die rol van ontwikkelingshulp - slabbert 2020's blog...ten spyte van die skaal van die...

48
DIE ROL VAN ONTWIKKELINGSHULP

Upload: others

Post on 30-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

DIE ROL VAN ONTWIKKELINGSHULP

Page 2: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WAT IS ONTWIKKELINGSHULP?

• Die LEWENSTANDAARD en LEWENSGEHALTE in die meeste

ontwikkelende lande is BAIE LAAG.

• Derdewêreld-armoede is tans een van die dringendste probleme,

met miljoene mense wat verdoem word tot lewens gevul met

teëspoed en ellende.

• Baie ONTWIKKELDE LANDE wil Derdewêreld volke help, om:

• humanitêre redes asook

• om hierdie lande se handel en

• nasionale sekuriteit te verbeter.

• Hulp behels die oordrag van hulpbronne vanaf ekonomies-

ontwikkelde lande (MEDC's) wat die SKENKERS is, na minder

ekonomies-ontwikkelde lande (LEDC's), wat die ONTVANGERS is.

Page 3: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 4: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 5: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WAT IS ONTWIKKELINGSHULP?

•ONTWIKKELINGSHULP: Dit is steun in die vorm van tegniese

bystand, internasionale hulp, oorsese hulp, buitelandse hulp

of amptelike ontwikkelingsbystand.

•Dit is hulp vanaf regerings en ander agentskappe om die

ekonomiese, omgewings-, maatskaplike en politieke

ontwikkeling in ontwikkelende lande te ondersteun.

•NB. Dit verskil van HUMANITÊRE HULP deur te fokus op die

langtermynverligting van armoede, eerder as 'n

korttermynreaksie.

Page 6: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 7: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 8: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WAT IS ONTWIKKELINGSHULP?

•Ontwikkelingshulp is gebaseer op die aanname dat

Derdewêreld nasies nie groei nie, omdat hulle 'n gebrek aan

FINANSIËLE HULPBRONNE het.

•Ontwikkelingshulp probeer om LANGTERMYNGROEI in die

LEDC's aan te moedig deur:

• groot projekte te bou,

• deur begrotingshulp en

• hulp met terugbetalingsaldo's te verleen, en

• deur 'n verskeidenheid opvoedkundige, navorsings- en

beplanningspogings te befonds.

Page 9: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WAT IS ONTWIKKELINGSHULP?

• NB. Ten spyte van die skaal van die internasionale

oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei

gelei nie.

• NB. Die hulp het eerder die LEDC's se vordering

beduidend belemmer - deur die rol van die openbare

sektor in die ontvanger-nasies uit te brei.

Page 10: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 11: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 12: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 13: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WAT IS ONTWIKKELINGSAMEWERKING?

•Ryk lande gee nie meer hulp nie, hulle onderneem

ontwikkeling-samewerking.

•Daar word beoog om die woord "HULP" geleidelik uit te wis.

In die plek daarvan is 'n begrip wat nie net liefdadigheid, of

ryk skenker - arm ontvanger -verhoudings beklemtoon nie,

maar OM SAAM TE WERK TOT VOORDEEL VAN ALMAL.

•Dus beteken ONTWIKKELINGSAMEWERKING dat:

ontwikkelde en ontwikkelende lande SAAMWERK om die

lewenstandaard van armes te verhoog.

Page 14: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 15: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WAT IS ONTWIKKELINGSAMEWERKING?

• ONTWIKKELINGSHULP - hulp vanaf regerings en ander

agentskappe om die ekonomiese, omgewings-,

maatskaplike en politieke ontwikkeling van

ontwikkelende lande te ondersteun.

• HUMANITÊRE HULP - hulp wat verligting bring na

omgewingsrampe.

Page 16: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 17: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WATTER SOORTE ONTWIKKELINGSHULP WORD VERSKAF?

Daar is DRIE soorte ONTWIKKELINGSHULP:

1. TEGNIESE HULP

2. VOORWAARDELIKE HULP

3. HUMANITÊRE HULP

Page 18: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

Tegniese hulp

Page 19: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

Voorwaardelike hulp

Page 20: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 21: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

Humanitêre hulp

Page 22: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WATTER SOORTE ONTWIKKELINGSHULP WORD VERSKAF?

1. TEGNIESE HULP

• Tegniese hulp beteken: om mense te help met beter tegnologie as

waaraan hulle gewoond is om hul doeltreffendheid en

produktiwiteit te verbeter.

• Neem LANDBOU as 'n voorbeeld:

• tegniese hulp in die vorm van meganisering van landbou,

• verbetering van besproeiing en

• bekendstelling van ander landboutegnologie aan mense in

ontwikkelende land beteken verbetering van landbou-

produktiwiteit,

•wat op sy beurt verbetering van die lewens van daardie mense

beteken.

Page 23: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 24: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 25: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WATTER SOORTE ONTWIKKELINGSHULP WORD VERSKAF?

2. VOORWAARDELIKE HULP:

• Voorwaardelike hulp is: hulp wat gegee word op voorwaarde dat

spesifieke VERANTWOORDELIKHEDE nagekom word.

• Ryk lande plaas baie voorwaardes op hulp, wat die doel-

treffendheid van die hulp soms belemmer.

• Skenkerlande vereis byvoorbeeld dikwels dat die ontvanger

goedere en dienste van die skenker aankoop, selfs al is dit elders

goedkoper beskikbaar.

•Ander voorwaardes sluit die oopstelling van die land vir

buitelandse belegging in, selfs al is die land nie gereed om dit te

doen nie.

Page 26: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 27: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 28: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WATTER SOORTE ONTWIKKELINGSHULP WORD VERSKAF?

3. HUMANITÊRE HULP

•Humanitêre hulp is: materiële of logistieke hulp wat

vir humanitêre doeleindes verskaf word, gewoonlik in

reaksie op humanitêre krisisse, soos natuurrampe en

mensgemaakte rampe.

•Die primêre doel van humanitêre hulp is om:

• lewens te red,

• lyding te verlig en

• menswaardigheid te herstel.

Page 29: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 30: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 31: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WATTER IMPAK HET HULP OP ONTWIKKELING?

•Hulp wat aan LEDC's verleen word, kan effektief of

nie-effektief vir die ontvangerlande wees.

GOED BEPLANDE MEDIUM- EN LANGTERMYN-PROGRAMME

KAN 'N LAND HELP OM TE ONTWIKKEL EN

OM MINDER AFHANKLIK VAN HULP TE WEES.

Page 32: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 33: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 34: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

HULP IS DOELTREFFEND WANNEER DIT:

•bydra tot die opleiding van personeel en die opbou van tegniese

kennis,

•humanitêre verligting bied en

•help om lewens en behuising na 'n ramp te herbou,

• industriële ontwikkeling aanmoedig,

•werksgeleenthede skep en

• infrastruktuur verbeter en

•ʼn beter ekonomiese en maatskaplike beleide ondersteun.

Page 35: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

HULP IS DOELTREFFEND WANNEER DIT:

•eksterne middele voorsien vir beleggings en

•projekte finansier wat nie sonder kommersiële kapitaal

onderneem kon word nie,

• lande ondersteun om hul natuurlike hulpbronne en

kragvoorsiening te ontwikkel,

•projekte voorsien wat skoon water en sanitasie ontwikkel,

•en sodoende gesondheid en lewenstandaarde verbeter.

Page 36: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 37: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 38: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WATTER IMPAK HET HULP OP ONTWIKKELING?

NB. SWAK BEPLANDE HULP MAAK DIKWELS 'N LAND MEER, EERDER

AS MINDER, AFHANKLIK VAN ANDER.

HULP IS NIE EFFEKTIEF NIE WANNEER:

• dit nie 'n geskenk of gratis is nie, maar 'n lening wat terugbetaal

moet word, en wat armer lande sal sukkel om terug te betaal.

• baie van die hulp nie die mense wat dit die nodigste het, bereik

nie, met ander woorde, die armste mense in die armste lande.

• Korrupsie kan beteken dat plaaslike politici die geld wat vir hulp

bedoel was, vir hul eie doeleindes of vir politieke gewin gebruik.

• DIE GEVOLG IS DAT DIE RYKES RYKER WORD, EN DIE ARMES ARMER.

Page 39: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 40: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WATTER IMPAK HET HULP OP ONTWIKKELING?

Swak beplande hulp maak dikwels 'n land meer, eerder as minder, afhanklik

van ander.

Hulp is nie effektief nie wanneer:

• daar dalk 'n voorwaarde aan die belegging gekoppel is dat die

projekte deur buitelandse maatskappye bestuur moet word, of dat 'n

gedeelte van die hulpbronne of winste oorsee gestuur moet word.

Hulp is soms gekoppel aan die aankoop van goedere en dienste van

die skenkerland.

• Dit mag dalk nie die beste of die mees ekonomiese keuse vir die

ontvangerland (LEDC) wees nie.

• Hulpvoorsiening kan dalk die oordra van ontoepaslike tegnologie of

die befondsing van omgewings-onvriendelike projekte tot gevolg hê.

Page 41: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 42: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 43: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WATTER IMPAK HET HULP OP ONTWIKKELING?

• Buitelandse hulp misluk in baie gevalle as 'n

ontwikkelings-beleid, omdat dit die markaansporings

vernietig en die mag van die heersende elite uitbrei.

•Dit stuur die Derdewêreld weg van die vrye mark, en

daarom vererger dit eintlik Derdewêreld-armoede.

•Die alternatiewe beleid van vryhandel gee die

privaatsektor van die LEDC's die geleentheid om uit te brei

en te floreer.

Page 44: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 45: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 46: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die
Page 47: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die

WATTER IMPAK HET HULP OP ONTWIKKELING?

• In 'n paar gevalle, soos Korea, Botswana en Honduras, het

hulp 'n beduidende impak gehad op die vermindering van

armoede, verbeterde maatskaplike dienste en bevoegde

openbare instellings.

• In 'n veel groter aantal lande, insluitend Kuba, Zambië,

Demokratiese Republiek van die Kongo, Haiti, Sierra Leone

en Somalië, was Westerse hulp nie effektief vir die bou van

'n doeltreffende openbare sektor, of om vir miljoene mense

verligting van armoede te gee nie.

Page 48: Die rol van ontwikkelingshulp - Slabbert 2020's Blog...Ten spyte van die skaal van die internasionale oordragte, het dit nie in die verlede tot volgehoue groei gelei nie. •NB. Die