die man kursus voorbeeld
DESCRIPTION
Die voorblad en eerste deel van Die Man Kursus - ons kursus vir manne en mannebediening.TRANSCRIPT
/// die man kursus/// die man kursus/// die man kursus/// die man kursus //////// man alleenman alleenman alleenman alleen / 0/ 0/ 0/ 0. . . . iiiinleidingnleidingnleidingnleiding //// 1. 1. 1. 1. mamamaman as mensn as mensn as mensn as mens
1.1 God se beeld in almal1.2 alle mense is.. (+
/ / / / 2. 2. 2. 2. mmmman as manan as manan as manan as man 2.1 manwees fisies 2.2 manwees psigies
// man en vrou// man en vrou// man en vrou// man en vrou / / / / 3. 3. 3. 3. mmmman as eggenootan as eggenootan as eggenootan as eggenoot #1#1#1#1 3.1 vive la différence
3.2 hoofskap " helperskap
/ / / / 4. 4. 4. 4. mmmman as eggenootan as eggenootan as eggenootan as eggenoot #2#2#2#2 4.1 God en seks 4.2 Mans, vroue en seks
/ / / / 5. 5. 5. 5. mmmman as eggenoot #3an as eggenoot #3an as eggenoot #3an as eggenoot #3 5.1 kommunikasie en konneksie5.2 konflikhantering
// wees ‘n man// wees ‘n man// wees ‘n man// wees ‘n man //// 6. 6. 6. 6. mmmman as vaderan as vaderan as vaderan as vader
6.1 wat ‘n pa doen 6.2 hoe ‘n pa dit doen
/ / / / 7. man as werker7. man as werker7. man as werker7. man as werker 7.1 werk as plig 7.2 werk as plesier
/ / / / 8. 8. 8. 8. mmmman as koningan as koningan as koningan as koning 8.1 leierskap 8.2 selfdissipline
//// 9. 9. 9. 9. mmmman as priesteran as priesteran as priesteran as priester 9.1 wat is priesterskap?9.2 wat behels priester
/ / / / 10. 10. 10. 10. mmmman as profeetan as profeetan as profeetan as profeet 10.1 staan op 10.2 lewe met betekenis
// man van God// man van God// man van God// man van God / / / / 11. 11. 11. 11. mmmman as Christan as Christan as Christan as Christenenenen
11.1 oorgawe 11.2 dissipline
//// 12. 12. 12. 12. Man as gestuurdeMan as gestuurdeMan as gestuurdeMan as gestuurde 12.1 ken jou missie
12.2 gaan heen...
©2009 a2009 a2009 a2009 alle regte voorbehoulle regte voorbehoulle regte voorbehoulle regte voorbehou
//////////////////////// ddddddddiiiiiiiieeeeeeee mmmmmmmmaaaaaaaannnnnnnn kkkkkkkk jimi le roux
God se beeld in almal +/-)
rence skap
Mans, vroue en seks
en konneksie
hoe ‘n pa dit doen
wat is priesterskap? riesterskap?
betekenis
lle regte voorbehoulle regte voorbehoulle regte voorbehoulle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode./ www.jimileroux.com / kopiëring verbode./ www.jimileroux.com / kopiëring verbode./ www.jimileroux.com / kopiëring verbode.
kkkkkkkkuuuuuuuurrrrrrrrssssssssuuuuuuuussssssss
/ www.jimileroux.com / kopiëring verbode./ www.jimileroux.com / kopiëring verbode./ www.jimileroux.com / kopiëring verbode./ www.jimileroux.com / kopiëring verbode.
>>> Die Man Kursus
©2009©2009©2009©2009 / / / / alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.
/ 1. Man as mens/ 1. Man as mens/ 1. Man as mens/ 1. Man as mens
Jimi le Roux Die doel van hierdie deel is om te begin met die waarheid dat manne en vroue as mensedieselfde is. Daar is meer wat ons in gemeen het as wat ons onderskei!
>> 1.1 God se beeld in � Ons lees in Genesis 1:26-28 hoe G 26
Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy
kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die
diere wat op die aarde kruip.” 27
van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.
geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, word baie, bewoon die aarde en bewerk dit.Heers oor die vis in die see, oor die v
diere wat op die aarde kruip.”
Let opLet opLet opLet op die volgendedie volgendedie volgendedie volgende::::
• Die mens is God se beeldDit sluit in (m.i.) [diere besit nie die volge
o Morele gewete/vermoë tot etiese keuse (“die kennis van goed en kwaad”)o {dus ook: verantwoordelikheid, skuld, regsaanspreeklikheido Hoë intelligensie, redenering, abstraksie o Dus ook: vermoë van taal en effektiewe kommunikasieo Dus ook: leierskapo Kuns en skeppende vermoëo Hoër vlakke van bewussyn, barmhartigheid, ens.
• Mans en vroue is saam mens en saam beeld nie (en die vrou alleen na
BEELD VAN GOD
• Mans en vroue is saamgeskape as noodsaaklike helftesAdam sonder ‘n Eva wees nie,word baie, bewoon die aarde....met sy “helper” (wat ons ook BEELD van God te wees.
� BESPREEK: 1. Wat dink jy? Was Adam met sy skepping (voor Eva gemaak is) ‘n anatomman? Het hy geslagsdele gehad? 2. Kan ons dus aflei dat God van die begin af aangesien Hy reeds alles in pare gemaak het? GENIET DIE GESPREK! 3. Bespreek waarom God Adam laat “wag” vir Eva...!
alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.
/ 1. Man as mens/ 1. Man as mens/ 1. Man as mens/ 1. Man as mens
Die doel van hierdie deel is om te begin met die as mense baie
Daar is meer wat ons in gemeen het
God se beeld in almal
hoe God die mens gemaak het:
Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy
kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die 27
God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld
van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. 28
Toe het God hulle
geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, word baie, bewoon die aarde en bewerk dit.Heers oor die vis in die see, oor die voëls in die lug, oor al die diere van die aarde, ook oor die
Die mens is God se beeld, m.a.w. ‘n mens het iets goddelik, wat hom van die diere onderskeiiere besit nie die volgende nie...]
/vermoë tot etiese keuse (“die kennis van goed en kwaad”)us ook: verantwoordelikheid, skuld, regsaanspreeklikheid}
, redenering, abstraksie Dus ook: vermoë van taal en effektiewe kommunikasie Dus ook: leierskap, strategiese beplanning en die vermoë om die toekoms te veranderKuns en skeppende vermoë
van bewussyn, barmhartigheid, ens.
mens en saam God se beeld (v27). Die man alleen is nie God se (en die vrou alleen natuurlik ook nie!):
BEELD VAN GOD � DIE MENS � MAN + VROU
Mans en vroue is saamgeskape as noodsaaklike helftes van ‘n geheel. Adam sonder ‘n Eva wees nie, want die Here sê as sy skeppingsopdrag: Wees vrugbaar, word baie, bewoon die aarde....(v28). Adam is nie geskape om alleen te wees nie, maar om
ook kan verstaan as spieëlbeeld/teenoorgestelde)
Wat dink jy? Was Adam met sy skepping (voor Eva gemaak is) ‘n anatom
man? Het hy geslagsdele gehad? Indien wel, waarvoor as daar geen Eva was nie?2. Kan ons dus aflei dat God van die begin af vir Eva in gedagte gehad het, aangesien Hy reeds alles in pare gemaak het?
GENIET DIE GESPREK! MY ANTWOORD OP AL DIE BG3. Bespreek waarom God Adam laat “wag” vir Eva...!
alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.
Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy
kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die
mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld
Toe het God hulle
geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, word baie, bewoon die aarde en bewerk dit. oëls in die lug, oor al die diere van die aarde, ook oor die
, m.a.w. ‘n mens het iets goddelik, wat hom van die diere onderskei.
/vermoë tot etiese keuse (“die kennis van goed en kwaad”)
, strategiese beplanning en die vermoë om die toekoms te verander
. Die man alleen is nie God se
van ‘n geheel. Daar kan geen want die Here sê as sy skeppingsopdrag: Wees vrugbaar,
Adam is nie geskape om alleen te wees nie, maar om ) saam MENS en
Wat dink jy? Was Adam met sy skepping (voor Eva gemaak is) ‘n anatomiese Indien wel, waarvoor as daar geen Eva was nie?
gedagte gehad het,
DIE BG: Ja, natuurlik.
>>> Die Man Kursus
©2009©2009©2009©2009 / / / / alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.
• Die slotsom van die bg. is dat ‘n man en vrou voor God gelykwaardig geskape is.o Dit is nooit “geestelik” of “Bybels” om aan die vrou minderwaardigheid toe te ken nie
(dink aan Jesus se hao Waar ons wonder oor die “minderwaardige” hantering van vroue in die Bybel, moet ons
die kultuurkonteks van die tyd in ag neem o Ons sal nog kom by die verskillende rolle wat God by die
> Lees ook in 1 Kor 11:11
�
>> 1.2 Alle mense is... (+/� Alle mense, MANS en VROUE, lee
• EEN: ‘n Verhouding met hulle self:o FISIES: elke mens leef in
soos dit biologies wedersyds aangepas is o PSIGIES: elkeen dink, voel en wil, en elkeen het ‘n voortdurende selfgesprek, ‘n
selfkonsep, onbewuste dryfvere, � Elke mens
• TWEE: ‘n Verhouding met ander:o Elke mens streef daarna om te behoort, ingesluit te word, aanvaarbaar en deel te weeso Elkeen het ‘n diep behoefte aan liefde ontvang en liefde gee
� Elke mens h• DRIE: ‘n Verhouding tot die wêreld
o Elke mens wil homself/haarself uitleef in die wêreld, word wat hy/sy kan wees en groei en ontwikkel en ontluik tot sy/haar volle potensiaal. Elkeen het drome, ideale, ambisies – ja, planne!
o Elke mens wil in beheer voel van sy wêreld, en daaroor heers met ‘n mate van voorspelbaarheid en veiligheid.
� Elke mens het ‘n behoefte aan • VIER: ‘n Verhouding tot God:
o Elke mens het die behoefte tot sin en betekenis, ‘n uitreik na die Onverbegeerte om die goddelike te beleef en te ken, met God te konnekteer ingeskape.
o Elkeen doen verkeerd en het ‘n begeerte na versoening, vergiffenis en ‘n skoon begin.� Elke mens het ‘n behoefte aan
In ons menslikheid is mans en vroue dieselfde.Ons is almal mense, en behoort deernis vir mekaar se menslikheid te hê. Ons is ewe broos, angstig, hoopvol en sondig. Hy is net ‘n mens. Sy is net ‘n mens.
> MANS IS OOK sensitief, liefdevol, emosioneel, lief vir gesels, lief vir kuieraan die mans wat gebroke is oor hul vrou se dood en nooit weer regkom nie>VROUE IS OOK moedig, sterk, prakties, hard, koud, intellektuDink aan die vroue wat renjaers, motorwerktuigkundiges, of wiskundiges is
NOTAS:
• Ons moet nie mense in kategorieë of stereotipes plaas nie, maar as individue beskou. Dit is nie “abnormaal” dat sommige vroue “gedrag en voorkoms dek daardie spektrum,
• Hierdie kursus gaan nie oor stereotipes nie, want ons wil graag by die WAARHEID en REALITEIT bly!
• Ons doel is nie dat mans meer dieselfde moet
• Eers as ons die raamwerk van ons eendersheid getrek het, kan ons na ons andersheid kyk.
� BESPREEK: Noem nog maniere waarop mans en vroue die stereotipes verbreek. Gebruik voorbeelde van mense wat jy k
�
alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.
Die slotsom van die bg. is dat ‘n man en vrou voor God gelykwaardig geskape is.Dit is nooit “geestelik” of “Bybels” om aan die vrou minderwaardigheid toe te ken nie(dink aan Jesus se hantering van vroue – maar ons sal nog daarby kom);Waar ons wonder oor die “minderwaardige” hantering van vroue in die Bybel, moet ons die kultuurkonteks van die tyd in ag neem [sien Inleiding – p.1]Ons sal nog kom by die verskillende rolle wat God by die man en vrou ingeskape het
1 Kor 11:11-12 en Gal 3:28 dat mans+vroue gelykwaardig is
1.2 Alle mense is... (+/-)
leef in vier basiese dimensies:
‘n Verhouding met hulle self: FISIES: elke mens leef in die menslike liggaam, in sy twee variasies soos dit biologies wedersyds aangepas is – ons loop, ons eet, ons sweet, ons slaap...PSIGIES: elkeen dink, voel en wil, en elkeen het ‘n voortdurende selfgesprek, ‘n selfkonsep, onbewuste dryfvere, vrese, behoeftes, drange en motiewe...
Elke mens het ‘n behoefte aan heelheid ‘n Verhouding met ander: Elke mens streef daarna om te behoort, ingesluit te word, aanvaarbaar en deel te weesElkeen het ‘n diep behoefte aan liefde ontvang en liefde gee
Elke mens het ‘n behoefte aan gemeenskap ‘n Verhouding tot die wêreld:
Elke mens wil homself/haarself uitleef in die wêreld, word wat hy/sy kan wees en groei en ontwikkel en ontluik tot sy/haar volle potensiaal. Elkeen het drome, ideale, ambisies
Elke mens wil in beheer voel van sy wêreld, en daaroor heers met ‘n mate van voorspelbaarheid en veiligheid.
Elke mens het ‘n behoefte aan aktualisering ‘n Verhouding tot God:
Elke mens het die behoefte tot sin en betekenis, ‘n uitreik na die Onverbegeerte om die goddelike te beleef en te ken, met God te konnekteer
Elkeen doen verkeerd en het ‘n begeerte na versoening, vergiffenis en ‘n skoon begin.Elke mens het ‘n behoefte aan transendensie
is mans en vroue dieselfde. Ons ooreenkomste is baie meer as ons verskille. Ons is almal mense, en behoort deernis vir mekaar se menslikheid te hê. Ons is ewe broos, angstig,
Hy is net ‘n mens. Sy is net ‘n mens. Ons moet wegkom van ou stereotipes, want:
sensitief, liefdevol, emosioneel, lief vir gesels, lief vir kuieraan die mans wat gebroke is oor hul vrou se dood en nooit weer regkom nie
moedig, sterk, prakties, hard, koud, intellektueel, lief vir spoednk aan die vroue wat renjaers, motorwerktuigkundiges, of wiskundiges is
Ons moet nie mense in kategorieë of stereotipes plaas nie, maar as individue beskou. Dit is nie dat sommige vroue “manliker” is as sommige (“vrouliker”) mans nie – dis normaal. Normale
dek daardie spektrum, met ander woorde;
Hierdie kursus gaan nie oor stereotipes nie, want ons wil graag by die WAARHEID en REALITEIT bly!
Ons doel is nie dat mans meer dieselfde moet word nie, maar elkeen meer homself sal word as man;
Eers as ons die raamwerk van ons eendersheid getrek het, kan ons na ons andersheid kyk.
Noem nog maniere waarop mans en vroue die stereotipes verbreek. Gebruik voorbeelde van mense wat jy ken, of van gehoor het.
alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.alle regte voorbehou / www.jimileroux.com / kopiëring verbode.
Die slotsom van die bg. is dat ‘n man en vrou voor God gelykwaardig geskape is. Dit is nooit “geestelik” of “Bybels” om aan die vrou minderwaardigheid toe te ken nie
maar ons sal nog daarby kom); Waar ons wonder oor die “minderwaardige” hantering van vroue in die Bybel, moet ons
p.1] man en vrou ingeskape het
dat mans+vroue gelykwaardig is
die menslike liggaam, in sy twee variasies ons loop, ons eet, ons sweet, ons slaap...
PSIGIES: elkeen dink, voel en wil, en elkeen het ‘n voortdurende selfgesprek, ‘n es, drange en motiewe...
Elke mens streef daarna om te behoort, ingesluit te word, aanvaarbaar en deel te wees
Elke mens wil homself/haarself uitleef in die wêreld, word wat hy/sy kan wees en groei en ontwikkel en ontluik tot sy/haar volle potensiaal. Elkeen het drome, ideale, ambisies
Elke mens wil in beheer voel van sy wêreld, en daaroor heers met ‘n mate van
Elke mens het die behoefte tot sin en betekenis, ‘n uitreik na die Onverstaanbare, ‘n begeerte om die goddelike te beleef en te ken, met God te konnekteer – dis in ons
Elkeen doen verkeerd en het ‘n begeerte na versoening, vergiffenis en ‘n skoon begin.
Ons ooreenkomste is baie meer as ons verskille. Ons is almal mense, en behoort deernis vir mekaar se menslikheid te hê. Ons is ewe broos, angstig,
ou stereotipes, want:
sensitief, liefdevol, emosioneel, lief vir gesels, lief vir kuier, ens.... Dink aan die mans wat gebroke is oor hul vrou se dood en nooit weer regkom nie
eel, lief vir spoed, ens....
Ons moet nie mense in kategorieë of stereotipes plaas nie, maar as individue beskou. Dit is nie dis normaal. Normale
Hierdie kursus gaan nie oor stereotipes nie, want ons wil graag by die WAARHEID en REALITEIT bly!
f sal word as man;
Eers as ons die raamwerk van ons eendersheid getrek het, kan ons na ons andersheid kyk.
Noem nog maniere waarop mans en vroue die stereotipes verbreek. Gebruik