Inflasie skok kan egter tot `n korreksie in VSA aandele lei… en derhalwe het ons die kontant in ons buitelandse portefeulje verhoog

Page 17: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 20

VSA 10 jaar staatseffekte is aan die styg en maak dat aandeelbeleggings minder aantreklik is…

Page 18: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 21

Suid –Afrika: Die ekonomie trek swaar?

• Ons is in `n resessie

Page 19: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 23

SA ekonomie trek swaar o.a agv die styging in die randprys van olie…

+85%

• Vertroue is af o.a agv die grond debat

• Die verbruiker kry swaar• Werkloosheid neem toe• Die omvang van korrupsie

skok ons daagliks• Eskom is bankrot• SAL moet weggegee word• Ons kort grootskaalse

ingryp om die ekonomie te draai

• Begrotingstekort vergrootIn die omstandighede is `n kredietafgradering ons voorland

Page 20: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 24

… In Brasilië het die finale afgradering uiteindelik tot `n herstel in hulle wisselkoers en effektekoerse gelei

10 jaar effek (rk); 11.8% tot by 16.9%

Real van Rx3.00 tot Rx4.20(of te wel van R12 totR16.80)

S&PFitch

Moodys

Page 21: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 25

… maar daar is tog `n paar groen lote aan die ontwikkel

• Shaun, Brian, Hlaudi en Tom is afgedank of geskors

• Bell Pottinger, KPMG, Bain, Gartner e.a is uitgevang en weg

• SOE’s het nuwe besture

• Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer

• Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar

• Dit het goed gereën in die Kaap

• AgriSA is betreklik gemaklik oor die uitkoms van die grond debat?

• Die diepte van staatskaping word ontdek en sal hopelik in die toekoms vermy word

• Ons het `n kernkragprogram vrygespring

• Ons burgerlike samelewing kry `n stem

• Die pers is aktief besig om korrupsie oop te krap

Page 22: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 26

… en dan is daar `n nuwe Minister van Finansies

• Die MTBR het maar droewige nuus bevat, maar dit was verwag

• Ekonomiese groei is afwaarts aangepas

• Die tekort voor lenings vergroot tot 4% van BBP

• TM kap die grootte van die Kabinet• Hy kritiseer aanvalle op SARB• SARS sal herbou word• Ekstra produkte word van BTW

vrygestel

Page 23: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 27

Sedert TM se aanstelling het die rand versterk

R14.80

R14.20

R14.55

Page 24: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 28

Markvooruitsig?

• 1994 verkiesing

19%

37%

Page 25: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 29

Opsommende gevolgtrekking

• Dit gaan oor die algemeen goed in die wêreld ekonomie maar Trump se tariefoorlog is gevaarlik

• Ongelukkig het Trump met sy handelsoorlog sake vir EM’s bemoeilik

• VSA beurs begin korrigeer

• Daar is egter `n gevaar dat `n daling in VSA aandele ook na SA kan oorspoel

• SA beurs is nou al vir 5 jaar sywaarts

• SA spesifieke aandele het baie skerp gedaal afgelope jaar of wat

• In hierdie omstandighede sou `n ietwat meer konserwatiewe posisionering nie onvanpas wees nie

• Maar, net `n klein verbetering in sentiment kan die beurs laat draai

Page 26: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Copyright © PSG

Langslewendheid en DiversifikasieChris Wehmeyer

Page 27: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

31

Copyright © PSG

Source: World economic forum

Realiteit

Wat is jou werklike beleggingstermyn?

• Globale lewensverwagting het met3 jaar elke 10 jaar toegeneemsedert 1940 – en dit versnel

• Suid Afrika het lewensverwagtingmet 10 jaar toegeneem dieafgelope dekade

• Tans in die gemiddelde lewens-verwagting 64 en vir baie, veellanger

• As jy 65 jaar bereik het jy ‘n goeiekans om nog 19 jaar te leef

Page 28: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 33

Die wêreld bevolking word ouer

Page 29: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 34

Maar vir mans is daar ‘n paar gevaarlike plekke om af te tree

Page 30: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

35

Copyright © PSG

Implikasies van langslewendheid

• Langer beleggingshorison

• Groter behoefte vir blootstelling na groei bates

• Meer wisselvalligheid

Meer tyd en meer wisselvalligheid

Page 31: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

36

Copyright © PSG

Source: Tradingeconomics.com, Statistics South Africa

Om inflasie te klop is die werklike teiken

Laer inflasie beteken om jou behoeftes te herevalueer

Inflation targeting

Page 32: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

37

Copyright © PSG

Source: Morningstar

Markte gaan deur siklusse

Selfs ʼn goeie strategie kan te kort skiet in sekere situasies

0

5

10

15

20

25

30

35

31 Jul 2001 31 Jan 2003 31 Jul 2004 31 Jan 2006 31 Jul 2007 31 Jan 2009 31 Jul 2010 31 Jan 2012 31 Jul 2013 31 Jan 2015 31 Jul 2016 31 Jan 2018

(ASISA) South African MA High Equity (CPI+5%)

Wat ons almal wil bereik

Page 33: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

38

Copyright © PSG

-10%

-5%

0%

5%

10%

15%

20%

25%

30%

-20%-15%-10%-5%0%5%10%

Nex

t th

ree

yea

rs a

nn

ual

ret

urn

Negative past three years annual return

Source: Morningstar Balanced Fund returns

Die kans dat beter opbrengste swakker opbrengste sal volg

Wat gebeur in die eerste 3 jaar van swak opbrengste – indien geen veranderinge aan die belegging gebring word nie

ʼn Slegter opbrengs in die verlede beteken dat opbrengste gaan verbeter in die toekoms.

Page 34: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

39

Copyright © PSG

-9.0

-6.0

-3.0

-

3.0

6.0

9.0

12.0

15.0

-6,000

-4,000

-2,000

-

2,000

4,000

6,000

8,000

10,0003

0-J

un

-12

31

-Au

g-1

2

31

-Oct

-12

31

-Dec

-12

28

-Feb

-13

30

-Ap

r-1

3

30

-Ju

n-1

3

31

-Au

g-1

3

31

-Oct

-13

31

-Dec

-13

28

-Feb

-14

30

-Ap

r-1

4

30

-Ju

n-1

4

31

-Au

g-1

4

31

-Oct

-14

31

-Dec

-14

28

-Feb

-15

30

-Ap

r-1

5

30

-Ju

n-1

5

31

-Au

g-1

5

31

-Oct

-15

31

-Dec

-15

29

-Feb

-16

30

-Ap

r-1

6

30

-Ju

n-1

6

31

-Au

g-1

6

31

-Oct

-16

31

-Dec

-16

28

-Feb

-17

30

-Ap

r-1

7

30

-Ju

n-1

7

31

-Au

g-1

7

31

-Oct

-17

31

-Dec

-17

28

-Feb

-18

30

-Ap

r-1

8

30

-Ju

n-1

8

Mill

ion

s

Net Flows Excess Returns

Goeie Prestasie

Swak Prestasie

Invloeie

Uitvloeie

Tydsberekening

Meeste beleggers kry dit verkeerd

Page 35: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

40

Copyright © PSG

Geldmark fondse is nie noodwendig die beste nie

5 Jaar belegging van R10 000 in kontant vs ‘n gebalanseerde fonds vs in aandele

10,000

10,500

11,000

11,500

12,000

12,500

13,000

13,500

14,000

14,500

15,000

31 Jul 2013 31 Jul 2014 31 Jul 2015 31 Jul 2016 31 Jul 2017 31 Jul 2018

(ASISA) South African MA High Equity (ASISA) South African EQ General (ASISA) South African IB Money Market

Geldmark

Gebalanseerde Fonds Fonds

Aandele Fonds

Page 36: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

41

Copyright © PSG

Voorbelaste groei oor die afgelope 10 jaar

R10 000 in kontant vs gebalanseerde fonds vs in aandele belê

5,000

10,000

15,000

20,000

25,000

30,000

31 Jul 2008 31 Jul 2009 31 Jul 2010 31 Jul 2011 31 Jul 2012 31 Jul 2013 31 Jul 2014 31 Jul 2015 31 Jul 2016 31 Jul 2017 31 Jul 2018

(ASISA) South African MA High Equity (ASISA) South African EQ General (ASISA) South African IB Money Market

Aandele Fonds

Gebalanseerde Fonds Fonds

Geldmark

Page 37: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

42

Copyright © PSG

Diversifiseer

Page 38: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

43

Copyright © PSG

Source: Morningstar, Inc. All Rights Reserved; PSG Asset Management Research

Kategorie of Sektor Opbrengste

Onwaarskynlik om te voorspel wie die volgende jaar se wenner sal wees

2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017

SA Real Estate 26,6%

SA Bonds 17%

SA Equity 32,2%

SA Real Estate 29,7%

Foreign Equity 15,4%

SA Real Estate 35,9%

Foreign Equity 58,9%

SA Real Estate 26,7%

Foreign Equity 36,7%

SA Bonds 15,5%

SA Equity21,0%

SA Equity 19,2%

SA Cash 11,7%

SA Real Estate 14,1%

SA Equity 19%

SA Real Estate 9%

SA Equity 26,7%

SA Equity 21,5%

Foreign Equity 21,2%

SA Real Estate 8%

SA Real Estate 10,2%

SA Real Estate17,2%

SA Cash 9,3%

SA CPI 7,7%

SA Cash 10,4%

SA Bonds 15%

SA Bonds 8,9%

Foreign Equity 21,7%

SA Real Estate 8,4%

SA Equity 10,9%

SA Cash 7,2%

SA Cash 8%

SA Bonds10,2%

SA CPI 8,1%

SA Real Estate -4,5%

SA CPI 6,4%

SA Cash 7,8%

SA Cash 6,4%

SA Bonds 16%

SA Cash 5,6%

SA Bonds 10,2%

SA CPI 5,3%

SA CPI 6,8%

SA Cash8,3%

SA Bonds 4,3%

Foreign Equity -16,8%

Foreign Equity 0,7%

SA CPI 3,5%

SA CPI 6,2%

SA Cash 6%

SA CPI 5,4%

SA Cash 6,4%

SA Equity 5,2%

SA Equity 2,7%

Foreign Equity7,9%

Foreign Equity 2,4%

SA Equity -23,3%

SA Bonds -1%

Foreign Equity -0,8%

SA Equity 2,6%

SA CPI 5,7%

SA Bonds 0,7%

SA CPI 5,4%

SA Bonds -4%

Foreign Equity -3,5%

SA CPI4,7%

SA Equity - FTSE/JSE All Share TR ZAR

SA Real Estate - FTSE/JSE SA Listed Property TR ZAR

Foreign Equity - MSCI World 100% Hdg NR ZAR

SA Bonds - Beassa ALBI TR ZAR

SA Cash - STeFI 12 Month NCD ZAR

Page 39: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

44

Copyright © PSG

- 4.0

- 2.0

0.0

2.0

4.0

6.0

8.0

10.0

12.0

14.0

31

/12

/20

09

28

/02

/20

10

30

/04

/20

10

30

/06

/20

10

31

/08

/20

10

31

/10

/20

10

31

/12

/20

10

28

/02

/20

11

30

/04

/20

11

30

/06

/20

11

31

/08

/20

11

31

/10

/20

11

31

/12

/20

11

29

/02

/20

12

30

/04

/20

12

30

/06

/20

12

31

/08

/20

12

31

/10

/20

12

31

/12

/20

12

28

/02

/20

13

30

/04

/20

13

30

/06

/20

13

31

/08

/20

13

31

/10

/20

13

31

/12

/20

13

28

/02

/20

14

30

/04

/20

14

30

/06

/20

14

31

/08

/20

14

31

/10

/20

14

31

/12

/20

14

28

/02

/20

15

30

/04

/20

15

30

/06

/20

15

31

/08

/20

15

31

/10

/20

15

31

/12

/20

15

29

/02

/20

16

30

/04

/20

16

30

/06

/20

16

31

/08

/20

16

31

/10

/20

16

31

/12

/20

16

28

/02

/20

17

30

/04

/20

17

30

/06

/20

17

31

/08

/20

17

31

/10

/20

17

31

/12

/20

17

28

/02

/20

18

30

/04

/20

18

30

/06

/20

18

1-Jaar Rollende Uitprestasie

PSG Wealth Moderate FoF D Coronation Balanced Plus A Investec Opportunity R Prudential Balanced A PSG Balanced A SIM Balanced R (ASISA) South African MA High Equity

Goed gediversifieerde portefeulje

Verspreiding van bestuur en bateklas risiko verminder wisselvalligheid

PSG Wealth Moderate Fonds van Fondse

Page 40: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

46

Copyright © PSG

Samevatting

• Begin met die regte plan

• Neem ʼn langtermyn siening

• Maak seker u beleggings is gediversifiseer

• Hou by die plan – aanvaar wisselvalligheid, hersien gereeld en moet nie onnodige veranderinge maak nie

• Maak van jou adviseur gebruik om jou emosies te beheer en te verseker jy bly by die plan

Page 41: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Copyright © PSG

PSG Wealth OplossingsJohan Borcherds

Page 42: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

48

Copyright © PSG

Hoe voel beleggers tans?

Page 43: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

49

Copyright © PSG

Beleggingsproses & filosofieHoekom?

Hoekom

Page 44: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 50

Voordele van Fonds van Fondse en ʼn Multi-bestuurde benadering

• Beter gediversifiseerde portefeulje

• Beste onderliggende fondsbestuurders

• Niemand is altyd reg nie – versprei jou risiko

• Laagste moontlike fooie kan met onderliggende fondsbestuurders onderhandel word

• Geen KWB implikasie as daar fondse verander word binne die FvF nie

• Geen Internasionale Boedelbelasting risiko (SITUS) op buitelandse fondse nie

Page 45: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 51

PSG Wealth Moderate FvF: Uitprestasie

-3.00%

-2.00%

-1.00%

0.00%

1.00%

2.00%

3.00%

4.00%

5.00%

6.00%

1 Month 3 Months 6 Months 1 Year 2 Years 3 Years 5 Years 7 Years

PSG Wealth Moderate FoF D Coronation Balanced Plus Investec Opportunity Prudential Balanced PSG Balanced SIM Balanced

Page 46: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 52

Eenvoudige Filosofie

InkomsteGeldmarkStaatseffekte

WelvaartbeskermingStaatseffekte

AandeleEiendomKontant

WelvaartskeppingPlaaslike aandele

Buitelandse aandele

3 JAAR 4 - 7 JAAR 7 + JAAR

Opbrengs

Termyn

Inflasie + 1%

Inflasie + 3-5%

Inflasie + 7%

Page 47: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 53

Oplossings In Ons Filosofie

3 JAAR 4 - 7 JAAR 7 + JAAR

Opbrengs

Termyn

Inflasie + 1%

Inflasie + 3-5%

Inflasie + 7%

Enhanced Interest

Income FvF

Creator FvF

Global Creator FvF

Preserver FvF

Moderate FvF

Page 48: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 54

PSG Multi-Bestuur Proses

NAVORSINGSPROSES PRESTASIE EVALUERING

IDEE GEGENEREERD

Doelwit: Potensiëleoplossings

• Navorsing skerm die beginsel kwantitatiewe tegniek

• Komiteelede verantwoordelik vir kwalitatiewe idees

OMSIGTIGHEIDSONDERSOEK

Doelwit: Navorspotensiële oplossings

• Daar word voldoende ondersoeke op skermidees uitgevoer.

• Resultate aan komitee voorgelê

IDEE AFGEWYS/ BYGEVOEG TOT PLAASVERVANGINGSBANK

Doelwit: Oplossingsgeïdentifiseer virinsluiting op kortkennisgewing indiennodig

• Bestuurder word aan die komitee voorgelê• Verdere geval spesifieke kwantitatiewe

analise• Fonds goedgekeur / verwerp as voldoende

alternatief

VOEG FONDSBESTUURDER OP “RADAR SCREEN”

Doelwit: Onderprestasie

• Onderprestasie oor alle periodes tot op 1 jaar

AANBIEDING DEUR FONDSBESTUURDER

Doelwit:Her-evaluering van bestuurder

• Aanbieding deur fondsbestuurder• Monitor vir verdere 3 maande of vervang

VERVANG VAN BESTUURDER

Doelwit:Vervanging van bestuurder

• Risiko as gevolg van verandering in hul proses, span, bestuurder, filosofie.

• Sterk oortuiging dat bogenoemde redes kan lei tot toekomstige onderprestasie.

• Keuringsproses dui aan dat ‘n anderbestuurder meer waarde kan toevoeg.

Page 49: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 55

Risikobestuur… weet wanneer om op te tree

PSG Wealth Oplossing

Uitverkoop Ingekoop DatumKumulatiewe

Opbrengs verskil(%)

GeannualiseerdeOpbrengs verskil (%)

Moderate FvF Foord Balanced Equal Allocation Nov 2016 4.50 2.61

Preserver FvF Nedgroup Inv Stable SIM Inflation Plus ¹ Jun 2016 6.30 2.82

Creator FvF Foord Equity Old Mutual Investors ¹ Aug 2015 11.40 3.73

Creator FvF Kagiso Equity Alpha Investec Equity ¹ Julie 2015 - 0.60 - 0.20

Income FvF Cadiz Absolute Yield Equal Allocation Okt 2014 1.80 0.40

Creator FvF Coronation Top 20 Coronation Equity ¹ Sept 2013 6.10 0.98

Preserver FvF Coronation Capital Plus Coronation Balanced Defensive ¹ Mei 2013 9.20 1.27

Creator FvF Investec Value Kagiso Equity Alpha Mei 2012 - Jul 2015 51.30 14.19

Moderate FvF Allan Gray Balanced PSG Balanced & Prudential Balanced ¹ Aug 2011 17.15 1.23

Preserver FvFNedgroup Inv Positive Return Equal Allocation Aug 2011 - Feb2013 13.80 8.20

Preserver FvF Allan Gray Stable Nedgroup Inv Stable Des 2010 - Mei 2016 8.30 0.93

Bron: Morningstar Direct.

Nota 1: Gebruik werklike PSG Wealth fooie.

Page 50: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 56

PSG Wealth Creator FvF: Samestelling

Soos op 30 September 2018 PSG WealthCreator FvF

R Waarde (Mil) %

Totale WaardeR 6,369.8 100.0%

SA Algemene Aandele Fondsbestuurder R 6,319.8 99.2%

Coronation Equity Fonds Karl Leinberger R 1,031.4 16.2%

Fairtree Equity Prescient Fonds Stephen Brown, Cor Booysen R 1,072.6 16.8%

Investec Equity Fonds Rhynhardt Roodt, Chris Freund R 1,053.2 16.5%

Old Mutual Investors’ Fonds Peter Linley R 1,044.4 16.4%

Prudential Equity Fonds Chris Wood R 1,039.8 16.3%

PSG Equity Fonds Shaun le Roux R 1,078.3 16.9%

Kontant & PSG Wealth Enhanced Interest Fonds R 50.0 0.8%

Page 51: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 57

PSG Wealth Creator FvF: Prestasie

-10.00%

-5.00%

0.00%

5.00%

10.00%

15.00%

20.00%

1 Month 3 Months 6 Months 1 Year 2 Years 3 Years 5 Years 7 Years

PSG Wealth Creator FoF D Coronation Equity Fairtree Equity Prescient

Investec Equity Old Mutual Investors Prudential Equity

PSG Equity South African EQ General Sector Average

Page 52: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 58

PSG Wealth FvF’e: Plaaslike Bate-allokasie

SUMMARY OF PSG WEALTH DOMESTIC FOF's PSG Wealth

Enhanced Interest PSG Wealth Income FoF

PSG Wealth Preserver FoF

PSG Wealth Moderate FoF

PSG Wealth Creator FoF

Weight 100% 100% 100% 100% 100%

Sou

th A

fric

a

Resources 3.0 7.8 20.0

Financials (excl. Real Estate) 0.4 5.6 10.8 20.8

Industrials 0.6 10.6 21.3 39.1

Other Equities 0.7 0.2 0.6 0.2

Equity Hedges( + Long/ - Short) -0.4

Total Equities (excl. Real Estate) 1.8 19.4 40.1 80.1

Real Estate 4.4 5.7 5.2 1.8

Preference shares 1.4 0.2

Inflation Linked bonds 3.9 7.5 1.2

Bonds 7+ yrs 12.5 12.8 13.7

Bonds 3-7 yrs 10.9 4.9 2.0

Bonds 1 - 3 yrs 11.5 5.0 1.4

Cash, Derivatives & Money Market 100.0 44.6 21.4 8.3 1.9

Total Non-equities (incl. Real Estate) 100.0 89.1 57.5 31.8 3.7

Glo

bal

Equities 1.1 16.5 24.6 15.2

Real Estate 1.1 1.5 1.8 0.9

Bonds 4.2 2.9 0.1 0.0

Other

Cash, Derivatives & Money Market 2.7 2.3 1.6 0.1

Total foreign 9.1 23.1 28.1 16.2

Tota

l

Total 100.0 100.0 100.0 100.0 100.0

Total Equities 2.9 35.8 64.7 95.2

Domestic 1.8 19.4 40.1 80.1

Foreign 1.1 16.5 24.6 15.2

Total Non-equities 100.0 97.1 64.2 35.3 4.8

Domestic 100.0 89.1 57.5 31.8 3.7

Foreign 8.0 6.7 3.5 1.1

Total Domestic 100.0 90.9 76.9 71.9 83.8

Total Foreign 9.1 23.1 28.1 16.2

Page 53: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 59

Oplossings Prestasie:

Fonds InflasieTeiken

PeriodeTeiken

1 jaar prestasie

Teiken periode prestasie

EnhancedInterest (Jaar 1) 5,11% 1 Jaar 6,11% 7,9% 7.9%

Income FvF(Jaar 2 en 3)

4,95% 2 Jaar 5,95% 8,02% 8,24% p.j.

Preserver FvF(Jaar 4 en 5) 5,35% 3 Jaar 8,35% 8,26% 7,69% p.j.

Moderate FvF(Jaar 6 en 7) 5,42% 5 Jaar 10,42% 8,78% 9,55% p.j.

Creator FvF(>7 Jaar)

5,48% >7 Jaar 12,48% 6,83% 12,48% p.j

Global Creator FvF(nog net 5 jaar)

5,48% >7 Jaar 12,48%14.1 % ($)

29,72%(ZAR)9,8% p.j. ($)

18,03% (ZAR)

Rangorde vanaf aanvang

1ste uit 31

6de uit 85

7de uit 148

10de uit 195

17de uit 175

189ste uit 1844

Page 54: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 60

“ Lessons Learned” deur Phillip Hayes

“I learned at an early age that, although there are many things in life beyond my control, there are

many I can control, most by simply changing my thoughts and actions.

Redakteur van ManMagnum Magazine

HOU BY JOU STRATEGIE TEN EINDE BELEGGINGSDOELWITTE TE BEREIK

Of course, there were

many occasions when I was simply too hesitant or too lazy to make the right decision for ensuring

a better future. Fortunately, at other times, I managed to find the courage and discipline to

ensure the outcome I desired.”

Page 55: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Copyright © PSG

AfsluitingLeon Ferreira

Page 56: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

Page 62

Leon Mostert Eugenie BorcherdsLouis van Rensburg

Vir verdere vrae...

Gesels gerus hierna met enige van ons adviseurs

Leon Ferreira Johan BorcherdsDawie Klopper

Chris WehmeyerCorrie de Bruyn

Mareli SenekalVanessa Alberts Hennie Fourie Tian EbersohnMarzel Swart Tanya Joubert

Page 57: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

63

Copyright © PSG

PSG Wealth Pretoria-Oos

Kontak ons vir aandeleverhandeling, portefeuljebestuur, aftreebeplanning en beleggingsadvies

0861 774 [email protected]

www.psg.co.za/pretoriaoos@PSGPretoriaOos

Page 58: Die waarde van diversifikasie - PSG · •Die Chinese wil/gaan op groot skaal kom investeer •Die Mynbouhandves word geredelik deur alle rolspelers aanvaar ... •Hy kritiseer aanvalle

64

Copyright © PSG

Dankie,

0861774000